# Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-afr/3bdcc562-a783-4cb4-8e07-ef5340cd4960
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-afr/3bdcc562-a783-4cb4-8e07-ef5340cd4960)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                               MUSIEK V2

                                                     2023

                                                                                   PUNTE: 30

                                                                                  TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                      SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
           PUNTE VERWERF                                        GEMODEREER
  VRAAG
                     NASIENER                 SN/HN              HN/IM            EM
            MAKS      PUNTE     PAR        PUNTE    PAR       PUNTE    PAR    PUNTE     PAR

                     10    1              10     1           10    1         10     1

     1         4
     2         4
   3/4/5      14
     6         8

  TOTAAL      30

           Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                                      DBE/2023
                                          SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor                                (8)
        AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte         (14)
        AFDELING C: Vormontleding                         (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
        (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                                     DBE/2023
                                         SS/NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

1.   Laat die kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit.

2.   Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
     gespeel word.

3.   Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke
     raampie gespesifiseer word.

4.   Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
     antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

5.   Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of Westerse
     Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
      Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.   Die snitte moet soos volg gespeel word:
      IAM-kandidate: Snitte 1 tot 20 en Snit 44
      JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 21 tot 31 en Snit 4
      WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 32 tot 44

7.   'n CD-speler wat met 'n battery werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
     beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      4                                      DBE/2023
                                            SS/NSS

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1         Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 en 3 hieronder.

                                                                                                    (3)

 Speel Snit 1 weer TWEE KEER.

 Speel Snit 2 TWEE KEER na mekaar.

1.2         Noteer die ontbrekende note van die melodiese lyn by (A) en (B).

                                                                                                    (1)

 Speel weer Snit 2.
                                                                                                    [4]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                          5                                 DBE/2023
                                                SS/NSS

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

 Speel Snitte 3 en 4 DRIE keer na mekaar.

2.1         Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE
            uittreksels.

 Snit 3 – DRIE keer

            2.1.1             Volmaakte    Onderbroke          Plagale     Onvolmaakte             (1)

 Snit 4 – DRIE keer

            2.1.2             Volmaakte    Onderbroke          Plagale     Onvolmaakte             (1)

 Speel Snitte 5 tot 9 TWEE KEER na mekaar.

2.2         Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken?

 Snit 5 – TWEE keer

               Onreëlmatig          Tweeslagmaat         Drieslagmaat     Vierslagmaat             (1)

2.3         Identifiseer die verandering in tekstuur.

 Snit 6 – TWEE keer

              Monofonies na         Monofonies na        Homofonies na    Polifonies na
               homofonies             polifonies           polifonies     monofonies               (1)

2.4         Watter eienskap in hierdie uitvoering dryf die musiek aan?

 Snit 7 – TWEE keer

               Botoonsang            Solostem       Liggaamsperkussie     Akkoordsiklus            (1)

2.5         Watter term beskryf die beweging van die melodie die beste?

 Snit 8 – TWEE keer

                    Stygend          Sekwensieel          Trapsgewys      Chromaties               (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    6                                      DBE/2023
                                          SS/NSS

 Snit 9 – TWEE keer

2.6   Identifiseer die tempo van hierdie uittreksel en beskryf hoe dit verander.

                                                                                                  (2)
                                                                                   (8 ÷ 2)        [4]

                                                                TOTAAL AFDELING A:                8

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                               DBE/2023
                                             SS/NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Antwoord VRAAG 3 (IAM)
ÓF VRAAG 4 (JAZZ)
ÓF VRAAG 5 (WAM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snitte 10 tot 20 TWEE KEER na mekaar

 Snit 10 – TWEE keer

3.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                           ANTWOORD
             Poliritme
             Djembe-en-mbira-ensemble
             Melodiese materiaal bo-oor marimba-begeleiding
             Improvisasie op marimba
             Veelvuldige fluite wat verskillende klankvlakke skep
             Roep en antwoord
             Mbaqanga
             Izihlabo                                                                         (3)

 Snit 11 – TWEE keer

3.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                           ANTWOORD
             Vierslagmaat
             Drieslagmaat
             Baskitaar-ostinato
             Skiffel-ritme
             Baskitaarinleiding
             Chordofone en aërofone
             Chordofone en membranofone
             Sinkopasie                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        8                                   DBE/2023
                                              SS/NSS

 Snit 12 – TWEE keer

3.3      Beskryf die begeleiding en die melodie in hierdie uittreksel.

            Begeleiding:

                                                                                                  (2)

            Melodie:

                                                                                                  (1)

 Speel Snit 13, 14 en 15 TWEE keer na mekaar.

