# Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                    MUSIEK V2

                                  MEI/JUNIE 2025

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 30

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Musiek/V2                                   2                              DBE/Mei/Junie 2025
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoord
wat nie in hierdie nasienriglyne gegee word nie.

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

 Snit 1

1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 en 4.

     Antwoord:
      [Een-maat-inleiding]                                 ½    ½ ½    ½     ½ ½

                                                               ½ punt x 6 soos aangedui            (3)

 Snit 2

1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

     Antwoord:

                                  Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2                 (1)
                                                                                                   [4]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Musiek/V2                                    3                         DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1   Identifiseer die kadens aan die einde van ELK van die volgende TWEE
      uittreksels.

 Snit 3

      2.1.1   Antwoord: Onvolmaakte kadens                                      1 punt         (1)

 Snit 4

      2.1.2   Antwoord: Volmaakte kadens                                        1 punt         (1)

2.2   Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
      maak.

 Snit 5

      2.2.1   Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken die beste?

                                                                                1 punt         (1)

 Snit 6

      2.2.2   Identifiseer die mees prominente komposisietegniek in die melodie.

                     Sekwens        Omkering           Vergroting      Verkleining

                                                                                1 punt         (1)

 Snit 7

      2.2.3   Identifiseer die mees prominente tekstuur.

                 Kontrapuntaal      Monofonies         Onbegeleid       Homofonies

                                                                              1 punt           (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Musiek/V2                                        4                           DBE/Mei/Junie 2025
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 8

      2.2.4     Identifiseer die korrekte akkoordprogressie.

                      V–vi–I–V          I–vi–IV–V               I–IV–I–vi      I–IV–V–vi

                                                                                    1 punt           (1)

 Snit 9

2.3   Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                   KOLOM A                                   ANTWOORD
          Herhalende perkussie-patroon                                             X
          Akoestiese klavier
          'n Progressie van aangehoue akkoorde in die klawerbord                   X
          Poliritme
          Onreëlmatige tydmaat
          Herhalende dalende sopraanmelodie
          Glissando-agtige basfiguur                                               X                 (2)

                                                                                       (8 ÷ 2)       [4]

                                                                       TOTAAL AFDELING A:            8

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Musiek/V2                                    5                      DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

 Nota aan nasiener: Wanneer 'n kandidaat meer as die vereiste antwoorde aangedui
 het, moet slegs die eerste antwoorde nagesien word.

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
3.1   Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
      musiek in Snit 10 en 11 verband hou. Maak vir ELKE snit 'n kruisie (X) in die
      toepaslike blokkies.

 Snit 10

      3.1.1                            KOLOM A                      ANTWOORD
                Gevarieerde teksture                                      X
                Dalende majeur toonleer in die bas
                Geaksentueerde akkoorde                                   X
                Beenratels
                Tremolo in die sopraan- en altmarimba                     X
                Krepitasie                                                X
                Toonlere word deur die tenoormarimbas gespeel
                Volmaakte kadens

                                                                              3x1           (3)

 Snit 11

      3.1.2                            KOLOM A                      ANTWOORD
                Legato-melodie deur die tenore                            X
                Soepel tempo
                SATB                                                      X
                Dissonante harmonieë                                      X
                Sinkopasie                                                X
                Staccato-melodie deur die sopraan
                Begeleiding deur die strykers
                Drieslagmaat

                                                                              3x1           (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Musiek/V2                                     6                            DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 12

3.2     Wat is die rol van die koor in hierdie a cappella-stuk?

        Antwoord:
        • Dit ondersteun die solis.
        • Dit antwoord op die roep van die solis.
        • Dit verskaf harmoniese begeleiding.
        • Dit voorsien perkussiewe begeleiding in die vorm van 'n herhalende
           ritmiese figuur wat deur die stem (wat die klank van skutters naboots)
           gemaak word.
                                                                    Enige DRIE                     (3)

 Snit 13

3.3   Beantwoord die volgende vrae:

      3.3.1   Identifiseer die kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer word.

              Antwoord: Mfaz'omnyama/Inkunz’ Emdaka                                    1 punt      (1)

