# Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2017-memo-afr/d46e313e-1712-4cbf-a21b-c959ea4f754c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2017-memo-afr/d46e313e-1712-4cbf-a21b-c959ea4f754c)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                       MUSIEK V2

                              FEBRUARIE/MAART 2017

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 30

                                   NET VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                     VRAAG           PUNTE VERWERF                   MODEREERING
                                         PUNTE                 GEMODEREERDE
                                 MAX               TEKEN                       TEKEN
                                        VERWERF                   PUNTE

                                        10     1                10        1
                       1           4
                       2           6
                       3           4
                      4/5/6        8
                       7           8

                     TOTAAL       30

                       Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor            (10)
      AFDELING B: Herkenning        (12)
      AFDELING C: Vorm              (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord VRAAG 4: Westerse Kunsmusiek (WKM) ÓF VRAAG 5: Jazz ÓF
      VRAAG 6: Inheemse Afrika-musiek (IAM).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum             moet   die   eksamen     in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      3                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.          Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.          Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel
            gespesifiseer is, gespeel word.

3.          Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
            antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.          Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
            dit gespeel word.

5.          Indien 'n skool meer as een stroom, (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz,
            Inheemse Afrika-musiek (IAM)), aanbied, moet die volgende riglyne gevolg
            word:
                 Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
                 Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
                 Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
                 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
            
6.          Die snitte moet soos volg gespeel word:
                 WKM-kandidate: Snit 1–19 en Snit 33–36
                 Jazz-kandidate: Snit 1–13, Snit 20–23 en Snit 33–36
                 IAM-kandidate: Snit 1–13, Snit 24–32 en Snit 33–36
            
7.          'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
            beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    4                   DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR                 TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                4

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                6

                                         SUBTOTAAL        10

                     AFDELING B: HERKENNING             TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                     8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                    8

                     VRAAG 6 (IAM)                        8

                                         SUBTOTAAL        12

                     AFDELING C: VORM                   TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                8

                                         SUBTOTAAL        8

                                      GROOTTOTAAL         30

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     5                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

Nota aan die nasiener: Kandidate moet punte ontvang vir enige korrekte antwoorde
wat nie in hierdie memorandum verskyn nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1         Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
            ontbrekende note in maat 3–4 hieronder.

 Speel Snit 1 weer TWEE keer.

  Antwoord:
                                                      ½   ½   ½   ½   ½   ½

                                                                                                         (3)

            ½ punt per noot soos aangedui = 3 punte

 Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar.

1.2         Watter EEN van die uittreksels hieronder is die beste voorstelling van die
            solo-vioolparty? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                                                                    X

                                                                                                   (1)
                                                                                                   [4]

 Speel Snit 2 nog EEN keer.

             Korrekte antwoord = 1 punt

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Mozart. Beantwoord die vrae wat volg.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

 Speel Snit 4 TWEE keer.

2.1         Die notasie van mate 23b tot 42 is in die partituur by 2.1 weggelaat. Voltooi die
            ontbrekende toonhoogtes op die partituur wat met die musiek wat jy hoor
            ooreenstem.
            Antwoord:

                                                                                                    (3)
             ½ punt vir elke korrekte toonhoogte = 6 x ½ = 3 punte

 Speel Snit 5 EEN keer.
2.2         Benoem die kadens by (a) in maat 73–82. (Die snit begin in maat 1.)
            Antwoord:
            Volmaakte/Voltooide kadens
             1 punt                                                                                 (1)
 Speel Snit 6 EEN keer.

2.3         Luister na die musiek in maat 8 3–122. Watter komposisietegniek word by (b)
            gebruik? (Die snit begin in maat 83.)
            Antwoord:
             Sekwens
             Ritmiese herhaling
             Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                       (1)

 Speel Snit 7 TWEE keer.

