# Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2018-memo-afr/d709d4c1-5c90-4b32-bd2e-065c9756f9a7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2018-memo-afr/d709d4c1-5c90-4b32-bd2e-065c9756f9a7)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      MUSIEK V2

                             FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor           (10)
        AFDELING B: Herkenning       (12)
        AFDELING C: Vorm             (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ)
        ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum               moet die   eksamen     in die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat moet NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer voordat dit gespeel word, duidelik
      aangekondig word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
      • WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 37–39
      • JAZZ-kandidate: Snit 1–12, Snit 25–30 en Snit 37–39
      • IAM-kandidate:       Snit 1–12 en Snit 31–39

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    4                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR                    TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                   5

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                   5

                                          SUBTOTAAL          10

                     AFDELING B: HERKENNING                TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                   4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                        8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                       8

                     VRAAG 6 (IAM)                           8

                                          SUBTOTAAL          12

                     AFDELING C: VORM                      TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                   8

                                          SUBTOTAAL          8

                     GROOTTOTAAL                             30

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   5                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

Nota aan nasiener: Kandidate moet punte kry vir enige korrekte antwoorde wat nie in
die memorandum gegee word nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die weggelate
        note in maat 2–3 hieronder.

 Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes voor die herhaling.

        Antwoord:

         1 punt per maat = 2 punte
         Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt per maat                             (2)

 Speel Snit 2 DRIE keer direk na mekaar.

1.2     Luister na die uittreksel uit die Koraal Ein' feste Burg deur JS Bach. Watter
        EEN van die melodieë (a), (b) of (c) stem ooreen met die musiek wat jy hoor?
        Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
        (a)

        (b)

                                                                                     X

        (c)

 Korrekte antwoord = 1 punt                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     6                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

Speel Snit 3 EEN keer.

1.3     Met watter van die teksture hieronder assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n
        kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

         Antwoord: Monofonie EN Homofonie.
                   TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                             (2)

                                                                                                 [5]

VRAAG 2
 Speel Snit 4 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel uit Minuetto Scherzando deur A Scarlatti en beantwoord die
vrae wat volg.

Antwoord:

 Speel Snit 5 TWEE keer.

2.1         Luister na maat 1–4. Benoem die interval wat tussen G en die ontbrekende
            noot by 2.1 gevorm word, byvoorbeeld Majeur 3de.
            Antwoord: Volmaakte Oktaaf = 1 punt
                                                                                                 (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.2         Luister na maat 5–8. Benoem die non-akkoordnoot wat by 2.2 gevorm word,
            byvoorbeeld Deurgangsnoot.

            Antwoord (Onder) Wissel (Hulp)noot = 1 punt                                          (1)

 Speel Snit 7 DRIE keer.

2.3         Die notasie van maat 3 is op die partituur by 2.3 weggelaat. Voltooi die
            ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes wat ooreenstem met die melodie
            wat jy hoor.

            Antwoord: Sien partituur: Korrekte toonhoogte en nootwaarde
                      = 1 punt elk = 3 punte
                      Geen punt vir slegs korrekte toonhoogte of nootwaarde                      (3)
                                                                                                 [5]

                                                               TOTAAL AFDELING A:                10
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    7                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.3 vir twee minute.

Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer as twee items by 'n vraag merk, moet
slegs die eerste twee items nagesien word.

 Speel Snit 8 TWEE keer.

3.1         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat verband hou met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                     KOLOM A                 Snit 8
             Slegs vroulike stemme
             Verandering van toonsoort   X
             A Cappella                  X
             Mineur
             Herhaling                   X
             Instrumentaal
            Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                           (2)

 Speel Snit 9 TWEE keer.

3.2         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat verband hou met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                      KOLOM A                Snit 9
             A Cappella
             Verandering van toonsoort
             Marimba                     X
             Tromboon
             Saksofoon                   X
             Idiofone                    X
            Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     8                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 10 TWEE keer.

3.3         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat verband hou met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                    KOLOM A                Snit 10
             Majeur                    X
             Drieslagmaat
             Ostinato                  X
             Vierslagmaat              X
             Adagio
             Mineur
             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                             (2)

3.4         Luister na die volgende TWEE uittreksels en beantwoord die vrae wat volg

Speel Snit 11 EEN keer.