      3.3.2   Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel? Maak
              'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
              Antwoord:
                                   KOLOM A                                ANTWOORD
               Siklus van twee majeur akkoorde                                X
               Roep en antwoord
               Isihlabo                                                            X
               Vrye tydmaat gevolg deur streng tydmaat                             X
               Blues-toonleer
               Prominente elektriese-kitaar-solo
               Triole in die baskitaar
               Prominente gebruik van umakhwenyane
               'n Enkele herhalende akkoord dwarsdeur
               Die eerste vokale frase word identies herhaal                       X
                                                        Enige DRIE korrekte antwoorde              (3)

      3.3.3   Identifiseer die styl wat met hierdie uittreksel geassosieer word.

              Antwoord: Maskanda                                                       1 punt      (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Musiek/V2                                     7                         DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 14
3.4   Beantwoord die volgende vrae:

      3.4.1 Beskryf wat die hoofsanger in hierdie uittreksel doen.

              Antwoord:
              • Hy voer izibongo (lofdig) uit.
                                                                                 1 punt          (1)

      3.4.2   Noem EEN van die instrumente, behalwe tromme, wat in die begeleiding
              gehoor word.

              Antwoord:
              • Konsertina/harmonika/melodika
              • Kitaar/baskitaar
                                                                           Enige EEN             (1)

 Snit 15

3.5   Identifiseer die korrekte ritme wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
      blokkie.

                                                                             X

                                                                                 1 punt          (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Musiek/V2                                      8                        DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 16

3.6   Dui aan of die volgende stellings oor die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf
      slegs 'waar' of 'onwaar' vir elke stelling op die volgende bladsy.

      3.6.1   Die stuk gebruik gebalanseerde frases.

      3.6.2   Gesinkopeerde ritmes word in die solo- en begeleidingstemme gebruik.

      3.6.3   Die koortipe is SSA.

      3.6.4   Die uittreksel is in mbaqanga-styl.

      Antwoord:
      3.6.1 Waar
      3.6.2 Waar
      3.6.3 Onwaar
      3.6.4 Onwaar

                                                                                4x1             (4)

 Snit 17

3.7   Beantwoord die volgende vrae:

      3.7.1   Beskryf die begeleiding.

              Antwoord:
              • Die begeleiding begin na die a cappella-openingseksie.
              • Dit word deur 'n groep wat bestaan uit 'n tromstel, kitaar en baskitaar
                 gespeel.
              • Die kitaar het 'n ritmiese en harmoniese funksie.
              • Die bastrom en baskitaar aksentueer altyd die tussenslag.
              • Die geaksentueerde polsslag skep 'n gevoel van 'n Afrika voet-stamp
                 dans wat tipies is aan die indlamu/isibhaca/muchongolo danse.
              • Die baskitaar boots dikwels die ritmes wat deur die bastrom gespeel
                 word na, of verdubbel dit.
                                                                         Enige TWEE             (2)

      3.7.2   Skryf die naam van die lied en kunstenaar wat jy hoor.

              Antwoord:
              Lied: Melodi Yalla
              Kunstenaar: Mahlathini en die Mahotella Queens
                                                                Titel van lied = 1 punt
                                                                 Kunstenaar = 1 punt            (2)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Musiek/V2                                     9                         DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 18

3.8   Hoekom gebruik die sanger die krepitasie 'Wa kwa'?

      Antwoord:
      • Die letterlike betekenis is: 'Hoor jy dit?'.
      • Die sanger gebruik dit om een van die groeplede aan te moedig om musikale
         vaardigheid te demonstreer.
                                                                                1 punt          (1)

 Snit 19

3.9   Beskryf die manlike sanger se rol in hierdie uittreksel.

      Antwoord:
      • Hy inkorporeer 'n umngqokolo-styl (keelsang) baslyn in die vokale party.
      • Hy sing 'n herhalende dreunsang-agtige figuur.
      • Sy stemparty bevat nie lirieke nie.
      • Hy sing 'n kort, herhalende motief.
      • Hy ondersteun die groep om die lied tot by 'n opwindende klimaks te bring.
      • Hy sing 'n aangehoue noot aan die einde van die uittreksel.
                                                                       Enige TWEE               (2)

                                                                               (28 ÷ 2)         [14]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:             14

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Musiek/V2                                        10                      DBE/Mei/Junie 2025
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: JAZZ

4.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
       musiek in Snit 20 en 21 verband hou.

