# Music Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-afr/21706094-11eb-4c6f-ad74-8eaad29f4eda
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-afr/21706094-11eb-4c6f-ad74-8eaad29f4eda)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                            MUSIEK V2

                                                  2022

                                                                                 PUNTE: 30

                                                                                TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                  VIR AMPTELIKE GEBRUIK ALLEENLIK
           PUNTE VERWERF                                      GEMODEREER
  VRAAG
                     NASIENER              SN/HN               HN/IM             EA
             MAK      PUNTE     PAR     PUNTE    PAR        PUNTE    PAR    PUNTE     PAR

                     10    1           10     1            10    1         10     1

     1        4
     2        4
   3/4/5      14
     6        8

  TOTAAL      30

           Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                                      DBE/2022
                                          SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor                                (8)
        AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte         (14)
        AFDELING C: Vormleer                              (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
        (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    3                                      DBE/2022
                                          SS/NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die persoon wat met die klankapparaat werk, verskyn in
      raampies.

2.    Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

3.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      word, gespeel word.

4.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz,
      Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
       Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
       Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
       Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
       'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
       IAM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snit 44
       JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 20 tot 31 en Snit 44
       WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 32 tot 44

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     4                                   DBE/2022
                                           SS/NSS

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1         Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

        Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 tot 3 hieronder.

                                                                                                (3)

            Speel Snit 1 weer TWEE keer.

1.2         Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

        Noteer die ontbrekende note van die melodielyn by (A) en (B).

                                                                                                (1)

            Speel Snit 2 weer.
                                                                                                [4]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       5                                       DBE/2022
                                             SS/NSS

VRAAG 2

 Speel Snit 3 tot 5 DRIE keer na mekaar.
2.1         Identifiseer die kadense aan die einde van die volgende TWEE uittreksels:

             Snit 3
            2.1.1     Kadens:                                                                       (1)
             Snit 4
            2.1.2     Kadens:                                                                       (1)
2.2         Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke wat jy in hierdie uittreksel
            hoor.

             Snit 5

                                                                                                    (2)
 Speel Snit 6 tot 9 EEN keer.

2.3         Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
            maak.

             Snit 6
            2.3.1     Kies 'n geskikte tempo-aanduiding vir hierdie musiekuittreksel.

                           Adagio           Allegro          Andante          Andantino             (1)

             Snit 7
            2.3.2     Watter term beskryf die ritmiese komposisietegniek die beste?

                          Poliritmes        Ostinato         Sekwens         Drieslagmaat           (1)

             Snit 8
            2.3.3     Watter term beskryf die tekstuur die beste?

                         Homofonies        Polifonies       Monofonies       Stereofonies           (1)

             Snit 9
            2.3.4     Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken van hierdie
                      uittreksel?
                      Eenvoudige            Saamgestelde            Saamgestelde
                      vierslagmaat          tweeslagmaat            drieslagmaat                    (1)
                                                                                        (8 ÷ 2)     [4]
                                                                    TOTAAL AFDELING A:              8

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    6                                  DBE/2022
                                          SS/NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 10 tot 19 TWEE keer na mekaar.

3.1          Snit 10

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                   ANTWOORD
             SATB
             Majeur tonaliteit
             Melodiese improvisasie
             TTBB
             Malombo
             Vierslagmaat
             Aërofone
             Mansleiersanger
                                                                                              (3)

3.2          Snit 11

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                    ANTWOORD
             Musikale pypfluite
             Tromme en perkussie
             Drieslagmaat
             Ritmiese herhaling
             Chordofone
             Maskanda-kitaarbegeleiding
             Sikliese melodielyne
             Yl tekstuur                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         7                                     DBE/2022
                                               SS/NSS

3.3          Snit 12

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                       ANTWOORD
             Kruisritmes
             Djembe-begeleiding
             Onreëlmatige tydmaat
             Izibongo (Lofdig)
             Chordofoon
             Beenratels
             Yl tekstuur
             Liggaamsperkussie                                                                        (3)

3.4          Snit 13 en 14

            Vergelyk die TWEE uittreksels volgens die items hieronder. Skryf jou
            antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