            3.4.1     Met watter EEN van die volgende word hierdie uittreksel
                      geassosieer? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                       Antwoord: Wals = 1 punt                                                   (1)

Speel Snit 12 EEN keer.
            3.4.2     Met watter EEN van die volgende word hierdie uittreksel
                      geassosieer? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                       Antwoord: Harp = 1 punt                                                   (1)

                                                                                 (8 ÷ 2)         [4]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       9                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die
            vrae wat volg.

 Speel Snit 13, Snit 14 en Snit 15 elk EEN keer.

            4.1.1     Identifiseer die geskikste term om die karakter van die uittreksels te
                      beskryf. Kies uit die lys hieronder. Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.
                      Antwoord:
                       Term                Snit 13     Snit 14       Snit 15
                       Lustig              X
                       Semplice
                       Subito
                       Con fuoco                       X
                       Allegretto
                       Grave                                         X
                       Een punt per uittreksel X 3 = 3 punte                                        (3)
 Speel Snit 16 EEN keer.
            4.1.2     Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.
                       Antwoord Tamino = 1 punt                                                     (1)
            4.1.3     Noem die stemtipe van hierdie karakter.
                       Antwoord: Tenoor = 1 punt                                                    (1)
4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 17 EEN keer.

            4.2.1     Identifiseer die genre/werktipe van hierdie uittreksel, byvoorbeeld
                      Concerto.
                       Antwoord: Simfonie = 1 punt                                                  (1)
            4.2.2     Identifiseer die komponis van hierdie uittreksel.
                       Antwoord: Beethoven = 1 punt                                                 (1)
            4.2.3     Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel?
                      Antwoord: Mineur = 1 punt                                                     (1)

 Speel Snit 18 EEN keer.

            4.2.4     Identifiseer die korrekte stelling in KOLOM A wat verband hou met
                      die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike bokkie.
                      Antwoord:
                                                KOLOM A
                       Die kontrabasse en tjello’s speel 'n pedaalpunt
                       Die kontrabasse en tjello’s speel tremolo                  X
                       Die altviole en kontrabasse speel pizzicato
                       Die altviole en tjello’s speel 'n ostinato
                       Korrekte antwoord = 1 punt                                                   (1)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 19, Snit 20 en Snit 21 EEN keer elk.

            4.2.5     Identifiseer die houtblaasinstrument in ELKE uittreksel. Skryf die
                      antwoord in die tabel hieronder.

                      Antwoord:
                       Snit 19              Fluit
                       Snit 20              Hobo
                       Snit 21              Klarinet
                       Een punt per korrekte instrument x3       = 3 punte                            (3)

 Speel Snit 19, Snit 20 en Snit 21 weer EEN keer.

4.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 22 EEN keer.

            4.3.1     Noem TWEE komposisietegnieke wat in hierdie uittreksel gebruik
                      word.

                       Antwoord: Herhaling
                                 Variasie op 'n tema
                                 Melodiese material in die basparty
                                 Begeleiding in die hoë instrumente
                                 Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                              (2)

 Speel Snit 23 en 24 TWEE keer direk na mekaar.

            4.3.2     Vergelyk die melodieë in die volgende twee uittreksels en noem
                      EEN ooreenkoms en EEN verskil.

                      Antwoord:
                       Ooreenkoms •          Melodielyn
                                  •          Ritmiese patroon
                                  •          Dinamiek
                                             - Meesal piano
                                             - cresc/decresc
                                        •    Artikulasie
                                             - legato
                        Verskil         •    Instrumentasie
                                             - Snit 23 gespeel deur tjello’s/lae strykers
                                        •    Snit 24 gespeel deur viole/hoë strykers
                                             - Die tweede melodie ('n oktaaf) hoër

                       Enige EEN korrekte ooreenkoms en verskil = 2 punte                             (2)

                                                                                        (16 ÷ 2)        [8]

                                                                      TOTAAL AFDELING B:                12
                                                 OF
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg

 Speel Snit 25 EEN keer.

            5.1.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
                      hoor.

                       Antwoord: Marabi = 1 punt                                                     (1)
            5.1.2     Gee TWEE redes, wat met die musiek verband hou, om jou
                      antwoord op VRAAG 5.1.1 te staaf.

