# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Memo · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2018

                                MUSIEK V2

PUNTE:    30                  NAAM:

TYD:      1½ uur              GRAAD:

         Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   MUSIEK V2                                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

       AFDELING A (Gehoor)                 (10)
       AFDELING B (Herkenning)             (12)
       AFDELING C (Vormontleding)           (8)

 2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

 3.    Beantwoord VRAAG 4 (WESTERSE KUNSMUSIEK – WKM) ÓF VRAAG 5
       (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-Musiek – IAM).

 4.    Kandidate moet hul antwoorde op hierdie vraestel skryf. Gebruik ŉ potlood vir
       musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

 5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ŉ CD luister.

 6.    Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
       teenwoordigheid van die opsiener afneem.

 7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
       bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

 8.    Kandidate mag NIE toegang tot enige musiekinstrument vir die duur van
       hierdie eksamen kry NIE.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

 INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

 1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in die raampies.

 2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
       gespesifiseer, gespeel word.

 3.    Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en
       hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

 4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
       gespeel word.

 5.    Indien meer as een baan (WKM, JAZZ, IAM) deur ŉ skool aangebied word,
       moet die volgende riglyne gevolg word:
           Elke baan moet die eksamen in ŉ aparte lokaal skryf.
           Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
           Elke lokaal moet sy eie CD met die musiekuittreksels (snitte) gebruik.
           ŉ Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
           Die musiekuittreksels (snitte) moet soos volg gespeel word:
            o WKM-kandidate: Snit 1 tot 17 en Snit 34 tot 36.
            o JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 11; Snit 18 tot 25 en Snit 34 tot 36.
            o IAM-kandidate: Snit 1 tot 11 en Snit 26 tot 36.

 6.    ŉ CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van ŉ
       kragonderbreking.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)            MUSIEK V2                                 3

 NASIENGIDS

 AFDELING A: GEHOOR                    TOTAAL NASIENER   MODERATOR
 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                     4

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                     6

 SUBTOTAAL                                 10

 AFDELING B: HERKENNING                TOTAAL NASIENER   MODERATOR
 VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                     4

                       EN

 VRAAG 4 (WKM)                             8

                       OF

 VRAAG 5 (JAZZ)                            8

                       OF

 VRAAG 6 (IAM)                             8

 SUBTOTAAL                                 12

 AFDELING C: VORM                      TOTAAL NASIENER   MODERATOR
 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                     8

 SUBTOTAAL                                 8

 GROOTTOTAAL                               30

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   MUSIEK V2                                   (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

 1.1    Identifiseer die tydmaatteken vir hierdie uittreksel. Maak ŉ kruisie (X) in die
        toepaslike blokkie hieronder.

        1.1.1

        1.1.2

        1.1.3
                                                                                              (1)

 Speel Snit 2 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling.

 1.2    Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 3 en 4 op die notebalk hieronder.

                                                                                              (3)
                                                                                              [4]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  MUSIEK V2                                             5

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 3 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Luister na die melodie uit Lieder ohne worte, Op. 62 no. 1 deur F. Mendelssohn en
 beantwoord dan die vrae wat volg.

                                  2.2

                                                              2.3

 2.1    Noem die hooftoonsoort van hierdie uittreksel.

                                                                                          (1)

 Speel Snit 4 EEN keer.

 2.2    Identifiseer die nie-harmoniese noot by 2.2.

                                                                                          (1)

 Speel Snit 5 DRIE keer. Wag 30 sekondes tussen elke herhaling.

 2.3    Luister vanaf maat 43 en vul die ontbrekende note by 2.3 op die partituur in.     (3)

 2.4    Op watter polsslag begin hierdie uittreksel?

                                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 MUSIEK V2                               (EC/SEPTEMBER 2018)

 Speel Snit 6 EEN keer.

 2.5    Watter EEN van die volgende ornamente word in hierdie uittreksel gebruik?
        Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                     Triller           Appoggiatura                Mordent              (1)

 Speel Snit 7 EEN keer.

 2.6    Benoem die kadens en akkoorde wat aan die einde van hierdie uittreksel
        gebruik word.

                                                                                        (2)

 2.7    Omkring ŉ melodiese interval van ŉ verminderde vyfde op die partituur.          (1)

 2.8    Gee EEN term wat die vrye gebruik van tempo beskryf wanneer hierdie stuk
        gespeel word.

                                                                                        (1)

 2.9    Gedurende watter stylperiode was hierdie stuk gekomponeer?

                                                                                        (1)
                                                                             (12 ÷ 2)   [6]

                                                           TOTAAL AFDELING A:           10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  MUSIEK V2                                      7

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

 VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

 Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1-3.4 wat met die musiek wat jy hoor
 verband hou. Maak ŉ kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

 3.1    Speel Snit 8 TWEE keer.

                   KOLOM A                  Snit 8
        Klarinet en fagot
        Saamgestelde tweeslagmaat
        Engelse horing en fagot
        Enkelvoudige vierslagmaat
        Barok-periode
        Klassieke periode                                                          (3)

