# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2014-memo-afr/0817ed2b-147c-48ff-888c-97e0d11f3abf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2014-memo-afr/0817ed2b-147c-48ff-888c-97e0d11f3abf)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                     MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2014

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 30

                      Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                           DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A (Gehoor)               (10)
      AFDELING B (Herkenning)           (12)
      AFDELING C (Vorm)                 (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik potlood vir musieknotasie en
      blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum             moet   die   eksamen       in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippaper wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat mag die bladsy verwyder.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige
      musiekinstrument hê nie.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere wat in die vraestel
      gespesifiseer is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
      • Die snitte moet soos volg gespeel word:
          - WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 38–42
          - JAZZ-kandidate: Snit 1–13, Snit 25–30 en Snit 38–42
          - IAM-kandidate: Snit 1–13 en Snit 31–42
6.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
      kragonderbreking.
Copyright reserved                                                              Please turn over

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                             3                     DBE/November 2014
                              NSS – Memorandum

NASIENROOSTER

AFDELING A: GEHOOR                 TOTAAL        NASIENER   MODERATOR

VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                  4

VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                  6

SUBTOTAAL                             10

AFDELING B: HERKENNING             TOTAAL        NASIENER   MODERATOR

VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                  4

EN

VRAAG 4 (WKM)                          8

OF

VRAAG 5 (JAZZ)                         8

OF

VRAAG 6 (IAM)                          8

SUBTOTAAL                             12

AFDELING C: VORM                   TOTAAL        NASIENER   MODERATOR

VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                  8

SUBTOTAAL                              8

GROOTTOTAAL                           30

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     4                           DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

Nota aan nasiener: Kandidate moet punte ontvang vir enige korrekte antwoorde wat
nie in die memorandum gegee word nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 2–4 hieronder.

                                                                                                     (3)

 Speel Snit 1 nog EEN keer.

            Antwoord:

                                                 of

            1 punt per maat = 3 punte
            (minus ‘n ½ punt vir elke fout tot ‘n maksimum van 1 punt per maat)

 Speel Snit 2 TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.

1.2     Luister na die kitaarmotief wat saam met die klavierparty in hierdie uittreksel
        gespeel word.

        Kies die ritmiese patroon uit die opsies hieronder wat die kitaarparty die beste
        voorstel. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                                                                  X
                                                                                               (1)
                                                                                               [4]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   5                            DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

Luister na die uittreksel uit Every Breath You Take terwyl jy die vokale partituur volg.
Beantwoord die vrae wat volg.

                Inleiding

                        -

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                           DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

 Speel Snit 4 TWEE keer.

2.1         Watter EEN van die volgende tydmaattekens beskryf die maatslag van die
            inleiding? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
                        3                       6                    4
                        4                       8                    4

             4
                 = 1 punt
             4                                                                                  (1)

 Speel Snit 5 TWEE keer.

2.2         Watter nie-akkoordnoot is op die partituur weggelaat by 2.2? Maak 'n
            kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Answer:
                                Hulpnoot/       Vooruitneming/ Terughouding/
             Deurgangsnoot
                                Wisselnoot       Antisipasie    Suspensie

             Hulpnoot/Wisselnoot: = 1 punt                                                      (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.3         Noem die ritmiese komposisietegniek wat by 2.3 gebruik word.

            Antwoord:
            • Sinkopasie
            • (Ritmiese) herhaling

             Enige van die twee antwoorde = 1 punt
             Sekwens = ½ punt                                                                   (1)

 Speel Snit 7 VYF keer.

2.4         Die notasie van maat 16 en 17 is op die partituur weggelaat by 2.4. Vul die
            ontbrekende toonhoogtes in wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor. (Die
            nootwaardes is gegee.)

            Antwoord:
            Verwys na die partituur hieronder

             ½ punt vir elke korrekte toonhoogte x 4 = 2 punte                                  (2)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     7                         DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

 Speel Snit 8 TWEE keer.

2.5         Benoem die interval wat gevorm word deur die twee ontbrekende note by 2.5.

            Antwoord:

            Majeur 3de

             Majeur 3de = 1 punt
             Slegs 3de = geen punt                                                           (1)

 Speel Snit 9 EEN keer.                                                                      [6]

                                                               TOTAAL AFDELING A:            10

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       8                      DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.

