# Music Grade 12 P2 NSC November 2012 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-afr/85a003cd-2370-4082-a14d-49fbcaa176d0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2012 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-afr/85a003cd-2370-4082-a14d-49fbcaa176d0)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                    MUSIEK V2

                                NOVEMBER 2012

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

PUNTE: 33

TYD: 1½ uur

        Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      2                            DBE/November 2012
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

2.          Beantwoord AL die vrae. Neem kennis dat daar keuses in VRAAG 3 en
            VRAAG 5 is.

3.          Skryf jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
            en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

4.          Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister.

5.          Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
            teenwoordigheid van die opsiener afneem.

6.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            gebruik kan word. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder.

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

1.          Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.          Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
            gespesifiseer, gespeel word.

3.          Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
            antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.          Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
            dit gespeel word.

5.          'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
            kragonderbreking.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                            3                 DBE/November 2012
                                    NSS

NASIENROOSTER

              VRAAG       TOTALE PUNTE    NASIENER   MODERATOR
            AFDELING A
                1              2
                2              9
            SUBTOTAAL          11

            AFDELING B
                3              6
                4              3
                5              3
            SUBTOTAAL          12

            AFDELING C
                6              10
            SUBTOTAAL          10

       GROOTTOTAAL             33

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                         4            DBE/November 2012
                                 NSS

                        BLANKO BLADSY

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    5                        DBE/November 2012
                                            NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1: RITME

Speel Snit 1 VIER keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.

Noteer die ritmiese patroon wat jy hoor op die partituur hieronder.

                                                                              (4 ÷ 2)        [2]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     6                     DBE/November 2012
                                             NSS

VRAAG 2

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 2 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

                                  I Wonder
      Lirieke en Musiek deur Benny Andersson, Stig Anderson en Bjorn Ulvaeus

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      7                           DBE/November 2012
                                              NSS

Speel Snit 3 DRIE keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.

2.1         Luister na die musiek vanaf maat 1–4. Voltooi maat 3–4 deur die ontbrekende
            note by (a) in te vul.                                                                 (4)

Speel Snit 4 TWEE keer.

2.2         Luister na die musiek vanaf maat 5–8. Vul die ontbrekende nie-harmoniese
            note op die partituur by (b) en (c) in en identifiseer die tipe nie-harmoniese
            note by (b) en (c) hieronder.

            (b) ___________________________________________________________

            (c) ___________________________________________________________                        (2)

Speel Snit 3 en Snit 4 weer EEN keer.

2.3         Watter verskil hoor jy wanneer jy maat 1 en 2 in Snit 3 met maat 5 en 6 in
            Snit 4 vergelyk?

            ______________________________________________________________                         (1)

Speel Snit 5 EEN keer.

2.4         Luister na maat 9–12. Watter ritmiese komposisietegniek word in die melodie
            in maat 11–122 by (d) gebruik?

            ______________________________________________________________                         (1)

Speel Snit 6 TWEE keer.

2.5         Luister na maat 13–17. Noem die interval wat tussen die twee ontbrekende
            note by (e) gevorm word.

            ______________________________________________________________                         (1)
                                                                                                   [9]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:                11

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      8                             DBE/November 2012
                                              NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE

VRAAG 3

Beantwoord VRAAG 3.1 ÓF 3.2 ÓF 3.3.

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 7, 8 en 9 opeenvolgend sodat kandidate kan kies watter vraag om te
beantwoord.

3.1         Speel Snit 7 TWEE keer.

            3.1.1     Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom.

                      _____________________________________________________                         (1)

            3.1.2     Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                       Gesproke stem                     Lento

                       Vierslagmaat                      Tweeslagmaat

                       Saamgestelde tyd                  Tempo versnel

                       Fandango-ritme                    Trompet

                       pp                                Klarinet
                                                                                                    (5)
                                                                                                    [6]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       9                               DBE/November 2012
                                               NSS

3.2         Speel Snit 8 TWEE keer.

            3.2.1     Identifiseer die styl van hierdie werk.

                      _____________________________________________________                            (1)

            3.2.2     Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                       Mistige atmosfeer                   Allegro

                       Drieslagmaat                        Moderato

                       Dominant 7de-akkoorde               Parallelle derdes

                       Heeltoontoonleer                    Parallelle vergrote drieklanke

                       Pedaalpunt                          Senza pedale
                                                                                                       (5)
                                                                                                       [6]

                                             OF

3.3         Speel Snit 9 TWEE keer.

            3.3.1     Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom.

                      _____________________________________________________                            (1)

            3.3.2     Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                       Hoë fluitsolo                       Vinnige tempo

                       Dissonansie                         Lento

                       Metrumwisseling                     Solo fagot

                       Cor anglais                         Pizzicato-strykers

                       Fransehoring-solo                   Trompetmelodie
                                                                                                       (5)
                                                                                                       [6]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     10                             DBE/November 2012
                                              NSS

VRAAG 4

Speel Snit 10 DRIE keer.

Luister na Snit 10 en beantwoord die vrae hieronder.

