# Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-mg-afr/8255dd2e-635c-4f51-b697-747dbd42d88d
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-mg-afr/8255dd2e-635c-4f51-b697-747dbd42d88d)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      MUSIEK V2

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 30

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      2                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor                                    (8)
        AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte             (14)
        AFDELING C: Vormleer                                  (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
        (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    3                                     DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoord
wat nie in hierdie nasienriglyn vervat is nie.

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1         SNIT 1

        Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 tot 3 hieronder.

        Antwoord:

                               ½           ½         ½      ½      ½    ½

                                                                ½ punt soos aangedui             (3)

1.2         SNIT 2

        Noteer die ontbrekende note van die melodielyn by (A) en (B).

        Antwoord:

                                   Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2          (1)

                                                                                                 [4]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        4                                          DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
2.1         Identifiseer die kadense aan die einde van die volgende TWEE uittreksels:
            2.1.1     SNIT 3
                     Antwoord: Volmaak                                                   1 punt         (1)
            2.1.2     SNIT 4
                     Antwoord: Onderbroke                                                1 punt         (1)
2.2          SNIT 5
            Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke wat jy in hierdie uittreksel
            hoor.
            Antwoord:
             Herhaling
             Sekwens                                                                 2 punte           (2)
2.3         Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
            maak.
            2.3.1     SNIT 6
                     Kies 'n geskikte tempo-aanduiding vir hierdie musiekuittreksel.
                     Antwoord:
                         Adagio            Allegro              Andante         Andantino
                                                                                         1 punt         (1)
            2.3.2     SNIT 7
                     Watter term beskryf die ritmiese komposisietegniek die beste?
                     Antwoord:
                        Poliritmes         Ostinato         Sekwens           Drieslagmaat
                                                                                         1 punt         (1)
            2.3.3     SNIT 8
                     Watter term beskryf die tekstuur die beste?
                     Antwoord:
                       Homofonies         Polifonies       Monofonies         Stereofonies

                                                                                         1 punt         (1)
            2.3.4     SNIT 9
                     Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken van hierdie
                     uittreksel?
                     Antwoord:
                        Eenvoudige            Saamgestelde                Saamgestelde
                        vierslagmaat          tweeslagmaat                drieslagmaat
                                                                                         1 punt         (1)
                                                                                           (8 ÷ 2)      [4]
                                                                      TOTAAL AFDELING A:                 8
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       5                                DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

3.1          SNIT 10

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                       ANTWOORD
             SATB                                              X
             Majeur tonaliteit                                    X
             Melodiese improvisasie
             TTBB
             Malombo
             Vierslagmaat                                         X
             Aërofone
             Mansleiersanger                                      X

                                                                                3x1            (3)

3.2          SNIT 11

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                           ANTWOORD
             Musikale pypfluite                                    X
             Tromme en perkussie                                   X
             Drieslagmaat
             Ritmiese herhaling                                   X
             Chordofone
             Maskanda-kitaarbegeleiding
             Sikliese melodielyne                                 X
             Yl tekstuur

                                                                                3x1            (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       6                                       DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.3          SNIT 12

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                       ANTWOORD
             Kruisritmes                                       X
             Djembe-begeleiding
             Onreëlmatige tydmaat                                 X
             Izibongo (Lofdig)
             Chordofoon
             Beenratels                                           X
             Yl tekstuur
             Liggaamsperkussie                                    X
                                                                                     3x1            (3)

3.4          SNIT 13 en 14

            Vergelyk die TWEE uittreksels volgens die items hieronder. Skryf jou
            antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

             Antwoord:
                ITEMS                   SNIT 13                         SNIT 14
            Kunstenaar/        Ladysmith Black Mambazo          Thee Legacy
            Orkes

            Harmoniese         Basiese akkoordprogressie        Basiese akkoordprogressie
            progressie         Primêre akkoordsiklus:           1ste deel van die lied:
                               I – I – IV – V                   vi – IV – I – V
                                                                2de deel van die lied:
                                                                vi – iv – iii – I – vi – V

            Uitvoeringstyl     A cappella                       A cappella (met 'beat
                                                                boxing'/mondperkussie
                                                                bygevoeg)

                                                                                   6x1
                                        ('Roep en antwoord' word nie aanvaar vir Snit 13)           (6)

3.5          SNIT 15

            3.5.1    Wat is die rol van die tromstel in hierdie uittreksel?

                     Antwoord: Verskaf deurgaans die ritmiese voortstuwing
                                                                                    1 punt          (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

            3.5.2    Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?
                     Antwoord: Mbaqanga                                            1 punt          (1)