Nota aan nasiener: Indien ‘n kandidaat meer as twee items selekteer, moet slegs die
eerste twee items gemerk word.

 Speel Snit 10 TWEE keer.
3.1         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                KOLOM A                Snit 10
            Majeur                 X
            Marimba
            Vraag en antwoord      X
            Pentatonies
            Mineur
            Sopraan                X

            Enige 2 = 2 punte                                                               (2)

 Speel Snit 11 TWEE keer.
3.2         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 11 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                  KOLOM A              Snit 11
            Barok                  X
            Homofoniese
            tekstuur
            Klavesimbel            X
            Polifoniese tekstuur   X
            Harp
            Klassiek

            Enige 2 = 2 punte                                                               (2)

 Speel Snit 12 TWEE keer.
3.3         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 12 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
                  KOLOM A              Snit 12
            Sinkopasie             X
            Xilofoon
            Saksofoon              X
            Suid-Afrikaanse jazz   X
            Improvisasie
            Klarinet

            Enige 2 = 2 punte                                                               (2)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  9                   DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum

 Speel Snit 13 TWEE keer.

3.4         Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 13 verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                    KOLOM A        Track 13
            A cappella             X
            Polifonies
            Chromatiese harmonie   X
            Presto
            Inleiding              X
            Vraag en antwoord

            Enige 2 = 2 punte                                                      (2)
                                                                      (8 ÷ 2)      [4]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                             DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

             Speel Snit 14 EEN keer.

            4.1.1     Hierdie uittreksel kom uit 'n opera. Watter karakter sing dit?

                      Antwoord:
                      Tamino

                       Tamino = 1 punt                                                               (1)

            4.1.2     Noem die stemtipe van hierdie karakter.

                      Antwoord:
                      Tenoor

                       Tenoor = 1 punt                                                               (1)

            4.1.3     Kies 'n geskikte tempo-aanduiding vir hierdie aria. Maak 'n
                      kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                              Quasi Allegro        Larghetto              Giocoso

                       Antwoord = 1 punt                                                             (1)

             Speel Snit 15 TWEE keer.

            4.1.4     Watter komposisietegniek word tussen die houtblaasseksie en die
                      solis gebruik?

                      Antwoord:
                      • Nabootsing/imitasie
                      • Herhaling (oktaaf laer)
                      • Solis herhaal die houtblasers se melodie

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                          (1)

             Speel Snit 16 TWEE keer.

            4.1.5     Noem die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.

                      Antwoord:
                      Volmaakte/Voltooide/Outenieke (kadens)

                       Volmaakte/Voltooide/Outentieke (kadens) = 1 punt                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                             DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

             Speel Snit 17 EEN keer.

            4.2.1     Identifiseer die komponis en naam van hierdie werk.

                      Antwoord:
                      Komponis: Mozart
                      Naam:
                      • Die Towerfluit
                      • Ouverture vir (Die)Towerfluit /(Die)Zauberflöte

                       Mozart = 1 punt
                       Naam = 1 punt
                       Slegs Overture = geen punt                                                  (2)

             Speel Snit 18 TWEE keer.

            4.2.2     Behalwe die strykerseksie, watter ander seksie van die orkes staan
                      duidelik uit in die openingsakkoorde van hierdie uittreksel?

                      Antwoord:
                      • Houtblaas(seksie)
                      • Koperblaas(seksie)
                      • Perkussie of Timpani (Keteltromme)
                      • Blasers

                       Enige van die twee = 1 punt                                                 (1)

             Speel Snit 19 TWEE keer.

            4.2.3     Identifiseer die tekstuur in die uittreksel. Kies die korrekte antwoord
                      uit die lys hieronder en omkring die toepaslike letter (A–D).
                       A     Akkoordaal en melodieus
                       B     Homofonies, wat polifonies word
                       C     Uitbundig en improvisatories
                       D     Polifonies, wat homofonies word
                      Antwoord:
                      B    homofonies wat polifonies word
                                                                                                   (1)
                       B = 1 punt

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                          DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

             Speel Snit 20 TWEE keer.

