# Music Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-afr/810cf81a-a383-4c13-b9cd-b5eac418fc1f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-afr/810cf81a-a383-4c13-b9cd-b5eac418fc1f)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      MUSIEK V2

                                            2018

                                                                                     PUNTE: 30

                                                                                 TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                     VRAAG          PUNTE BEHAAL                    GEMODEREER
                                        PUNTE                 GEMODEREERDE
                              MAKS.                TEKEN                     TEKEN
                                       BEHAAL                    PUNTE

                                       10     1                10       1
                       1        4
                       2        6

                       3        4

                      4/5/6     8

                       7        8

                     TOTAAL     30

        Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                                        DBE/2018
                                           SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor           (10)
      AFDELING B: Herkenning       (12)
      AFDELING C: Vorm             (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum            moet    die   eksamen     in    die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
      in hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                                    DBE/2018
                                           SSE

INSTRUKSIES VIR DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
      • WKM-kandidate: Snit 1–18 en Snit 30–34
      • JAZZ-kandidate: Snit 1–10, Snit 19–23 en Snit 30–34
      • IAM-kandidate:       Snit 1–10 en Snit 24–34

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  4                         DBE/2018
                                          SSE

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR              TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)             4

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)             6

                                         SUBTOTAAL     10

                     AFDELING B: HERKENNING          TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)             4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                  8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                 8

                     VRAAG 6 (IAM)                     8

                                         SUBTOTAAL     12

                     AFDELING C: VORM                TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)             8

                                         SUBTOTAAL     8

                     GROOTTOTAAL                       30

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      5                                    DBE/2018
                                              SSE

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 DRIE keer na mekaar.

1.1         Watter EEN van uittreksel (a), (b) of (c) hieronder stel die solostemparty die
            beste voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            (a)

            (b)

            (c)

                                                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   6                              DBE/2018
                                           SSE

 Speel Snit 2 TWEE keer direk na mekaar.

1.2         Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
            ontbrekende note in mate 2–3 hieronder.

                                                                                         (3)

 Speel Snit 2 weer TWEE keer.                                                            [4]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         7                         DBE/2018
                                                 SSE

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                                           etc./ens.

 Speel Snit 4 TWEE keer.

2.1         Beskryf die rol van die kitaar in hierdie uittreksel.

                                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    8                                 DBE/2018
                                            SSE

2.2         Die notasie van maat 3 en 4 is by X op die partituur weggelaat. Vul die
            ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die musiek
            wat jy hoor.                                                                     (3)

 Speel Snit 5 TWEE keer.

2.3         Noem die komposisietegniek wat by Y gebruik word. (Die snit begin in
            maat 5.)

                                                                                             (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.4         Noem die interval wat tussen die gegewe noot en die ontbrekende noot by Z
            gevorm word. (Die snit begin met 'n opmaat voor maat 21.)

                                                                                             (1)
                                                                                             [6]

                                                              TOTAAL AFDELING A:             10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     9                                 DBE/2018
                                             SSE

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Luister na die volgende uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 7 TWEE keer.

3.1         Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 7 hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                      Snit 7
             Marimba
             Kontrabasmelodie
             Doriese modus (modale mineur)
             Majeurtoonsoort
             Klavierinleiding
             Orrelinleiding                                                                   (2)

 Speel Snit 8 TWEE keer.

3.2         Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 8 hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                      Snit 8
             'Horn Section' (Blaserseksie)
             Ragtime
             Swing
             Majeurtoonsoort
             Begin met djembe-inleiding
             Begin met vloer-tom-tom                                                          (2)

Speel Snit 9 en Snit 10 elk TWEE keer.

3.3         Luister na die twee weergawes van Dona Nobis Pacem (Snit 9 en Snit 10) en
            beantwoord die vrae wat volg.

            3.3.1    Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
                     Snit 9 en Snit 10 hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
                     blokkies vir ELKE snit.