                ITEMS                       SNIT 13                         SNIT 14
            Kunstenaar/
            Orkes

            Harmoniese
            progressie

            Uitvoeringstyl

                                                                                                      (6)

3.5          Snit 15

            3.5.1      Wat is die rol van die tromstel in hierdie uittreksel?

                                                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        8                                    DBE/2022
                                              SS/NSS

            3.5.2      Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                                    (1)

            3.5.3      Watter instrumente, behalwe die tromstel, speel in hierdie orkes?

                                                                                                    (3)

3.6          Snit 16 en Snit 17

            Vergelyk hierdie TWEE snitte deur die toonkwaliteit van die sang te beskryf.
            Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

                                          SNIT 16                       SNIT 17
            Toonkwaliteit

                                                                                                    (2)

3.7          Snit 18

            3.7.1      Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                                    (1)

            3.7.2      Gee VIER redes vir jou antwoord.

                                                                                                    (4)

3.8          Snit 19

            Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble?

                                                                                                    (1)
                                                                                    (28 ÷ 2)        [14]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                                DBE/2022
                                            SS/NSS

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 20 tot 31 TWEE keer na mekaar.

4.1          Snit 20

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                     ANTWOORD
             Modale tonaliteit
             Afrika-jazz
             Leierkitaarmelodie
             Vrye melodiese improvisasie
             Jazz-kwartet
             Aërofone
             Jazz-kwintet
             Harmoniese ostinato                                                              (3)

4.2          Snit 21

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                       ANTWOORD
             Melodie in unisoon deur saksofoon en trompet
             Lang inleiding
             Big band
             Trompet-improvisasie
             Swing
             Legato-artikulasie op strykers en klavier
             Baslyn in klavier
             Idiofone                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     10                                    DBE/2022
                                            SS/NSS

4.3          Snit 22

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 22 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                         ANTWOORD
             Baslyn deur tuba/eufonium gespeel
             Melodieë deur piccolo en klarinet gespeel
             Big band
             Baslyn deur kontrabas gespeel
             Sinkopasie
             Legato-inleiding deur strykers en houtblasers
             Bebop
             Tweeslagmaat                                                                         (3)

4.4          Snit 23 en Snit 24

            Luister na hierdie TWEE snitte en vergelyk die items wat hieronder gegee
            word. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

              ITEMS                 SNIT 23                          SNIT 24
            Tempo

            Metrum

                                                                                                  (2)

4.5          Snit 25 en Snit 26

            Vergelyk hierdie TWEE snitte en identifiseer EEN verskil tussen die rolle wat
            die tromstel in die twee uittreksels speel.

            Snit 25:

            Snit 26:

                                                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       11                                    DBE/2022
                                              SS/NSS

4.6          Snit 27

            Identifiseer die hoofinstrumentseksies in hierdie big band en noem relevante
            instrumente in ELKE seksie.

                                                                                                    (4)

4.7          Snit 28

            Verduidelik die hantering van melodie in die uittreksel.

                                                                                                    (2)

4.8          Snit 29

            4.8.1      Noem die stemtipe.

                                                                                                    (1)

            4.8.2      Identifiseer watter artikulasietipe gebruik word wanneer die melodie
                       gesing word.

                                                                                                    (1)

            4.8.3      Beskryf die begeleiding vir hierdie melodie.

                                                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                           DBE/2022
                                              SS/NSS

4.9          Snit 30

            4.9.1      Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                           (1)

            4.9.2      Gee VIER redes vir jou antwoord.

                                                                                           (4)

4.10         Snit 31

            Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble?

                                                                                           (1)
                                                                          (28 ÷ 2)         [14]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       13                             DBE/2022
                                              SS/NSS

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 32 tot 43 TWEE keer na mekaar.

