# Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      MUSIEK V2

                                          2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 30

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                                         DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor           (10)
      AFDELING B: Herkenning       (12)
      AFDELING C: Vorm             (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum                moet   die   eksamen   in    die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
      in hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                                      DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
      • WKM-kandidate: Snit 1–18 en Snit 30–34
      • JAZZ-kandidate: Snit 1–10, Snit 19–23 en Snit 30–34
      • IAM-kandidate:       Snit 1–10 en Snit 24–34

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    4                             DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR                    TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                   4

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                   6

                                          SUBTOTAAL          10

                     AFDELING B: HERKENNING                TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                   4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                        8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                       8

                     VRAAG 6 (IAM)                           8

                                          SUBTOTAAL          12

                     AFDELING C: VORM                      TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                   8

                                          SUBTOTAAL          8

                     GROOTTOTAAL                             30

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       5                                    DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde
wat nie in hierdie nasienriglyne verskaf word nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

    Speel Snit 1 DRIE keer na mekaar.

1.1         Watter EEN van uittreksel (a), (b) of (c) hieronder stel die solostemparty die
            beste voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
            (a)

            (b)
                                                                                       X

            (c)

             Korrekte antwoord = 1 punt                                                            (1)
2
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                                DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

 Speel Snit 2 TWEE keer direk na mekaar.

1.2         Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
            ontbrekende note in mate 2–3 hieronder.

 Speel Snit 2 weer TWEE keer.

      Antwoord:
                                   ½         ½       ½       ½   ½   ½

            ½ punt per noot soos aangedui = 3 punte                                           (3)
                                                                                              [4]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         7                             DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.

Antwoordpartituur:

 Speel Snit 4 TWEE keer.

2.1         Beskryf die rol van die kitaar in hierdie uittreksel.

            Antwoord:
            • Akkoordmatige begeleiding
            • Harmoniese ondersteuning van die melodie
            • Akkoordmatige, homofoniese tekstuur wat die melodie ondersteun
             Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       8                                DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

2.2         Die notasie van maat 3 en 4 is by X op die partituur weggelaat. Vul die
            ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die musiek
            wat jy hoor.

            Antwoord:
            Sien partituur

             Korrekte toonhoogte en nootwaarde = 1 punt elk
             Geen punt vir slegs korrekte toonhoogte of nootwaarde                             (3)

 Speel Snit 5 TWEE keer.

2.3         Noem die komposisietegniek wat by Y gebruik word. (Die snit begin in
            maat 5.)

            Antwoord:
            • Sekwens
            • Ritmiese herhaling

             Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                  (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.4         Noem die interval wat tussen die gegewe noot en die ontbrekende noot by Z
            gevorm word. (Die snit begin met 'n opmaat voor maat 21.)

            Antwoord:
            Rein 4de (Sien partituur)

             Korrekte antwoord = 1 punt                                                        (1)
                                                                                               [6]

                                                               TOTAAL AFDELING A:              10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     9                                  DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Luister na die volgende uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer as twee items vir 'n vraag invul, moet
 net die eerste twee nagesien word.

 Speel Snit 7 TWEE keer.

3.1         Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 7 hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                           KOLOM A                          Snit 7
             Marimba
             Kontrabasmelodie                                 X
             Doriese modus (modale mineur)                    X
             Majeurtoonsoort
             Klavierinleiding                                 X
             Orrelinleiding

             Eerste TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                          (2)

 Speel Snit 8 TWEE keer.

3.2         Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor in Snit 8?
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                           KOLOM A                          Snit 8
             Blaserseksie                                     X
             Ragtime
             Swing                                            X
             Majeurtoonsoort
             Begin met djembe-inleiding                       X
             Begin met vloer-tom-tom

             Eerste TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     10                                  DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

Speel Snit 9 en Snit 10 elk TWEE keer.

3.3         Luister na die twee weergawes van Dona Nobis Pacem (Snit 9 en Snit 10) en
            beantwoord die vrae wat volg.

            3.3.1    Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
                     Snit 9 en Snit 10 hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
                     blokkies vir ELKE snit.

