# Music Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2019-afr/0857f14f-dd5e-47b4-a2ee-06e89437ef1e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2019-afr/0857f14f-dd5e-47b4-a2ee-06e89437ef1e)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIOR SERTIFIKAATEKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      MUSIEK V2

                                            2019

                                                                                     PUNTE: 30

                                                                                 TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                     VRAAG          PUNTE BEHAAL                    GEMODEREER
                                        PUNTE                 GEMODEREERDE
                              MAKS.                TEKEN                     TEKEN
                                       BEHAAL                    PUNTE

                                       10     1                10       1
                       1        4
                       2        6
                       3        4
                      4/5/6     8
                       7        8

                     TOTAAL     30

        Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                                   DBE/2019
                                          SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor           (10)
      AFDELING B: Herkenning       (12)
      AFDELING C: Vorm             (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum            moet    die   eksamen     in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet op die puntetoekenning by elke vraag let om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      3                                   DBE/2019
                                            SS/NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.          Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.          Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel
            gespesifiseer is, gespeel word.

3.          Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
            antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.          Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
            dit gespeel word.

5.          Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz,
            Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg
            word:
             Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal afneem.
             Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
             Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
              'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.          Die snitte moet soos volg gespeel word:
             WKM-kandidate: Snit 1–11 en Snit 21
             Jazz-kandidate: Snit 1–7, Snit 12–15 en Snit 21
             IAM-kandidate: Snit 1–7, Snit 16–20 en Snit 21

7.          'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
            beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   4                                   DBE/2019
                                         SS/NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1   Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende
      note in mate 2–3 hieronder.

                                                                                              (3)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2   Watter EEN van die notasies hieronder stel die solo-stemparty-gedeelte die
      beste voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

       (a)

       (b)

                                                                                              (1)
                                                                                              [4]

 Speel Snit 2 weer EEN keer.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      5                                      DBE/2019
                                            SS/NSS

VRAAG 2

Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

 Speel Snit 3 weer DRIE keer.

2.1      Noem die interval wat by (a) tussen die D en die ontbrekende noot in maat 14
         gevorm word.
         ______________________________________________________________                             (1)

2.2         Noem die kadens by (b) in mate 34 tot 4. _____________________________                  (1)

2.3         Die notasie van maat 54 tot 6 is by (c) op die partituur weggelaat. Vul die
            ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die musiek
            wat jy hoor.                                                                            (3)

2.4         Beskryf die tekstuur van hierdie uittreksel met slegs EEN woord.

            _____________________________________________________________                           (1)
                                                                                                    [6]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:                 10

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       6                                DBE/2019
                                             SS/NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 4 DRIE keer.

3.1 Met watter TWEE items assosieer jy die musiek wat jy in Snit 4 hoor? Maak 'n
    kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                     ITEMS                  ANTWOORDE
      Majeur
      Mineur
      Crescendo deurgaans
      Ostinato
      Chordofone
      Snaartrom                                                                                (2)

Speel Snit 5 en Snit 6 TWEE keer na mekaar.
3.2   Luister na die TWEE uittreksels (Snit 5 en Snit 6) en beantwoord die vrae wat
      volg. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

      3.2.1      Watter musiekuitvoering begin met 'n agtmaatinleiding?

                  Snit 5                 Snit 6                                                (1)

      3.2.2      EEN van die uitvoerings is in 3/4-tydmaat.        WAAR ONWAAR                 (1)

      3.2.3      Beide weergawes behou deurgaans 'n egalige
                 maatslag.                                         WAAR ONWAAR                 (1)

      3.2.4      Beide weergawes is in dieselfde styl.             WAAR ONWAAR                 (1)

 Speel Snit 7 TWEE keer.

3.3     Met watter TWEE items assosieer jy die musiek wat jy hoor? Maak 'n
        kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                            ITEMS                     ANTWOORDE
            Altsaksofoon en tenoorsaksofoon
            Altsaksofoon en trompet
            Tenoorsaksofoon en tromboon
            Krepitasie/Geknetter ('Crepitation')
            3/4-tydmaat
            Klavierbegeleiding
            Tromstel('Drumkit')-inleiding
            Kwêla                                                                              (2)
                                                                                 (8 ÷ 2)       [4]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     7                                 DBE/2019
                                           SS/NSS

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 8 DRIE keer.

