# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-memo-gr12-sept-2015-afr/597d2987-c6f9-4a78-a0a9-8ab7c6751a78
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-memo-gr12-sept-2015-afr/597d2987-c6f9-4a78-a0a9-8ab7c6751a78)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2015

                       MUSIEK V2
                      MEMORANDUM

PUNTE:   30

                  Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 MUSIEK V2                                (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 SNIT 1 (moet VIER KEER gespeel word). Wag vir EEN minuut tussen elke
 herhaling.

 1.1    Luister na die ritmiese frase en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2
        en 3 op die musiekpartituur in.

        Antwoord:

                                           1 punt vir elke regmerk (√) = 10 ÷ 5 = 2      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  MUSIEK V2                                       3

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 SNIT 2 moet EEN KEER gespeel word om ŉ algehele oorsig te gee.

 2.1    Speel Snit 2 EEN KEER.

        Vul die korrekte tydmaatteken op die partituur in.
        Antwoord: Sien musiekpartituur                                               (1)

 2.2    Speel Snit 2 VIER KEER. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.

        Vul die ontbrekende notasie by (a), in maat 8 en 9 in.
        Antwoord: Sien musiekpartituur
        1 punt per regmerk (√) 6 ÷ 2 = 3 punte
        (Beide ritme en toonhoogte moet korrek wees.)                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   MUSIEK V2                                    (EC/SEPTEMBER 2015)

 2.3    Speel Snit 2 EEN KEER.

        Identifiseer die intervalle volgens distansie en tipe by (b) in maat 1 en (c) in
        maat 14.

        Antwoord:       (b): mineur 3de

                        (c): mineur 6de                                                      (2)

 2.4    Speel Snit 2 EEN KEER.

        Noem die toonsoort, akkoord en omkering/posisie wat jy by (d) en (e) hoor,
        bv. F: I6 of F/A

        Antwoord:       (d): Am: V53 of Am: E

                        (e): Am: iv53 of Am: d                                               (2)
                                                                                             [8]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            MUSIEK V2                             5

 Antwoord:

                                           TOTAAL AFDELING A:        10

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 MUSIEK V2                               (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

 VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

 Identifiseer eienskappe van hierdie musiek deur die korrekte terme te kies. Maak
  ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

 3.1   Snit 3 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Idiofone                                 X
       Monofoniese Tekstuur
       Onreëlmatige Ritmes                      X
       Membranofone
       Polifoniese Tekstuur                     X
       Reëlmatige Ritmes                                                                 (3)

 3.2   Snit 4 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Melodie gespeel deur hoë strykers        X
       Moderato
       Strykers en houtblasers
       Andante                                  X
       Melodie gespeel deur lae strykers
       Slegs strykers                           X                                        (3)

 3.3   Snit 5 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Polifonie
       Presto                                   X
       Romantiese Tydperk                       X
       Moderato
       Homofonie                                X
       Barok Tydperk                                                                     (3)

 3.4   Snit 6 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Sintetiseerder bevorder klank            X
       Afrika-Populêre Musiek                   X
       Marimba en Trom-inleiding                X
       Strykers bevorder klank
       Afro-Jazz
       Klawerbord en Trom-inleiding                                                      (3)
                                                                          (12 ÷ 3)       [4]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                      MUSIEK V2                                               7

 BEANTWOORD VRAAG 4 OF VRAAG 5 OF VRAAG 6.
 VRAAG 4: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

 4.1    Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)

        4.1.1         Identifiseer die komponis en werk.
                      Antwoord: Mendelssohn, Hebrides Overture (Fingal’s Cave)                (2)

        4.1.2         Van watter genre is hierdie musiek ŉ voorbeeld?

                      Antwoord:     Simfoniese Toondig (Konsert-ouverture mag
                                    ook as antwoord aanvaar word.)                            (1)

                      Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)

        4.1.3         Watter komposisionele tegniek kom prominent in hierdie musiek
                      voor?
                      Antwoord: Repetisie/herhaling                                           (1)

