# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-memo-afr/218fdf2f-7997-4898-88bc-f36090aec263
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-memo-afr/218fdf2f-7997-4898-88bc-f36090aec263)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                     MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 30

                      Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                           DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor           (10)
      AFDELING B: Herkenning       (12)
      AFDELING C: Vorm             (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum             moet   die   eksamen     in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                            DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
      • WKM-kandidate: Snit 1–21 en Snit 37–40
      • JAZZ-kandidate: Snit 1–12, Snit 22–28 en Snit 37–40
      • IAM-kandidate:       Snit 1–12 en Snit 29–40

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    4                   DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR                 TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                4

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                6

                                         SUBTOTAAL        10

                     AFDELING B: HERKENNING             TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                     8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                    8

                     VRAAG 6 (IAM)                        8

                                         SUBTOTAAL        12

                     AFDELING C: VORM                   TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                8

                                         SUBTOTAAL        8

                     GROOTTOTAAL                          30

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       5                                 DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

Nota aan nasiener: Kandidate moet punte kry vir enige korrekte antwoorde wat nie in
die memorandum gegee word nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1         Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die weggelate
            note in maat 3–4 hieronder.

 Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes voor die herhaling.

            Antwoord:
                                                       ½   ½    ½    ½        ½       ½

             ½ punt per noot soos aangedui = 3 punte                                                     (3)

 Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar.

1.2         Watter EEN van die uittreksels hieronder stem ooreen met die melodie wat jy
            hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Die uittreksel begin met 'n twee-maat-snit met klikgeluide.

                                                                          X

             Korrekte antwoord = 1 punt                                                                  (1)
                                                                                                         [4]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       6                             DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel uit My Favourite Things. Beantwoord die vrae wat volg.

                             My Favourite Things (uittreksel)
                                                                                        R Rogers

 Speel Snit 4 TWEE keer na mekaar.

2.1         Identifiseer die verskil(le) in artikulasie tussen maat 1–8 en maat 9–16.

            Antwoord:
            • Maat 1–8 tweenoot-fraseringsboog (maatslag 1 en 2)
            • Maat 9–16 legato (aanmekaar gebinde note)

             Een punt vir verskil tussen frases = 1 punt                                             (1)

 Speel Snit 5 VIER keer.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      7                           DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

2.2         Die notasie van maat 9 en 10 is op die partituur by 2.2 weggelaat. Voltooi die
            ontbrekende toonhoogtes wat met die melodie wat jy hoor, ooreenstem. (Die
            snit begin in maat 5.)

            Antwoord:
                     ½     ½     ½     ½     ½    ½

             ½ punt vir elke korrekte toonhoogte x 6 = 3 punte                                     (3)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.3         Watter interval word gevorm tussen die twee note in die blokkie by 2.3?
            (Die snit begin in maat 13.)

            Antwoord:
            Verminderde 5de

             Verminderde 5de )of Vergrote 4de of Tritonus) = 1 punt
             Slegs 4de of 5de = geen punt
             Slegs notasie = geen punt                                                             (1)

2.4         Noem die kadens waarmee die uittreksel eindig.

            Antwoord:
            Onvolmaakte/Onvoltooide kadens
             1 punt                                                                                (1)
                                                                                                   [6]

 Speel Snit 7 vir 'n finale oorsig.

                                                                  TOTAAL AFDELING A:               10

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     8                            DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

3.1         Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 8 en
            Snit 9. Luister na hierdie uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 8 en Snit 9 TWEE keer na mekaar.

         Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende:

         Antwoord:
             ELEMENT                                VERGELYKING
                                          Snit 8                       Snit 9
            Gebruik van ritme     •   Ritme word           •   Ritme is gesinkopeerd
                                      gelykmatig/streng        of 'swing' word gebruik
                                      (soos die notasie        of 'n jazz-agtige
                                      vereis) gespeel          benadering tot ritme
                                  •   Korter               •   Langer nootwaardes
                                      nootwaardes word         word gebruik
                                      gebruik              •   Jazz
                                  •   Klassiek

                                                       ½                               ½
            Tempo                Vinniger                  Matig
                                                       ½                               ½
            Instrumentasie       Hoofsaaklik strykers      Big Band
                                 (met houtblasers/         (Koperblasers en
                                 klarinette/fluite en      Saksofone)
                                 driehoek) of Orkestraal   Tromstel/Simbale

                                                      ½                                ½

            Korrekte antwoord: een per element = 3 punte
            As daar geen vergelyking is nie, word slegs ½ punt toegeken.                           (3)

 Speel Snit 10 en Snit 11 elk EEN keer.