            3.5.3    Watter instrumente, behalwe die tromstel, speel in hierdie orkes?
                     Antwoord:
                      Orrel/Klawerbord met orrelstelling
                      Baskitaar
                      Elektriese kitaar
                      Saksofoon
                                                                            Enige DRIE             (3)

3.6          SNIT 16 en SNIT 17

            Vergelyk hierdie TWEE snitte deur die toonkwaliteit van die sang te beskryf.
            Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.
            Antwoord:
                                    SNIT 16                               SNIT 17
                          'n Mansgroep met 'n sagte            Sterk manstem en
                          en fluweelagtige                     penetrerende vrouestemme
            Toonkwaliteit
                          toonkwaliteit en stemme wat          met 'n ferm, gespierde
                          goed meng                            toonkwaliteit
                                                                                2 punte
                                          Snit 16: slegs die woord 'mansgroep' = ½ punt            (2)
3.7          SNIT 18

            3.7.1    Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?
                     Antwoord: Kwêla                                               1 punt          (1)

            3.7.2    Gee VIER redes vir jou antwoord.
                     Antwoord:
                      'Township jive' ritme
                      Skoffelagtige maatslag deur die kitaar verskaf
                      Sikliese akkoordstruktuur
                      Herhalende melodiese motiewe

                        Tipiese herhalende ritme:
                                                                             Enige VIER            (4)

3.8          SNIT 19

            Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble?
            Antwoord:
             Speel die hoofmelodie
             Solis
                                                                             Enige EEN             (1)
                                                                               (28 ÷ 2)             [14]
                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      8                                DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 20 tot 31 TWEE keer na mekaar

4.1          SNIT 20

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                     ANTWOORD
             Modale tonaliteit                                    X
             Afrika-jazz
             Leierkitaarmelodie                                    X
             Vrye melodiese improvisasie
             Jazz-kwartet                                          X
             Aërofone
             Jazz-kwintet
             Harmoniese ostinato                                   X

                                                                               3x1            (3)

4.2          SNIT 21

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                       ANTWOORD
             Melodie in unisoon deur saksofoon en trompet          X
             Lang inleiding                                        X
             Big band
             Trompet-improvisasie
             Swing
             Legato-artikulasie op strykers en klavier             X
             Baslyn in klavier                                     X
             Idiofone                                              X

                                                                               3x1            (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.3          SNIT 22

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 22 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                         ANTWOORD
             Baslyn deur tuba/eufonium gespeel                       X
             Melodieë deur piccolo en klarinet gespeel               X
             Big band
             Baslyn deur kontrabas gespeel
             Sinkopasie                                                X
             Legato-inleiding deur strykers en houtblasers
             Bebop
             Tweeslagmaat                                              X

                                                                                   3x1            (3)

4.4          SNIT 23 en SNIT 24

            Luister na hierdie TWEE snitte en vergelyk die items wat hieronder gegee
            word. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

             Antwoord:
              ITEMS                 SNIT 23                          SNIT 24
            Tempo                    Vinnig                           Stadig

            Metrum                   Vierslag                        Drieslag

                                                                        4 x ½ = 2 punte            (2)

4.5          SNIT 25 en SNIT 26

            Vergelyk hierdie TWEE snitte en identifiseer EEN verskil tussen die rolle wat
            die tromstel in die twee uittreksels speel.

            Antwoord:
            Snit 25
             Speel 'n leidende rol in die ononderbroke ritmiese voortstuwing in 'n flink
               tempo

            Snit 26
             Speel 'n ondersteunende rol met subtiele nuanses van lig en skakering in
               'n matige tempo
                                                        Korrekte vergelyking = 1 punt
                                                                       Geen ½ punte                (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                                     DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.6          SNIT 27

            Identifiseer die hoofinstrumentseksies in hierdie big band en noem relevante
            instrumente in ELKE seksie.

            Antwoord:
            Big band-seksies
             Ritme-seksie: klavier, tromstel, bas
             'Horn'-seksie: koperblasers (trombone en trompette)
               en saksofone (alt, tenoor en bariton)

             Ritme-seksie = ½ punt, klavier (½), tromstel (½), bas (½) = (4 x ½) = 2
             'Horn'-seksie (koperblasers) = ½ punt, trompette (½), trombone (½)
             en enige saksofoon (½) = (4 x ½) = 2                     (2 + 2 = 4 punte)             (4)

4.7          SNIT 28

            Verduidelik die hantering van melodie in die uittreksel.