                      Snit 7 (moet TWEE KEER gespeel word)

        4.1.4         Beskryf hierdie werk met betrekking tot toonsoort, tempo en
                      instrumentasie.

                      Antwoord:           Toonsoort: Mineur sleutel (1 punt)

                      Tempo:              Allegro moderato (of enige ander
                                          gepaste terme) (1 punt)

                      Instrumentasie:     Fagot, altviool en tjello speel die hoof
                                          melodiese materiaal bo die res van die
                                          orkes. (2 punte)                                    (4)

 4.2    Snit 8 (moet EEN KEER gespeel word)

        4.2.1    Identifiseer die komponis en werk.
                 Antwoord: Mozart, The Magic Flute                                            (2)

        4.2.2    Met watter stylperiode en genre sal jy hierdie uittreksel assosieer?
                 Antwoord: Klassiek, Opera                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   MUSIEK V2                                 (EC/SEPTEMBER 2015)

 4.3    Snit 9 (moet TWEE KEER gespeel word)

        Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ŉ
        kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

        Allegro                                   X
        Alto
        Der Holle Rache                           X
        Papagena
        Queen of the Night                        X
        Die Strahlen Der Sonne
        Coloratura-Sopraan                        X
        Andante                                                                             (4)
                                                                                 (16 ÷ 2)   [8]
                                             OF

 VRAAG 5: JAZZ

 5.1    Snit 10 (moet EEN KEER gespeel word)

        5.1.1   Identifiseer hierdie werk.
                Antwoord: Lakutshon’ilanga                                                  (1)

        5.1.2   Identifiseer die kunstenaar/sanger wat in hierdie uittreksel gehoor
                kan word.
                Antwoord: Miriam Makeba                                                     (1)

                Snit 10 (moet TWEE KEER gespeel word)

        5.1.3   Beskryf hierdie musiek met betrekking tot styl, stem, ritme en
                instrumentasie.

                Styl:               Jazz (1 punt)

                Stem:               Vroue-stem/mezzo sopraan (1 punt)

                Ritme:              Bestendige 4/4-tyd (1 punt)

                Instrumentasie:     Akoestiese kitaar met jazz-orkes (1 punt)
                                    (Enige gepaste antwoord sal aanvaar word.)              (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   MUSIEK V2                                              9

5.2     Snit 11 (moet EEN KEER gespeel word)

        5.2.1     Identifiseer die kunstenaar en werk.
                  Antwoord: Dolly Rathebe, Meadowlands                                    (2)

                  Snit 11 (moet TWEE KEER gespeel word)

        5.2.2     Beskryf die baslyn van hierdie musiek.
                  Antwoord: Bestaan uit ŉ 4-maat patroon wat deurgaans
                            herhaal word.                                                 (2)

        5.2.3     Identifiseer TWEE instrumente wat deel vorm van die ritme-
                  afdeling wat hierdie musiek speel.

                  Antwoord: Klavier, tromme, kontrabas.               (Enige TWEE)        (2)

5.3     Snit 12 (moet TWEE KEER gespeel word)

        Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ŉ
        kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

        Saksofoon-melodie                 X
        Hugh Masekela
        Klavier-leiding                   X
        Trompet-melodie
        Abdullah Ibrahim                  X
        Orrel-leiding
        Cape-Jazz                         X
        Afro-Jazz                                                                         (4)
                                                                               (16 ÷ 2)   [8]

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  MUSIEK V2                              (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 6: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

 6.1    Snit 13 (moet EEN KEER gespeel word)

        6.1.1   Identifiseer die groep en titel van hierdie lied.

                Antwoord: Ladysmith Black Mambazo, Homeless                               (2)

                Snit 13 (moet TWEE KEER gespeel word)

        6.1.2   Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek.                          (3)

                Antwoord: A cappella-sang, Mans-sanggroep, Harmonieuse
                          vermenging van stemme.

