# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2018

                          MUSIEK V2
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   30

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            MUSIEK V2                       (EC/SEPTEMBER 2018)

 NASIENGIDS

 AFDELING A: GEHOOR                      TOTAAL NASIENER   MODERATOR
 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                     4

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                     6

 SUBTOTAAL                                 10

 AFDELING B: HERKENNING                  TOTAAL NASIENER   MODERATOR
 VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                     4

                      EN

 VRAAG 4 (WKM)                             8

                      OF

 VRAAG 5 (JAZZ)                            8

                      OF

 VRAAG 6 (IAM)                             8

 SUBTOTAAL                                 12

 AFDELING C: VORMONTLEDING               TOTAAL NASIENER   MODERATOR
 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                     8

 SUBTOTAAL                                 8

 GROOTTOTAAL                               30

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   MUSIEK V2                                               3

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

 1.1    Identifiseer die tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Maak ŉ kruisie (X) in die
        toepaslike blokkie hieronder.

        1.1.1

        1.1.2

        1.1.3
                                                                                              (1)

 Speel Snit 2 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling.

 1.2    Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 3 en 4 op die notebalk hieronder.

        Antwoord:                                                         

                                                                                              (3)
        1 punt vir elke korrekte nootwaarde.
        Die nootwaardes moet in die korrekte volgorde geskryf wees.                (9 ÷ 3)    (3)
                                                                                              [4]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  MUSIEK V2                                (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 3 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Luister na die melodie uit Lieder ohne worte, Op. 62 no. 1 deur F. Mendelssohn en
 beantwoord dan die vrae wat volg.

                                  2.2

                                                              2.3

                                                                    2.7 

 2.1    Noem die hooftoonsoort van hierdie uittreksel.

        Antwoord: G majeur                                                                 (1)

 Speel Snit 4 EEN keer.

 2.2    Identifiseer die nie-harmoniese noot by 2.2.

        Antwoord: Terughouding                                                             (1)

 Speel Snit 5 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling.

 2.3    Luister vanaf maat 43 en vul die ontbrekende note by 2.3 op die partituur in.

        Antwoord:
         ½ ½½½             ½½

        Beide toonhoogte en ritme moet korrek wees vir ½ punt.                (6 x ½)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  MUSIEK V2                                            5

 2.4    Op watter polsslag begin hierdie uittreksel?

        Antwoord: Derde polsslag                                                         (1)

 Speel Snit 6 EEN keer.

 2.5    Watter EEN van die volgende ornamente word in hierdie uittreksel gebruik?
        Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                      Triller           Appoggiatura               Mordent               (1)

 Speel Snit 7 EEN keer.

 2.6    Benoem die kadens en akkoorde wat aan die einde van hierdie uittreksel
        gebruik word.

        Antwoord: Volmaakte kadens, V7 – I

        Volmaakte kadens = 1 punt
        V7 – I = 1 punt                                                                  (2)

 2.7    Omkring ŉ melodiese interval van ŉ verminderde vyfde op die partituur.

        Sien partituur vir antwoord (maat 12).                                           (1)

 2.8    Gee EEN term wat die vrye gebruik van tempo beskryf wanneer hierdie stuk
        gespeel word.

        Antwoord: Rubato                                                                 (1)

 2.9    Gedurende watter stylperiode was hierdie stuk gekomponeer?

        Antwoord: Romantiese periode / Romantiek                                         (1)
                                                                             (12 ÷ 2)    [6]

                                                           TOTAAL AFDELING A:            10

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    MUSIEK V2                       (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

 VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

 Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1−3.4 wat met die musiek wat jy hoor
 verband hou. Maak ŉ kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

 3.1    Speel Snit 8 TWEE keer.

                   KOLOM A                   Snit 8
        Klarinet en fagot                      X
        Saamgestelde tweeslagmaat
        Engelse horing en fagot
        Enkelvoudige vierslagmaat                X
        Barok-periode
        Klassieke periode                        X                                 (3)

 3.2    Speel Snit 9 TWEE keer.

                    KOLOM A                  Snit 9
        Idiofoon, elektrofoon en
        aërofoon
        Poliritme
        Idiofoon, membranofoon en
                                                 X
        aërofoon
        Kruisritmes                              X
        Parallelle intervalle                    X
        Onreëlmatige tyd                                                           (3)