5.1          Snit 32

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                        ANTWOORD
             Homofoniese tekstuur
             Bewegt
             Opgaande chromatiese lyn
             SATB
             Staccato-motiefherhaling
             Inleiding deur klarinet en strykers
             Inleiding deur Franse horing en strykers
             Melismas                                                                        (3)

5.2          Snit 33

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                      ANTWOORD
             Drieslagmaat
             Tekstuur met meervoudige lae
             Verkleining
             Aanvangsmelodie deur saksofoon
             Giocoso
             Hoofmelodie-herverskyning op tjello
             Tekstuur bly dieselfde
             Aanvangsmelodie deur gedempte trompet                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                               DBE/2022
                                             SS/NSS

5.3          Snit 34

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 34 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                   KOLOM A                    ANTWOORD
             Strykkwartet
             Pizzicato en arco
             Onbeklemtoon
             Vibrato
             Simfonies
             A cappella
             Legato melodiese lyn
             Agitato                                                                          (3)

5.4         Snit 35 en Snit 36

            5.4.1      Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die TWEE items
                       hieronder gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf
                       word.

                          ITEMS              SNIT 35                SNIT 36
                        Metrum

                        Stemtipe

                                                                                                (2)

             Snit 37 en Snit 38

            5.4.2      Vergelyk die TWEE uittreksels en lewer kommentaar op hoe die
                       stemming by die betrokke karakter pas.

                       Snit 37:

                       Snit 38:

                                                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        15                                      DBE/2022
                                               SS/NSS

5.5          Snit 39

            5.5.1      Benoem die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.

                                                                                                       (1)

            5.5.2      Beskryf die homofoniese tekstuur van hierdie uittreksel.

                                                                                                       (1)

5.6          Snit 40

            Beskryf die orkes-inleiding tot hierdie lied.

                                                                                                       (2)

5.7          Snit 41

            5.7.1      Watter instrumente speel die melodie aan die begin van hierdie
                       uittreksel?

                                                                                                       (1)

            5.7.2      Beskryf die begeleiding van hierdie melodie.

                                                                                                       (2)

            5.7.3      Skryf 'n Italiaanse term neer wat die karakter van hierdie uittreksel
                       beskryf.

                                                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       16                                  DBE/2022
                                              SS/NSS

5.8          Snit 42

            Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                  (3)

5.9          Snit 43

            Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste
            beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                    KOLOM A                              ANTWOORD
            Eerste tema deur tjello's en altviole gespeel
            Motiewe deur die koperblasers gespeel
            Legato- en staccato-artikulasie
            Dominantpedaalpunt
            Afwisselende spel tussen mineur en majeur tonaliteit
            Klarinetpassasies
            Heruiteensetting
            Stygende melodielyn met 'n crescendo
            Tweede tema deur koperblasers en klarinet gespeel                                     (4)
                                                                                 (28 ÷ 2)         [14]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:            14

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 17                   DBE/2022
                                        SS/NSS

AFDELING C: VORMLEER (VERPLIGTEND)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
 Speel Snit 44 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  18                                      DBE/2022
                                         SS/NSS

 Speel weer Snit 44.

6.1      Verskaf 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek rye in die tabel hieronder en
         dui ELKE seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan.

                         SEKSIES                         MAATNOMMERS

                                                                                              (3)

6.2      Noem die oorkoepelende vormtipe van hierdie stuk.

                                                                                              (1)

6.3      Noteer die basiese ritmiese motief wat in die eerste SES mate van die
         aanvangseksie gebruik word.

                                                                                              (1)

6.4      Noem TWEE komposisietegnieke wat in maat 8 tot 12 gebruik word.

                                                                                              (2)

6.5      Lewer kommentaar op die tekstuur wat in maat 122b tot 171 gebruik word.

                                                                                              (1)

 Speel Snit 44 vir 'n finale oorsig.

                                                              TOTAAL AFDELING C:              8
                                                                  GROOTTOTAAL:                30

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                          DBE/2022
                                SS/NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — Music · QP · 2022 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2021-eng/1069be7d-0133-4b18-81b1-0f2ef4201fee) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2019-eng/c698734b-07b1-4c0a-8e90-d034c762303d) — Music · QP · 2019 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-afr/810cf81a-a383-4c13-b9cd-b5eac418fc1f) — Music · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