 Snit 20

       4.1.1                                KOLOM A                     ANTWOORD
                     12-maat-blues
                     Matige tempo in vierslagmaat                           X
                     Tenoorstemtipe
                     Ragtime-invloede                                       X
                     4-maat- instrumentale inleiding                        X
                     Klarinetsolo in inleiding
                     Invloede van Tin Pan Alley-liedjies en big band-
                     swing-musiek
                     Altstemtipe                                            X

                                                                                  3x1            (3)

 Snit 21

       4.1.2                                KOLOM A                     ANTWOORD
                     Ballade in jazz-styl
                     Matige swing                                           X
                     Saksofoon- melodiese improvisasie in inleiding
                     Gesinkopeerde akkoordslae op klavier                   X
                     Nabootsing in horingseksie                             X
                     Vinnige tempo
                     Lopende-bas-inleiding                                  X
                     Bastromslae op eerste polsslag

                                                                                  3x1            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Musiek/V2                                   11                         DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 22

4.2    Beskryf DRIE kenmerke wat in die begeleiding in hierdie uittreksel gehoor word.

       Antwoord:
       • 'n Paar slae op perkussie dien as 'n kort inleiding.
       • Gesinkopeerde ritmes word op klawerbord en baskitaar gehoor.
       • 'n Ostinato-figuur word op kitaar in die middelregister gehoor.
       • Daar is gesinkopeerde akkoordslae wat deur die horingseksie gespeel word
          wanneer die frase herhaal word, met aangehoue lang note in die lae
          blaserseksie.
       • 'n Deurlopende ritmiese momentum word deur die tromstel behou.

                                                                         Enige DRIE            (3)

 Snit 23

4.3    Beantwoord die volgende vrae:

       4.3.1    Identifiseer die komponis van hierdie werk.

                Antwoord: Abdullah Ibrahim                                    1 punt           (1)

       4.3.2    Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel?
                Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                      KOLOM A                           ANTWOORD
                 Klaviermelodie word deur saksofone herhaal                 X
                 Scat-sang
                 Ritme-seksie lei die hooftema in                             X
                 Marabi-akkoordprogressie                                     X
                 Improvisasie op die saksofoon
                 Sekwense
                 Openingsmelodie word deur kitaar gespeel
                 Saksofone speel melodie in unisoon                           X
                 Comping deur saksofone
                 Pentatonies

                                                       Enige DRIE korrekte antwoorde           (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Musiek/V2                                     12                         DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 24

4.4    Beskryf wat jy in hierdie uittreksel hoor.

       Antwoord:
       • Die ritmeseksie (klavier en tromstel) word eerste gehoor.
       • Simbale is prominent in die tromstel.
       • Ostinato-patroon op klavier word deurlopend gehoor.
       • Tromboonseksie tree in met 'n ostinaat.
       • Lae horingseksie speel akkoordslae teenoor die trombone.
       • Saksofone en trompette stel die melodie voor.
       • Die melodie word identies herhaal.
       • Hierdie is 'n big band ensemble.
       • Die styl is 'n wilde mengsel van Afrika- en internasionale jazz.
       • 'n Versmelting van township riffs, swing en avant-garde word gehoor.
       • 'n Twee-akkoord harmoniese siklus is prominent.
       • Die tromme verskaf die ritmiese dryfkrag en tempo.

                                                                           Enige DRIE             (3)

 Snit 25

4.5    Identifiseer die korrekte ritme wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
       blokkie.

                                                                               X

                                                                                   1 punt         (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Musiek/V2                                    13                       DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 26

4.6    Dui aan of die volgende stellings oor die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf
       slegs 'waar' of 'onwaar' vir elke stelling op die volgende bladsy.