            4.2.4     Watter instrument speel die soloparty?
                      Antwoord:
                      Fluit

                       Fluit = 1 punt                                                           (1)

4.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 21 EEN keer.

            4.3.1     Identifiseer die stylperiode.

                      Antwoord:
                      Romanties

                       Romanties = 1 punt                                                       (1)

            4.3.2     Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel?

                      Antwoord:
                      (B) Mineur

                       (B) Mineur = 1 punt                                                      (1)

            Speel Snit 22 EEN keer.

            4.3.3     Beskryf die stemming wat in hierdie uittreksel uitgebeeld word.

                      Antwoord:
                      • Kragtig
                      • Dramaties
                      • Voortstuwend
                      • Intens
                      • Angstig

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
                       Enige ander korrekte antwoord sal ook aanvaar word                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     13                           DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

            Speel Snit 23 EEN keer.

            4.3.4     Watter tipe orkes speel in hierdie uittreksel?

                      Antwoord:
                      • Standaard Klassieke Orkes
                      • Klassieke Orkes
                      • Simfonie-orkes
                      • Filharmoniese Orkes
                      • Romantiese Orkes
                      • Volle Orkes

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                         (1)

     Speel Snit 24 DRIE keer.

            4.3.5     Die strykerseksie se akkoorde word deur 'n houtblasermelodie
                      gevolg. Wat is die funksie van hierdie houtblasermelodie?

                      Antwoord:
                      • Openingsmotief
                      • Hooftema
                      • 'n Belangrike melodie in die stuk
                      • Skep kontras met tekstuur

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                         (1)

            4.3.6     Noem die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel speel.

                      Antwoord:
                      Klarinet

                       Klarinet = 1 punt                                                        (1)
                                                                                 (16 ÷ 2)       [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:           12

                                       OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     14                             DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

             Speel Snit 25 EEN keer.

            5.1.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                      Answer:
                         Marabi        Kaapse jazz         Kwêla       Malombo-jazz

                       Kaapse jazz = 1 punt                                                        (1)

            5.1.2     Identifiseer die naam van die werk in hierdie uittreksel.

                      Answer:
                      Crossroads

                       Crossroads = 1 punt                                                         (1)

            5.1.3     Noem EEN kunstenaar wat met die musiekstyl in VRAAG 5.1.1
                      geassosieer word.

                      Antwoord:
                      Winston Mankunku Ngozi of enige ande relevante kunstenaar

                       Winston Mankunku Ngozi = 1 punt                                             (1)

             Speel Snit 26 EEN keer.

            5.1.4     Noem die instrument wat die solo speel.

                      Antwoord:
                      Saksofoon

                       Saksofoon = 1 punt                                                          (1)

             Speel Snit 27 EEN keer.

            5.1.5     Watter EEN van die volgende is die korrekte kombinasie
                      instrumente wat jy in die uittreksel hoor? Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                      Antwoord:
                            Klavier                   Klavier            Klavier
                           Vibrafoon                  Kitaar           Klawerbord
                           Baskitaar                 Baskitaar          Baskitaar
                        Tenoorsaksofoon              Trompet           Saksofoon
                           Tromstel                  Tromstel           Tromstel

                       Korrekte antwoord = 1 punt                                                  (1)
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       15                          DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 28 TWEE keer.

            5.2.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                      Answer:
                      Marabi

                       Marabi = 1 punt                                                           (1)

            5.2.2     Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 5.2.1.

                      Antwoord:
                      • Belangrikheid van die klavier
                      • Duidelike jazz gevoel
                      • Verwerking in Big Band-styl
                      • Sikliese harmoniese patroon
                      • Vokale solo en ondersteunende sangers (backing vocals)
                      • Invloede van Amerikaanse jazz
                      • Kunstenaar: The Manhattan Brothers

                       Enige korrekte antwoord = 1punt                                           (1)

            5.2.3     Noem 'n internasionale jazz-styl wat hierdie lied beïnvloed het.

                      Antwoord:
                      • Swing
                      • Blues
                      • Ragtime/Stride piano

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                      (1)

            5.2.4     Identifiseer die solis se stemtipe.

                      Antwoord:
                      Tenoor of Bariton

                       Tenoor of Bariton = 1 punt                                                (1)

             Speel Snit 29 EEN keer.