4.1         Met watter VIER items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in VIER
            toepaslike blokkies.

                          ITEMS                  ANTWOORDE
             Tremolo-agstenote op lae strykers
             Majeur
             Ostinato
             Mineur
             Fortissimo
             Tenuto-agstenote op fluite
             Mozart
             Saamgestelde tweeslagmaat
             Andante
             Staccato-agstenote op viole
             Beethoven                                                                        (4)

 Speel Snit 9 TWEE keer.

4.2     Beskryf die begeleiding van hierdie uittreksel.

                                                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        8                              DBE/2019
                                              SS/NSS

 Speel Snit 10 TWEE keer.

4.3         Met watter TWEE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in TWEE
            toepaslike blokkies.

                         ITEMS                  ANTWOORDE
             Resitatief
             Papageno en Papagena
             Pesante
             Papageno en Pamina
             Duet
             Ensemble finale
             Koor
             Inleiding                                                                        (2)

4.4      Noem die vroulike stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor.

         ___________________________________________________________                          (1)

 Speel Snit 11 TWEE keer.

4.5         Met watter VIER items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in VIER
            toepaslike blokkies.

                               ITEMS                       ANTWOORDE
             Portato
             Pesante
             Tjello's, dan speel die viole die tema
             Cantabile
             Simfonie
             Viole, dan speel die tjello's die tema
             Legato
             Stringendo
             Konsertouverture
             Uiteensetting
             Eerste onderwerp                                                                 (4)

4.6     Identifiseer die styltydperk van hierdie uittreksel.

        ___________________________________________________________                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                9                             DBE/2019
                                      SS/NSS

Speel Snit11 weer EEN keer.

4.7     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 4.6.

       _______________________________________________________________
                                                                                     (2)
                                                                      (16 ÷ 2)       [8]

                                                        TOTAAL AFDELING B:           12

                                        OF

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                               DBE/2019
                                             SS/NSS

VRAAG 5: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 12 TWEE keer.

5.1         Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
            toepaslike blokkies.

                         ITEMS                ANTWOORDE
             Mbaqanga
             Blues
             Kwêla
             Majeur
             Enkelvoudige vierslagmaat
             Stadige tempo
             Trompet-riffs
             Harmoniese akkoordsiklus                                                         (3)

 Speel Snit 13 TWEE keer.

5.2         Beskryf die ritme van die begeleiding.

                                                                                              (1)

5.3         Noem EEN chordofoon wat aan die ritmeseksie behoort.

            _____________________________________________________________                     (1)

 Speel Snit 14 TWEE keer.

5.4     Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
        toepaslike blokkies.
                      ITEMS               ANTWOORDE
            Orrel
            Soul Brothers
            Mineur
            Mbaqanga
            Sakhile
            Walking Bass
            Vierslagmaat
            Kwêla
            Klavier                                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     11                                   DBE/2019
                                            SS/NSS

5.5     Noem TWEE instrumente wat deurgaans 'n herhaalde ritmiese patroon na die
        inleiding van hierdie uittreksel speel.

                                                                                                 (1)

Speel Snit 14 weer EEN keer.

5.6     Noem TWEE musiekeienskappe (taal uitgesluit) wat hierdie uittreksel tipies
        Suid-Afrikaans maak.

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 15 TWEE keer.

5.7         Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
            toepaslike blokkies.

                                ITEMS                       ANTWOORDE
             Moderne jazz/Jazz in ballingskap/Afro-jazz
             Monofonies
             Kwêla
             Majeur
             Horingafdeling/'Horn section'
             Cape jazz
             Onreëlmatige tydmaat
             Mineur
             Harmoniese akkoordsiklus                                                            (3)

5.8         Noem EEN idiofoon (behalwe die tromme) in hierdie uittreksel.

            ___________________________________________________________                          (1)

5.9         Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met die musiekstyl in hierdie uittreksel
            assosieer.

