# Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-afr/f268e9c3-e2f5-4042-9c5d-a0deb0566d91
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-afr/f268e9c3-e2f5-4042-9c5d-a0deb0566d91)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                    MUSIEK V2

                           FEBRUARIE/MAART 2015

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

        Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A (Gehoor)               (10)
      AFDELING B (Herkenning)           (12)
      AFDELING C (Vorm)                 (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum             moet   die   eksamen     in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige
      musiekinstrument hê nie.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     3                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                             NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer is,
      gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:

      •     Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      •     Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      •     Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
      •     'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
      •     Die snitte moet soos volg gespeel word:
             - WKM-kandidate: Snit 1–17 en Snit 31–34
             - JAZZ-kandidate: Snit 1–11, Snit 18–23 en Snit 31–34
             - IAM-kandidate: Snit 1–11 en Snit 24–34
6.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
      kragonderbreking.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                         4                  DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                 NSS

NASIENROOSTER

 AFDELING A: GEHOOR             TOTAAL   NASIENER   MODERATOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)            4

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)            6

 SUBTOTAAL                        10

 AFDELING B: HERKENNING         TOTAAL   NASIENER   MODERATOR

 VRAAG 3 (VERPLIGTEND)            4

 EN

 VRAAG 4 (WKM)                    8

 OF

 VRAAG 5 (JAZZ)                   8

 OF

 VRAAG 6 (IAM)                    8

 SUBTOTAAL                        12

 AFDELING C: VORM               TOTAAL   NASIENER   MODERATOR

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)            8

 SUBTOTAAL                        8

 GROOTTOTAAL                      30

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  5                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                          NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Voeg die tydmaatteken by. Noteer
        slegs die ritme van die ontbrekende note in maat 2, 3 en 4.

                                                                                             [4]

 Speel Snit 1 nog EEN keer.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        6                   DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                                NSS

VRAAG 2

 Speel Snit 2 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

Luister na The Entertainer deur Scott Joplin terwyl jy die regterhandparty van die
partituur volg en beantwoord dan die vrae wat volg.

 Speel Snit 2 nog 'n keer.

2.1         Omkring EEN artikulasie-aanduiding op die partituur.                            (1)

 Speel Snit 3 EEN keer.

2.2         Beskryf die verskil wat jy tussen (a) en (b) hoor.

            ______________________________________________________________                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                               NSS

 Speel Snit 4 TWEE keer.

2.3         Een toevallige teken ontbreek in maat 3 by (c). Vul die geskikte toevallige
            teken op die korrekte plek op die partituur in.                                     (1)

 Speel Snit 5 DRIE keer.

2.4         Identifiseer die kadens in maat 152 en 161 by (e).

                                                                                                (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.5         Benoem die soort nie-akkoordnoot wat jy in maat 17 by (f) hoor. (MOENIE die
            letternaam of die nootwaarde neerskryf NIE.)

                                                                                                (1)

 Speel Snit 7 TWEE keer.

2.6         Watter EEN van die uittreksels hieronder pas by die musiek wat jy in
            maat 9–10 by (d) hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                                                                                (1)
                                                                                                [6]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:             10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                8                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE BEGRIPPE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.

 Speel Snit 8 EEN keer.

3.1         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 8 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                    KOLOM A            Snit 8
            Akkoordbegeleiding
            Barok
            Tenoor-omvang
            Musiekteater
            Ostinato
            Kunslied                                                                     (2)

 Speel Snit 9 EEN keer.

3.2         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 9 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A           Snit 9
            Swing-ritme
            Kitaarinleiding
            12-maat-blues
            Klarinet
            Trompet
            Saksofoon                                                                    (2)

 Speel Snit 10 EEN keer.

3.3         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A          Snit 10
            A cappella
            Kunslied
            Mannekoor
            Ostinato
            Ululasie
            Roep en antwoord                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 9                     DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS

 Speel Snit 11 EEN keer.