 3.3    Speel Snit 10 TWEE keer.

                  KOLOM A                   Snit 10
        Adagio sostenuto
        Pedaalpunt                               X
        Konstante dinamiek
        Poco a poco crescendo                    X
        Grondbas
        Allegro moderato                         X                                 (3)

 3.4    Speel Snit 11 TWEE keer.

                  KOLOM A                   Snit 11
        Arpeggio’s in klavierparty            X
        Mineur tonaliteit                     X
        Majeur tonaliteit
        Fuga
        Jazz-trio                                X
        Klassieke kamermusiek                                                      (3)
                                                                      (12 ÷ 3)     [4]
Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    MUSIEK V2                                              7

 Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

 VRAAG 4: WKM

 4.1    Speel Snit 12 TWEE keer.

        4.1.1    Watter EEN van die volgende illustreer die korrekte ritme van die
                 tema wat jy hoor? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 (a)

                 (b)

                 (c)
                                                                                             (1)

        Speel Snit 12 nog EEN keer.

        4.1.2    Is die tonaliteit van hierdie uittreksel majeur of mineur?

                 Antwoord: Mineur                                                            (1)

        Speel Snit 13 TWEE keer.

        4.1.3    Wat het die eerste drie openingsakkoorde in gemeen met die
                 tonikatoonsoort van hierdie uittreksel?

                 Antwoord: Elke akkoord is op die note van die tonikatoonsoort
                 gebou (B-D-F#).                                                             (1)

        Speel Snit 14 en 15 TWEE keer opeenvolgend.

        4.1.4    Vergelyk die tema in Snit 14 en 15 met betrekking tot artikulasie en
                 komposisietegnieke wat gebruik word. Noem EEN verskil in
                 artikulasie, EEN verskil in komposisietegnieke en EEN
                 ooreenstemming in komposisietegnieke.

                                             SNIT 14                   SNIT 15
                 Artikulasie        Legato                      Staccato
                 Komposisie-        Herhaling en                Nabootsing
                 tegnieke           sekwense                    en sekwense

                 Legato en staccato = 1 punt
                 Herhaling en nabootsing = 1 punt
                 Sekwense = 1 punt                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   MUSIEK V2                                  (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.2    Speel Snit 16 TWEE keer.

        4.2.1   Identifiseer die karakters en stemtipes wat in hierdie uittreksel sing.

                 Karakter 1: Papageno – Bariton
                 Karakter 2: Papagena – Sopraan

                Karakters = ½ punt elk
                Stemtipes = ½ punt elk                                                       (2)

        4.2.2   Aan watter subgenre van operamusiek behoort hierdie uittreksel?

                Antwoord: Duet                                                               (1)

        4.2.3   Noem die titel van die opera en die komponis.

                Antwoord: Die Towerfluit (1 punt)
                          W.A. Mozart (1 punt)                                               (2)

 4.3    Speel Snit 17 TWEE keer.

        4.3.1   Beskryf hierdie werk met betrekking tot instrumentasie, genre en
                stylperiode.

                 Instrumentasie: Standaard Klassieke simfonie-orkes
                          Genre: Simfonie
                     Stylperiode: Klassieke periode

                Instrumentasie = 1 punt
                Genre = 1 punt
                Stylperiode = 1 punt                                                         (3)

        Speel Snit 17 nog EEN keer.

        4.3.2   Identifiseer die tekstuur wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                Antwoord: Homofoniese tekstuur                                               (1)

        4.3.3   Voorsien hierdie uittreksel van ŉ gepaste titel.

                Antwoord:
                Ontwaking van opgewekte gevoelens om in die
                platteland/buitelug te wees                                                  (1)
                                                                                (16 ÷ 2)     [8]

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    MUSIEK V2                                             9

 VRAAG 5: JAZZ

 5.1    Speel Snit 18 EEN keer.

        5.1.1    Noem die kunstenaar wat in hierdie uittreksel optree.

                 Antwoord: Miriam Makeba                                                    (1)

        Speel Snit 19 EEN keer.

