# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-memo-afr/6556453a-c1c1-4ca6-baa3-ac524dc546a4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-memo-afr/6556453a-c1c1-4ca6-baa3-ac524dc546a4)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                     MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2012

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 33

                      Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      2                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

2.          Beantwoord AL die vrae. Neem kennis dat daar keuses in VRAAG 3 en
            VRAAG 5 is.

3.          Skryf jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
            en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

4.          Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister.

5.          Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
            teenwoordigheid van die opsiener afneem.

6.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            gebruik kan word. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder.

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

1.          Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.          Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos op die vraestel
            gespesifiseer, gespeel word.

3.          Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
            antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.          Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
            dit gespeel word.

5.          'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
            kragonderbreking.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  3                             DBE/November 2012
                                   NSS – Memorandum

NASIENROOSTER

              VRAAG         TOTALE PUNTE           NASIENER        MODERATOR
            AFDELING A
                1                   2
                2                   9
            SUBTOTAAL               11

            AFDELING B
                3                   6
                4                   3
                5                   3
            SUBTOTAAL               12

            AFDELING C
                6                   10
            SUBTOTAAL               10

       GROOTTOTAAL                  33

Kandidate moet gekrediteer word vir enige korrekte antwoorde wat nie in die
memorandum verskyn nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    4                        DBE/November 2012
                                     NSS – Memorandum

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1: RITME

Speel Snit 1 VIER keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.

Noteer die ritmiese patroon wat jy hoor op die partituur hieronder.

Antwoord:

OF

OF

½ punt per pols

                                                                             (4 ÷ 2)       [2]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                           5                                      DBE/November 2012
                                            NSS – Memorandum

VRAAG 2

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 2 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

                                             I Wonder
                  Lirieke en Musiek deur Benny Andersson, Stig Anderson en Bjorn Ulvaeus

Speel Snit 3 DRIE keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.

2.1         Luister na die musiek vanaf maat 1–4. Voltooi maat 3–4 deur die ontbrekende
            note by (a) in te vul.

             Antwoord:
                                                        

                                                                                                                (4)
             ½ punt per noot = 8 ÷ 2 = 4 punte (Beide ritme en toonhoogte moet korrek
             wees)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                             DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

Speel Snit 4 TWEE keer.

2.2         Luister na die musiek vanaf maat 5–8. Vul die ontbrekende nie-harmoniese
            note op die partituur by (b) en (c) in en identifiseer die tipe nie-harmoniese
            note by (b) en (c) hieronder.

             Antwoord:
             (b) Korrekte notasie = ½ punt – hulpnoot / wisselnoot ½ punt
             (c) Korrekte notasie = ½ punt – deurgangsnoot = ½ mark                               (2)

Speel Snit 3 en Snit 4 weer.

2.3         Watter verskil hoor jy wanneer jy maat 1 en 2 in Snit 3 met maat 5 en 6 in
            Snit 4 vergelyk?

             Antwoord:
             'n Ritmiese variasie kom in maat 5 en 6 voor
             OF
             Voordragklem op die woord 'scares' in maat 6
             OF
             Melodiese variasie in maat 6                                                         (1)

Speel Snit 5 EEN keer.

2.4         Luister na maat 9–12. Watter ritmiese komposisietegniek word in die melodie
            in maat 11–122 by (d) gebruik?

             Antwoord:
             Sinkopasie                                                                           (1)

Speel Snit 6 TWEE keer.

2.5         Luister na maat 13–17. Noem die interval wat tussen die twee ontbrekende
            note by (e) gevorm word.

             Antwoord:
             Mineur derde = 1 punt
             ½ punt word toegeken vir die afstand van die interval
             ½ punt word toegeken vir die tipe interval                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        7                                       DBE/November 2012
                                         NSS – Memorandum

Voorbeeld van partituur:

                                           I Wonder
                Lirieke en Musiek deur Benny Andersson, Stig Anderson en Bjorn Ulvaeus

                                                                                                              [9]

                                                                          TOTAAL AFDELING A:                  11

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     8                              DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE

VRAAG 3

Beantwoord ÓF VRAAG 3.2 ÓF 3.2 ÓF 3.3.

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 7, 8 en 9 opeenvolgend sodat kandidate kan kies watter vraag om te
beantwoord.

