# Music Grade 12 P2 NSC November 2015 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2015-afr/ec468776-e1ef-484c-947c-7fff23acb5ae
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2015 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2015-afr/ec468776-e1ef-484c-947c-7fff23acb5ae)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                    MUSIEK V2

                                NOVEMBER 2015

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

        Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                           DBE/November 2015
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor            (10)
      AFDELING B: Herkenning        (12)
      AFDELING C: Vorm              (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en
      blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid
      van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is.
      Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.

8.    Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer is,
      gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
      • Die snitte moet soos volg gespeel word:
           - WKM-kandidate: Snit 1–23 en Snit 40
           - JAZZ-kandidate: Snit 1–11, Snit 24–30 en Snit 40
           - IAM-kandidate: Snit 1–11 en Snit 31–40

6.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                         3                  DBE/November 2015
                                 NSS

NASIENROOSTER

 AFDELING A: GEHOOR              TOTAAL   NASIENER   MODERATOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)             5

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)             5

 SUBTOTAAL                         10

 AFDELING B: HERKENNING          TOTAAL   NASIENER   MODERATOR

 VRAAG 3 (VERPLIGTEND)             4

 EN

 VRAAG 4 (WKM)                     8

 OF

 VRAAG 5 (JAZZ)                    8

 OF

 VRAAG 6 (IAM)                     8

 SUBTOTAAL                         12

 AFDELING C: VORM                TOTAAL   NASIENER   MODERATOR

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)             8

 SUBTOTAAL                         8

 GROOTTOTAAL                       30

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   4                          DBE/November 2015
                                           NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 2–3 hieronder.

                                                                                               (3)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2     Luister na die eerste vioolparty van die uittreksel uit Haydn se Keiserkwartet.
        Vul die ontbrekende toonhoogtes, wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor,
        op die gegewe partituur in.

 Speel Snit 2 nog EEN keer.                                                                    (2)
                                                                                               [5]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    5                         DBE/November 2015
                                            NSS

VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 3 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

Luister na die uittreksel uit Malaika. Beantwoord die vrae wat volg.

                                      Malaika

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     6                           DBE/November 2015
                                             NSS

 Speel Snit 4 TWEE keer.

2.1         Luister na maat 4–7. Benoem die kadens by 2.1.

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 5 TWEE keer.

Luister na maat 12–19.

2.2         Benoem die interval by 2.2, byvoorbeeld Rein/Volmaakte 4de.

                                                                                                 (1)

2.3         Watter ritmiese middel word by 2.3 in maat 15 gebruik?

                                                                                                 (1)

2.4         Skryf die noot wat op die partituur by 2.4 weggelaat is. Gebruik die korrekte
            nootwaarde.                                                                          (1)

2.5         Benoem die tipe nie-akkoordnoot by 2.4. (MOENIE die letternaam gee NIE.)

                                                                                                 (1)
                                                                                                 [5]

                                                                TOTAAL AFDELING A:               10

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  7                        DBE/November 2015
                                          NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.6 vir twee minute.

 Speel Snit 6 TWEE keer.

3.1         Merk TWEE items in KOLOM A wat verband hou met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A               Snit 6
             Majeur
             Giocoso
             Mbaqanga
             Sikliese akkoordprogressie
             Twaalfmaat-blues
             Cool jazz                                                                     (2)

 Speel Snit 7 TWEE keer.

3.2         Merk TWEE items in KOLOM A wat verband hou met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A              Snit 7
             Membranofoon
             Adagio
             Chordofoon
             Idiofoon
             SATB
             Onreëlmatige maatslag                                                         (2)

 Speel Snit 8 TWEE keer.

3.3         Merk TWEE items in KOLOM A wat verband hou met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A              Snit 8
             Poliritme
             Marabi
             Onreëlmatige ritme
             Maskandi
             Swing-ritme
             Roep en antwoord                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  8                        DBE/November 2015
                                          NSS

 Speel Snit 9 TWEE keer.

3.4         Merk TWEE items in KOLOM A wat verband hou met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A              Snit 9
             Homofonies
             Coloratura
             Inleiding
             Onreëlmatige maatslag
             Tranquillo
             Harp                                                                          (2)

 Speel Snit 10 TWEE keer.

3.5         Merk TWEE items in KOLOM A wat verband hou met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A              Snit 10
             Presto
             Adagio
             Klok
             Ratel/Skutter
             Polifonies
             Piccolo                                                                       (2)

 Speel Snit 11 TWEE keer.