                     Antwoord:
                                 KOLOM A                      Snit 9      Snit 10
                     Roep en antwoord
                     SATB-koor                                               X
                     Klavierbegeleiding                         X
                     Begin met 'n inleiding                     X
                     Mineurtoonsoort
                     Kinderkoor                                 X
                     Begin met 'n monofoniese tekstuur                       X
                     A cappella                                              X

             Eerste TWEE korrekte antwoorde per snit = 2 x 2 = 4 punte                          (4)

            3.3.2    Met watter TWEE genres assosieer jy die twee weergawes van die
                     werk? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                     Antwoord:
                      Koorstuk     Kunslied    Vokale kanon    Gesang    Vokale fuga

                     Eerste TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                   (2)

            3.3.3    Dui aan of die stellings hieronder WAAR of ONWAAR is. Maak 'n
                     kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

                                                                WAAR      ONWAAR
                      (a)   Beide uitvoerings begin met 'n                  X
                            opmaat.
                      (b)   Beide uitvoerings eindig met 'n         X
                            volmaakte kadens.

                     Korrekte antwoorde = 2 punte                                               (2)
                                                                               (12 ÷ 3)         [4]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                                   DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 11 TWEE keer.

            4.1.1    Uit watter beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6 kom hierdie
                     uittreksel?

                     Antwoord:
                     Eerste beweging

                      Korrekte antwoord = 1 punt                                                  (1)

 Speel Snit 12 TWEE keer.

            4.1.2    Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
                     Snit 12 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                           KOLOM A                          Snit 12
                      Trioolfiguur in begeleiding                             X
                      Ontwikkeling                                            X
                      Adagio
                      Koda
                      Melodiese materiaal van fluit en hobo                    X
                      Melodiese materiaal van klarinet en trompet
                      Saamgestelde drieslagmaat
                      Herhaling van motief in verskillende toonsoorte          X

                      Eerste DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                    (3)

            4.1.3    Watter prominente dinamiese kenmerk hoor jy in hierdie uittreksel?

                     Antwoord:
                     • 'n Geleidelike crescendo
                     • Crescendo poco a poco

                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                                  DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.2.1    Voltooi die tabel hieronder deur 'n beskrywing van ELKE item in
                     Snit 13 te gee.

                     Antwoord:
                         ITEM                             BESKRYWING
                      Werk             Hebrides Ouverture van Mendelssohn

                      Stylperiode      Romantiese periode

                      Tempo            Allegro moderato

                      Dinamiek         p cresc. f decresc.

                      Korrekte antwoorde = 4 punte                                               (4)

 Speel Snit 14 TWEE keer.

            4.2.2    Watter EEN van hierdie Italiaanse terme beskryf die stemming van
                     die hele uittreksel die beste?

                     Antwoord:
                        Giocoso           Espressivo          Con fuoco   Smorzando

                      Korrekte antwoord = 1 punt                                                 (1)

4.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 15 EEN keer.

            4.3.1    Noem die TWEE karakters wat hierdie duet sing.

                     Antwoord:
                     • Pamina
                     • Papageno
                      TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     13                                    DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

 Speel Snit 16 TWEE keer.

            4.3.2    Watter tipe artikulasie hoor jy in die begeleidingsparty van hierdie
                     uittreksel?

                     Antwoord:
                     • Losstaande (ongebinde) akkoorde
                     • Non-legato akkoorde
                     • Staccato

                      Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                        (1)

 Speel Snit 17 TWEE keer.

            4.3.3    Benoem die kadens wat jy aan die einde van hierdie uittreksel hoor.

                     Antwoord:
                     Onvolmaakte kadens

                      Korrekte antwoord = 1 punt                                                  (1)

            4.3.4    Gee 'n toepaslike Italiaanse/Duitse term wat die stemming of
                     karakter van hierdie musiek beskryf.

                     Antwoord:
                     • Tranquillo
                     • Cantabile
                     • Espressivo
                     • Ruhig

                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                            (1)

 Speel Snit 18 TWEE keer.

            4.3.5    Gee 'n term vir die vokale versiering in die sopraanparty op die
                     enkele woord, 'an'.

                     Antwoord:
                     Melisma

                      Korrekte antwoord = 1 punt                                                  (1)
                                                                                 (16 ÷ 2)         [8]

                                                                TOTAAL AFDELING B:                12

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                                DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 19 TWEE keer.