            ___________________________________________________________
                                                                                                 (1)
                                                                                  (16 ÷ 2)       [8]

                                                                TOTAAL AFDELING B:               12

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     12                                  DBE/2019
                                            SS/NSS

VRAAG 6: IAM

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 16 TWEE keer.

6.1         Met watter VIER items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in VIER
            toepaslike blokkies.

                      ITEMS              ANTWOORDE
             Pentatonies
             Vry metrum
             Poliritmes
             Majeur
             Bo-tone
             Malombo
             Twee basiese akkoorde
             Indlamu                                                                            (4)

 Speel Snit 17 EEN keer.

6.2         Noem die instrument wat die stem begelei.

            ___________________________________________________________                         (2)

Speel Snit 18 TWEE keer.

6.3         Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
            toepaslike blokkies.

                     ITEMS             ANTWOORDE
             Orrel
             Soul Brothers
             Mineur
             Mbaqanga
             Sakhile
             Walking Bass
             Vierslagmaat
             Kwêla
             Klavier                                                                            (3)

6.4         Noem TWEE instrumente wat deurgaans 'n herhaalde ritmiese patroon na die
            inleiding van hierdie uittreksel speel.

            ___________________________________________________________
                                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       13                                    DBE/2019
                                              SS/NSS

6.5         Noem TWEE musiekeienskappe (taal uitgesluit) wat hierdie uittreksel tipies
            Suid-Afrikaans maak.

                                                                                                    (2)

 Speel Snit 19 TWEE keer.

6.6         Met watter TWEE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in TWEE
            toepaslike blokkies.

                     ITEMS               ANTWOORDE
             Pentatonies
             A cappella
             Liggaamsperkussie
             Kiba
             Isicathamiya
             Monofonies
             Stadige tempo
             TTBB ensemble                                                                          (2)

 Speel Snit 20 TWEE keer.

6.7         Noem die solo- vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

            ___________________________________________________________                             (1)

6.8         Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met die styl wat deur hierdie uittreksel
            verteenwoordig word, assosieer.
            ___________________________________________________________                             (1)

                                                                                     (16 ÷ 2)       [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:               12

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    14                           DBE/2019
                                           SS/NSS

AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 21 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die stuk terwyl jy die partituur hieronder bestudeer.

            Fluit

            Fluit

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       15                                  DBE/2019
                                              SS/NSS

 Speel Snit 21 weer.

7.1         Wat is die algehele vorm van hierdie werk?

            ___________________________________________________________                        (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            te gee. Gebruik die tabel hieronder.

               SEKSIE          MAATNOMMERS

                                                                                               (3)

7.3         Noem die toonsoort van hierdie werk.

            ___________________________________________________________                        (1)

7.4         Na watter toonsoort moduleer die werk in mate 7–81?

            ___________________________________________________________                        (1)

7.5         Wat is die funksie van die D-kruisnoot in maat 15?

            ___________________________________________________________                        (1)

7.6         Watter EEN van die volgende verskynsels word in hierdie stuk gebruik? Maak
            'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                Omkering           Imitasie            Sinkopasie         Sekwens
                                                                                               (1)
                                                                                               [8]

 Speel Snit 21 vir 'n finale oorsig.
                                                                    TOTAAL AFDELING C:         8
                                                                        GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                          DBE/2019
                                SS/NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2019-eng/c698734b-07b1-4c0a-8e90-d034c762303d) — Music · QP · 2019 · Eng
- [Music P1 May June 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2019-afr/13558f2f-fa60-484b-930b-7f5557bb22dc) — Music · QP · 2019 · Afr
- [Music P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2019-eng/c969e7f9-4077-4bd4-b656-d159ca2ee3b8) — Music · QP · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-eng/fc424d1c-1c53-4ac2-b957-75c371d8cbf4) — Music · QP · 2019 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