                       Antwoord: •      Aaneenlopende herhaling van musiekmateriaal
                                        oor 'n ritmiese ostinato (riff)
                                     • Sikliese harmoniese progressie
                                     • Mengsel van Westerse instrumentasie (tromstel,
                                        bas en elektriese kitaar, klawerbord) en Suid-
                                        Afrikaanse vokale styl
                                     • Jazz-invloed word in die kitaar en bas gehoor
                                     Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                          (2)

            5.2.3     Noem EEN kunstenaar/groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                       Antwoord: • The Flying Jazz Queens
                                 • The Dark City Sisters
                                 • Mahotella Queens
                                 Enige korrekte antwoord = 1 punt                                     (1)
5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 26 EEN keer.

            5.2.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
                      hoor.

                       Antwoord: • Cape jazz
                                 • Modern jazz
                                 • Afro jazz
                                 Enige korrekte antwoord = 1 punt                                    (1)

            5.2.2     Noem 'n kunstenaar wat jy met jou antwoord op VRAAG 5.2.1
                      assosieer.

                       Antwoord: Winston Mankunku = 1 punt                                           (1)

            5.2.3     Noem die komposisietegniek wat in hierdie klavierparty voorkom.

                       Antwoord:      Ostinato/Riff = 1 punt                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                                DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

            5.2.4      Noem EEN idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                        Antwoord: Simbale/Hi-hat = 1 punt                                                (1)
 Speel Snit 27 EEN keer.

            5.2.5      Beskryf die gebruik van ritme wat jy in die klavierparty hoor.

                        Antwoord: •    Ritmiese motief in regterhandparty van die
                                       klavier word regdeur die uittreksel gehoor
                                     • Ritmiese materiaal is gesinkopeerd
                                     TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                   (2)

5.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 28 EEN keer.
            5.3.1      Noem 'n kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                        Antwoord: • Philip Tabane
                                  • Abbey Cindi
                                  • Julian Bahula
                                  Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                   (1)

         5.3.2        Beskryf die musiekstyl wat in hierdie uittreksel hoor deur na DRIE
                      musikale eienskappe te verwys.
                       Antwoord: • Moderne instrumentasie gekombineerd met
                                       tradisionele   instrumentasie     (Afrika-tromme,
                                       skudkokers, baskitaar, elektriese leadkitaar.
                                   • Gebruik van Afrika-horing
                                   • Perkussiewe en ritualistiese gebruik van
                                       skudkokers
                                   • Tonale blues se vokale, melodiese patroon
                                   • Blues klankverbuiging (bending) van note op die
                                       kitaar
                                   • Jazz-gebaseerde harmonieë
                                   • Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                             (3)
 Speel Snit 29 en Stnit 30 TWEE keer direk na mekaar.
5.4     Luister na die volgende TWEE uittreksels en identifiseer TWEE verskille ten
        opsigte van die maatslag en instrumente wat die ritme dryf.
         Answer:
              Styleinskap              Snit 29                            Snit 30
                               Ghoema-tydmaat
             Tydmaat           Tipiese Kaapse Maleier         Skiffle-agtige tydmaat
                               tydmaat
             Instrumente       Klavier/tromme/bas             Penniefluit/Kitaar/banjo/tromme            (4)
            Enige twee korrespondeerde korrekte antwoorde x 2 = 4 punte
                                                                                  (16 ÷ 2)                [8]
                                                                       TOTAAL AFDELING B:                 12
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

                                              OF
VRAAG 6: IAM
6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 31 EEN keer.

            6.1.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl wat in hierdie uittreksel gehoor
                      word.
                       Antwoord: Isicathamiya = 1 punt                                              (1)
            6.1.2     Gee DRIE redes, wat met die musiek verband hou, om jou
                      antwoord op VRAAG 6.1.1 te staaf.
                       Antwoord: • Koraalstyl-sang
                                   • TTBB
                                   • Lirieke in isiZulu
                                   • A Cappella
                                   • Vokaletegnieke, bv. krepitasie
                                   • Herhaling
                                   Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                          (3)

 Speel Snit 32 EEN keer.

         6.1.3        Gee TWEE eienskappe wat hierdie uittreksel verskillend maak van
                      die oorspronklike styl wat in VRAAG 6.1.1 genoem is.
                       Antwoord: • Vroulike sangers/Hoë stemme
                                    • Engelse lirieke in plaas van Isizulu
                                    • Die vroue neem die leierskap in die vraag en
                                        antwoord oor
                                    • Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                       (2)

            6.1.4     Noem 'n kunstenaar/groep wat met hierdie uittreksel geassosieer
                      word.
                       Antwoord: Ladysmith Black Mambazo = 1 punt                                   (1)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 33 EEN keer.

