# Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-afr/bccda666-34df-48d5-9fbc-863be259b6ca
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-afr/bccda666-34df-48d5-9fbc-863be259b6ca)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                    MUSIEK V2

                           FEBRUARIE/MAART 2016

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

        Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                           DBE/Feb.–Mrt .2016
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
      AFDELING A (Gehoor)               (10)
      AFDELING B (Herkenning)           (12)
      AFDELING C (Vorm)                 (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik potlood vir musieknotasie en
      blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum            moet    die   eksamen     in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat mag die bladsy verwyder.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere wat in die vraestel
      gespesifiseer is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
       • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
       • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
       • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
       • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
       • Die snitte moet soos volg gespeel word:
          - WKM-kandidate: Snit 1–20 en Snit 36–39
          - JAZZ-kandidate: Snit 1–10, Snit 21–26 en Snit 36–39
          - IAM-kandidate: Snit 1–10 En Snit 27–39
6.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
      kragonderbreking.
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                         3                   DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                 NSS

NASIENROOSTER

AFDELING A: GEHOOR               TOTAAL    NASIENER   MODERATOR

VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                  6

VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                  4

SUBTOTAAL                          10

AFDELING B: HERKENNING           TOTAAL    NASIENER   MODERATOR

VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                  4

EN

VRAAG 4 (WKM)                          8

OF

VRAAG 5 (JAZZ)                         8

OF

VRAAG 6 (IAM)                          8

SUBTOTAAL                          12

AFDELING C: VORM                 TOTAAL    NASIENER   MODERATOR

VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                  8

SUBTOTAAL                              8

GROOTTOTAAL                        30

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 4                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende
    note in maat 3–41 hieronder.

 Speel Snit 1 TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.                                          (3)

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2   Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Mozart. Vul die ontbrekende
      toonhoogtes, wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor, op die gegewe partituur
      in.

 Speel Snit 2 nog EEN keer.                                                                  (3)
                                                                                             [6]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 5                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

Luister na die uittreksel uit Think of Me (Phantom of the Opera) terwyl jy die vokale
partituur volg. Beantwoord die vrae wat volg.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

 Speel Snit 4 TWEE keer.

2.1         Benoem die interval wat by 2.1 (in die vokale party) van maat 3 gevorm word,
            bv. Majeur 2de.

                                                                                                (1)

 Speel Snit 5 TWEE keer.

2.2         Benoem die kadens by 2.2 in maat 7 en 8.

                                                                                                (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.3         Hierdie uittreksel begin in maat 9. Jy sal 'n nie-akkoordnoot by 2.3 in die
            vokale party van maat 11 hoor.

            2.3.1     Noteer hierdie noot op die partituur.                                     (1)

            2.3.2     Noem die tipe nie-akkoordnoot.

                                                                                                (1)
                                                                                                [4]

                                                                TOTAAL AFDELING A:              10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         7                DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                 NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.

 Speel Snit 7 TWEE keer.

3.1         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 7 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A                Snit 7
            Ragtime
            Idiofoon
            Tromboon
            Sikliese akkoordstruktuur
            Trompet
            Pentatonies                                                                  (2)

 Speel Snit 8 TWEE keer.

3.2         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 8 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                  KOLOM A               Snit 8
            Anakrusis
            Allegro
            Homofonies
            Accelerando
            Polifonies
            Pizzicato                                                                    (2)

 Speel Snit 9 TWEE keer.

3.3         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 9 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                 KOLOM A                Snit 9
            Alt
            Aërofoon
            Ostinato
            Amerikaanse Jazz
            Idiofoon
            Sintetiseerder                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   8                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS

 Speel Snit 10 TWEE keer.

3.4         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                 KOLOM A         Snit 10
            Koor
            Polifonies
            Alla marcia
            Pedaalpunt
            Big Band
            Tranquillo                                                               (2)
                                                                       (8 ÷ 2)       [4]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       9                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 11 EEN keer.

            4.1.1     Identifiseer die komponis en titel van hierdie werk.

                      Komponis: _____________________________

                      Titel:      _____________________________                                    (2)

  Speel Snit 12 TWEE keer.