3.4         Met watter EEN van die volgende inheemse style in KOLOM A assosieer jy
            ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.

                 KOLOM A            Snit 13            Snit 14             Snit 15
             Malombo
             Kwêla
             Isicathamiya
             Mbaqanga                                                                             (3)

 Snit 16 – TWEE keer

3.5         Kies die term wat die komposisietegniek wat in die vokale party gehoor word,
            beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Sekwens           Meloritme           Herhaling         Improvisasie             (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       9                                    DBE/2023
                                             SS/NSS

 Snit 17 – TWEE keer

3.6         3.6.1    Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel.

                                                                                                   (1)

            3.6.2    Beskryf kortliks die begeleiding wat deur die kontrabas, tromstel en
                     kitaar/banjo verskaf word.

                     Kontrabas:

                     Tromstel:

                     Kitaar/banjo:

                                                                                                   (3)

 Snit 18 – TWEE keer

3.7         3.7.1    Identifiseer die orkes in hierdie uittreksel.

                                                                                                   (1)

            3.7.2    Kies die korrekte tydmaatteken vir hierdie uittreksel.

                      Saamgestelde       Eenvoudige         Eenvoudige     Saamgestelde
                      tweeslagmaat       drieslagmaat       vierslagmaat    vierslagmaat           (1)

            3.7.3    Gee 'n kort beskrywing van die stemming wat deur die musiek en
                     lirieke geskep word.

                                                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     10                                      DBE/2023
                                            SS/NSS

 Snit 19 – TWEE keer

3.8         Gee DRIE redes waarom hierdie uittreksel 'n goeie voorbeeld van mbaqanga
            is. Verwys na instrumentasie, harmonie en melodie.

                                                                                                    (3)

 Snit 20 – TWEE keer

3.9         3.9.1    Identifiseer die inheemse styl in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

            3.9.2    Met watter DRIE van die volgende stellings in KOLOM A assosieer
                     jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

                                         KOLOM A                             ANTWOORD
                      Xhosa-melodie
                      Kitaarinleiding
                      Kwêla-invloede
                      Inkunz' emnyama
                      Konsertina
                      Manlike hoofsanger en vroulike
                      agtergrondstemme
                      Kitaar-comping
                      Saamgestelde vierslagmaat
                      Idiofone                                                                      (3)

            3.9.3    Gee die term vir die inleiding.

                                                                                                    (1)
                                                                                   (28 ÷ 2)         [14]

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                               DBE/2023
                                             SS/NSS

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 20 tot 31 TWEE KEER na mekaar.

 Snit 21 – TWEE keer

4.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                       ANTWOORD
             Akkoordostinaat
             Polifoniese inleiding
             Klarinetmelodie
             Sinkopasie in die melodie
             Reëlmatige ritme en skiffle-agtige polsslag
             Marabi- en mbaqanga-invloede
             Afrika-jazz
             Twee-akkoord-siklus                                                              (3)

 Snit 22 – TWEE keer

4.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 22 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                           ANTWOORD
             Buitelyn van die akkoorde op die tuba gespeel
             Ragtime
             Vioolsolis
             Legato-melodie eers op die trompet gespeel
             Glissandi
             Comping op die kitaar
             Kontrabas
             Stygende chromatiese passasies
             Tromboon                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                                      DBE/2023
                                              SS/NSS

 Snit 23 – TWEE keer

4.3         Beskryf die begeleiding en die melodie in hierdie uittreksel.

            Begeleiding:

                                                                                                     (2)

            Melodie:

                                                                                                     (1)

 Speel Snit 24, 25 en 26 TWEE KEER na mekaar

4.4         Met watter EEN van die volgende musiekstyle in KOLOM A assosieer jy
            ELKE snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.

