# Music Grade 12 P2 NSC November 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-afr/0239d2fe-c755-44e9-906d-51b177b025b4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-afr/0239d2fe-c755-44e9-906d-51b177b025b4)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                       MUSIEK V2

                                NOVEMBER 2016

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                     VRAAG          PUNTE BEHAAL                    GEMODEREER
                                         PUNTE                GEMODEREERDE
                               MAKS.             TEKEN                       TEKEN
                                        BEHAAL                   PUNTE

                                        10   1                 10       1
                       1         4
                       2         6
                       3         4
                      4/5/6      8
                       7         8

                     TOTAAL     30

        Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                           DBE/November 2016
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor           (10)
      AFDELING B: Herkenning       (12)
      AFDELING C: Vorm             (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum            moet    die   eksamen     in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                            DBE/November 2016
                                           NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
      • WKM-kandidate: Snit 1–21 en Snit 37–40
      • JAZZ-kandidate: Snit 1–12, Snit 22–28 en Snit 37–40
      • IAM-kandidate:       Snit 1–12 en Snit 29–40

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  4                  DBE/November 2016
                                          NSS

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR              TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)             4

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)             6

                                         SUBTOTAAL     10

                     AFDELING B: HERKENNING          TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)             4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                  8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                 8

                     VRAAG 6 (IAM)                     8

                                         SUBTOTAAL     12

                     AFDELING C: VORM                TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)             8

                                         SUBTOTAAL     8

                     GROOTTOTAAL                       30

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       5                          DBE/November 2016
                                               NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1         Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die weggelate
            note in maat 3–4 hieronder.

                                                                                                   (3)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes voor die herhaling.

 Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar.

1.2         Watter EEN van die uittreksels hieronder stem ooreen met die melodie wat jy
            hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Die uittreksel begin met 'n twee-maat-snit met klikgeluide.

                                                                                                   (1)
                                                                                                   [4]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       6                             DBE/November 2016
                                               NSS

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel uit My Favourite Things. Beantwoord die vrae wat volg.

                          My Favourite Things (uittreksel)

                                                                                 R Rogers

 Speel Snit 4 TWEE keer na mekaar.

2.1         Identifiseer die verskil(le) in artikulasie tussen maat 1–8 en maat 9–16.

                                                                                                     (1)

 Speel Snit 5 VIER keer.

2.2         Die notasie van maat 9 en 10 is op die partituur by 2.2 weggelaat. Voltooi die
            ontbrekende toonhoogtes wat ooreenstem met die melodie wat jy hoor. (Die
            snit begin in maat 5.)                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    7                        DBE/November 2016
                                            NSS

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.3         Watter interval word gevorm tussen die twee note in die blokkie by 2.3?
            (Die snit begin in maat 13.)

                                                                                             (1)

2.4         Noem die kadens waarmee die uittreksel eindig.

                                                                                             (1)
                                                                                             [6]

 Speel Snit 7 vir 'n finale oorsig.

                                                             TOTAAL AFDELING A:              10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      8                              DBE/November 2016
                                              NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

3.1         Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 8 en
            Snit 9. Luister na hierdie uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 8 en Snit 9 TWEE keer na mekaar.

            Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende:

                 ELEMENT                           VERGELYKING
                                          Snit 8                  Snit 9
             Gebruik van ritme

             Tempo

             Instrumentasie

                                                                                                     (3)

 Speel Snit 10 en Snit 11 elk EEN keer.

3.2         Dui slegs EEN kenmerk aan wat jy in ELK van hierdie snitte hoor. Maak 'n
            kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 KENMERK                 Snit 10                 Snit 11
             Solo-improvisasie
             'Walking bass'
             Monofonies
             Giocoso
             Drieslagmaat                                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    9                          DBE/November 2016
                                            NSS

 Speel Snit 12 TWEE keer.

3.3         Noem enige DRIE kenmerke wat aandui dat hierdie stuk tipiese Afrika-musiek
            is.

                                                                                               (3)
                                                                                (8 ÷ 2)        [4]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       10                           DBE/November 2016
                                               NSS

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die
            vrae wat volg.

 Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.1.1    Met watter subgenre in operamusiek assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

            4.1.2    Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.

                                                                                                    (1)

            4.1.3    Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing?