       4.6.1   Die stuk gebruik gebalanseerde frases.

       4.6.2   Kwêla-skiffelritmes word gebruik.

       4.6.3   Die akkoordprogressie is I–IV–V64–I.

       Antwoord:
       4.6.1 Waar
       4.6.2 Waar
       4.6.3 Onwaar

                                                                               3x1             (3)

 Snit 27

4.7    Beantwoord die volgende vrae:

       4.7.1   Beskryf die improvisasie in hierdie uittreksel.

               Antwoord:
               • Improvisasie word eers deur saksofoon gespeel en dan deur die
                  tromboon.
               • Elke improvisasie is gebaseer op die betrokke harmonie van die
                  begeleiding.
               • Chromatiese beweging word in die melodielyn bygevoeg.
               • 'n Kombinasie van spronge en trapsgewyse beweging binne 'n wye
                  omvang word gehoor.
               • Gesinkopeerde ritmes word deur beide soliste gespeel.
               • Die saksofoonsolo bestaan uit 'n uitgebreide blues siklus en is 18
                  mate lank.
               • Die tromboon speel twee 12-maat blues siklusse.
               • Die klavier speel 'n kort, luide passasie om die intrede van elke
                  improvisasie aan te dui.
                                                                          Enige DRIE           (3)

       4.7.2   Skryf die naam van die lied/komposisie en kunstenaar/groep wat jy
               hoor.

               Antwoord:
               Naam: Vary-oo-vum
               Kunstenaar/groep: Jazz Epistles

                                                                            2 punte            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Musiek/V2                                    14                           DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 28

4.8    Beskryf die tromstel-begeleiding.

       Antwoord:
       • 'n Vaste herhalende ritmiese patroon word gehoor.
       • Die bastrom en simbale speel gesinkopeerde slae.
       • Die volledige tromstel word nie deurgaans gehoor nie – 'n ligte tekstuur word
          deur die snaartrom en simbale bewerkstellig.
       • Die simbale speel 'n swing-patroon:
                                                             ens.

       •    Die ritmiese patroon word hier en daar onderbreek deur ritmiese slae op die
            snaartrom.
                                                                          Enige DRIE              (3)

                                                                                  (28 ÷ 2)        [14]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:            14

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Musiek/V2                                     15                 DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

5.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
       musiek in Snit 29 en 30 verband hou.

 Snit 29

       5.1.1                           KOLOM A                   ANTWOORD
                 Poco a poco crescendo                                X
                 Tremolo-figuur in hoë strykers en houtblasers
                 Prestissimo assai
                 Lae strykers speel in 'n polifoniese tekstuur
                 Vraag en antwoord tussen lae strykers en harp        X
                 Saamgestelde drieslagmaat
                 Arpeggio's en toonlere word deur harp gespeel        X
                 Orkes bestaan uit snaarinstrumente                   X

                                                                          3x1            (3)

 Snit 30

       5.1.2                           KOLOM A                   ANTWOORD
                 Saamgestelde metrum
                 Dissonante tweestemmige sang                         X
                 SSA
                 Heeltoontoonleer
                 Con moto
                 Soprane sing 'n legato-melodie aan die begin         X
                 Tranquillo                                           X
                 Vergroting in die koorparty                          X

                                                                          3x1            (3)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Musiek/V2                                   16                          DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 31

5.2    Beskryf DRIE kenmerke van die wisselwerking tussen die twee instrumente wat
       in hierdie uittreksel gehoor word.

       Antwoord:
       • Die viool begin met die tema terwyl die klavier 'n gebroke-akkoord-
          begeleiding speel.
       • 'n Toonleerpassasie op die klavier dui 'n oorgang tussen die rolle van die
          twee instrumente aan.
       • Die klavier speel hierna die eerste tema terwyl die viool 'n gebroke-akkoord-
          begeleiding speel.
       • Die tema wat nou deur die klavier gespeel word, is 'n versierde weergawe
          van die tema wat deur die viool aan die begin gespeel is.
                                                                           Enige DRIE           (3)

 Snit 32

5.3    Beantwoord die volgende vrae:

       5.3.1    Noem die komponis van hierdie werk.

                Antwoord: (Felix) Mendelssohn                                   1 punt          (1)

       5.3.2    Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel?
                Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                       KOLOM A                          ANTWOORD
                 Uiteensetting                                              X
                 Pedaalpunt deur die kontrabas op die tonika gespeel
                 Arpeggio's deur die hoë strykers gespeel
                 Lae strykers en klarinette speel openingsmotief
                 Lae strykers en fagotte speel tema                           X
                 Stadige beweging in 'n simfonie
                 Tema is op 'n arpeggio gebaseer                              X
                 Uitgebreide koda
                 Cantabile                                                    X
                 Hoë strykers speel 'n non legato-melodie