2.4         Voltooi die ontbrekende basnote by (c) op die partituur. (Die snit begin in
            maat 123.)

                        (c)
            Antwoord:
             ½ punt vir elke korrekte toonhoogte = 1 punt                                           (1)
 Speel Snit 8 vir 'n finale oorsig.
                                                                                                    [6]
                                                                   TOTAAL AFDELING A:               10
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     8                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg:

 Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer as een item in 'n vraag kies, moet
 slegs die eerste item nagesien word.

 Speel Snit 9 EEN keer.

3.1         Luister na die musiek en dui EEN kenmerk wat jy hoor aan. Maak 'n kruisie
            (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
            Strykensemble
             1 punt                                                                               (1)

 Speel Snit 10 TWEE keer.

3.2         Kies enige EEN item in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy
            hoor.

            Antwoord:
                KOLOM A                           KOLOM
                                                BESKRYWING
             Tonaliteit          Majeur
             Sangtegniek         Scatting (vokale nonsens      sillabiese    sang)
                                 vokale improvisasie/vokalis
             Stemtipe            Vroulike stem/alt

            Korrekte antwoord = 1 punt                                                            (1)

 Speel Snit 11 TWEE keer.

3.3         Kies enige TWEE items in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy
            hoor.
            Antwoord:
                   KOLOM A                               KOLOM B
                                                       BESKRYWING
             Komposisietegniek           Vraag en antwoord/Nabootsing/Herhaling
             Harmonie                    Herhalende patroon
             Tydmaatteken                4/4 of 2/2

            Korrekte antwoord= 2 punte                                                            (2)

Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer as een item kies moet slegs die
eerste twee items nagesien word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     9                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

 Speel Snit 12 en 13 na mekaar.

3.4         Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 12 en
            Snit 13. Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende:

            Antwoord:
                                         Snit 12                       Snit 13
             Instrumentasie      Klawesimbel               Klavier, tromme, bas
             Tekstuur            Polifonies                Polifonies
             Styl                Barok                     Jazz
             Gebruik van ritme   Gelykmatig/Streng         Swing                                 (4)

            1 korrekte antwoord per vergelyking = 1 punt
            Geen ½ punte
                                                                                   (8 ÷ 2)       (4)

                                                                TOTAAL AFDELING B:               4

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 14 EEN keer.

            4.1.1     Noem die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.

                      Antwoord:
                       Hebrides Ouverture
                       Fingal's Cave
                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                             (1)

            4.1.2     Identifiseer die tonaliteit van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X)
                      in die toepaslike blokkie.

                      Antwoord:
                      Majeur
                       1 punt                                                                       (1)

 Speel Snit 15 EEN keer.

            4.1.3     Beskryf die melodielyn.

                      Antwoord:
                       Legato/aanmekaar gebinde note/Vloeiend
                       Cantabile/in 'n sangstyl/Liries
                       Vinnig opeenvolgende crescendo's en decrescendo's
                       Konstante opgaande en afgaande lyn
                       Word deur tjello-afdeling gespeel
                       Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                         (2)

            4.1.4     Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.

                      Antwoord:
                      Volmaakte/Voltooide kadens
                       1 punt                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

4.2         Luister na die uittreksel uit Mozart se Towerfluit in Snit 16 en beantwoord die
            vrae wat volg.

 Speel Snit 16 TWEE keer.

            4.2.1     Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.

                      Antwoord:
                      Sarastro
                       1 punt                                                                        (1)

            4.2.2     Wat stel hierdie karakter in die opera voor?

                      Antwoord:
                       Goedheid
                       Vaderskap
                       Respek/Eerbied
                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                              (1)

            4.2.3     Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                      Antwoord:
                      Bas
                       1 punt                                                                        (1)

            4.2.4     Stel 'n geskikte Italiaanse tempo-aanduiding vir hierdie uittreksel
                      voor.

                      Antwoord:
                       Adagio
                       Largo
                       Enige 1 geskikte Italiaanse term = 1 punt                                     (1)

            4.2.5     Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing?