            6.2.1     Beskryf die gebruik van ritme tussen die handeklap en die tromme.
                      Antwoord: •      Handeklap
                                        o reëlmatige kwartnootmaatslag
                                        o aksente of verskillende maatslae (op een en
                                           vier of drie en een)
                                        o herhaling
                                    • Tromme
                                        o gepunteerde agstenoot-ritmes wat die ritme
                                           van die voetbeweging van die dans volg
                                        o herhaling
                                        o veroorsaak kruisritmes
                                    Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

            6.2.2     Identifiseer die idiofoon wat jy hoor.

                          Antwoord: Beesklok (Cow bell) = 1 punt                                   (1)

 Speel Snit 34 en Snit 35 TWEE keer direk na mekaar.

6.3     Identifiseer TWEE verskille in die uittreksels wat jy ten opsigte van die relevante
        styl en die gebruik van tromme hoor.

        Antwoord:

               Kriteria              Snit 34                         Snit 35
            Styl               Maskandi                  Tradisionele Basotostyl (Famo)

            Tromme             Tromstel: Om die        Tradisioneel, Tuisgemaakte
                               tydmaat te hou en om 'n tromme: Om die maatslag te
                               kontemporêre styl te    hou en om poliritme te skep
                               gee

            Enige TWEE korresponderende korrekte antwoorde x 2 = 4 punte
                                                                                                    (4)

6.4         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 36 EEN keer.

            6.4.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie
                      uittreksel hoor.

                          Antwoord: Malombo = 1 punt                                               (1)

            6.4.2     Noem 'n kunstenaar/groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                          Antwoord: • Philip Tabane
                                    • Malombo
                                    • Abbey Cindi
                                    • Julian Bahula
                                    • Malombo Jazzmen
                                    • Malombo Jazz Makers
                                    Enige korrekte antwoord = 1 punt                               (1)

                                                                                  (16 ÷ 2)         [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:               12

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    15                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORM
VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 37 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Beethoven terwyl jy die die partituur
bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     16                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 37 weer.

7.1      Noem die hooftoonsoort van hierdie werk.

            Antwoord:     G Majeur    = 1 punt                                             (1)

7.2         Wat is die vorm van hierdie werk?

             Antwoord • Afgeronde tweeledige vorm (AA :II BA:II)
                      • Tweeledige vorm (AB)
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                     (1)

7.3      Motiveer jou antwoord van VRAAG 7.2 deur 'n skematiese uitleg van die
         vorm van die werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.

            Antwoord:
            Afgeronde tweeledige vorm
             Seksie    Maatnommers
             A =½      03–82      =½
             B         83–122
                 =½               =½
             a         123–162

             ½ punt vir A-seksie
             ½ punt vir korrekte maatnommers in A-seksie         = 1 punt
             ½ punt vir korrekte verdelings in Ba-seksie
             ½ punt vir korrekte maatnommers in Ba-seksie        = 1 punt
            Binary
             Seksie         Maatnommers
             A =½           03–82 = ½
             B =½           83–162 = ½

             ½ punt vir elke korrekte seksie        = 1 punt
             ½punt vir elke korrekte maatnommer     = 1 punt

             Nota aan die nasiener:
             Indien die maatnommers en die seksieletters nie korrespondeer met
             nie, moet ½ punt toegeken word vir die seksie en geen punt vir die
             maatnommers nie.                                                              (2)

7.4         Na watter toonsoort moduleer die werk in maat 7–8?
             Antwoord: D majeur = 1 punt                                                   (1)
7.5         Wat is die funksie van die A#-noot in maat 5?
             Antwoord    • (Chromatiese) wissel (hulp)noot
                         • Versiering
                         • 'n Chromatiese noot om kleur te verskaf
                         Enige korrekte antwoord = 1 punt                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     17                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 38 weer.

7.6         Noem die kadens wat by X gevorm word.

             Antwoord: Onvolmaakte kadens = 1 punt                                 (1)

7.7         Gee die betekenis van allegretto.

             Antwoord: Redelik lewendig en vrolik = 1 punt                         (1)

 Speel Snit 39 vir 'n algemene oorsig.                                             [8]

                                                             TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                 GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2018-afr/f25024e2-ce11-4b49-86ab-e1f1c149a5fe) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-feb-march-2018-memo-eng/fe839377-5464-4b4b-a004-cbfaa68980e8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-english/4a235392-48cc-45ea-82f3-171a13fbbed6) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84) — Music · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