3.2         Dui slegs EEN kenmerk aan wat jy in ELK van hierdie snitte hoor. Maak 'n
            kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
                 KENMERK                Snit 10                Snit 11
             Solo-improvisasie
             'Walking bass'                                        X
             Monofonies
             Giocoso                          X
             Drieslagmaat

             2 korrekte antwoorde = 2 punte                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     9                         DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

 Speel Snit 12 TWEE keer.

3.3         Noem enige DRIE kenmerke wat aandui dat hierdie stuk tipiese Afrika-musiek
            is.

            Antwoord:
            • Vraag en antwoord
            • Poliritmes
            • Herhaling
            • Afrika-tromspel
            • Pentatoniese toonleer word gebruik
            • Sinkopasie
            • Sikliese struktuur
            • Afrikataal gebruik

             Enige 3 korrekte antwoorde = 3 punte                                              (3)
                                                                                (8 ÷ 2)        [4]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     10                            DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1         Luister na die uittreksels uit Die Towerfluit deur Mozart en beantwoord die
            vrae wat volg.

 Speel Snit 13 TWEE keer.

            4.1.1    Met watter subgenre in operamusiek assosieer jy hierdie uittreksel?

                     Antwoord:
                     Aria
                      1 punt                                                                       (1)

            4.1.2    Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.

                     Antwoord:
                     Papageno
                      1 punt                                                                       (1)

            4.1.3    Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing?

                     Antwoord:
                     • Eerste bedryf
                     • Aan die begin van die opera net na die karakter vir die eerste
                        keer verskyn
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                             (1)

            4.1.4    Noem die idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                     Antwoord:
                     • Celesta
                     • Glockenspiel
                     • Glasharmonium
                     • Klokkie
                     • Draaiorreltjie
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                             (1)

 Speel Snit 14 EEN keer.

            4.1.5    Watter Italiaanse term beskryf die tempoveranderinge aan die einde
                     van hierdie uittreksel die beste?
                     Antwoord:
                     • Ritardando/Rit.
                     • Rallentando/Rall.
                     • Ritenuto/Rit.
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       11                          DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

 Speel Snit 15 TWEE keer.

            4.1.6    Die tydmaatteken verander in hierdie uittreksel. Identifiseer die nuwe
                     (tweede) tydmaatteken. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                     Antwoord:
                     6
                     8
                         1 punt                                                                     (1)

 Speel Snit 16 EEN keer.

            4.1.7    Luister na 'n gedeelte uit die ouverture van Die Towerfluit. Hoe slaag
                     hierdie uittreksel daarin om die stemming van die opera te skep?

                     Antwoord:
                     • 3 akkoorde – skakel met 3 kloppe, 3 deure, 3 pilare
                        – Simboliese nommer (Vrymesselaars invloed)
                     • Stadig, statig, groot akkoorde
                        – skakel met formele ernstige sterflike kwessies (lig en donker,
                        goed en kwaad)
                     • Polifoniese seksie
                        – skakel met die kompleksiteit van die opera
                     • Staccato's, sinkopasie, vinnige tempo
                         – skakel met Koningin van die Nag-aria
                         – ligter momente en spelerige natuur van sommige karakters

                         Enige 2 korrekte feite = 2 punte
                         Musikale inhoud moet pas by die stemming
                         Slegs ½ punt vir beskrywing van stemming                                   (2)

 Speel Snit 17 EEN keer.

            4.1.8    Beskryf die tekstuur van hierdie uittreksel.

                     Antwoord:
                     • Begin homofonies/Akkoordagtig en gevolg deur 'n polifoniese/
                        kontrapuntale tekstuur
                     • Eerste seksie homofonies/Tweede seksie polifonies

                         Enige korrekte antwoord = 1 punt                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    12                           DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

4.2         Luister na die uittreksels hieronder uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 en
            beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 18 EEN keer.

            4.2.1    Wat is die funksie van hierdie uittreksel in Beethoven se
                     Simfonie Nr. 6?
                     Antwoord:
                     • Die skakelpassasie tussen die vierde (Die Storm) en die vyfde
                        (Herderslied) bewegings
                     • Ononderbroke vloei van musikale idees wat skakel vorm van een
                        programmatiese toneel na die volgende
                      Enige korrekte feit = 1 punt                                               (1)

 Speel Snit 19 TWEE keer.

            4.2.2    Luister na die instrumente met die hoër toonhoogtes in hierdie
                     uittreksel. Kies die korrekte beskrywing hieronder wat met die
                     musiek ooreenstem. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
                     Antwoord:
                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non legato-passasie op
                      die soloklarinet
                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
                      solofluit
                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n non legato-passasie op      X
                      die solofluit
                      'n Legato-melodie, gevolg deur 'n legato-passasie op die
                      soloklarinet

                      1 punt                                                                     (1)

 Speel Snit 20 TWEE keer.

            4.2.3    Watter TWEE van die volgende Italiaanse terme is van toepassing
                     op die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike
                     blokkies.