        5.1.2    Identifiseer die kordofooninstrument wat aan die begin van hierdie
                 uittreksel speel.

                 Antwoord: Kontrabas                                                        (1)

        Speel Snit 20 TWEE keer.

        5.1.3    Lewer kommentaar oor die gebruik van harmoniese
                 akkoordprogressie in hierdie werk.

                 Antwoord:
                 Siklies/herhaalde akkoordprogressies (1 punt)
                 Akkoordprogressie: I – IV – I – V (1 punt)                                 (2)

        5.1.4    Voorsien hierdie uittreksel van ŉ gepaste titel.

                 Antwoord: Wimbowwee                                                        (1)

 5.2    Speel Snit 21 TWEE keer.

        5.2.1    Kies die korrekte kombinasie van instrumente wat in hierdie
                 uittreksel gebruik word. Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                         Trompet                Trompet                 Trompet
                          Klavier                Klavier                 Klavier
                        Tromboon              Euphonium                Tromboon
                        Kontrabas              Kontrabas                  Tjello
                       Altsaksofoon         Tenoorsaksofoon           Altsaksofoon
                         Tromstel               Tromstel                Tromstel            (1)

        Speel Snit 22 TWEE keer.

        5.2.2    Noem TWEE ritmiese toestelle wat op die perkussie
                 instrument/slaginstrument gebruik word.

                 Antwoord:
                 ‘Swing’-ritmes op hi-hats
                 ‘Off-beats’ op die bas- en snaartrom

                 1 punt vir elke ritmiese toestel.                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 MUSIEK V2                                 (EC/SEPTEMBER 2018)

        5.2.3   Gee EEN term vir die melodiese materiaal wat op die solo-
                instrumente geskep word.

                Antwoord: Improvisasie                                                     (1)

        Speel Snit 22 nog EEN keer.

        5.2.4   Met watter groep assosieer jy hierdie uittreksel?

                Antwoord: The Jazz Epistles                                                (1)

 5.3    Speel Snit 23 en 24 TWEE keer opeenvolgend.

        5.3.1   Luister na Snit 23 en 24 en kies TWEE korrekte eienskappe wat
                met elke uittreksel wat jy hoor verband hou. Maak ŉ kruisie (X) langs
                TWEE eienskappe.

                                  SNIT 23
                Pedaalpunt                                X
                Teenmelodieë
                Monofoniese tekstuur
                Melodie word in unisoon gespeel           X
                Adagio

                                   SNIT 24
                Eenvoudige melodieë
                Polifoniese tekstuur                      X
                Andante
                Reguit agstenoot ritmes
                Lopende baslyn (‘walking bass line’)      X                                (4)

        Speel Snit 25 TWEE keer.

        5.3.2   Met watter kunstenaar en jazz-styl assosieer jy hierdie uittreksel?

                 Kunstenaar: Gideon Nxumalo
                   Jazz-styl: New Jazz

                Kunstenaar = 1 punt
                Jazz-styl = 1 punt                                                         (2)
                                                                              (16 ÷ 2)     [8]

                                                 OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    MUSIEK V2                                            11

 VRAAG 6: IAM

 6.1    Speel Snit 26 TWEE keer.

        6.1.1    Beskryf die musiek met betrekking tot genre, instrumentasie en
                 kunstenaar/groep.

                             Genre: Isicathamiya
                    Instrumentasie: Acapella manstemme
                  Kunstenaar/Groep: Ladysmith Black Mambazo

                 Genre = 1 punt
                 Instrumentasie = 1 punt
                 Kunstenaar/Groep = 1 punt                                                 (3)

        Speel Snit 27 EEN keer.

        6.1.2    Identifiseer TWEE stemtegnieke wat as ornamentasie in hierdie
                 uittreksel gebruik word.

                 Antwoord: Glissando en gebuigde note

                 1 punt vir elke tegniek.                                                  (2)

        Speel Snit 28 EEN keer.