            5.2.5     Noem die solo-instrument in hierdie uittreksel.

                      Antwoord:
                      Trompet/Kornet

                       Trompet/Kornet = 1 punt                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                           DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

5.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

             Speel Snit 30 TWEE keer.

            5.3.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.
                      Antwoord:
                      Mbaqanga
                      Marabi (ook aanvaarbaar agv die historiese ontwikkeling van die
                      groep)
                       Mbaqanga/Marabi = 1 punt                                                 (1)
            5.3.2     Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.3.1 te motiveer.
                      Antwoord:
                      • Die deurlopende herhaling van musikale material bo-oor 'n
                         ritmiese ostinaat
                      • Gebruik van herhalende melodiese kitaar-riffs
                      • Vervlegting van 2 kitaarpartye
                      • Vraag en antwoord      tussen   die    leiersanger en die
                         ondersteunende sangers (backing singers)
                      • Kunstenaar: Mahlathini en die Mahotella Queens
                       1 punt vir elke korrekte antwoord tot ‘n maksimum van 2 punte            (2)
            5.3.3     Noem EEN instrument wat die reëlmatige polsslag aan die lied
                      gee.
                      Antwoord:
                      • Baskitaar
                      • Tromme

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                     (1)
            5.3.4     Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?
                      Antwoord:
                      • Harmonisering
                      • Ondersteunende sang (Backing vocals)
                      • Antwoord op die “vraag” van die leiersanger (manlike)

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                     (1)

            5.3.5     Noem 'n groep wat net uit vroue bestaan, wat jy met hierdie
                      musiekstyl assosieer.
                      Antwoord:
                      • (Mahlathini en die) Mahotella Queens
                      • The Dark City Sisters
                      • The Flying Jazz Queens

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                     (1)
                                                                                  (16 ÷ 2)      [8]
                                                                  TOTAAL AFDELING B:            12
                                                  OF
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      17                              DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 6: IAM
6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

             Speel Snit 31 EEN keer.

            6.1.1     Identifiseer die musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                      Antwoord:
                      Maskandi

                       Maskandi = 1 punt                                                            (1)

            6.1.2     Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.

                      Antwoord:
                      • Kitaarinleiding (izihlabo)
                      • Geplukte kitaarspel (Ukupika )
                      • Gebruik van konsertina
                      • Taal wat gebruik word (isiZulu)
                      • Kunstenaar: Phezekhemisi

                       1 punt vir elke korrekte antwoord tot maksimum van 2 punte                   (2)

             Speel Snit 32 EEN keer.
            6.1.3     Noem die term wat die gesproke teks in hierdie uittreksel beskryf.

                      Antwoord:
                      • Izibongo
                      • Lofrede
                      • Stambenoeming

                       Enige korrekte antwoord = 1 punt                                             (1)

             Speel Snit 33 TWEE keer

            6.1.4     Gee die naam van die vokale komposisietegniek wat jy in hierdie
                      uittreksel hoor.

                      Antwoord:
                      Roep en antwoord

                       Vraag en antwoord = 1 punt                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      18                            DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
             Speel Snit 34 EEN keer.

            6.2.1     Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.

                      Antwoord:
                      • Free Kiba
                      • Molombo

                       Free Kiba = 1 punt                                                        (1)
            6.2.2     Noem 'n kunstenaar wat met hierdie musiekstyl geassosieer word.

                      Antwoord:
                      • Sello Galane
                      • Phillip Tabane

                       Sello Galane = 1 punt of
                       Phillip Tabane = 1 punt                                                   (1)

             Speel Snit 35 EEN keer.

            6.2.3     Met watter ander musiekstyl kan jy ook die kitaarklank assosieer?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                      Antwoord:
                        Maskandi            Marabi          Kwela          Malombo

                       Malombo = 1 punt                                                          (1)

             Speel Snit 36 EEN keer.

            6.2.4     Identifiseer EEN idiofoon en EEN membranofoon wat jy hoor.

                      Antwoord:
                      Idiofoon: skudkoker/ratel/houtblok/reënmaker
                      Membranofoon: Tromme/snaartrom/(rimshot)/vloertrom

                       1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte             (2)

6.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

             Speel Snit 37 TWEE keer.

