# Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-memo-afr/84ae4e3c-6a86-460e-8ba0-8fe57e7ba5fb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-memo-afr/84ae4e3c-6a86-460e-8ba0-8fe57e7ba5fb)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                     MUSIEK V2

                             FEBRUARIE/MAART 2016

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 30

                      Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSC – Memorandum

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
      AFDELING A (Gehoor)               (10)
      AFDELING B (Herkenning)           (12)
      AFDELING C (Vorm)                 (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik potlood vir musieknotasie en
      blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum             moet   die   eksamen     in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat mag die bladsy verwyder.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige
      musiekinstrument hê nie.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere wat in die vraestel
      gespesifiseer is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
       • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
       • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
       • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
       • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
       • Die snitte moet soos volg gespeel word:
           - WKM-kandidate: Snit 1–20 en Snit 36–39
           - JAZZ-kandidate: Snit 1–10, Snit 21–26 en Snit 36–39
           - IAM-kandidate: Snit 1–10 En Snit 27–39

6.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
      kragonderbreking.
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                             3                      DBE/Feb.–Mrt. 2016
                              NSS – Memorandum

NASIENROOSTER

AFDELING A: GEHOOR                  TOTAAL       NASIENER   MODERATOR

VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                  6

VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                  4

SUBTOTAAL                              10

AFDELING B: HERKENNING              TOTAAL       NASIENER   MODERATOR

VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                  4

EN

VRAAG 4 (WKM)                          8

OF

VRAAG 5 (JAZZ)                         8

OF

VRAAG 6 (IAM)                          8

SUBTOTAAL                              12

AFDELING C: VORM                    TOTAAL       NASIENER   MODERATOR

VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                  8

SUBTOTAAL                              8

GROOTTOTAAL                           30

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   4                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

Nota aan nasiener: Kandidate moet punte ontvang vir enige korrekte antwoorde wat
nie in die memorandum gegee word nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende
    note in maat 3–41 hieronder.

 Speel Snit 1 TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.
    Antwoord:

      1 punt per pols = 3 punte
      (minus ½ punt vir elke fout tot 'n maksimum van 1 punt per pols)                        (3)

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2   Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Mozart. Vul die ontbrekende
      toonhoogtes, wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor, op die gegewe partituur
      in.
      Antwoord:
                                        ½     ½    ½     ½      ½       ½

       ½ punt per pols = 3 punte
       (die volledige pols moet korrek wees vir 'n ½ punt
                                                                                              (3)

Speel Snit 2 nog EEN keer.

                                                                                              [6]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    5                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

Luister na die uittreksel uit Think of Me (Phantom of the Opera) terwyl jy die vokale partituur
volg. Beantwoord die vrae wat volg.

Antwoord:

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

 Speel Snit 4 TWEE keer.
2.1         Benoem die interval wat by 2.1 (in die vokale party) in maat 4 gevorm word,
            bv. Majeur 2de.

            Antwoord:
            Volmaakte oktaaf/8ste

             Volmaakte/Rein oktaaf/8ste    = 1 punt
             Slegs oktaaf                  = geen punt                                          (1)

 Speel Snit 5 TWEE keer.

2.2         Benoem die kadens by Error! Not a valid link.in maat 7 en 8.

            Antwoord:
            Onvolmaakte (kadens)

             Onvolmaakte (kadens)     = 1 mark                                                  (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.3         Hierdie uittreksel begin in maat 9. Jy sal 'n nie-akkoordnoot by 2.3 in die
            vokale party van maat 11 hoor.

            2.3.1     Noteer hierdie noot op die partituur.

                      Antwoord:
                      Die E-noot                                                                (1)
            2.3.2     Noem die tipe nie-akkoordnoot.

                      Antwoord:
                      Terughouding                                                              (1)

                       Genoteerde noot           = 1 punt
                       Terughouding              = 1 punt                                       [4]

                                                               TOTAAL AFDELING A:               10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        7                   DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS – Memorandum

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.