            Antwoord:
             Begin met 'n manstem wat die hoofmelodie sing
             Word afgewissel met 'n sekondêre melodie op die saksofoon
             Roep en antwoord (stem en saksofoon)
                                                                       Enige TWEE                   (2)

4.8          SNIT 29

            4.8.1    Noem die stemtipe.

                     Antwoord: Mezzo sopraan/vrouestem in die                       1 punt
                     middelregister                                                                 (1)

            4.8.2    Identifiseer watter artikulasietipe gebruik word wanneer die melodie
                     gesing word.

                     Antwoord: Aanmekaar gebinde sang/legato-lyn                    1 punt          (1)

            4.8.3    Beskryf die begeleiding vir hierdie melodie.

                     Antwoord:
                      Kitaar:
                        o verskaf begeleiding
                        o speel 'n harmoniese en ritmiese rol
                        o rol ('strum') akkoorde en speel 'n paar arpeggio-figurasies
                      Kontrabas:
                        o verskaf begeleiding
                        o gee die buitelyn van die harmonie
                        o pizzicato-spel van enkelbasnote
                                                             1 punt vir kitaar begeleiding
                                                        1 punt vir kontrabasbegeleiding             (2)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                               DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.9          SNIT 30

            4.9.1    Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?

                     Antwoord: Kwêla                                          1 punt          (1)

            4.9.2    Gee VIER redes vir jou antwoord.

                     Antwoord:
                      'Township jive' ritme
                      Skoffelagtige maatslag deur die kitaar verskaf
                      Sikliese akkoordstruktuur
                      Herhalende melodiese motiewe
                      Tipiese herhalende
                        ritme:
                                                                        Enige VIER            (4)

4.10         SNIT 31

            Wat is die rol van die saksofoon in hierdie ensemble?

            Antwoord:
             Speel die hoofmelodie
             Solis
                                                                        Enige EEN             (1)

                                                                             (28 ÷ 2)         [14]

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                              DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die snitte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

5.1          SNIT 32

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                          ANTWOORD
             Homofoniese tekstuur                                   X
             Bewegt
             Opgaande chromatiese lyn
             SATB                                                  X
             Staccato-motiefherhaling
             Inleiding deur klarinet en strykers
             Inleiding deur Franse horing en strykers              X
             Melismas                                              X

                                                                               3x1            (3)

5.2          SNIT 33

            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                       ANTWOORD
             Drieslagmaat                                           X
             Tekstuur met meervoudige lae                           X
             Verkleining
             Aanvangsmelodie deur saksofoon
             Giocoso                                               X
             Hoofmelodie-herverskyning op tjello
             Tekstuur bly dieselfde
             Aanvangsmelodie deur gedempte trompet                 X

                                                                               3x1            (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                                   DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.3          SNIT 34
            Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 34 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
                                   KOLOM A                         ANTWOORD
             Strykkwartet                                              X
             Pizzicato en arco                                         X
             Onbeklemtoon
             Vibrato                                                     X
             Simfonies
             A cappella
             Legato melodiese lyn                                        X
             Agitato

                                                                                   3x1            (3)
5.4         SNIT 35 en SNIT 36
            5.4.1      Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die TWEE items
                       hieronder gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf
                       word.
                       Antwoord:
                          ITEMS               SNIT 35                    SNIT 36
                        Metrum                                    Tweeslagmaat
                                     Drieslagmaat
                                                                  Vierslagmaat

                        Stemtipe     Bas                       Bariton

                                                                                   4x½            (2)

             SNIT 37 en SNIT 38
            5.4.2    Vergelyk die TWEE uittreksels en lewer kommentaar op hoe die
                     stemming by die betrokke karakter pas.
                     Antwoord:
                     Snit 37
                      Gewigtig, donker, ernstig, gewyd en formeel
                      Verwys na die aard van die wyse en goeie karakter Sarastro
                      Hang saam met dieper morele aspekte – goedheid en wysheid
                     Snit 38
                      Lewendige, speelse en lighartige karakter of komies en eenvoudig
                      Verwys na die grappige aard van die karakter Papageno
                      Hang saam met die ligter, speelse vermaaklikheidsaspek van die
                        opera
                                             Enige TWEE ooreenstemmende vergelykings              (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       14                                      DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.5          SNIT 39

            5.5.1     Benoem die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.

                      Antwoord: Volmaakte kadens                                      1 punt          (1)

            5.5.2     Beskryf die homofoniese tekstuur van hierdie uittreksel.

                      Antwoord:
                      Melodie word begelei deur blokakkoorde
                                                                                   1 punt             (1)

5.6          SNIT 40

            Beskryf die orkes-inleiding tot hierdie lied.