                                  KOLOM A                    Snit 9       Snit 10
                      Roep en antwoord
                      SATB-koor
                      Klavierbegeleiding
                      Begin met 'n inleiding
                      Mineurtoonsoort
                      Kinderkoor
                      Begin met 'n monofoniese tekstuur
                      A cappella                                                              (4)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                              DBE/2018
                                              SSE

            3.3.2    Met watter TWEE genres assosieer jy die twee weergawes van die
                     werk? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                      Koorstuk     Kunslied    Vokale kanon   Gesang   Vokale fuga           (2)

            3.3.3    Dui aan of die stellings hieronder WAAR of ONWAAR is. Maak 'n
                     kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

                                                               WAAR     ONWAAR
                      (a)   Beide uitvoerings begin met 'n
                            opmaat.
                      (b)   Beide uitvoerings eindig met 'n
                            volmaakte kadens.                                                (2)
                                                                              (12 ÷ 3)       [4]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                                 DBE/2018
                                              SSE

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 11 TWEE keer.

            4.1.1    Uit watter beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6 kom hierdie
                     uittreksel?

                                                                                                (1)

 Speel Snit 12 TWEE keer.

            4.1.2    Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
                     Snit 12 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                          KOLOM A                           Snit 12
                      Ontwikkeling
                      Adagio
                      Koda
                      Melodiese materiaal van fluit en hobo
                      Melodiese materiaal van klarinet en trompet
                      Trioolfiguur in begeleiding
                      Saamgestelde drieslagmaat
                      Herhaling van motief in verskillende toonsoorte                           (3)

            4.1.3    Watter prominente dinamiese kenmerk hoor jy in hierdie uittreksel?

                                                                                                (1)

4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.2.1    Voltooi die tabel hieronder deur 'n beskrywing van ELKE item in
                     Snit 13 te gee.

                           ITEM                         BESKRYWING
                      Werk

                      Stylperiode

                      Tempo

                      Dinamiek
                                                                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                                  DBE/2018
                                              SSE

 Speel Snit 14 TWEE keer.

            4.2.2    Watter EEN van hierdie Italiaanse terme beskryf die stemming van
                     die hele uittreksel die beste?

                          Giocoso         Espressivo       Con fuoco      Smorzando              (1)

4.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 15 EEN keer.

            4.3.1    Noem die TWEE karakters wat hierdie duet sing.

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 16 TWEE keer.

            4.3.2    Watter tipe artikulasie hoor jy in die begeleidingsparty van hierdie
                     uittreksel?

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 17 TWEE keer.

            4.3.3    Benoem die kadens wat jy aan die einde van hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                 (1)

            4.3.4    Gee 'n toepaslike Italiaanse/Duitse term wat die stemming of
                     karakter van hierdie musiek beskryf.

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 18 TWEE keer.

            4.3.5    Gee die term vir die vokale versiering in die sopraanparty op die
                     enkele woord, 'an'.

                                                                                                 (1)
                                                                                  (16 ÷ 2)       [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             12

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                                DBE/2018
                                              SSE

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 19 TWEE keer.

            5.1.1    Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
                     Snit 19 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                          KOLOM A                          Snit 19
                      Baskitaar- en trom-inleiding
                      Pentatoniese toonleer
                      Klavier en stem unisoon
                      Boogie-woogie
                      Sinkopasie
                      Kwêla
                      Melodiese ostinaat
                      Skiffle-agtige maatslag
                      Ghoema-maatslag                                                          (3)

 Speel Snit 20 EEN keer.

            5.1.2    Watter instrument(e) speel die melodie?

                                                                                               (1)

            5.1.3    Noem TWEE eienskappe van hierdie melodie.

                                                                                               (2)

 Speel Snit 21 TWEE keer.

            5.1.4    Gee EEN of TWEE woord(e) wat die styl van die klavierparty
                     beskryf.

                                                                                               (1)

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 22 TWEE keer.