            4.1.2     Watter melodiese komposisietegniek hoor jy in die altviole en
                      fagotte aan die begin van hierdie uittreksel?

                                                                                                   (1)

  Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.1.3     Watter EEN van die volgende terme beskryf die melodiese
                      materiaal van die strykers en fluite in hierdie uittreksel die beste?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                          Cantabile        Arpeggio's      Chromaties         Diatonies            (1)

  Speel Snit 14 TWEE keer.

            4.1.4     Gee 'n geskikte Italiaanse term om die dinamiese vlak van die
                      melodiese lyn in hierdie uittreksel te beskryf.

                                                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

  Speel Snit 15 EEN keer.

            4.2.1     Identifiseer die genre van hierdie musiek.

                                                                                                  (1)

            4.2.2     Noem die karakters wat in hierdie uittreksel sing.

                                                                                                  (2)

 Speel Snit 16 EEN keer.

            4.2.3     Skryf 'n geskikte Italiaanse term neer om die verandering van
                      tempo aan die einde van hierdie uittreksel te beskryf.

                                                                                                  (1)

Speel Snit 17 EEN keer.

            4.2.4     Kies die woord wat die artikulasie in die begeleiding van hierdie
                      uittreksel die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
                      blokkie.

                           Staccato         Leggiero        Pizzicato         Vivace              (1)

4.3         Luister na TWEE uittreksels uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 wat elk twee
            keer gespeel sal word en beantwoord die vrae.

 Speel Snit 18 TWEE keer.

            4.3.1     Hierdie uittreksel begin met 'n solo houtblaasinstrument wat gevolg
                      word deur 'n solo koperblaasinstrument. Noem elk van hierdie
                      instrumente.

                      Houtblaasinstrument: ________________________________

                      Koperblaasinstrument: ________________________________                      (2)

            4.3.2     Identifiseer die beweging waaruit hierdie uittreksel geneem is.

                                                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

 Speel Snit 19 TWEE keer.

            4.3.3     Identifiseer die beweging waaruit hierdie uittreksel geneem is.

                                                                                                  (1)

 Speel Snit 20 TWEE keer.

            4.3.4     Kies die tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in
                      die toepaslike blokkie.

                                                                                                  (1)

            4.3.5     Merk die karakter of stemming van hierdie uittreksel in KOLOM A.
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                            KOLOM A               Snit 20
                       Lento
                       Tranquillo
                       Agitato
                       Maestoso                                                                   (1)
                                                                                   (16 ÷ 2)       [8]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:               12

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 21 EEN keer

            5.1.1     Met watter EEN van die volgende terme assosieer jy hierdie
                      uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                              Marabi                 Mbaqanga         Jazz in ballingskap         (1)

            5.1.2     Skryf die titel van hierdie werk neer.

                                                                                                  (1)

            5.1.3     Noem TWEE kunstenaars wat met hierdie uittreksel geassosieer
                      word.

                                                                                                  (2)

 Speel Snit 22 TWEE keer.

            5.1.4     'n Herhalende ritmiese voortstuwing word in hierdie uittreksel
                      gehoor. Watter instrument(e) word in die verband gehoor? Maak 'n
                      kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                Instrument(e)              Snit 22
                        Horingafdeling, bas en klavier
                        Simbale, bas en piano
                        Slegs klavier                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       13                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 23 EEN keer.

            5.2.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                                                                                                (1)

            5.2.2     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.2.1.

                                                                                                (2)

            5.2.3     Noem EEN kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer
                      word.

                                                                                                (1)

            5.2.4     Noem die titel van die werk.

                                                                                                (1)

5.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 24 EEN keer.

            5.3.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

            5.3.2     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.3.1.

                                                                                                (2)

            5.3.3     Noem die vroulike sanger wat met hierdie uittreksel geassosieer
                      word.

                                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     14                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                             NSS

 Speel Snit 25 EEN keer.

            5.3.4     Beskryf hoe die roep-en-antwoord-tegniek in hierdie uittreksel
                      gebruik word.

                                                                                                (1)

 Speel Snit 26 EEN keer.