                      Antwoord:
                       Tweede bedryf
                       Voor Tamino onderwerp is aan die beproewing
                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                              (1)

            4.2.6     Beskryf wat op hierdie oomblik in die storielyn gebeur.

                      Antwoord:
                       Sarastro sing van die ideale van die Broederskap nadat Pamina
                         pleit vir vergifnis vir haar Koningsmoeder
                       Sarastro maak 'n belofte aan die Egiptiese gode om Tamino
                         gedurende sy vuurdoop te verteenwoordig
                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

4.3         Luister na die uittreksel uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 in Snit 17 en
            beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 17 EEN keer.

            4.3.1     Kies die term wat op hierdie uittreksel betrekking het. Maak 'n
                      kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                      Antwoord:
                      Tutti
                       1 punt                                                                    (1)

 Speel Snit 18 EEN keer.

            4.3.2     Noem die houtblaasinstrument wat die melodiese fragment met ŉ
                      hoë toonhoogte in hierdie uittreksel speel.

                      Antwoord:
                      Fluit
                       1 punt                                                                    (1)

            4.3.3     Uit watter beweging van die Simfonie Nr. 6 deur Beethoven is
                      hierdie uittreksel geneem?

                      Antwoord:
                      Eerste beweging
                       1 punt                                                                    (1)

 Speel Snit 19 TWEE keer.

4.4         Beskryf TWEE stylkenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor.

            Antwoord:
             Homofoniese tekstuur
             Reëlmatige frasering
             Duidelike kadense
             Melodiese motiewe word dikwels gebruik
             Concerto genre word gebruik (hobo en strykers)

             Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                                (2)
                                                                                  (16 ÷ 2)       [8]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              12

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       13                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 20 TWEE keer.

            5.1.1     Met watter van die volgende style sou jy hierdie uittreksel
                      assosieer? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                      Antwoord
                      Moderne jazz:
                       1 punt                                                                      (1)

            5.1.2     Identifiseer die stuk in hierdie uittreksel.

                      Antwoord:
                      Shebeen (deur Hugh Masekela & The Union of South Africa)
                       1 punt                                                                      (1)

            5.1.3     Noem TWEE kunstenaars wat met die musiekstyl in hierdie
                      uittreksel geassosieer word.

                      Antwoord:
                       Hugh Masekela (Trompet)
                       Jonas Gwangwa (Tromboon)
                       Caiphus Semenya (Altsaksofoon)
                       Enige 2 korrekte kunstenaars          = 2 punte
                                        OF
                          Hugh Masekela en 'The Union of South Africa'
                       Antwoord     = 2 punte                                                      (2)

            5.1.4     Identifiseer TWEE idiofone in hierdie uittreksel wat deel uitmaak
                      van die ritmiese seksie in die musiek.

                      Antwoord:
                       Skudkoker
                       Beesklokke
                       Simbale
                       Tamboeryn

                       Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       14                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

5.2         Luister na Snit 21 en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 21 TWEE keer.

            5.2.1     Identifiseer die jazzstyl in hierdie uittreksel.
                      Antwoord:
                      Kwêla
                       1 punt                                                                       (1)

            5.2.2     Gee redes, wat verband hou met die musiek, vir jou antwoord op
                      VRAAG 5.2.1.
                      Antwoord:
                       Sikliese akkoordstruktuur
                       Solospeler met orkes
                       Lewendige tempo
                       Skuifelagtige maatslag
                       Jive/Swingritmes
                       Ontwikkeling van melodiese materiaal in improvisasie
                       Penniefluit
                       Enige 3 korrekte antwoorde = 3 punte                                         (3)

            5.2.3     Watter jazzkunstenaar van die 1950's het 'n invloed op hierdie tipe
                      jazz gehad?
                      Antwoord:
                       Spokes Mashiane
                       Lemmy Mabaso
                       Elias Lerole
                       Enige 1 korrekte kunstenaar = 1 punt                                         (1)