                                                                                                    (1)

            4.1.4    Noem die idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 14 EEN keer.

            4.1.5    Watter Italiaanse term beskryf die tempoveranderinge aan die einde
                     van hierdie uittreksel die beste?

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 15 TWEE keer.

            4.1.6    Die tydmaatteken verander in hierdie uittreksel. Identifiseer die nuwe
                     (tweede) tydmaatteken. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                        2               3                6
                                        4               4                8                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       11                           DBE/November 2016
                                               NSS

 Speel Snit 16 EEN keer.

            4.1.7    Luister na 'n gedeelte uit die ouverture tot Die Towerfluit. Hoe slaag
                     hierdie uittreksel daarin om die stemming van die opera te skep?

                                                                                                     (2)

 Speel Snit 17 EEN keer.

            4.1.8    Beskryf die tekstuur van hierdie uittreksel.

                                                                                                     (1)

4.2         Luister na die uittreksels hieronder uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 en
            beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 18 EEN keer.

            4.2.1    Wat is die funksie van hierdie uittreksel in Beethoven se
                     Simfonie Nr. 6?

                                                                                                     (1)

 Speel Snit 19 TWEE keer.

            4.2.2    Luister na die instrumente met die hoër toonhoogtes in hierdie
                     uittreksel. Kies die korrekte beskrywing hieronder wat met die
                     musiek ooreenstem. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non-legato-passasie op
                      die soloklarinet
                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
                      solofluit
                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non-legato-passasie op
                      die solofluit
                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
                      soloklarinet                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    12                         DBE/November 2016
                                            NSS

 Speel Snit 20 TWEE keer.

            4.2.3    Watter TWEE van die volgende Italiaanse terme is van toepassing
                     op die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
                     blokkies.

                                      Crescendo
                                      Decrescendo
                                      Pesante
                                      Grazioso
                                      Scherzando                                                (2)

4.3         Luister na die volgende uittreksel deur Mendelssohn. Beantwoord die vraag
            wat volg.

 Speel Snit 21 TWEE keer.

            Dui DRIE items in die lys hieronder aan wat KORREK is met betrekking tot
            die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                    Omgekeerde pedaalpunt
                                    Melodie in fluitparty
                                    Ostinato
                                    Mineurtonaliteit
                                    Allegro
                                    Adagio                                                      (3)
                                                                               (16 ÷ 2)         [8]

                                                              TOTAAL AFDELING B:                12

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       13                          DBE/November 2016
                                               NSS

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels hieronder deur The Brotherhood of Breath en
            beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 22 EEN keer.

            5.1.1    Identifiseer die jazz-kategorie. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
                     blokkie.

                          Jazz tuis      Mbaqanga        Marabi      Jazz in ballingskap
                      ('Jazz at home')                                 ('Jazz in exile')            (1)

 Speel Snit 23 EEN keer.

            5.1.2    Beskryf die stemming van hierdie uittreksel deur na die tonaliteit te
                     verwys.

                                                                                                    (1)

            5.1.3    Noem EEN membranofoon wat jy in die inleiding hoor.

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 24 TWEE keer.

            5.1.4    Tussen watter instrumente/instrumentale seksies kom die vraag en
                     antwoord in hierdie uittreksel voor?

                                                                                                    (1)

            5.1.5    Beskryf TWEE kenmerke van hierdie klavierspelstyl.

                                                                                                    (2)

            5.1.6    Noem 'n ander orkes wat met hierdie jazz-styl verbind word.

                                                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                            14                       DBE/November 2016
                                                    NSS

5.2         Luister na Spirits Rejoice en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 25 TWEE keer.

            5.2.1     Identifiseer die jazz-styl.

                                                                                                     (1)

            5.2.2     Gee redes wat met die musiek verband hou om jou antwoord op
                      VRAAG 5.2.1 te motiveer.

                                                                                                     (2)

            5.2.3     Noem EEN ander kunstenaar/orkes wat jy met hierdie musiekstyl
                      assosieer.

                                                                                                     (1)

 Speel Snit 26 EEN keer.

            5.2.4     Watter solo-instrument hoor jy in hierdie uittreksel?

                                                                                                     (1)

5.3         Jy sal TWEE musiekuittreksels hoor: Snit 27 en Snit 28. Luister na hierdie
            uittreksels en beantwoord die vraag hieronder.