3.6         Merk TWEE items in KOLOM A wat verband hou met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A              Snit 11
             Klavier
             Molto adagio
             Vierslagmaat
             Tjello
             Drieslagmaat
             Kontrabas                                                                     (2)
                                                                            (12 ÷ 3)       [4]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                           DBE/November 2015
                                              NSS

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die
            vrae wat volg.

            Speel Snit 12 TWEE keer.

            4.1.1     Noem die titel van die aria wat jy hoor.

                                                                                                  (1)

            4.1.2     Noem die orkesinstrument wat die volgende motief speel in die
                      uittreksel wat jy hoor.

                                                                                                  (1)

            Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.1.3     Watter koperblaasinstrument hoor jy in hierdie uittreksel?

                                                                                                  (1)

            Speel Snit 14 EEN keer.

            4.1.4     Met watter subgenre in operamusiek assosieer jy hierdie
                      uittreksel?

                                                                                                  (1)

            4.1.5     Noem die karakters wat in hierdie uittreksel sing.

                                                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       10                        DBE/November 2015
                                               NSS

            Speel Snit 15 TWEE keer.

            4.1.6     Vergelyk die melodie wat deur die eerste sanger gesing word met
                      dié van die tweede sanger. Noem TWEE verskille.

                                                                                                 (2)

4.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 16 EEN keer.

            4.2.1     Identifiseer die genre van hierdie uittreksel.

                                                                                                 (1)

            Speel Snit 17 EEN keer.

            4.2.2     Kies die woord wat die stemming van hierdie uittreksel die beste
                      beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                          Tranquillo        Agitato          Piacevole      Giocoso              (1)

            Speel Snit 18 TWEE keer.

            4.2.3     Watter EEN van die volgende voordragtegnieke kom in hierdie
                      uittreksel voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                          Tremolo         Con sordino         Morendo       Col legno            (1)

            Speel Snit 19 TWEE keer.

            4.2.4     Noem die hoogste houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel
                      speel.

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        11                          DBE/November 2015
                                                NSS

4.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 20 EEN keer.

            4.3.1      Met watter EEN van die volgende assosieer jy hierdie uittreksel?
                       Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                             Mozart          Beethoven          Handel               Haydn             (1)

            Speel Snit 21 EEN keer.

            4.3.2      Met watter EEN van die volgende assosieer jy hierdie uittreksel?
                       Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                           Konsert-
                                              Simfonie        Strykkwartet         Concerto
                           ouverture                                                                   (1)

            Speel Snit 22 EEN keer.

            4.3.3      Met watter EEN van die volgende assosieer jy hierdie uittreksel?
                       Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                             Moderne           Absolute
                         Kamermusiek                                             Programmusiek
                                             musiek             musiek                                 (1)

            Speel Snit 23 EEN keer.

4.4         Identifiseer die stylperiode waaruit hierdie uittreksel geneem is.

                                                                                                       (1)
                                                                                          (16 ÷ 2)     [8]

                                                                       TOTAAL AFDELING B:              12

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                           DBE/November 2015
                                               NSS

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 24 EEN keer.

            5.1.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                             Cape jazz               Marabi               Moderne jazz              (1)

            5.1.2     Noem die tipe komposisietegniek wat in die klavierparty voorkom.

                                                                                                    (1)

            Speel Snit 25 EEN keer.

            5.1.3     Noem EEN idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                    (1)

            Speel Snit 26 TWEE keer.

            5.1.4     Noem 'n musiekkenmerk           wat   hierdie   jazz-uittreksel   tipies
                      Suid-Afrikaans maak.

                                                                                                    (1)

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 27 TWEE keer.

            5.2.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                                                                                                    (1)

            5.2.2     Gee TWEE redes, wat op die musiek betrekking het, om jou
                      antwoord op VRAAG 5.2.1 te motiveer.

                                                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       13                            DBE/November 2015
                                               NSS

            Speel Snit 28 EEN keer.

            5.2.3     Beskryf die rol van die kitaar/banjo in hierdie uittreksel.

                                                                                                     (2)

5.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 29 TWEE keer.

            5.3.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                                                                                                     (1)

            5.3.2     Gee TWEE redes, wat op die musiek betrekking het, om jou
                      antwoord op VRAAG 5.3.1 te motiveer.

                                                                                                     (2)

            5.3.3     Noem EEN sanger wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                                     (1)

            5.3.4     Noem die sanger in hierdie uittreksel se stemtipe.

                                                                                                     (1)

            Speel Snit 30 EEN keer.