 Nota aan nasiener: Indien 'n kandidaat meer as twee items by 'n vraag merk, moet
 slegs die eerste twee items nagesien word.

 Speel Snit 7 TWEE keer.

3.1         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 7 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:

                     KOLOM A                  Snit 7
             Ragtime
             Idiofoon                     X
             Tromboon
             Sikliese akkoordstruktuur    X
             Trompet                      X
             Pentatonies

            Enige 2 = 2 punte                                                              (2)

 Speel Snit 8 TWEE keer.

3.2         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 8 verband hou. Maak 'n kruisie
            (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:

                   KOLOM A               Snit 8
             Anakrusis               X
             Allegro
             Homofonies              X
             Accelerando
             Polifonies
             Pizzicato               X

            Enige 2 = 2 punte                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    8                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

 Speel Snit 9 TWEE keer.

3.3         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 9 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:

                  KOLOM A           Snit 9
            Alt
            Aërofoon
            Ostinato            X
            Amerikaanse Jazz
            Idiofoon            X
            Sintetiseerder      X

            Enige 2 = 2 punte                                                        (2)

 Speel Snit 10 TWEE keer.

3.4         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:

                  KOLOM A           Snit 10
            Koor                X
            Polifonies
            Alla marcia         X
            Pedaalpunt          X
            Big Band
            Tranquillo

            Enige 2 = 2 punte                                                        (2)
                                                                       (8 ÷ 2)       [4]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       9                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

  Speel Snit 11 EEN keer.

            4.1.1    Identifiseer die komponis en titel van hierdie werk.                          (2)

                     Antwoord:
                     Komponis: (Felix) Mendelssohn
                     Titel: Hebrides Ouverture of Fingal se Grot

                      Mendelssohn                              = 1 punt
                      Hebrides Ouverture of Fingal se Grot     = 1 punt vir enige antwoord
                      Slegs Ouverture                          = Geen punt

  Speel Snit 12 TWEE keer.

            4.1.2    Watter melodiese komposisietegniek hoor jy in die altviool en
                     fagotpartye aan die begin van hierdie uittreksel?

                     Antwoord:
                     • Sekwens
                     • Herhaling

                      Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                         (1)

Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.1.3    Watter EEN van die volgende terme beskryf die melodiese materiaal
                     van die strykers en fluite in hierdie uittreksel die beste? Maak 'n
                     kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                         Cantabile        Arpeggio's       Chromaties       Diatonies

                     Antwoord:
                     Chromaties

                      Chromaties = 1 punt                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     10                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

  Speel Snit 14 TWEE keer.

            4.1.4     Gee 'n geskikte Italiaanse term om die dinamiese vlak van die
                      melodiese lyn in hierdie uittreksel te beskryf.

                      Antwoord:
                      • Fortissimo (ff)
                      • Forte (f)
                      • Crescendo

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                     (1)

4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 15 EEN keer.

            4.2.1     Identifiseer die genre van hierdie musiek.

                      Antwoord:
                      • Opera
                      • Duet

                       Enige EEN korrekte antwoord      = 1 punt
                       Aria                             = geen punt                             (1)

            4.2.2     Noem die karakters wat in hierdie uittreksel sing.

                      Antwoord:
                      • Papageno
                      • Papagena

                       Papageno = 1 punt
                       Papagena = 1 punt                                                        (2)

 Speel Snit 16 EEN keer.

            4.2.3     Skryf 'n geskikte Italiaanse term neer om die verandering van
                      tempo aan die einde van hierdie uittreksel te beskryf.

                      Antwoord:
                      • Ritardando
                      • Ritenuto
                      • Allargando

                       Ritardando/ Ritenuto/Allargando = 1 punt
                       Enige ander korrekte term sal aanvaar word                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

  Speel Snit 17 EEN keer.