3.1         Speel Snit 7 TWEE keer.

            3.1.1     Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom.

                      Antwoord:
                      Musiekteater                                                                (1)

            3.1.2     Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                       Gesproke stem                     Lento

                       Vierslagmaat                      Tweeslagmaat

                       Saamgestelde tyd                  Tempo versnel

                       Fandango-ritme                    Trompet

                       pp                                Klarinet

                      Enige 5 korrekte items                                                      (5)
                      Die eerste vyf antwoorde word gemerk. (Begin by die linkerkolom.)           [6]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                                DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

3.2         Speel Snit 8 TWEE keer.

            3.2.1     Identifiseer die styl van hierdie werk.

                      Antwoord:
                      Impressionisme                                                                 (1)

            3.2.2     Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                       Mistige atmosfeer                   Allegro

                       Drieslagmaat                        Moderato

                       Dominant 7de-akkoorde               Parallelle derdes

                       Heeltoontoonleer                    Parallelle vergrote drieklanke

                       Pedaalpunt                          Senza pedale

                      Enige 5 korrekte items                                                         (5)
                      Die eerste vyf antwoorde word gemerk. (Begin by die linkerkolom.)              [6]

                                             OF

3.3         Speel Snit 9 TWEE keer.

            3.3.1     Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom.

                      Antwoord:
                      Ballet/Orkesmusiek                                                             (1)

            3.3.2     Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                       Hoë fluitsolo                       Vinnige tempo

                       Dissonansie                         Lento

                       Metrumwisseling                     Solo fagot

                       Cor anglais                         Pizzicato-strykers

                       Fransehoring-solo                   Trompetmelodie

                      Enige 5 korrekte items                                                         (5)
                      Die eerste vyf antwoorde word gemerk. (Begin by die linkerkolom.)              [6]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                               DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 4

Speel Snit 10 DRIE keer.

Luister na Snit 10 en beantwoord die vrae hieronder.

4.1         Watter musiekstyle word in hierdie uittreksel vermeng?

            Antwoord:
            Barok en Afrika-style
            Die volgende style kan oorweeg word: Klassieke musiek / Afro-jazz /
            Township / Westerse kunsmusiek                                                           (2)

4.2         Wat is die tydmaatteken van hierdie uittreksel?

            Antwoord:
            4/4-tyd                                                                                  (1)

4.3         Noem DRIE instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor.

            Antwoord:
            Kitaar / Tromstel (Slagwerk) / Klavier / Viool / Baskitaar / Kontrabas /
            Klavesimbel / Altviool / Klawerbord                                                      (3)
            Enige 3                                                                    (6 ÷ 2)
                                                                                                     [3]

VRAAG 5

Lees en bestudeer die vrae in stilte vir DRIE minute.

Speel Snit 11–17 EEN keer.

Kies enige DRIE vrae uit VRAAG 5.1 tot 5.7. Dui die vrae wat jy kies aan deur die
toepaslike nommer te omkring.

Speel SNIT 11 EEN keer.

5.1         (a)        Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n
                       kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                         Musiek vir sosiale            Kwaito              Moppies en
                           geleenthede                                   ghoema-liedere              (1)

            (b)        Behalwe vir die stemme, noem TWEE instrumente wat in hierdie
                       werk gebruik word.

                       Antwoord:
                       Tromme / Fluitjie / Ratel / Horing
                       Enige 2                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        11                               DBE/November 2012
                                          NSS – Memorandum

Speel Snit 12 EEN keer.

5.2         (a)          Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n
                         kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                           Musiek vir sosiale           Kwaito               Moppies en
                             geleenthede                                   ghoema-liedere              (1)

            (b)          Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk
                         gebruik word.

                         Antwoord:
                         Baskitaar/Sintetiese strykers/Tromstel (sintetiese tromme)/
                         Klawerbord
                         Enige 2                                                                       (2)

Speel SNIT 13 EEN keer

5.3         (a)          Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n
                         kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                           Musiek vir sosiale            Kwaito              Moppies en
                             geleenthede                                   ghoema-liedere              (1)

            (b)          Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk
                         gebruik word.