            6.3.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.

                      Answer:
                      Mbaqanga

                       Mbaqanga = 1 punt                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     19                            DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

            6.3.2     Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 6.3.1 te motiveer.
                      Antwoord:
                      • Die deurlopende herhaling van musikale materiaal bo-oor ‘n
                         ritmiese ostinaat
                      • Gebruik van herhalende, melodiese kitaar-riffs
                      • Vervlegting van twee kitaarpartye
                      • Vraag en antwoord     tussen     die  leiersanger en   die
                         ondersteunende sangers (backing singers)
                      • Kunstenaar: Mahlathini en die Mahotella Queens
                       1 punt vir elke korrekte antwoord tot ‘n maksimum van 2 punte             (2)

            6.3.3     Noem EEN instrument wat die reëlmatige polsslag aan die lied
                      verskaf.

                      Antwoord:
                      • Bas(kitaar)
                      • Tromme
                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
                       Slegs kitaar = geen punt                                                  (1)

            6.3.4     Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?

                      Antwoord:
                      • Harmonisering
                      • Ondersteunende sang (Backing vocals)
                      • Antwoord op die “vraag” van die leiersanger (manlike)
                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                      (1)

            6.3.5     Noem die groep wat jy met hierdie musiekstyl assosieer.

                      Antwoord:
                      • (Mahathini en die) Mahotella Queens
                      • The Dark City Sisters
                      • The Flying Jazz Queens

                       Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                      (1)
                                                                                  (16 ÷ 2)       [8]
                                                                 TOTAAL AFDELING B:              12

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    20                             DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 38 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Blue Moon terwyl jy die vokale partituur bestudeer.

                                    Blue Moon
            Inleiding

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      21                          DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

Speel Snit 38 weer.

7.1         Analiseer die vorm van hierdie stuk. Dui die hoofseksies op die partituur aan
            deur hoofletters (byvoorbeeld C, D, ensovoorts) bo-aan die partituur te skryf.
            Begin jou analise na die inleiding wat op die partituur aangedui is.

            Antwoord:

             Seksie     Maatnommers
             A          44-123
             A1         124-202
             B          203-283
             A          284-353

             1 punt vir elke korrekte seksie = 4 punte

            Alternatiewe antwoord:

             Seksie     Maatnommers
             A          44-202      = 2 punte
             B          203-283     = 1 punt
                           4   3
             A          28 -35      = 1 punt                                                    (4)

7.2         Noem die oorkoepelende vorm van hierdie lied.

            Antwoord:
             • Liedvorm
             • AA(1) BA
             • Drieledige vorm
             • Saamgestelde tweeledige form

             Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                               (1)

Speel Snit 39 TWEE keer.

7.3         Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word in maat 6–9 by (a)
            gebruik? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Melodiese
                                     Omkering              Sekwens         Vergroting
                 herhaling

             Sekwens = 1 punt                                                                   (1)

Speel Snit 40 TWEE keer.

7.4         Noem die tipe nie-akkoordnoot wat jy in maat 10 by (b) hoor. (MOENIE die
            letternaam of nootwaarde neerskryf NIE.)

            Antwoord:
            (Onbeklemtoonde) deurgangsnoot

             (Onbeklemtoonde) deurgangsnoot = 1 punt                                            (1)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    22                           DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

 Speel Snit 41 TWEE keer.

7.5         Vergelyk maat 203–222 met maat 223–242 by (d).

            Watter ritmiese komposisietegniek word hier gebruik?

            Antwoord:
            • (Ritmiese) variasie
            • Die nuwe teks vereis 'n nuwe ritme
            • Die tweede frase bevat nie sinkopasie nie

             Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
             Slegs die term ‘sinkopasie = ½ punt                                              (1)

 Speel Snit 42 EEN keer.                                                                      [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING C:         8
                                                                       GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2014-afr/ae3175f2-443a-4a81-9f5f-ac05adbf01b1) — Music · QP · 2014 · Afr
- [MUSIC P2 MEMO GR12 SEPT 2014 EA](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-memo-gr12-sept-2014-ea/987c4dd1-9fbc-4096-bf18-67406999aa84) — Music · Memo · 2014
- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng-1/3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