            4.2.4     Kies die woord wat die artikulasie in die begeleiding van hierdie
                      uittreksel die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
                      blokkie.

                          Staccato         Leggiero         Pizzicato         Vivace

                      Antwoord:
                      Staccato

                       Staccato = 1 punt
                                                                                                  (1)

4.3         Luister na TWEE uittreksels uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 wat elk twee
            keer gespeel sal word en beantwoord die vrae.

 Speel Snit 18 TWEE keer.

            4.3.1     Hierdie uittreksel begin met 'n solo houtblaasinstrument wat gevolg
                      word deur 'n solo koperblaasinstrument. Noem elk van hierdie
                      instrumente.

                      Antwoord:
                      Houtblaasinstrument: Klarinet
                      Koperblaasinstrument: Horing (Franse Horing)

                       Houtblaasinstrument: Klarinet                     = 1 punt
                       Koperblaasinstrument: Horing (Franse Horing)      = 1 punt
                                                                                                  (2)

            4.3.2     Identifiseer die beweging waaruit hierdie uittreksel geneem is..

                      Antwoord:
                      Vyfde beweging
                       Vyfde beweging = 1 punt                                                    (1)

 Speel Snit 19 TWEE keer.

            4.3.3     Identifiseer die beweging waaruit hierdie uittreksel geneem is..

                      Antwoord:
                      Eerste beweging
                       Eerste beweging = 1 punt                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

 Speel Snit 20 TWEE keer.

            4.3.4     Kies die korrekte tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Maak 'n
                      kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                      Antwoord:

                             = 1 punt
                                                                                              (1)

            4.3.5     Merk die karakter of stemming van hierdie uittreksel in KOLOM A.
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                            KOLOM A             Snit 20
                       Lento
                       Tranquillo
                       Agitato
                       Maestoso               X

                      Antwoord:
                      Maestoso

                       Maestoso = 1 punt                                                      (1)
                                                                               (16 ÷ 2)       [8]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 21 EEN keer

            5.1.1     Met watter EEN van die volgende terme assosieer jy hierdie
                      uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                              Marabi               Mbaqanga           Jazz in ballingskap

                      Antwoord:
                      Jazz in ballingskap
                       Jazz in ballingskap = 1 punt                                               (1)

            5.1.2     Skryf die titel van hierdie werk neer.

                      Antwoord:
                      Mra

                       Mra = 1 punt                                                               (1)

            5.1.3     Noem TWEE kunstenaars wat met hierdie uittreksel geassosieer
                      word.

                      Antwoord:
                      • Chris McGregor
                      • Louis Moholo
                      • Dudu Pukwana
                      • Mongezi Feza

                       Enige twee korrekte antwoorde = 2 punte                                    (2)

 Speel Snit 22 TWEE keer.

            5.1.4     'n Herhalende ritmiese voortstuwing word in hierdie uittreksel
                      gehoor. Watter instrument(e) word in hierdie verband gehoor?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                        Instrument(e)                    Snit 22
                        Horingafdeling, bas en klavier
                        Simbale, bas en klavier                X

                        Slegs klavier

                      Antwoord:
                      Simbale, bas en klavier
                       Simbale, bas en klavier        = 1 punt
                                                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       14                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS – Memorandum

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 23 EEN keer

            5.2.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                      Antwoord:
                      Kwela
                      Penniefluit jive

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                        (1)

            5.2.2     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.2.1.

                      Antwoord:
                      • Prominente melodiese instrument (gewoonlik 'n penniefluit of
                         saksofoon, of beide)
                      • Township jive-ritme
                      • Skiffle-agtige pols
                       Enige twee korrekte antwoorde = 2 punte                                 (2)

            5.2.3     Noem EEN kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer
                      word.

                      Antwoord:
                      • Elias Lerole
                      • Lemmy Mabaso
                      • Spokes Mashiyane

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                        (1)

            5.2.4     Noem die titel van die werk.

                      Antwoord:
                      • See You Later, Little Lemmy

                        See You Later, Little Lemmy = 1 punt                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     15                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

5.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 24 EEN keer.