                KOLOM A               Snit 24             Snit 25             Snit 26
             Cape jazz
             Kwêla
             Nuwe jazz
             Marabi                                                                                  (3)

 Snit 27 – TWEE keer

4.5         Kies die term wat die komposisietegniek wat in die vokale party gehoor word,
            beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Sekwens             Poliritme           Herhaling          Improvisasie             (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     13                                        DBE/2023
                                            SS/NSS

 Snit 28 – TWEE keer

4.6         4.6.1    Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel.

                                                                                                      (1)

            4.6.2    Beskryf kortliks die begeleiding wat deur die kontrabas, tromstel en
                     kitaar/banjo verskaf word.

                     Kontrabas:

                     Tromstel:

                     Kitaar/banjo:

                                                                                                      (3)

 Snit 29 – TWEE keer

4.7         4.7.1    Identifiseer die solokunstenaar in hierdie uittreksel.

                                                                                                      (1)

            4.7.2    Identifiseer die akkoordsiklus wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                          Enkel-        Vier-akkoord-         Twee-           Drie-akkoord-
                         akkoord            siklus           akkoord-             siklus
                                                              siklus                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     14                                      DBE/2023
                                            SS/NSS

            4.7.3    Verduidelik die aanvangslirieke en die stemming van die musiek.

                                                                                                    (2)

 Snit 30 – TWEE keer
4.8         4.8.1    Watter jazz-styl word deur die musiek in hierdie uittreksel
                     verteenwoordig?

                                                                                                    (1)
            4.8.2    Skryf kort aantekeninge oor die saksofoonimprovisasie.

                                                                                                    (2)

 Snit 31 – TWEE keer
4.9         4.9.1    Identifiseer die inheemse styl in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)
            4.9.2    Met watter DRIE van die volgende stellings in KOLOM A assosieer
                     jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike
                     blokkies.
                                        KOLOM A                              ANTWOORD
                      Hervermengde weergawe van 'n tradisionele
                      Xhosa-melodie
                      Saksofooninleiding
                      Mbaqanga-invloede
                      Manhattan Queens
                      Klarinet-kontramelodieë en improvisasie
                      Manlike hoofsanger en vroulike
                      agtergrondstemme
                      Manstemme
                      Vierslagmaat
                      Orrel-tremolo-akkoorde                                                        (3)
                                                                                   (28 ÷ 2)         [14]
                                              OF
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    15                                 DBE/2023
                                           SS/NSS

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 32 tot 43 TWEE KEER na mekaar.

 Snit 32 – TWEE keer

5.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                        ANTWOORD
             Langsam
             Simfonie-orkes
             Barokstyl
             Sinkopasie in die koperblaasseksie
             Smorzando
             Concerto
             Perkussiewe aandrywing
             Komplekse harmonie en melodiese fragmente                                        (3)

 Snit 33 – TWEE keer

5.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                        ANTWOORD
             Rubato
             Impressionistiese Periode
             Franse-horing-solis
             Liriese melodie op die trompet gespeel
             Chromatiese materiaal in melodielyn
             Acciaccatura
             Saksofoon en klavier
             Stygende en dalende toonleerpassasies
             Accelerando                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                                     DBE/2023
                                             SS/NSS

 Snit 34 – TWEE keer

5.3         Beskryf kortliks die rol van die orrel, kontrabas en strykorkes as begeleiding
            tot die melodie.

            Orrel:

            Kontrabas:

            Strykorkes:

                                                                                                   (3)

 Speel Snit 35, 36 en 37 TWEE KEER na mekaar.

5.4         Met watter EEN van die volgende karakters in KOLOM A assosieer jy ELKE
            snit? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.