 3.2    Speel Snit 9 TWEE keer.

                    KOLOM A                 Snit 9
        Idiofoon, elektrofoon en
        aërofoon
        Poliritme
        Idiofoon, membranofoon en
        aërofoon
        Kruisritmes
        Parallelle intervalle
        Onreëlmatige tyd                                                           (3)

 3.3    Speel Snit 10 TWEE keer.

                  KOLOM A                  Snit 10
        Adagio sostenuto
        Pedaalpunt
        Konstante dinamiek
        Poco a poco crescendo
        Grondbas
        Allegro moderato                                                           (3)

 3.4    Speel Snit 11 TWEE keer.

                  KOLOM A                  Snit 11
        Arpeggio’s in klavierparty
        Mineur tonaliteit
        Majeur tonaliteit
        Fuga
        Jazz-trio
        Klassieke kamermusiek                                                      (3)
                                                                       (12 ÷ 3)    [4]
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   MUSIEK V2                                (EC/SEPTEMBER 2018)

 Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

 VRAAG 4: WKM

 4.1    Speel Snit 12 TWEE keer.

        4.1.1   Watter EEN van die volgende illustreer die korrekte ritme van die
                tema wat jy hoor? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                (a)

                (b)

                (c)
                                                                                           (1)

        Speel Snit 12 nog EEN keer.

        4.1.2   Is die tonaliteit van hierdie uittreksel majeur of mineur?

                                                                                           (1)

        Speel Snit 13 TWEE keer.

        4.1.3   Wat het die eerste drie openingsakkoorde in gemeen met die
                tonikatoonsoort van hierdie uittreksel?

                                                                                           (1)

        Speel Snit 14 en 15 TWEE keer opeenvolgend.

        4.1.4   Vergelyk die tema in Snit 14 en 15 met betrekking tot artikulasie en
                komposisietegnieke wat gebruik word. Noem EEN verskil in
                artikulasie, EEN verskil in komposisietegnieke en EEN
                ooreenstemming in komposisietegnieke.

                                            SNIT 14                    SNIT 15

                Artikulasie

                Komposisie-
                tegnieke
                                                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     MUSIEK V2                                                 9

 4.2    Speel Snit 16 TWEE keer.

        4.2.1    Identifiseer die karakters en stemtipes wat in hierdie uittreksel sing.

                  Karakter 1:

                  Karakter 2:                                                                    (2)

        4.2.2    Aan watter subgenre van operamusiek behoort hierdie uittreksel?

                                                                                                 (1)

        4.2.3    Noem die titel van die opera en die komponis.

                                                                                                 (2)

 4.3    Speel Snit 17 TWEE keer.

        4.3.1    Beskryf hierdie werk met betrekking tot instrumentasie, genre en
                 stylperiode.

                      Instrumentasie:

                              Genre:

                         Stylperiode:                                                            (3)

        Speel Snit 17 nog EEN keer.

        4.3.2    Identifiseer die tekstuur wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                                                                                                 (1)

        4.3.3    Voorsien hierdie uittreksel van ŉ gepaste titel.

                                                                                                 (1)
                                                                                 (16 ÷ 2)        [8]

                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   MUSIEK V2                                (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 5: JAZZ

 5.1    Speel Snit 18 EEN keer.

        5.1.1   Noem die kunstenaar wat in hierdie uittreksel optree.

                                                                                            (1)

        Speel Snit 19 EEN keer.

        5.1.2   Identifiseer die kordofooninstrument wat aan die begin van hierdie
                uittreksel speel.

                                                                                            (1)

        Speel Snit 20 TWEE keer.

        5.1.3   Lewer kommentaar oor die gebruik van harmoniese
                akkoordprogressie in hierdie werk.

                                                                                            (2)

        5.1.4   Voorsien hierdie uittreksel van ŉ gepaste titel.

                                                                                            (1)

 5.2    Speel Snit 21 TWEE keer.

        5.2.1   Kies die korrekte kombinasie van instrumente wat in hierdie
                uittreksel gebruik word. Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                        Trompet               Trompet                  Trompet
                         Klavier               Klavier                  Klavier
                       Tromboon             Euphonium                 Tromboon
                       Kontrabas             Kontrabas                   Tjello
                      Altsaksofoon        Tenoorsaksofoon            Altsaksofoon
                        Tromstel              Tromstel                 Tromstel             (1)

        Speel Snit 22 TWEE keer.

        5.2.2   Noem TWEE ritmiese toestelle wat op die perkussie-
                instrument/slaginstrument gebruik word.

                                                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   MUSIEK V2                                             11

        5.2.3    Gee EEN term vir die melodiese materiaal wat op die solo-
                 instrumente geskep word.

                                                                                           (1)

        Speel Snit 22 nog EEN keer.

        5.2.4    Met watter groep assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                           (1)

 5.3    Speel Snit 23 en 24 TWEE keer opeenvolgend.

        5.3.1    Luister na Snit 23 en 24 en kies TWEE korrekte eienskappe wat
                 met die uittreksel wat jy hoor verband hou. Maak ŉ kruisie (X) langs
                 TWEE eienskappe.