                         Antwoord:
                         Banjo / Kitaar / trekklavier / Konsertina / Tromme / Ratel /
                         Tamboeryn / Baskitaar                                                         (2)
                         Enige 2

Speel Snit 14 EEN keer.

5.4         Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie
            (X) in die toepaslike blokkies.

             Polifonie                    Pizzicato                  Aërofone

             Glissando                    Vraag en antwoord          Sinkopasie

             Homofonie                    Idiofone                   Da capo
                                                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    12                           DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

Speel Snit 15 EEN keer.

5.5         Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie
            (X) in die toepaslike blokkies.

              Ritenuto/Accelerando             Barok                 Pizzicato

                  Glockenspiel                Da capo                 Polifonie

                     Glissando            Membranofone                Idiofone
                                                                                                (3)

Speel Snit 16 EEN keer.

5.6         Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie
            (X) in die toepaslike blokkies.

                  Tjellomelodie        Onreëlmatige metrum            Polifonie

              Onreëlmatige frases        Djembe/Conga               Fluitmelodie

                       Duet                  Ostinato                Afro-jazz
                                                                                                (3)

Speel Snit 17 EEN keer.

5.7         Watter DRIE van die volgende terme assosieer jy met hierdie werk?

                  Drieslagmaat               Ostinato                 Pizzicato

                     Glissando               Klassiek                  Blues

                   Monofonie                 Altstem                  Idiofone
                                                                                                (3)
                                                                                  (9 ÷ 3)       [3]
Rond opwaarts af, tot die naaste halwe punt
                                                              TOTAAL AFDELING B:                12

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    13                   DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

AFDELING C: VORM

VRAAG 6

Lees die vrae hieronder deur.

 Speel Snit 18 EEN keer.

Bestudeer die klavierparty terwyl jy na die uittreksel luister.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Music/P2                                       14                            DBE/November 2012
                                         NSC – Memorandum

Speel Snit 18 nog EEN keer.

6.1        Verskaf 'n volledige analise van die algehele struktuur van hierdie werk op die
           partituur. Merk die betrokke seksies met geskikte hoofletters en skryf die
           belangrikste toonsoorte neer. Skryf die vormtipe in die spasie hieronder neer.

           Antwoord:
           Seksie A: maat 03–82, A majeur (2 punte)
           Seksie B: maat 83–162, D majeur (G majeur) (2 punte)
           Seksie A: maat 163– 242 (1 punt)
           Drieledige vorm / ABA-vorm (1 punt)                                               (6)

Speel Snit 19 EEN keer.

6.2        Wat is die verskil tussen maat 03– 42 en 43– 82?

           Antwoord:
           Herhaling van die frase een oktaaf laer/eerste frase f, tweede frase sagter
           met 'n decrescendo / verandering van toonhoogte of dinamiek
           Enige 1                                                                           (1)

Speel Snit 18 EEN keer.

6.3        Skryf TWEE prominente ritmiese motiewe neer wat in hierdie werk voorkom.          (2)

           Antwoord:

           (Enige twee motiewe = 2 punte)                                                    (2)
           Geskrewe beskrywende antwoorde sal aanvaar word.
           Motiewe mag saamgevoeg word.

Speel Snit 18 nog EEN keer.

6.4        Beskryf die stemming of atmosfeer van hierdie werk in jou eie woorde.

           Antwoord:
           Swaar, gewigtig, groots, soos 'n optog, majestueus, oorweldigend, lewendig,       (1)
           dramaties, passievol, mars-agtig, geesdriftig                                     [10]
           Enige toepaslike antwoord wat die stemming beskryf, sal aanvaar word.

                                                                 TOTAAL AFDELING C:          10
                                                                     GROOTTOTAAL:            33

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-eng/294ead94-4d7e-4de4-80ba-eef56d75675e) — Music · QP · 2012 · Eng
- [Music P2 Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2012-afr/85a003cd-2370-4082-a14d-49fbcaa176d0) — Music · QP · 2012 · Afr
- [Music P1 Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2012-memo-eng/5b574c83-1377-40a7-a171-6c8e3627f619) — Music · Memo · 2012 · Eng
- [MUSIC P2 QP SEP 2012 FINAL MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-qp-sep-2012-final-memo/ba401aec-ce8f-4eca-bec7-aed1e115b99a) — Music · Memo · 2012
- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