                     Antwoord:
                                       Crescendo               X
                                       Decrescendo
                                       Pesante
                                       Grazioso                X
                                       Scherzando

                      2 korrekte antwoorde = 2 punte                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   13                         DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

4.3         Luister na die volgende uittreksel deur Mendelssohn. Beantwoord die vraag
            wat volg.

 Speel Snit 21 TWEE keer.

            Dui DRIE items in die lys hieronder aan wat KORREK is met betrekking tot
            die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                                   Omgekeerde pedaalpunt      X
                                   Melodie in fluitparty
                                   Ostinato
                                   Mineurtonaliteit           X
                                   Allegro                    X
                                   Adagio

            3 korrekte antwoorde = 3 punte                                                     (3)
                                                                              (16 ÷ 2)         [8]

                                                              TOTAAL AFDELING B:               12

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        14                         DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels hieronder deur The Brotherhood of Breath en
            beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 22 EEN keer.

            5.1.1    Identifiseer die jazz-kategorie. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
                     blokkie.

                     Antwoord:
                     Jazz in ballingskap ('Jazz in exile')
                      1 punt                                                                        (1)

 Speel Snit 23 EEN keer.

            5.1.2    Beskryf die stemming van hierdie uittreksel deur na die tonaliteit te
                     verwys.

                     Antwoord:
                     • Majeurtoonsoort
                     • Upbeat/jolige stemming
                      Majeur = ½ punt; upbeat/jolig = ½ punt                                        (1)

            5.1.3    Noem EEN membranofoon wat jy in die inleiding hoor.

                     Antwoord:
                     • Konga-tromme of Djembe
                     • Enige tromme, gedeelte van die tromstel wat 'n membranofoon is
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                              (1)

 Speel Snit 24 TWEE keer.

            5.1.4    Tussen watter instrumente/instrumentale seksies kom die vraag en
                     antwoord in hierdie uittreksel voor?

                     Antwoord:
                     Tussen koperblaas/horingseksie en klavier
                      1 punt                                                                        (1)

            5.1.5    Beskryf TWEE kenmerke van hierdie klavierspelstyl.

                     Antwoord:
                     • Baie herhaalde note wat tipies is van Suid-Afrikaanse musiek
                     • Perkussiewe toonkwaliteit
                     • Akkoordagtige comping
                     • Gefragmenteerde melodiese lyn
                      Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        15                         DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

            5.1.6    Noem 'n ander orkes wat met hierdie jazz-styl verbind word.

                     Antwoord:
                     • Die Blue Notes
                     • Die Jazz Epistles
                     • Union of (South) Africa
                      Enige van die bogenoemde orkeste of enige ander orkes= 1 punt                (1)

5.2         Luister na Spirits Rejoice en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 25 TWEE keer.

            5.2.1    Identifiseer die jazz-styl.

                     Antwoord:
                     • Jazz at home/Suid-Afrikaanse Jazz
                     • Jazz Fusion
                     • Afro Jazz
                     • Jazz Funk
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                             (1)

            5.2.2    Gee redes, wat met die musiek verband hou, om jou antwoord op
                     VRAAG 5.2.1 te motiveer.

                     Antwoord:
                     • Meng funk met ritme en blueselemente
                     • Houtblaas/Koperblaasseksie speel verwerkte lyne (Big Band)
                     • Pop/rock invloed in tromstel en perkussie
                     • Prominente elektriese baslyn
                      Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                         (2)

            5.2.3    Noem EEN ander kunstenaar/orkes wat jy met hierdie musiekstyl
                     assosieer.

                     Antwoord:
                     • Sakhile
                     • Sipho Gumede
                     • Bheki Mseleku
                     • Union of (South) Africa
                     • Blood, Sweat & Tears (Internasionaal)
                     • Zim Nqawana

                      Enige van die bogenoemde kunstenaars/orkeste of enige ander
                      geskikte kunstenaar/orkes = 1 punt                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       16                           DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

 Speel Snit 26 EEN keer.

            5.2.4    Watter solo-instrument hoor jy in hierdie uittreksel?

                     Antwoord:
                     Trompet/Kornet
                      1 punt                                                                        (1)

5.3         Jy sal TWEE musiekuittreksels hoor: Snit 27 en Snit 28. Luister na hierdie
            uittreksels en beantwoord die vraag hieronder.

 Speel Snit 27 en Snit 28 elk EEN keer.

            Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
            antwoord.