              KOLOM A              Snit 35             Snit 36              Snit 37
       Papageno
       Pamina
       Sarastro
       Tamino                                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      17                                       DBE/2023
                                             SS/NSS

 Snit 38 – TWEE keer

5.5         Identifiseer die kombinasie van vokale deelnemers wat jy in hierdie uittreksel
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                Bariton en           Tenoor en           Bas en            Bariton en
                  koor                kwartet             koor              kwartet                 (1)

 Snit 39 – TWEE keer

5.6         Kies 'n term wat die komposisietegniek in die vokale party beskryf. Maak 'n
            kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                       Stygende                             Vokale
                Nabootsing                                Melisma
                                   melodiese kontoer                       versiering               (1)

 Snit 40 – TWEE keer

5.7         5.7.1      Kies TWEE terme in KOLOM A wat die stemming van hierdie
                       uittreksel die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
                       blokkies.

                             KOLOM A             ANTWOORD
                        Agitato
                        Giocoso
                        Parlando
                        Con fuoco
                        Piacevole
                        Con anima                                                                   (2)

            5.7.2      Waarom is hierdie uittreksel 'n goeie voorbeeld van die aria as
                       'n genre?

                                                                                                    (1)

 Snit 41 – TWEE keer

5.8         5.8.1     Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel.

                                                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    18                                        DBE/2023
                                           SS/NSS

            5.8.2    Beskryf die rol van die fagot, strykerseksie en volle orkes in die
                     begeleiding.

                     Fagot:

                     Strykerseksie:

                     Volle orkes:

                                                                                                       (3)

 Snit 42 – TWEE keer

5.9         5.9.1    Identifiseer uit watter beweging(s) van Beethoven se Simfonie
                     Nr. 6 hierdie uittreksel geneem is.

                                                                                                     (1)

            5.9.2    Beskryf die komponis se bedoeling in hierdie uittreksel.

                                                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        19                                  DBE/2023
                                               SS/NSS

 Snit 43 – TWEE keer

5.10    5.10.1       Identifiseer die genre van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem
                     is.

                                                                                                   (1)

        5.10.2       Met watter VIER van die volgende stellings in KOLOM A assosieer jy
                     hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                       KOLOM A                          ANTWOORD
                     Tematiese materiaal van die hele werk
                     Kodetta
                     Pedaalpunt en verkleining
                     Omgekeerde pedaalpunt en sekwense
                     Allegro assai
                     Herhaling en vergroting
                     Aanvangsmotiefpatroon
                     Ouverture
                     Vierslagmaat
                     Melodie aanvanklik deur tjello's en fagotte
                     gespeel
                     Melodie deur klarinette en hobo's gespeel                                     (4)
                                                                                  (28 ÷ 2)         [14]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:               14

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    20                           DBE/2023
                                           SS/NSS

AFDELING C: VORMANALISE
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
 Speel Snit 44 EEN KEER om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     21                                     DBE/2023
                                            SS/NSS

 Speel Snit 44 weer

6.1         Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
            ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.

                      SEKSIES                 MAATNOMMERS

                                                                                                (3)

6.2         Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk.

                                                                                                 (1)

6.3         Noem die komposisietegnieke in die gespesifiseerde mate:

            6.3.1     Mate 43 tot 61 (in die boonste stemparty)

                                                                                                 (1)

            6.3.2     Mate 21 tot 22 (in die onderste stemparty)

                                                                                                 (1)

6.4         Noem die toonsoort en kadens in mate 73 tot 8.

            Toonsoort:                                                                           (1)

            Kadens:                                                                              (1)

 Speel Snit 44 vir 'n finale oorsig.

                                                                   TOTAAL AFDELING C:            8
                                                                       GROOTTOTAAL:              30

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                          DBE/2023
                                SS/NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — Music · QP · 2023 · Afr
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — Music · QP · 2022 · Eng
- [Music P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2021-eng/1069be7d-0133-4b18-81b1-0f2ef4201fee) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2022-mg-afr/c41229fd-d079-4d2e-9458-58f3b07bf59e) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