            Antwoord:
             Strykers en houtblasers
             Lig en yl
             Afwisselend legato- en staccato-artikulasie in die strykers
             Meestal, deurgaans sag met 'n luider gedeelte aan die einde van die
               uittreksel net voor die stem inval
             Horings speel enkelnote om primêre akkoorde te versterk by die frase-
               eindes
                                                                          Enige TWEE                  (2)

5.7          SNIT 41

            5.7.1     Watter instrumente speel die melodie aan die begin van hierdie
                      uittreksel?

                      Antwoord: Viole/Hoë strykers                                    1 punt
                                                            Woord 'strykers' alleen = ½ punt          (1)

            5.7.2     Beskryf die begeleiding van hierdie melodie.

                      Antwoord:
                       Lang aangehoue note in die strykers en horing
                       Pizzicato in die lae strykers
                       Statiese akkoordbegeleiding
                                                                               Enige TWEE             (2)

            5.7.3     Skryf 'n Italiaanse term neer wat die karakter van hierdie uittreksel
                      beskryf.

                      Antwoord: Dolce/cantabile/tranquillo/espressivo                 1 punt          (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         15                                     DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

5.8             SNIT 42

            Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                 Die laaste mate van die vyfde beweging van Beethoven se Pastorale
                  Simfonie.
                 Begin met 'n forte (f) strykerseksie wat beantwoord word met 'n piano (p)
                  houtblaasseksie
                 Gaan voort met 'n arpeggio-baslynfiguur (in die tjello/kontrabas) terwyl die
                  orkes lang aangehoue note speel
                 Die beweging se openingsmotief verskyn as 'n kort fragment in die Franse
                  horing (con sordini)
                 Die begeleiding bevat op- en afgaande toonleerpassasies in die strykers
                  in drie verskillende registers
                 Geleidelike afname in dinamiese vlak tot die twee slotakkoorde
                 Die hele orkes speel die twee slotakkoorde (ff) op die tonika akkoord
                  (mi – do)
                 Die volle standaardorkes speel (tutti)
                 Matige tempo
                 Tempo word geleidelik stadiger tot by die einde (rit.)
                 Kadensuitbreiding op die tonika akkoord
                                                                                Enige DRIE             (3)

5.9             SNIT 43

            Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste
            beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                      KOLOM A                              ANTWOORD
                Eerste tema deur tjello's en altviole gespeel                  X
                Motiewe deur die koperblasers gespeel
                Legato- en staccato-artikulasie                                  X
                Dominantpedaalpunt                                               X
                Afwisselende spel tussen mineur en majeur tonaliteit             X
                Klarinetpassasies
                Heruiteensetting                                                 X
                Stygende melodielyn met 'n crescendo
                Tweede tema deur koperblasers en klarinet gespeel

                                                                                       4x1             (4)

                                                                                      (28 ÷ 2)         [14]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:                14

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 16                     DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORMLEER (VERPLIGTEND)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  17                                       DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

 SNIT 44

6.1      Verskaf 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek rye in die tabel hieronder en
         dui ELKE seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan.

         Antwoord:
                       SEKSIES                             MAATNOMMERS
                                                           02b – 122a (½ + ½)
                          A ½                                      OF
                                                             1 – 12 (½ + ½)
                                                           122b – 322a (½ + ½)
                          B ½                                      OF
                                                             13 – 32 (½ + ½)

                                                                                 3 punte       (3)

6.2      Noem die oorkoepelende vormtipe van hierdie stuk.

         Antwoord: AB/Tweeledige vorm                                            1 punt        (1)

6.3      Noteer die basiese ritmiese motief wat in die eerste SES mate van die
         aanvangseksie gebruik word.

         Antwoord:

                                               OF

                                                                                 1 punt        (1)

6.4      Noem TWEE komposisietegnieke wat in maat 8 tot 12 gebruik word.

         Antwoord:
         Sekwens/Herhaling/Ritmiese herhaling/Gebroke-akkoord bas
                                                                         Enige TWEE            (2)

6.5      Lewer kommentaar op die tekstuur wat in maat 122b tot 171 gebruik word.

         Antwoord:
          Kontrapuntale (polifoniese) tekstuur wat nabootsing gebruik
          Lineêre tekstuur geskep deur twee onafhanklike partye
          Yl, deursigtige tekstuur
                                                                           Enige TWEE
                                                    Woord 'polifonies' alleen = ½ punt         (1)

                                                                TOTAAL AFDELING C:             8
                                                                    GROOTTOTAAL:               30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — Music · QP · 2022 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2021-eng/1069be7d-0133-4b18-81b1-0f2ef4201fee) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