            5.3.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                      Antwoord:
                      • Mbaqanga
                      • Afro-soul

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                    (1)

            5.3.2     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.3.1.

                      Antwoord:
                      • Aaneenlopende herhaling van musiekmateriaal bo-oor 'n
                         ritmiese ostinato
                      • 'n Mengsel van Westerse instrumente en Suid-Afrikaanse
                         vokale styl
                      • Sikliese akkoordstrukture – soortgelyk aan marabi
                      • Tipiese mbaqanga instrumentale benadering (bas en
                         klawerborde)
                      • Roep en antwoord

                       Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                 (2)

            5.3.3     Noem die vroulike sanger wat met hierdie uittreksel geassosieer
                      word.

                      Antwoord:
                      • Miriam Makeba

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                    (1)

 Speel Snit 25 EEN keer.

            5.3.4     Beskryf hoe die roep-en-antwoord-tegniek in hierdie uittreksel
                      gebruik word.

                      Antwoord:
                      Die hoofsanger verskaf die vokale materiaal (roep) en die
                      agtergrondsangers reageer (antwoord) met nuwe vokale materiaal.

                        Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     16                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

 Speel Snit 26 EEN keer.

            5.3.5     Met watter van die volgende items assosieer jy hierdie uittreksel?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                Riff              Elektriese orrel        Polifonie

                      Antwoord:
                      Riff

                       Riff = 1 punt                                                            (1)

                                                                                 (16 ÷ 2)       [8]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       17                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 27 EEN keer.

            6.1.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl. Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                               Marabi              Mbaqanga               Isicathamiya

                      Antwoord:
                      Mbaqanga

                       Mbaqanga = 1 punt                                                           (1)

            6.1.2     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.

                      Antwoord:
                      • Aaneenlopende herhaling van musikale materiaal bo-oor 'n
                         ritmiese ostinato
                      • Gebruik van herhalende melodiese kitaar riffs
                      • Verwewing van 2 kitaarlyne

                        Enige twee korrekte antwoorde = 2 punte                                    (2)

 Speel Snit 28 EEN keer.

            6.1.3     Noem die kunstenaar/groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                      Antwoord:
                      Mahotella Queens of enige vroulike Mbaqangagroep

                       Enige vroulike Mbaqangagroep = 1 punt                                       (1)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 29 EEN keer.

            6.2.1     Met watter tipe lied assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie
                      (X) in die toepaslike blokkie.

                          Bruilofslied     Begrafnislied     Struggle-lied     Oorlogslied

                      Antwoord:
                      Struggle-lied
                       Struggle-lied = 1 punt                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     18                                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

 Speel Snit 30 EEN keer.

            6.2.2     Met watter tipe lied assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie
                      (X) in die toepaslike blokkie.

                          Wiegelied           Vieringslied        Inlywingslied        Werklied

                      Antwoord:
                      Wiegelied

                       Wiegelied = 1 punt

                                                                                                       (1)

 Speel Snit 31 en 32 TWEE keer direk na mekaar.

            6.2.3     Luister na die TWEE snitte wat TWEE keer na mekaar gespeel
                      word.

                      Voltooi die tabel hieronder. Identifiseer die stemtipe,
                      komposisietegniek en slaginstrument wat in elke snit gebruik word.               (3)

                      Antwoord:

                                                    Snit 31                     Snit 32
                       Stemtipe           •     SAT                    •   Mannekoor
                                          •     Solo en groepsang      •   Solo en groepsang

                       Komposisie-        •     Vraag en antwoord      •   Vraag en antwoord
                       tegniek            •     Herhaling              •   Herhaling

                       Slaginstrument     •     Tromme                 •   Verskeie tromme
                                          •     Skutter (Ratel)        •   Liggaamsperkussie
                                          •     Krepitasie                 (handeklap)

                       Een antwoord per blokkie - 6÷2=3 punte

6.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 33 EEN keer.