3.4         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 11 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                    KOLOM A             Snit 11
            Strykerbegeleiding
            R&B
            Tenoor-omvang
            6
            8
            Kitaarinleiding
            Improvisasie
                                                                                      (2)

 Speel Snit 8 tot 11 nog EEN keer direk na mekaar.

                                                                       (8 ÷ 2)        [4]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       10                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                               NSS

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

 Speel Snit 12 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.

4.1         Luister na die uittreksels uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 Op. 68 en
            beantwoord die vrae.

            4.1.1     Uit watter beweging is hierdie uittreksel geneem?

                                                                                                     (1)

            4.1.2     Skryf 'n Italiaanse musiekterm neer om die tempo van hierdie
                      uittreksel te beskryf.

                                                                                                     (1)

            4.1.3     Watter seksie van die orkes speel die melodie in hierdie uittreksel?

                                                                                                     (1)

            4.1.4     Wat is die tydmaatteken van hierdie beweging?

                                                                                                     (1)

Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.1.5     Watter EEN van die uitvoeringstegnieke hieronder hoor jy in die
                      strykerseksie van hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                                     Tremolo         Pizzicato      Col legno                        (1)

4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 14 TWEE keer.

            4.2.1     Identifiseer die komponis en titel van hierdie werk.

                      Komponis:

                      Titel:                                                                         (2)

            4.2.2     Noem die karakter wat hierdie uittreksel sing.

                                                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       11                             DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                               NSS

            4.2.3     Noem TWEE maniere waarop die komponis intense emosie in
                      hierdie aria uitbeeld.

                                                                                                      (2)

Speel Snit 15 EEN keer.

            4.2.4     Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                           Mineur            Majeur            Modaal           Atonaal               (1)

4.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 16 EEN keer.

            4.3.1     Noem die TWEE strykinstrumente wat die openingsmelodie aan
                      die begin van die uittreksel speel.

                                                                                                      (2)

 Speel Snit 17 TWEE keer.

            4.3.2     Kies die styltydperk wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Maak 'n
                      kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                            Barok           Klassiek         Romanties          Modern                (1)

            4.3.3     Kies die tydmaatteken van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in
                      die toepaslike blokkie.

                              4                 6                 9                 5
                              4                 8                 8                 4                 (1)

            4.3.4     Noem die nie-melodiese slaginstrument wat jy in hierdie uittreksel
                      hoor.

                                                                                                      (1)
                                                                                        (16 ÷ 2)      [8]

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                              NSS

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 18 TWEE keer.

            5.1.1     Identifiseer die kunstenaar(s).

                                                                                                (1)

            5.1.2     Noem die solo-instrument wat saam met die vokale party
                      improviseer.

                                                                                                (1)

Speel Snit 19 EEN keer.

            5.1.3     Met watter Suid-Afrikaanse jazz-styl assosieer jy hierdie musiek?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                            Kwêla            Marabi         New jazz      Mbaqanga              (1)

            5.1.4     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.1.3.

                                                                                                (2)

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 20 TWEE keer.

            5.2.1     Met watter van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
                      musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                           Spokes          The Jazz        The Flying     Lemmy
                          Mashiane         Epistles       Jazz Queens     Mabaso                (1)

            5.2.2     Identifiseer die jazz-styl wat gespeel word.

                                                                                                (1)

            5.2.3     Noem die instrument wat die geïmproviseerde soloparty speel.

                                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                              DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                              NSS

Speel Snit 21 TWEE keer.

            5.2.4     Noem EEN instrument in die ritmeseksie.

                                                                                                      (1)

            5.2.5     Watter ritmiese tegniek hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n
                      kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                Poliritme         Drieslagmaat            Sinkopasie                  (1)

5.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 22 TWEE keer.

            5.3.1     Met watter EEN van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
                      musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                             Miriam Makeba        Sello Galane       Lemmy Mabaso                     (1)

            5.3.2     Skryf die naam van die lied neer.

                                                                                                      (1)

            5.3.3     Identifiseer die jazz-styl wat hier gespeel word.

                                                                                                      (1)

            5.3.4     Noem TWEE instrumente wat solo-improvisasies speel.

                                                                                                      (2)

Speel Snit 23 EEN keer.