            5.3.5     Met watter van die volgende items assosieer jy hierdie uittreksel?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                               Riff            Elektriese orrel         Polifonie               (1)
                                                                                (16 ÷ 2)        [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:            12

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      15                              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 27 EEN keer.

            6.1.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl. Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                               Marabi               Mbaqanga                 Isicathamiya            (1)

            6.1.2     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.

                                                                                                     (2)

 Speel Snit 28 EEN keer.

            6.1.3     Noem die kunstenaar/groep wat jy met hierdie lied assosieer.

                                                                                                     (1)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 29 EEN keer.

            6.2.1    Met watter tipe lied assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X)
                     in die toepaslike blokkie.

                         Bruilofslied     Begrafnislied      Struggle-lied       Oorlogslied         (1)

 Speel Snit 30 EEN keer.

            6.2.2    Met watter tipe lied assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X)
                     in die toepaslike blokkie.

                        Wiegelied         Vieringslied         Inlywingslied        Werklied         (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

 Speel Snit 31 en 32 TWEE keer direk na mekaar.

            6.2.3    Luister na die TWEE snitte wat TWEE keer direk na mekaar gespeel
                     word.

                     Voltooi  die    tabel   hieronder.   Identifiseer     die    stemtipe,
                     komposisietegniek en slaginstrument wat in elke snit gebruik word.

                                                 Snit 31                  Snit 32
                      Stemtipe

                      Komposisie-
                      tegniek

                      Slaginstrument

                                                                                                    (3)

6.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 33 EEN keer.

            6.3.1     Identifiseer die chordofoon wat jy in die inleiding van hierdie
                      uittreksel hoor.

                                                                                                    (1)

            6.3.2     Noem die stemtipe van die solis wat die melodie inlei.

        6.3.3        Identifiseer die vokale komposisietegniek wat in hierdie uittreksel
                     gebruik word. Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                       Vraag en antwoord       Ululasie      Krepitasie        Nabootsing           (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       17                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS

6.4         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

    Speel Snit 34 en Snit 35 TWEE keer direk na mekaar.

            Identifiseer TWEE instrumente in elk van die uittreksels.

                                           Snit 34                        Snit 35
            Instrumente

                                                                                                   (4)
                                                                                    (16 ÷ 2)       [8]

-
                                                                  TOTAAL AFDELING D:               12

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     18                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                             NSS

AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
 Speel Snit 36 EEN keer.
Luister na die volgende stuk terwyl jy die partituur bestudeer.
                                       ROMANCE
                                                                               Anon

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    19                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                            NSS

7.1         Noem die oorkoepelende vorm van hierdie werk.

                                                                                             (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur die hoofseksies op die partituur
            aan te dui. Skryf hoofletters bokant die notebalk neer.                          (3)

7.3         Noem die hooftoonsoort van die werk in maat 1–16.

                                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     20                            DBE/Feb.–Mrt .2016
                                             NSS

7.4         Na watter toonsoort moduleer (verander toonsoort) die werk in maat 17?

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 37 EEN keer.

7.5         Watter komposisietegniek word in die basparty in maat 1–5 gebruik?

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 38 EEN keer.

7.6         Hierdie snit begin in maat 27. Noem die kadens in maat 30–32.

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 39 EEN keer.                                                                         [8]

                                                               TOTAAL AFDELING C:                8
                                                                   GROOTTOTAAL:                  30

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      DBE/Feb.–Mrt .2016
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-memo-afr/84ae4e3c-6a86-460e-8ba0-8fe57e7ba5fb) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Music P1 Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2016-afr/6ef406ea-3f29-425c-bce9-ec90aaa54ae8) — Music · QP · 2016 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-qp-afr/d8ed50ad-0572-45a6-acf0-381a7dfc88d5) — Music · QP · 2016 · Afr
- [Music P2 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-eng/4febbfe1-d2ba-422e-90e7-54477d48e034) — Music · QP · 2016 · Eng
- [Music P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2018-afr/f25024e2-ce11-4b49-86ab-e1f1c149a5fe) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2017-eng/2c78344c-e06c-4924-bbf6-5027b1b1fc91) — Music · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