            5.1.1    Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in
                     Snit 19 hoor? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
                     Antwoord:
                                          KOLOM A                         Snit 19
                      Baskitaar- en trom-inleiding                          X
                      Pentatoniese toonleer
                      Klavier en stem unisoon                               X
                      Boogie-woogie
                      Sinkopasie                                            X
                      Kwêla
                      Melodiese ostinaat                                    X
                      Skiffle-agtige maatslag
                      Ghoema-maatslag                                       X

                      Eerste DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                 (3)

 Speel Snit 20 EEN keer.

            5.1.2    Watter instrument(e) speel die melodie?
                     Antwoord:
                     • Saksofoon/Saksofone
                      Korrekte antwoord = 1 punt                                               (1)

            5.1.3    Noem TWEE eienskappe van hierdie melodie.
                     Antwoord:
                     • Stapsgewyse/toonleerbeweging in die eerste deel
                     • Improvisasie in die tweede deel
                     • Gebruik van versierings
                      Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                  (2)

 Speel Snit 21 TWEE keer.

            5.1.4    Gee EEN of TWEE woord(e) wat die styl van die klavierparty
                     beskryf.
                     Antwoord:
                     • Perkussiewe spel
                     • Akkoordmatige improvisasie
                     • Aggressiewe spel
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      15                                    DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 22 TWEE keer.

            5.2.1    Noem TWEE Suid-Afrikaanse kunstenaars/groepe wat jy met hierdie
                     uittreksel assosieer.
                     Antwoord:
                     • Sipho Gumede
                     • Spirits Rejoice
                     • Sakhile
                      Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                    (2)

            5.2.2    Beskryf kortliks die rol van die instrumente hieronder in hierdie
                     uittreksel.
                     Antwoord:
                        INSTRUMENT                          BESKRYWING
                                              Verskaf ritmiese dryfkrag
                      Tromstel
                                              Verskaf egalige polsslag
                                              Kort, geïmproviseerde riffs
                      Baskitaar
                                              Ostinato/Herhaling
                                              Melodiese improvisasie
                      Saksofoon
                                              Herhalende melodiese motief
                      DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                          (3)

5.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 23 TWEE keer.

            5.3.1    Voltooi die tabel hieronder deur 'n beskrywing van ELKE item in
                     Snit 23 te gee.
                     Antwoord:
                              ITEM                        BESKRYWING
                      Tonaliteit              Majeur/Meestal I – IV – V – I
                      Stemming                Ontspanne, sorgeloos, matig lewendig
                      Styl                    Kwêla
                      Korrekte antwoorde = 3 punte                                               (3)

            5.3.2    Hierdie melodie word as 'n roep en antwoord gespeel. Noem die
                     instrument wat die roep speel.
                     Antwoord:
                     •   Saksofoon
                      Korrekte antwoord = 1 punt                                                 (1)
                                                                                (16 ÷ 2)         [8]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             12
                                                  OF
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                                           DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 24 EEN keer.

            6.1.1    Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.

                     Antwoord:
                     Maskandi

                      Korrekte antwoord = 1 punt                                                          (1)

            6.1.2    Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.

                     Antwoord:
                     • Inleidende isihlabo
                     • Isihlabo word gespeel op die konsertina
                     • Kitaar word gespeel in 'n pluk-styl (ukupika)
                     • Roep en antwoord tussen die leier en agtergrondsangers
                     • Izibongo (pryspoësie)

                      Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                             (2)

            6.1.3    Noem TWEE kunstenaars wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                     Antwoord:
                     • Phuzekhemisi
                     • Shwi Nomtekhala
                     • Hash 'elimhlophe

                      Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                             (2)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vraag wat volg.

 Speel Snit 25 en 26 direk na mekaar.

            Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 25 en
            Snit 26 hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies vir ELKE snit.

                         KOLOM A                       Snit 25            Snit 126
             Aërofone                                    X                   X
             Monofoniese tekstuur
             Sinkopasie                                    X                 X
             Kitaarinleiding
             Dalende melodiese motief                      X                 X
             Ukuvamba
             Dipoko (Pryspoësie)                           X

             Eerste TWEE korrekte antwoorde per snit = 2 x 2 = 4 punte
                                                                                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       17                                        DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

6.3         Luister na die uittreksels en volg die instruksies wat volg.

 Speel Snit 27 EEN keer.