4.1         Watter musiekstyle word in hierdie uittreksel vermeng?

            ______________________________________________________________                          (2)

4.2         Wat is die tydmaatteken van hierdie uittreksel?

            ______________________________________________________________                          (1)

4.3         Noem DRIE instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor.

            ______________________________________________________________

            ______________________________________________________________                          (3)
                                                                    (6 ÷ 2)                         [3]

VRAAG 5

Lees en bestudeer die vrae in stilte vir DRIE minute.

Speel Snit 11–17 EEN keer.

Kies enige DRIE vrae uit VRAAG 5.1 tot 5.7. Dui die vrae wat jy kies aan deur die
toepaslike nommer te omkring.

Speel SNIT 11 EEN keer.

5.1         (a)       Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n
                      kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                       Musiek vir sosiale      Kwaito                  Moppies en
                       geleenthede                                     ghoema-liedere               (1)

            (b)       Behalwe die stemme, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk
                      gebruik word.

                      _____________________________________________________                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       11                          DBE/November 2012
                                                NSS

Speel Snit 12 EEN keer.

5.2         (a)          Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n
                         kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                          Musiek vir sosiale    Kwaito               Moppies en
                          geleenthede                                ghoema-liedere                (1)

            (b)          Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk
                         gebruik word.

                         _____________________________________________________                     (2)

Speel SNIT 13 EEN keer.

5.3         (a)          Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n
                         kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                          Musiek vir sosiale    Kwaito               Moppies en
                          geleenthede                                ghoema-liedere                (1)

            (b)          Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk
                         gebruik word.

                         _____________________________________________________                     (2)

Speel Snit 14 EEN keer.

5.4         Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie
            (X) in die toepaslike blokkies.

             Polifonie                   Pizzicato               Aërofone

             Glissando                   Vraag en antwoord       Sinkopasie

             Homofonie                   Idiofone                Da capo
                                                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                        DBE/November 2012
                                                NSS

Speel Snit 15 EEN keer.

5.5         Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie
            (X) in die toepaslike blokkies.

             Ritenuto/Accelerando      Barok                  Pizzicato

             Glockenspiel              Da capo                Polifonie

             Glissando                 Membranofone           Idiofone
                                                                                                  (3)

Speel Snit 16 EEN keer.

5.6         Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie
            (X) in die toepaslike blokkies.

             Tjellomelodie            Onreëlmatige metrum     Polifonie

             Onreëlmatige frases      Djembe/Conga            Fluitmelodie

             Duet                     Ostinato                Afro-jazz
                                                                                                  (3)

Speel Snit 17 EEN keer.

5.7         Watter DRIE van die volgende terme assosieer jy met hierdie werk?

             Drieslagmaat             Ostinato                Pizzicato

             Glissando                Klassiek                Blues

             Monofonie                Altstem                 Idiofone
                                                                                                  (3)
                                                                                 (9 ÷ 3)          [3]

                                                              TOTAAL AFDELING B:                  12

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                        13            DBE/November 2012
                                 NSS

                      BLANKO BLADSY

              BLAAI OM ASSEBLIEF

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     14                  DBE/November 2012
                                              NSS

AFDELING C: VORM

VRAAG 6

Lees die vrae hieronder deur.

 Speel Snit 18 EEN keer.

Bestudeer die klavierparty terwyl jy na die uittreksel luister.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      15                           DBE/November 2012
                                               NSS

Speel Snit 18 nog EEN keer.

6.1         Verskaf 'n volledige analise van die algehele struktuur van hierdie werk op die
            partituur. Merk die betrokke seksies met geskikte hoofletters en skryf die
            belangrikste toonsoorte neer. Skryf die vormtipe in die spasie hieronder neer.

            ______________________________________________________________                      (6)

Speel Snit 19 EEN keer.

6.2         Wat is die verskil tussen maat 03– 42 en 43– 82?

            ______________________________________________________________                      (1)

Speel Snit 18 EEN keer.

6.3         Skryf TWEE prominente ritmiese motiewe neer wat in hierdie werk voorkom.

            ______________________________________________________________

            ______________________________________________________________                      (2)

Speel Snit 18 nog EEN keer.

6.4         Beskryf die stemming of atmosfeer van hierdie werk in jou eie woorde.

            ______________________________________________________________

            ______________________________________________________________                      (1)
                                                                                                [10]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:            10
                                                                      GROOTTOTAAL:              33

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
     Musiek/V2                                                                                                                                                  DBE/November 2012
                                                                                                  NSS

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

## Related documents

- [Music P2 Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-eng/294ead94-4d7e-4de4-80ba-eef56d75675e) — Music · QP · 2012 · Eng
- [MUSIC P2 QP SEP 2012 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-qp-sep-2012-final/898a6c4f-8d31-4400-95f5-5469c908c369) — Music · QP · 2012
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-afr/b0a98483-cd4f-447d-975e-960f7ca6aa09) — Music · QP · 2021 · Afr
- [Music P2 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-eng/2898a027-428b-4511-a182-5a9e7db7cb57) — Music · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.