            6.3.1     Identifiseer die chordofoon wat jy in die inleiding van hierdie
                      uittreksel hoor.

                      Antwoord:
                      • Lesiba
                      • Ugwala
                      • Makwindi
                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      19                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

            6.3.2     Noem die stemtipe van die solis wat die melodie aankondig.

                      Antwoord:
                      Tenoor

                        Tenoor = 1 punt                                                          (1)

            6.3.3     Identifiseer die vokale komposisietegniek wat in hierdie uittreksel
                      gebruik word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                        Vraag en antwoord        Ululasie      Krepitasie   Nabootsing

                      Antwoord:
                      Vraag en antwoord

                        Vraag en antwoord = 1 punt                                               (1)

6.4         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 34 en 35 TWEE keer direk na mekaar.

            Identifiseer TWEE instrumente in elk van die uittreksels.

            Antwoord:
                                          Snit 34                    Snit 35
             Instrumente         Kitaar (geplukte klank)     Horings/Lenaka
                                 Konsertina                  Elektriese kitare
                                 Tromstel                    Skutters (Ratels)
                                 Baskitaar                   Tradisionele tromme
                                 Manlike stem

             Instrumente: 2x2     = 4 punte                                                      (4)
                                                                                   (16 ÷ 2)      [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             12

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   20                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
 Speel Snit 36 EEN keer.
Luister na die volgende stuk terwyl jy die partituur bestudeer.
Antwoord:
                                       ROMANCE

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   21              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

7.1         Noem die oorkoepelende vorm van hierdie werk.

            Antwoord:
            Drieledige vorm
            ABA
             Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                (1)

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      22                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSC – Memorandum

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur die hoofseksies op die partituur
            aan te dui. Skryf hoofletters bokant die notebalk neer.
            Antwoord:
             Seksie   Maatnommers
             A        1–16
             B        17–32
             A        33–48

             1 punt vir elke korrekte seksie = 3 punte                                           (3)
7.3         Noem die hooftoonsoort van die werk in maat 1–16.

            Antwoord:
            E mineur

             E mineur = 1 punt                                                                   (1)
7.4         Na watter toonsoort moduleer (verander toonsoort) die werk in maat 17?

            Antwoord:
            E majeur/Tonika-majeur

             E Majeur/Tonika-majeur = 1 mark                                                     (1)

 Speel Snit 37 EEN keer.

7.5         Watter komposisietegniek word in die basparty in maat 1–5 gebruik?

            Antwoord:
            • Pedaalpunt
            • Herhaling van die basnoot
            • Grondnoot van die akkoord word aangehou

             Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                                (1)

 Speel Snit 38 EEN keer.

7.6         Hierdie snit begin in maat 27. Noem die kadens in maat 30–32.

            Antwoord:
            Volmaakte (kadens)

             Volmaakte (kadens) = 1 punt                                                         (1)

 Speel Snit 39 EEN keer.                                                                         [8]

                                                                TOTAAL AFDELING C:               8
                                                                    GROOTTOTAAL:                 30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-afr/bccda666-34df-48d5-9fbc-863be259b6ca) — Music · QP · 2016 · Afr
- [Music P1 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2016-memo-eng/aebed626-76d4-44ca-a1e3-df3188f0e09a) — Music · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-afr/09580c69-6363-4726-9269-7214e4ab164d) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-eng/c1a52c0b-107e-4997-9ffa-59583f13f27e) — Music · Memo · 2016 · Eng
- [Music P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-memo-afr/218fdf2f-7997-4898-88bc-f36090aec263) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Music P2 Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-memo-eng/1a77c407-1f2b-4c95-aeeb-e4727ae77319) — Music · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
