# Music Grade 12 P2 NSC November 2013 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2013-afr/33532bd8-3a1c-4ac6-85dc-fa779f7d8fa9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2013 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2013-afr/33532bd8-3a1c-4ac6-85dc-fa779f7d8fa9)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                   MUSIEK V2

                                NOVEMBER 2013

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

PUNTE: 33

TYD: 1½ uur

        Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     2                             DBE/November 2013
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

2.          Beantwoord AL die vrae. Neem kennis dat daar keuses in VRAAG 6 is.

3.          Skryf jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
            en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

4.          Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister.

5.          Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
            teenwoordigheid van die opsiener afneem.

6.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            gebruik kan word. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder.

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK
1.          Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.          Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
            gespesifiseer, gespeel word.

3.          Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
            antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.          Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
            dit gespeel word.

5.          'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
            kragonderbreking.

NASIENROOSTER

      VRAAG              TOTALE      NASIENER       MODERATOR
                         PUNTE
  AFDELING A
      1                      3
      2                      1
      3                      4
  SUBTOTAAL                  8
  AFDELING B
      4                      6
      5                      3
      6                      2
      7                      4
  SUBTOTAAL                 15
  AFDELING C
      8                     10
  SUBTOTAAL                 10
GROOTTOTAAL                 33

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  3                    DBE/November 2013
                                          NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1: RITMIESE DIKTEE

Speel Snit 1 VYF keer. Wag vir EEN minuut na elke herhaling.

Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2, 3 en 4.

                                                                                        [3]

VRAAG 2: MELODIESE HERKENNING

Speel Snit 2 VIER keer direk na mekaar.

Maak 'n kruisie (X) in die blokkie langs die melodie wat met die klankvoorbeeld
ooreenstem.

2.1

2.2

2.3
                                                                                        [1]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 4     DBE/November 2013
                                         NSS

VRAAG 3: MELODIESE DIKTEE EN TEMPO

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     5                           DBE/November 2013
                                             NSS

3.1         Speel Snit 4 DRIE keer na mekaar. Laat kandidate 'n maksimum van drie
            minute toe om die diktee te voltooi, en speel Snit 4 dan nog EEN keer.

            Voltooi die ontbrekende note in maat 6–7 op die musiekpartituur by (a).               (3)

3.2         Speel Snit 5 EEN keer.

            Skryf 'n geskikte Italiaanse musiekterm neer om die tempo te beskryf.

                                                                                                  (1)
                                                                                                  [4]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:               8

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     6                      DBE/November 2013
                                             NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

VRAAG 4

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 6 TWEE keer.

Luister na Snit 6 en beantwoord die vrae wat volg.

4.1         Watter tipe Jazz-styl hoor jy?

                                                                                            (1)

4.2         Noem TWEE kenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor om jou antwoord in
            VRAAG 4.1 te staaf.

                                                                                            (2)

4.3         Noem DRIE instrumente wat in hierdie uittreksel speel.

                                                                                            (3)
                                                                                            [6]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                              DBE/November 2013
                                               NSS

VRAAG 5

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

5.1         Speel Snit 7 EEN keer.

            Watter tipiese Afrika-sangstyl hoor jy in hierdie uittreksel?

                                                                                                         (1)

5.2         Speel Snit 8 EEN keer.

            Watter stemtipe sing die solo in hierdie uittreksel?

                                                                                                         (1)

5.3         Speel elk van Snit 9–12 TWEE keer.

            Luister na Snit 9–12 en identifiseer die instrumentkategorie of instrument deur
            'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

 Snit        Idiofoon       Chordofoon        Marimba      Aërofoon         Siter      Membranofoon
  9
  10
  11
  12
                                                                                                         (4)
            Speel Snit 9–12 nog EEN keer.                                                  (6 ÷ 2)       [3]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       8                           DBE/November 2013
                                               NSS

VRAAG 6

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 13–18 terwyl kandidate die vrae deurlees.

Speel Snit 13–18 vir 'n tweede keer.

Beantwoord EEN van die volgende vrae (VRAAG 6.1 tot 6.6) en omkring jou keuse.

MOENIE meer as EEN vraag beantwoord NIE. Slegs die EERSTE vraag wat
beantwoord word, sal nagesien word.

6.1         Snit 13

            6.1.1      Identifiseer die kunstenaar in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

            6.1.2      Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

                                                     OF

6.2         Snit 14

            6.2.1      Identifiseer die kunstenaar in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

            6.2.2      Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

                                                     OF

6.3         Snit 15

            6.3.1      Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

            6.3.2      Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

                                                     OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                            DBE/November 2013
                                              NSS

6.4         Snit 16

            6.4.1      Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

            6.4.2      Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

                                                    OF

6.5         Snit 17

            6.5.1      Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

            6.5.2      Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

                                                    OF

6.6         Snit 18

            6.6.1      Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

            6.6.2      Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)
                                                                                                    [2]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    10                          DBE/November 2013
                                            NSS

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 19 DRIE keer.

Luister na Swan Lake deur P Tchaikovsky en beantwoord die vrae wat volg.

7.1         Watter instrument speel die hoofmelodie?

                                                                                                 (1)

7.2         Watter ander instrument, behalwe die strykers, word reg aan die begin in die
            begeleiding gebruik?

                                                                                                 (1)

7.3         Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat die tekstuur van die musiek die beste
            beskryf.

               Monofonies          Polifonies          Homofonies        Heterofonies            (1)

7.4         Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat die speeltegniek wat deur die strykers
            gebruik word, die beste beskryf.

                Pizzicato          Col legno            Tremolo          Sul ponticello          (1)
                                                                                                 [4]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             15

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                        11           DBE/November 2013
                                NSS

             HOU HIERDIE BLADSY
                  BLANKO.

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  12                  DBE/November 2013
                                          NSS

AFDELING C: VORM

VRAAG 8

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Speel Snit 20 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Bestudeer die volgende werk terwyl jy na die musiek luister.

                                      Variasie 4
Vormtipe:                                                              JS Bach

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                          DBE/November 2013
                                              NSS

Speel Snit 20 weer.

8.1         Dui die verskillende seksies en die toonsoorte aan waarin elke seksie op die
            partituur begin. Identifiseer ook die vorm van hierdie werk op die partituur.      (5)

Speel Snit 20 nog EEN keer.

8.2         Identifiseer die stylperiode van hierdie werk.

                                                                                               (1)

8.3         Hoeveel stempartye het hierdie werk?

                                                                                               (1)

8.4         Watter komposisietegniek word in maat 1–4 gebruik?

                                                                                               (1)

8.5         Identifiseer die toonsoort en kadens in maat 153–162 by (a).

                                                                                               (2)

Speel Snit 20 nog EEN keer.

                                                                  TOTAAL AFDELING C:           10
                                                                      GROOTTOTAAL:             33

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     DBE/November 2013
                                NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P1 Nov 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2013-afr/fe2b7f22-0fbe-4942-813c-01035ccfb62b) — Music · QP · 2013 · Afr
- [Music P1 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2013-eng/10ab259e-fea8-45e0-a471-d62b7dd77022) — Music · QP · 2013 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S13 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-qp-afr/53fa955f-e2c1-4594-92fd-44ec8763ad0d) — Music · QP · 2013 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-qp-eng/5d06cc56-01c8-4f98-bbf8-c026c5001540) — Music · QP · 2013 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