 Speel Snit 27 en Snit 28 elk EEN keer.

            Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
            antwoord.

            Snit 27

            Styl:     ________________________________________________________

            Rede:     ________________________________________________________

                      ________________________________________________________

                      ________________________________________________________                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  15                     DBE/November 2016
                                          NSS

            Snit 28

            Styl:     ________________________________________________________

            Rede:     ________________________________________________________

                      ________________________________________________________

                      ________________________________________________________           (2)
                                                                       (16 ÷ 2)          [8]

                                                          TOTAAL AFDELING B:             12

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                         DBE/November 2016
                                              NSS

VRAAG 6: IAM

6.1         Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 29 en Snit 30. Luister na hierdie snitte en
            beantwoord die vraag hieronder.

 Speel Snit 29 en Snit 30 elk EEN keer.

            Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
            antwoord.

            Snit 29

            Styl:     ________________________________________________________

            Rede:     ________________________________________________________

                      ________________________________________________________

                      ________________________________________________________                    (2)

            Snit 30

            Styl:     ________________________________________________________

            Rede:     ________________________________________________________

                      ________________________________________________________

                      ________________________________________________________                    (2)

6.2         Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 31 en Snit 32. Luister na hierdie snitte en
            beantwoord die vraag wat volg.

 Speel Snit 31 en Snit 32 elk EEN keer.

            6.2.1     Met watter van die volgende beskrywings assosieer jy die
                      instrumentale ensembles wat jy hoor? Maak TWEE kruisies (X) in die
                      toepaslike blokkies vir ELKE snit.

                                 BESKRYWING                Snit 31       Snit 32
                       Maskandi-orkes
                       Marimba-orkes
                       Skielike dinamiekveranderinge
                       Trom-ensemble
                       Aërofone
                       A cappella-groep
                       Membranofone                                                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         17                            DBE/November 2016
                                                 NSS

 Speel Snit 33 en Snit 34 elk EEN keer.

            6.2.2    Dui die ooreenkomste tussen die twee uittreksels aan. Verwys na die
                     ritme en tempo.

                                                                                                        (2)

 Speel Snit 35 EEN keer.

            6.2.3    Identifiseer die vokale tegnieke wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                        (2)

6.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 36 TWEE keer.

            6.3.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.

                                                                                                        (1)

            6.3.2    Gee TWEE redes wat met die musiek verband hou om jou antwoord
                     op VRAAG 6.3.1 te motiveer.

                     Rede 1:

                     Rede 2:

                                                                                                        (2)

            6.3.3    Met watter groep/kunstenaar assosieer jy hierdie musiekstyl?

                                                                                                        (1)
                                                                                       (16 ÷ 2)         [8]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:                 12

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      18    DBE/November 2016
                                              NSS

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir DRIE minute.

 Speel Snit 37 EEN keer om 'n oorsig te gee.

Luister na Pink Lady terwyl jy die partituur volg.

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                         19           DBE/November 2016
                                 NSS

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        20                    DBE/November 2016
                                                NSS

 Speel Snit 37 weer EEN keer.

7.1         Wat is die vorm van hierdie werk?

                                                                                           (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.

                SEKSIE                            MAATNOMMERS
                            02b –

                                                                                           (4)

 Speel Snit 38 TWEE keer.

7.3         Volg die musiekpartituur vanaf maat 623 tot die einde. Noem die kadens in
            maat 70–71.

                                                                                           (1)

Speel Snit 39 TWEE keer.

7.4         Volg die musiekpartituur vanaf maat 02 tot maat 142. Noteer TWEE
            prominente ritmiese motiewe wat in hierdie uittreksel voorkom.

                                                                                           (2)
                                                                                           [8]

 Speel Snit 40 vir 'n finale oorsig.

                                                              TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                  GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      DBE/November 2016
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-eng/4febbfe1-d2ba-422e-90e7-54477d48e034) — Music · QP · 2016 · Eng
- [Music P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-memo-afr/218fdf2f-7997-4898-88bc-f36090aec263) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-qp-afr/d8ed50ad-0572-45a6-acf0-381a7dfc88d5) — Music · QP · 2016 · Afr
- [Music P2 Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-afr/bccda666-34df-48d5-9fbc-863be259b6ca) — Music · QP · 2016 · Afr
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