            6.3.1    Beskryf TWEE kenmerke van die ritmiese materiaal wat in hierdie
                     uittreksel gebruik word.

                     Antwoord:
                     • Herhaling van ritmiese patrone
                     • Matige vinnige ritmiese materiaal word gebruik
                     • Uitgebreide gebruik van sinkopasie
                     • Gebruik van tipiese basiese tromspeltegnieke ('flam', 'drag', ens.)
                     • Saamgestelde tydmaatteken

                       Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                         (2)

 Speel Snit 28 EEN keer.

            6.3.2    Identifiseer die vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                     Antwoord:
                     Krepitasie/Uitroepe/Buiging van toonhoogtes

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                (1)

            6.3.3    Verduidelik die doel van die vokale tegniek wat in hierdie uittreksel
                     gebruik word.

                     Antwoord:
                     • Om opwinding te verhoog
                     • Om genieting van die uitvoering te wys

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                (1)

6.4         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 29 EEN keer.

            6.4.1    Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.

                     Antwoord:
                     • Isicathamiya

                       Korrekte antwoord = 1 punt                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    18                               DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

            6.4.2    Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.4.1.

                     Antwoord:
                     • Mannekoor/Manne-ensemble (TTBB)
                     • Herhalende, sikliese harmoniese progressies
                     • Roep en antwoord/oorvleuelende stemme
                     • Gebruik van krepitasie

                     Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                (2)
                                                                            (16 ÷ 2)        [8]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           12

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       19                        DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 30 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.
             Vinnige tempo met energie

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                            20                    DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         21                              DBE/2018
                                                 SSE

 Speel weer Snit 30.

7.1         Wat is die oorhoofse vorm van hierdie stuk?

            Antwoord:
            • Drieledige vorm
            • ABA
            • Inleiding AABBA

             Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                   (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            te gee. Gebruik die tabel hieronder.

            Antwoord:
                      SEKSIE            MAATNOMMERS               PUNTE
             A - ½ (sluit Inleiding in) 1–47 ½              = 1 punt
             B-½                      48–63 ½               = 1 punt
             A½                       64–80 ½               = 1 punt

                                                  OF
                      SEKSIE            MAATNOMMERS               PUNTE
             Inleiding                1–151
             AA - ½                   152–47 ½              = 1 punt
             BB ½                     472–64 ½              = 1 punt
             A½                       64–80 ½               = 1 punt

             ½ punt vir elke korrekte seksie (3 seksies) = 1½ punte
             ½ punt vir elke korrekte stel maatnommers (3 stelle maatnommers)
             = 1½ punte                                                                         (3)

7.3         Noem die toonsoort van hierdie stuk.

            Antwoord:
            G majeur

             Korrekte antwoord = 1 punt                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      22                                     DBE/2018
                                              SSE

 Speel Snit 31 TWEE keer.

7.4         Begin die werk met 'n homofoniese of polifoniese tekstuur?

            Antwoord:
            Homofonies

             Korrekte antwoord = 1 punt                                                          (1)

 Speel Snit 32 EEN keer.

7.5         Kies die term wat die vokale tegniek in hierdie stuk die beste beskryf. Maak 'n
            kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
                Jodelsang            Krepitasie          Ululasie           Melisma

             Korrekte antwoord = 1 punt                                                          (1)

 Speel Snit 33 TWEE keer.

7.6         Benoem die kadens aan die einde van die stuk by X in mate 78–80. (Die snit
            begin met die opmaat voor maat 78.)

            Antwoord:
            Plagale kadens

             Korrekte antwoord = 1 punt                                                          (1)

 Speel Snit 34 EEN keer vir 'n finale oorsig.

                                                                    TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                        GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-afr/810cf81a-a383-4c13-b9cd-b5eac418fc1f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2018-memo-afr/603989e1-ca09-4e21-bcf9-8562258f7884) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-english/4a235392-48cc-45ea-82f3-171a13fbbed6) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