5.3         Luister na Snit 22 en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 22 TWEE keer.

            5.3.1     Gee redes waarom jy hierdie uittreksel as 'n tipiese Cape jazz-werk
                      sou beskou.
                      Antwoord:
                       Ritmiese karaktereienskappe van amaXhosa-musiek
                       Ghoema-maatslag
                       Mars en Kersorkesharmonieë
                       Banjo en kitaarritmes van die Kaapse Klopse
                       Spesifieke klavierstyl
                       Saksofoon verskaf melodie in 'n nasale toonkleur met vibrato
                         aan die einde van frases
                       Duidelike karaktereienskappe van Khoi-San mondboog (mouth
                         bow)

                       1 punt vir elke korrekte antwoord tot en met 3 punte                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     15                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

 Speel Snit 23 EEN keer.

            5.3.2     Beskryf die styl van die saksofoonspel in jou eie woorde.

                      Antwoord:
                       Dit speel die melodie
                       Gebruik 'n scooping-voordragtegniek
                       Speel in die middelregister
                       Nasale toonkleur word gebruik
                       Vibrato aan die einde van frases

                       Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                       (2)
                                                                                   (16 ÷ 2)       [8]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:               12

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 24 EEN keer.

            6.1.1     Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.

                      Antwoord:
                       Free Kiba
                       Malombo
                       Afrika-jazz

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                              (1)

 Speel Snit 25 EEN keer.

            6.1.2     Kies die volgorde waarin die instrumente intree. Maak 'n kruisie (X)
                      in die toepaslike blokkie.

                      Antwoord:
                       Volgorde van instrumente
                       Tromme/Perkussie, klavier, baskitaar
                       Tromme/Perkussie, baskitaar, klavier                x
                       Tromme/Perkussie, klavier en baskitaar

                       Korrekte antwoord = 1 punt                                                    (1)

 Speel Snit 26 EEN keer.

            6.1.3     Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?

                      Antwoord:
                       Backingvokale
                       Terugvoer van die 'vraag/roep' van die leier (man)
                       Vul die harmonie in

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                              (1)

            6.1.4     Watter tipiese Afrika komposisietegniek word in hierdie uittreksel
                      gehoor?

                      Antwoord:
                      Vraag en antwoord
                       1 punt                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      17                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

6.2         Luister na die volgende TWEE snitte wat na mekaar gespeel word en
            beantwoord die vrae wat volg.

  Speel Snit 27 en Snit 28 EEN keer na mekaar.

            6.2.1     Die TWEE uittreksels het ŉ eenderse doel of funksie. Verduidelik
                      die doel of funksie van die musiek in hierdie twee uittreksels.

                      Antwoord:
                       Godsdienstige of gewyde doel
                       Ritueelagtig
                       Kommunikasie met voorouers/God
                       Hou verband met Afrika-goddelikheid

                       Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                      (2)

            6.2.2     Dui EEN groep aan wat my met Snit 27 assosieer. Maak 'n kruisie
                      (X) in die toepaslike blokkie.

                        ZCC        Amazayoni         Apostolic Church       Shembe

                      Antwoord:
                      Amazayoni
                       1 punt                                                                    (1)

 Speel Snit 29 EEN keer.

            6.2.3     Beskryf die gebruik van ritme in die membranofone.

                      Antwoord:
                       Poliritmes
                       Sinkopasie
                       Herhalend

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                          (1)

 Speel Snit 30 EEN keer.

            6.2.4     Beskryf die tekstuur van hierdie lied.

                      Antwoord:
                       Oorvleueling van stemme
                       Vraag en antwoord

                       Enige korrekte antwoord =- 1 punt                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      18                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

 Speel Snit 31 DRIE keer.