            5.3.5     Merk TWEE items in KOLOM A wat verband hou met die musiek
                      wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                  Snit 30
                        Ragtime
                        Inleiding
                        Trompet-improvisasie
                        Instrumentale riffs
                        Soul Brothers
                        Walking bass
                        Orrel                                                                        (2)
                                                                                      (16 ÷ 2)       [8]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:               12

                                               OF
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       14                             DBE/November 2015
                                               NSS

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 31 TWEE keer.

            6.1.1     Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl. Maak 'n kruisie (X) in die
                      toepaslike blokkie.

                              Marabi                 Malombo                 Isicathamiya             (1)

            6.1.2     Identifiseer die aërofoon in hierdie uittreksel.

                                                                                                      (1)

            6.1.3     Noem 'n kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer word.

                                                                                                      (1)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 32 EEN keer.

            6.2.1     Met watter tipe Afrika-lied assosieer jy hierdie uittreksel?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                           Troulied         Werklied          Kinderlied       Begrafnislied          (1)

            Speel Snit 33 EEN keer.

            6.2.2     Met watter tipe Afrika-lied assosieer jy hierdie uittreksel?
                      Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                          Oorloglied       Vieringslied      Inisiasielied       Werklied             (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       15                       DBE/November 2015
                                               NSS

            6.2.3     Luister na die volgende TWEE snitte wat twee keer na mekaar
                      gespeel sal word. Voltooi die tabel hieronder. Identifiseer die
                      stemtipe, komposisietegniek en slaginstrument in ELKE snit.

            Speel Snit 34 en 35 TWEE keer na mekaar.

                                                     Snit 34             Snit 35

                       Stemtipe

                       Komposisie-
                       tegniek

                       Slaginstrument

                                                                                   (6 ÷ 2)      (3)

6.3      Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Speel Snit 36 EEN keer.

            6.3.1     Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                (1)

            6.3.2     Gee TWEE redes, wat op die musiek betrekking het, om jou
                      antwoord op VRAAG 6.3.1 te motiveer.

                                                                                                (2)

            Speel Snit 37 EEN keer.

            6.3.3     Hierdie uittreksel stel die modernisering van 'n tradisionele,
                      inheemse Afrika-styl voor. Beskryf EEN manier waarop die
                      modernisering bereik is.

                                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    16                       DBE/November 2015
                                            NSS

6.4         Luister na die volgende uittreksels. Noem die styl van elke uittreksel en
            vergelyk die verskil in tempo tussen die twee uittreksels.

            Speel Snit 38 en 39 TWEE keer na mekaar.

                                  Snit 38                         Snit 39

            Styl

            Tempo
                                                                                             (4)
                                                                              (16 ÷ 2)       [8]

                                                             TOTAAL AFDELING B:              12

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  17                        DBE/November 2015
                                          NSS

AFDELING C: VORM

VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 40 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die verwerking van die Habañera deur Georges Bizet terwyl jy die partituur
bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        18                      DBE/November 2015
                                                NSS

 Speel Snit 40 weer.

7.1         Wat is die vorm van hierdie stuk?

                                                                                             (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uiteensetting van
            die vorm van hierdie stuk te gee. Gebruik die tabel hieronder.

                  Seksie, byvoorbeeld C               Maatnommers, byvoorbeeld 91–222

                                                                                             (4)

Speel Snit 40 weer.

7.3         Lewer kommentaar op die tonaliteit van hierdie stuk.

                                                                                             (2)

7.4         Watter EEN van die volgende terme beskryf die komposisietegniek wat in die
            basparty gebruik word? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                Sinkopasie           Omkering              Ostinato       Vergroting         (1)

 Speel Snit 40 'n laaste keer.                                                               [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING C:        8
                                                                       GROOTTOTAAL:          30

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     DBE/November 2015
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2015-memo-eng/72089086-3aaa-4fa1-b992-b5602b675db2) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [Music P2 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2015-memo-afr/5d488d90-7698-4e6a-9b85-a2d05cadc264) — Music · Memo · 2015 · Afr
- [Music P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-eng/77a70d28-53e8-4461-97ac-7193930f4114) — Music · QP · 2015 · Eng
- [Music P1 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2015-afr/551d5795-200c-4734-aba1-a92ad1e53f76) — Music · QP · 2015 · Afr
- [Music P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-afr/f268e9c3-e2f5-4042-9c5d-a0deb0566d91) — Music · QP · 2015 · Afr
- [Music P2 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-eng/eedd46d9-6a28-4d69-a40a-b8226c3ef5c4) — Music · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