            5.2.1    Noem TWEE Suid-Afrikaanse kunstenaars/groepe wat jy met hierdie
                     uittreksel assosieer.

                                                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       14                               DBE/2018
                                               SSE

            5.2.2    Beskryf kortliks die rol van die instrumente hieronder in hierdie
                     uittreksel.

                         INSTRUMENT                        BESKRYWING
                      Tromstel

                      Baskitaar

                      Saksofoon
                                                                                               (3)

5.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 23 TWEE keer.

            5.3.1    Voltooi die tabel hieronder deur 'n beskrywing van ELKE item in
                     Snit 23 te gee.

                              ITEM                         BESKRYWING
                      Tonaliteit

                      Stemming

                      Styl
                                                                                               (3)

            5.3.2    Hierdie melodie word as 'n roep en antwoord gespeel. Noem die
                     instrument wat die roep speel.

                                                                                               (1)
                                                                                (16 ÷ 2)       [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:           12

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        15                                         DBE/2018
                                                SSE

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 24 EEN keer.

            6.1.1    Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.

                                                                                                          (1)

            6.1.2    Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.

                                                                                                          (2)

            6.1.3    Noem TWEE kunstenaars wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                                          (2)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vraag wat volg.

 Speel Snit 25 en 26 direk na mekaar.

            Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 25 en
            Snit 26 hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies vir ELKE snit.

                          KOLOM A                      Snit 25            Snit 126
             Aërofone
             Monofoniese tekstuur
             Sinkopasie
             Kitaarinleiding
             Dalende melodiese motief
             Ukuvamba
             Dipoko (Pryspoësie)                                                                          (4)

6.3         Luister na die uittreksels en volg die instruksies wat volg.

 Speel Snit 27 EEN keer.

            6.3.1    Beskryf TWEE kenmerke van die ritmiese materiaal wat in hierdie
                     uittreksel gebruik word.

                                                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        16                                       DBE/2018
                                                SSE

 Speel Snit 28 EEN keer.

            6.3.2    Identifiseer die vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                     (1)

            6.3.3    Verduidelik die doel van die vokale tegniek wat in hierdie uittreksel
                     gebruik word.

                                                                                                     (1)

6.4         Luister na die uittreksels en volg die instruksies wat volg.

 Speel Snit 29 EEN keer.

            6.4.1    Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.

                                                                                                     (1)

            6.4.2    Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.4.1.

                                                                                                     (2)
                                                                                          (16 ÷ 2)   [8]

                                                                      TOTAAL AFDELING B:             12

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     17                          DBE/2018
                                             SSE

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 30 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.
             Vinnige tempo met energie

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                         18                      DBE/2018
                                 SSE

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      19                                   DBE/2018
                                              SSE

 Speel weer Snit 30.

7.1         Wat is die oorhoofse vorm van hierdie stuk?

                                                                                               (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            te gee. Gebruik die tabel hieronder.

                SEKSIE            MAATNOMMERS

                                                                                               (3)

7.3         Noem die toonsoort van hierdie stuk.

                                                                                               (1)

 Speel Snit 31 TWEE keer.

7.4         Begin die werk met 'n homofoniese of polifoniese tekstuur?

                                                                                               (1)

 Speel Snit 32 EEN keer.

7.5         Kies die term wat die vokale tegniek in hierdie stuk die beste beskryf. Maak 'n
            kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Jodelsang           Krepitasie           Ululasie          Melisma            (1)

 Speel Snit 33 TWEE keer.

7.6         Benoem die kadens aan die einde van die stuk by X in mate 78–80. (Die snit
            begin met die opmaat voor maat 78.)

                                                                                               (1)

 Speel Snit 34 EEN keer vir 'n finale oorsig.

                                                                     TOTAAL AFDELING C:        8
                                                                         GROOTTOTAAL:          30

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                          DBE/2018
                                 SSE

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2018-afr/b1ddc72e-e5b9-44f4-ba22-47c08b53fb6b) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/eb3dc6ce-4a41-4a4a-a609-73fa918e62e0) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-eng/97092bca-32dc-48cf-8ac5-1da5303b2d5d) — Music · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