6.3         Luister na die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

            6.3.1     Met watter inheemse Suid-Afrikaanse musiekstyl sou jy hierdie
                      uittreksel assosieer?

                      Antwoord:
                      Isicathamiya
                        1 punt                                                                       (1)

            6.3.2     Watter musiekuitvoeringseienskappe wat in hierdie musiek gehoor
                      word, word gedeel met die musiekstyl in VRAAG 6.3.1?

                      Antwoord:
                       Oorvleueling van stemme
                       Manlike koor/ensemble
                       Maak gebruik van falsetto
                       Herhalende sikliese harmoniese progressies

                       1 punt vir elke korrekte antwoord tot en met 'n maksimum van
                       3 punte                                                                       (3)

 Speel Snit 32 EEN keer.

6.4         Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel. Gee TWEE redes vir jou
            antwoord.

            Antwoord:
            Styl: Mbaqanga
            Redes:
             Klein ensemblegroep
             Gebruik herhaalde kitaar melodieriffs
             Samesmelting van elektriese kitaarlyne word regdeur herhaal
             Kitaarinleiding
             Kitaarsnare het 'n sagte toonkwaliteit op die elektriese kitaar
             R&B vermeng met die sikliese struktuur van Marabi
             Beklemtoning op swak maatslae is tipies van die styl

             Mbaqanga                              = 1 punt
             Redes: Enige 2 korrekte antwoorde      = 2 punte                                        (3)
                                                                                     (16 ÷ 2)        [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                 12

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    19                   DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 33 EEN keer vir 'n oorsig.

Luister na die volgende stuk terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                            20          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                              NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     21                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

 Speel weer Snit 33.

7.1         Wat is die algehele vorm van hierdie werk?

            Antwoord:
             Drieledige vorm
             ABA

            Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                     (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.

            Antwoord:
             Afdeling                          Maatnommers      Punte
             A ½ (Ingesluit die inleiding)        1–20 ½
             of                                     or          = 1 punt
             A½                                  5–20 ½
             B½                                  21–34 ½        = 1 punt
             A½                                  35–52 ½        = 1 punt
             Kadensuitbreiding (Vorm deel
                                                   50–52
             van A)

            ½ punt vir elke korrekte seksie = 1½ punte
            ½ punt vir elke korrekte stel maatnommers = 1½ punte                                 (3)

7.3         Noem die toonsoort van hierdie werk.

            Antwoord:
            A mineur
             1 punt                                                                              (1)

7.4         Kies die term wat die stemming van hierdie werk beskryf. Maak 'n kruisie (X)
            in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
            Affettuoso
             1 punt                                                                              (1)

 Speel Snit 34 TWEE keer.

7.5         Watter komposisietegniek word in maat 31–32 gebruik? (Die snit begin in
            maat 31.)

            Antwoord:
            Nabootsing/Herhaling van 'n drienootmotief 'n oktaaf hoër

            1 punt
            Slegs nabootsing/herhaling = ½ punt                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     22                    DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

 Speel Snit 35 TWEE keer.

7.6         Skryf 'n Italiaanse term neer wat beskryf wat met die tempo in maat 34
            gebeur. (Die snit begin in maat 33.)

            Antwoord:
             Ritardando
             Rallentando
                                                                                         (1)
            Enige korrekte antwoord = 1 punt

 Speel Snit 36 vir 'n finale oorsig.                                                     [8]

                                                            TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2017-eng/2c78344c-e06c-4924-bbf6-5027b1b1fc91) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P1 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2017-memo-afr/2cce21ba-7267-4624-bdec-d35817c48434) — Music · Memo · 2017 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S17 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s17-memo-eng/8feea58b-6bc4-4dd8-85e8-cb81df65ed00) — Music · Memo · 2017 · Eng
- [Music P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-memo-afr/84ae4e3c-6a86-460e-8ba0-8fe57e7ba5fb) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Music P2 Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-memo-eng/1a77c407-1f2b-4c95-aeeb-e4727ae77319) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [Music P1 Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2017-afr/386695d3-7ce5-4839-bcae-fb14c8934b7a) — Music · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