                                    SNIT 23
                 Pedaalpunt
                 Teenmelodieë
                 Monofoniese tekstuur
                 Melodie word in unisoon gespeel
                 Adagio

                                    SNIT 24
                 Eenvoudige melodieë
                 Polifoniese tekstuur
                 Andante
                 Reguit agstenoot-ritmes
                 Lopende baslyn (‘walking bass line’)                                      (4)

        Speel Snit 25 TWEE keer.

        5.3.2    Met watter kunstenaar en jazz-styl assosieer jy hierdie uittreksel?

                  Kunstenaar:

                       Jazz-styl:                                                          (2)
                                                                               (16 ÷ 2)    [8]

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 MUSIEK V2                                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 6: IAM

 6.1    Speel Snit 26 TWEE keer.

        6.1.1   Beskryf die musiek met betrekking tot genre, instrumentasie en
                kunstenaar/groep.

                              Genre:

                      Instrumentasie:

                Kunstenaar/Groep:                                                          (3)

        Speel Snit 27 EEN keer.

        6.1.2   Identifiseer TWEE stemtegnieke wat as ornamentasie in hierdie
                uittreksel gebruik word.

                                                                                           (2)

        Speel Snit 28 EEN keer.

        6.1.3   Watter tipiese eienskap van Afrika-musiek word hoofsaaklik tussen
                die stemme gebruik? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                        Ostinato         Polifoniese tekstuur    Roep-en-antwoord          (1)

 6.2    Speel Snit 29 EEN keer.

        6.2.1   Noem die Suid-Afrikaanse styl wat met hierdie uittreksel
                geassosieer word.

                                                                                           (1)

        6.2.2   Met watter Afrika-stam assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                           (1)

        Speel Snit 29 nog EEN keer.

        6.2.3   Gee ŉ term vir die instrumentale inleiding wat in hierdie musiekstyl
                gebruik word.

                                                                                           (1)

        6.2.4   Noem EEN ander Suid-Afrikaanse styl waarin die konsertina
                hoofsaaklik gebruik word.

                                                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   MUSIEK V2                                            13

 6.3    Speel Snit 30 TWEE keer.

        6.3.1    Noem die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                                                                                          (1)

        6.3.2    Watter ander tipiese Afrika-instrument word deur die instrument in
                 VRAAG 6.3.1 genoem, nageboots?

                                                                                          (1)

        Speel Snit 31 EEN keer.

        6.3.3    Noem EEN eienskap van Marabi-musiek wat in hierdie uittreksel
                 gehoor word.

                                                                                          (1)

        Speel Snit 32 TWEE keer.

        6.3.4    Lewer kommentaar op die ritmes wat in die twee begeleidende
                 kitaarpartye (laer kitaar- en hoër kitaarpartye) gebruik word.

                 Laer kitaarparty:

                 Hoër kitaarparty:                                                        (2)

        Speel Snit 33 EEN keer.

        6.3.5    Noem die groep wat in hierdie uittreksel optree.

                                                                                          (1)
                                                                              (16 ÷ 2)    [8]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           12

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                           MUSIEK V2             (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING C: VORMONTLEDING

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  MUSIEK V2                                        15

 Speel Snit 34 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Speel Snit 34 nog EEN keer.

 7.1    Watter tipe ensemble word in hierdie werk gebruik?

                                                                                     (1)

 7.2    Identifiseer die vorm van hierdie werk.

                                                                                     (1)

 7.3    Dui die afdelings van die vorm genoem in VRAAG 7.2 aan deur
        HOOFLETTERS op die partituur te gebruik.                                     (3)

 Speel Snit 35 TWEE keer.

 7.4    Luister na die tematiese materiaal wat in maat 03 – 42 gebruik word. Noem
        EEN ooreenkoms en EEN verskil in die gebruik van die tematiese materiaal.

         Ooreenkoms:

                Verskil:

                                                                                     (2)

 Speel Snit 36 TWEE keer.

 7.5    Luister na maat 163 – 24 en noem die toonsoort en kadens wat aan die
        einde van die uittreksel voorkom.

                                                                                     (1)

                                                             TOTAAL AFDELING C:      8
                                                                 GROOTTOTAAL:        30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                           MUSIEK V2             (EC/SEPTEMBER 2018)

 ROFWERK:

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/eb3dc6ce-4a41-4a4a-a609-73fa918e62e0) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIC P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/51f99515-491a-4362-9497-f4b0bc914a66) — Music · QP · 2017 · Afr
- [MUSIEK V1 QP SEPT 2018 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/musiek-v1-qp-sept-2018-afr-d/eca9bfea-c391-4c92-b41b-910ad033449c) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-afr/810cf81a-a383-4c13-b9cd-b5eac418fc1f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-eng/97092bca-32dc-48cf-8ac5-1da5303b2d5d) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2018-afr/f25024e2-ce11-4b49-86ab-e1f1c149a5fe) — Music · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