            5.3.5     Noem die komposisie-/voordragtegniek wat deur hierdie twee
                      instrumente gebruik word.

                                                                                                      (1)
                                                                                       (16 ÷ 2)       [8]

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                              NSS

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 24 TWEE keer.

            6.1.1     Watter Afrika-sangstyl word hier gebruik?

                                                                                                    (1)

            6.1.2     Noem EEN groep met wie jy hierdie lied assosieer.

                                                                                                    (1)

            6.1.3     Watter EEN van die vokale eienskappe/tegnieke hieronder hoor jy
                      in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                           Ululasie         Scatting        Krepitasie         Jodel                (1)

Speel Snit 25 EEN keer.

            6.1.4     Noem TWEE karaktereienskappe van hierdie sangstyl.

                                                                                                    (2)

Speel Snit 26 EEN keer en speel dan Snit 27 EEN keer.

            6.1.5     Vergelyk die maatslag en tempo van Snit 26 met dié van Snit 27
                      deur die tabel hieronder te voltooi.

                                             Snit 26                      Snit 27

                      Maatslag

                      Tempo
                                                                                                    (2)

Speel Snit 26 en Snit 27 nog EEN keer direk na mekaar.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      15                              DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                              NSS

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 28 DRIE keer.

            6.2.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.

                                                                                                     (1)

            6.2.2     Met watter van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
                      musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                        Manhattan Brothers        Soul Brothers           Jabu Khanyile              (1)

            6.2.3     Identifiseer TWEE instrumente (die stem uitgesluit) wat jy in hierdie
                      uittreksel hoor.

                                                                                                     (2)

6.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 29 EEN keer.

            6.3.1     Identifiseer die titel en komponis van hierdie musiek.

                                                                                                     (2)

Speel Snit 30 EEN keer.

            6.3.2     Met watter Suid-Afrikaanse musiekstyl assosieer jy hierdie
                      uittreksel?

                                                                                                     (1)

            6.3.3     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.3.2.

                                                                                                     (2)
                                                                                     (16 ÷ 2)        [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                 12
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  16                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                          NSS

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae op die volgende bladsy vir EEN minuut.

 Speel Snit 31 EEN keer om 'n algehele indruk te gee.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      17                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                              NSS

Speel Snit 32 EEN keer.

7.1         Analiseer die vorm van hierdie stuk. Dui die hoofseksies op die partituur aan
            deur hoofletters (byvoorbeeld C, D) boaan die partituur aan die begin van elke
            seksie te skryf.                                                                     (4)

7.2         Noem die algehele vormtipe van hierdie lied.

                                                                                                 (1)

7.3         Na watter toonsoort moduleer die lied en in watter mate vind die modulasie
            plaas?

                                                                                                 (2)

7.4         Identifiseer die komposisietegniek wat in maat 33 en 34 gebruik word. Maak
            'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                Sekwens         Gevarieerde sekwens         Herhaling      Nabootsing            (1)

 Speel Snit 33 EEN keer.

                                                                 TOTAAL AFDELING C:              8
                                                                     GROOTTOTAAL:                30

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-eng/eedd46d9-6a28-4d69-a40a-b8226c3ef5c4) — Music · QP · 2015 · Eng
- [Music P2 Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-memo-eng/1a77c407-1f2b-4c95-aeeb-e4727ae77319) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [Music P1 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2015-afr/5a89915e-da79-4464-abcc-9952616b2278) — Music · QP · 2015 · Afr
- [Music P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2018-afr/f25024e2-ce11-4b49-86ab-e1f1c149a5fe) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2017-eng/2c78344c-e06c-4924-bbf6-5027b1b1fc91) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P2 Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-afr/bccda666-34df-48d5-9fbc-863be259b6ca) — Music · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