        6.1.3    Watter tipiese eienskap van Afrika-musiek word hoofsaaklik tussen
                 die stemme gebruik?

                        Ostinato            Polifoniese tekstuur   Roep-en-antwoord        (1)

 6.2    Speel Snit 29 EEN keer.

        6.2.1    Noem die Suid-Afrikaanse styl wat met hierdie uittreksel
                 geassosieer word.

                 Antwoord: Maskandi                                                        (1)

        6.2.2    Met watter Afrika-stam assosieer jy hierdie musiek?

                 Antwoord: AmaZoeloe                                                       (1)

        Speel Snit 29 nog EEN keer.

        6.2.3    Gee ŉ term vir die instrumentale inleiding wat in hierdie musiekstyl
                 gebruik word.

                 Antwoord: Izihlabo                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  MUSIEK V2                              (EC/SEPTEMBER 2018)

        6.2.4   Noem EEN ander Suid-Afrikaanse styl waarin die konsertina
                hoofsaaklik gebruik word.

                Antwoord: Boeremusiek                                                    (1)

 6.3    Speel Snit 30 TWEE keer.

        6.3.1   Noem die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                Antwoord: Saksofoon                                                      (1)

        6.3.2   Watter ander tipiese Afrika-instrument word deur die instrument in
                VRAAG 6.3.1 genoem nageboots?

                Antwoord: Die stem                                                       (1)

        Speel Snit 31 EEN keer.

        6.3.3   Noem EEN eienskap van Marabi-musiek wat in hierdie uittreksel
                gehoor word.

                Antwoord: Envoudige herhaalde akkoordprogressies                         (1)

        Speel Snit 32 TWEE keer.

        6.3.4   Lewer kommentaar op die ritmes wat in die twee begeleidende
                kitaarpartye (laer kitaar- en hoër kitaarpartye) gebruik word.

                Laer kitaarparty:      verskaf harmoniese ritme
                Hoër kitaarparty:      speel gesinkopeerde poliritmes

                1 punt vir elke kitaarparty.                                             (2)

        Speel Snit 33 EEN keer.

        6.3.5   Noem die groep wat in hierdie uittreksel optree.

                Antwoord: Makgona tsohle Band                                            (1)
                                                                             (16 ÷ 2)    [8]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           12

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)            MUSIEK V2                         13

 AFDELING C: VORMONTLEDING

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

                 A

                                           B

                                               A’

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                 MUSIEK V2                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 Speel Snit 34 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Speel Snit 34 nog EEN keer.

 7.1    Watter tipe ensemble word in hierdie werk gebruik?

        Antwoord: Trio                                                                (1)

 7.2    Identifiseer die vorm van hierdie werk.

        Antwoord: Drieledige vorm / ABA’                                              (1)

 7.3    Dui die afdelings van die vorm genoem in VRAAG 7.2 aan deur
        HOOFLETTERS op die partituur te gebruik.

        Antwoord op die partituur.                                                    (3)

 Speel Snit 35 TWEE keer.

 7.4    Luister na die tematiese materiaal wat in maat 03 – 42 gebruik word. Noem
        EEN ooreenkoms en EEN verskil in die gebruik van die tematiese materiaal.

        Ooreenkoms:        Die tema/melodie klink dieselfde in al drie
                            instrumente.
                                                     OF
                           Die tematiese materiaal gebruik dieselfde ritmes en
                            intervalle/toonhoogte.

               Verskil: Die tema word in verskillende omvange/oktawe in elke
                        instrument nageboots.

        Ooreenkoms = 1 punt
        Verskil = 1 punt                                                              (2)

 Speel Snit 36 TWEE keer.

 7.5    Luister na maat 163 – 24 en noem die toonsoort en kadens wat aan die
        einde van die uittreksel voorkom.

        Antwoord: D majeur, Volmaakte kadens

        Toonsoort = ½ punt
        Kadens = ½ punt                                                               (1)

                                                             TOTAAL AFDELING C:       8
                                                                 GROOTTOTAAL:         30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/eb3dc6ce-4a41-4a4a-a609-73fa918e62e0) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIEK V1 MEMO GR12 SEPT 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/musiek-v1-memo-gr12-sept-2018-afr/f008d6c5-6b39-4cb1-acc1-bba558e3c832) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-afr/766a7455-cdb5-4346-881e-51c43e1dea3e) — Music · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