        6.1.3   Identifiseer die styl van hierdie musiek.

                Antwoord: Isicathamiya                                                    (1)

        6.1.4   Uit watter sangstyl het hierdie tipe musiek ontstaan? Maak ŉ kruisie
                (X) in die toepaslike blokkie.

                        Kwela                   Mbube X               Marabi              (1)

 6.2    Snit 14 (moet EEN KEER gespeel word)

        6.2.1   Identifiseer die styl van hierdie musiek.

                Antwoord: Maskandi                                                        (1)

                Snit 14 (moet TWEE KEER gespeel word)

        6.2.2   Noem DRIE redes vir jou antwoord in VRAAG 6.2.1.

                Antwoord:        Instrumentele vervaag (“izihlabo”) stel die
                                  toon aan die begin van die lied
                                 Prominente instrument is die kitaar
                                 Vinnig gesproke dele van Zoeloe lofdig
                                  genoem “izibongo”.
                                 Ander invloede soos “pop” is ook duidelik
                                                                     (Enige DRIE)         (3)

        6.2.3   Met watter kunstenaar sal jy hierdie musiek assosieer?

                Antwoord: iHashi elimhlophe                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  MUSIEK V2                                             11

 6.3    Snit 15 (moet TWEE KEER gespeel word)

        Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ŉ
        kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

        Hoofinstrument is kitaar                  X
        Vers en Koor
        Marabi
        Vroue agtergrondsang                      X
        A cappella-sang
        Sikliese struktuur                        X
        Mbaqanga                                  X                                        (4)
                                                                              (16 ÷ 2)     [8]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            12

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               MUSIEK V2         (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING C: VORM

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 16 EEN KEER om ŉ oorsig te gee.

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            MUSIEK V2                         13

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                  MUSIEK V2                                  (EC/SEPTEMBER 2015)

 7.1    Speel Snit 16 weer EEN KEER.

        Gee ŉ ontleding van die vorm van hierdie lied deur die onderstaande tabel
        te voltooi. Dui die hoofdele (byvoorbeeld A, B, ens), maatnommers en
        toonsoorte aan.

               AFDELING                MAATNOMMERS                 TOONSOORTE
                  A√                       1–8 √                    E mineur √
                     A√                     9–16 √                   E mineur √
                     B√                     17–24 √                  G majeur √
                     A√                     25–32 √                  E mineur √
                                                                             (12 ÷ 3)        (4)

 7.2    Noem die vorm van hierdie stuk bv. Tweeledig.

        Antwoord: AABA of 32-maat vorm                                                       (1)

        Speel Snit 16 weer EEN KEER

 7.3    Watter komposisionele tegniek word by (A), maat 6–8 gebruik?

        Antwoord: Sekwensie                                                                  (1)

 7.4    Noem die toonsoort en kadens by (B), maat 15–16.

        Antwoord:      G majeur, √ Volmaakte kadens √
                       1 punt vir elke regmerk (√)= 2 ÷ 2=                                   (1)

        Speel Snit 16 weer EEN KEER.

 7.5    Identifiseer die tipe ritme wat deur die sanger sowel as die orkes in hierdie
        lied gebruik word.

        Antwoord: Swing/Jazz                                                                 (1)

                                                              TOTAAL AFDELING C:              8
                                                                  GROOTTOTAAL:               30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [MUSIC P2 MEMO GR12 SEPT 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-memo-gr12-sept-2015-eng/4d3ab1c8-f79d-4f5c-9253-aca2907c9644) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2015 ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-eng-memo/a4c47eea-5f29-4ec1-b376-673317a97a18) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2015 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-afr-memo/5c4fd9f6-5061-4ee8-957d-9b023cfdab3d) — Music · Memo · 2015 · Afr
- [Music P2 Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2015-memo-eng/72089086-3aaa-4fa1-b992-b5602b675db2) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [Music P2 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2015-memo-afr/5d488d90-7698-4e6a-9b85-a2d05cadc264) — Music · Memo · 2015 · Afr
- [Music P2 Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-memo-eng/1a77c407-1f2b-4c95-aeeb-e4727ae77319) — Music · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