                                                        Enige VIER korrekte antwoorde           (4)

 Snit 33

5.4    Noem TWEE houtblaasinstrumente wat aan die einde van die uittreksel gehoor
       word.

       Antwoord: Klarinet/hobo/fluit                                    Enige TWEE              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Musiek/V2                                    17                          DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 34

5.5    Identifiseer die korrekte ritme wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
       blokkie.

                                                                              X

                                                                                  1 punt         (1)

 Snit 35

5.6    Dui aan of die volgende stellings oor die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf
       slegs 'waar' of 'onwaar' vir elke stelling.

       5.6.1   Die melodie bestaan uit een lang frase.

       5.6.2   Die uittreksel eindig met 'n fermata.

       5.6.3   Die stemtipe is tenoorstem.

       5.6.4   Die melodie is beide sillabies en melismaties.

       Antwoord:
       5.6.1 Onwaar
       5.6.2 Waar
       5.6.3 Onwaar
       5.6.4 Waar

                                                                                  4x1            (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Musiek/V2                                   18                          DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 36

5.7    Vergelyk die openingsfrase met die antwoordfrase in hierdie uittreksel.

       Antwoord:
       • Die openingsfrase word deur 'n klarinet (houtblaasinstrument) gespeel terwyl
          die antwoordfrase deur 'n Franse horing (koperblaasinstrument) gespeel
          word.
       • Die openingsfrase is sag terwyl die antwoordfrase sag begin met 'n
          crescendo na die einde.
       • Beide word met legato en portato artikulasie gespeel.
       • Beide frases bevat dieselfde ritmiese materiaal, maar die antwoordfrase se
          toonhoogte is laer.
       • Die lae strykers speel aangehoue note (pedaalpunte op die tonika en
          dominant) in beide frases.
       • Frase 1: do-so-me-do (tonika harmonie)
          Frase 2: so-do-do-so (subdominant harmonie)

                                                                          Enige VIER             (4)

 Snit 37

5.8    Beskryf hoe hierdie musiekuittreksel DRIE programmatiese kenmerke kan
       suggereer.

       Antwoord:
       • Die tremolo-figuur in die tjello en kontrabas suggereer die naderende
          gerommel van veraf donderweer.
       • Staccato agstenote in die strykers stel die eerste reëndruppels van die
          naderende storm voor.
       • 'n Vinnige, dinamiese crescendo suggereer die aankoms van die storm.
       • Die tutti-orkes speel ff om die volle mag van die storm voor te stel.

                                                                           Enige DRIE            (3)

                                                                                 (28 ÷ 2)        [14]

                                                                TOTAAL AFDELING B:               14

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

Musiek/V2                                 19              DBE/Mei/Junie 2025
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORMANALISE (VERPLIGTEND)

VRAAG 6

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Snit 38

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 20

Musiek/V2                                   20                       DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

6.1   Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
      elke seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.

      Antwoord:
            SEKSIES    MAATNOMMERS
             A   ½      Maat 1 – 81     ½
             B   ½      Maat 82 – 16    ½
             A   ½      Maat 17 – 24    ½
                                                                        ½ punt x 6        (3)

6.2   Noem die vorm.
      Antwoord: Drieledig                                                   1 punt        (1)

6.3   Bespreek die melodie in hierdie stuk.

      Antwoord:
      • Die melodie word met staccato artikulasie gespeel.
      • Die melodie bestaan meestal uit agstenote.
      • Dit word deur afwisselende linker- en regterhandpartye gespeel (bassleutel en
         diskantsleutel).
      • Dit is verdeel in twee stempartye.
      • Dit word op sommige plekke verdubbel en een of twee oktawe uitmekaar
         geskryf.
      • Die melodie bevat meer spronge as trapsgewyse beweging.
      • Die agstenootmotief van die eerste twee mate word in die B-seksie omgekeer.

                                                                       Enige TWEE         (2)

6.4   Noem die toonsoort en kadens in maat 14 tot 161.

      Antwoord:
      Toonsoort: G majeur
      Kadens:    Volmaakte kadens
                                                                               2x1        (2)

                                                             TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                 GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — Music · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