            Antwoord:
              Snit           Styl                              Rede
                                         •   Klein ensemblegroep
                                         •   Gebruik van herhaalde melodiese kitaarriffs
               27        Mbaqanga
                                         •   Samevloeiing van die twee kitaarlyne
                                         •   Kitare en stemme wissel af of oorvleuel
                                         •   Duidelike Amerikaanse jazz-invloed
                                         •   Big Band-styl en -verwerking
               28          Marabi
                                         •   Belangrikheid van klavier (en ragtime-
                                             gevoel)

             1 punt vir elke korrekte styl = 2 punte
             1 punt vir elke korrekte rede = 2 punte                                (2 x 2)         (4)
                                                                                   (16 ÷ 2)         [8]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:              12

                                                   OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     17                             DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 6: IAM

6.1         Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 29 en Snit 30. Luister na hierdie snitte en
            beantwoord die vraag hieronder.

 Speel Snit 29 en Snit 30 elk EEN keer.

            Identifiseer die musiekstyl van ELKE uittreksel en gee EEN rede vir ELKE
            antwoord.

            Antwoord:
              Snit          Styl                               Rede
                                        •   Konsertina-inleiding (Isihlabo)
                                        •   Perkussiewe pluk van snare
                                        •   Kitaarsnare het 'n harde klankkwaliteit met 'n
               29         Maskandi          akoestiese staalsnaar klank
                                        •   Izibongo (prysgedig/'praise poem') is 'n
                                            belangrike eienskap en word teen 'n vinnige
                                            tempo opgesê
                                        •   Kitaar-inleiding
                                        •   Ligte pluk van snare
                                        •   Kitaarsnare het 'n sagte klankkwaliteit op 'n
               30        Mbaqanga
                                            elektriese kitaar
                                        •   Deurlopende sang met teks sonder Izibongo
                                            (prysgedig/'praise poem')

             1 punt vir elke korrekte styl = 2 punte
             1 punt vir elke korrekte rede = 2 punte                                  (2 x 2)       (4)

6.2         Jy sal TWEE snitte hoor: Snit 31 en Snit 32. Luister na hierdie snitte en
            beantwoord die vraag wat volg.

 Speel Snit 31 en Snit 32 elk EEN keer.

            6.2.1    Met watter van die volgende beskrywings assosieer jy die
                     instrumentale ensembles wat jy hoor? Maak TWEE kruisies (X) in die
                     toepaslike blokkies vir ELKE snit.

                     Antwoord:
                                BESKRYWING                   Snit 31        Snit 32
                      Maskandi-orkes
                      Marimba-orkes                             X
                      Skielike dinamiekveranderinge             X
                      Trom-ensemble                                            X
                      Aërofone
                      A cappella-groep
                      Membranofone                                             X
                      4 korrekte antwoorde = 4 punte                                                (4)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       18                              DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

 Speel Snit 33 en Snit 34 elk EEN keer.

            6.2.2    Dui die ooreenkomste tussen die twee uittreksels aan. Verwys na die
                     ritme en tempo.
                     Antwoord:
                     • Herhaling van ritmiese patrone
                     • Poliritmes
                     • Sinkopasie
                     • Dieselfde matige tempo
                      Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                              (2)

 Speel Snit 35 EEN keer.

            6.2.3    Identifiseer die vokale tegnieke wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                     Antwoord:
                     • Krepitasie
                     • Ululasie
                     • Vokale glissando

                      1 punt elk = 2 punte                                                              (2)

6.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 36 TWEE keer.

            6.3.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.

                     Antwoord:
                     Malombo
                      1 punt                                                                            (1)

            6.3.2    Gee TWEE redes, wat met die musiek verband hou, om jou antwoord
                     op VRAAG 6.3.1 te motiveer.

                     Antwoord:
                     • Vermenging van musikale tradisies van die Bapedi en VhaVenda
                        met jazz
                     • Tipiese instrumente (fluit, Afrika-tromme, elektriese kitaar)
                     • Afrika-ritmes voorsien deur perkussie-instrumente
                     • Blues-invloed in melodiese lyn van die fluite
                     • Jazz-gebaseerde kitaarspel
                     • Losserige geimproviseerde melodiese en ritmiese frases
                      Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      19                          DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

            6.3.3    Met watter groep/kunstenaar assosieer jy hierdie musiekstyl?

                     Antwoord:
                     • Phillip Tabane
                     • Phillip Tabane en Malombo
                     • Malombo Jazz Men
                     • Malombo Jazz Makers
                     • Julian Bahula
                     • Abby Cindi
                      Enige korrekte antwoord = 1 punt                                             (1)

                                                                                    (16 ÷ 2)       [8]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:                12

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    20          DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir DRIE minute.

 Speel Snit 37 EEN keer om 'n oorsig te gee.

Luister na Pink Lady terwyl jy die partituur volg.

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                            21          DBE/November 2016
                              NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        22                        DBE/November 2016
                                                NSS

 Speel Snit 37 weer EEN keer.

7.1         Wat is die vorm van hierdie werk?
            Antwoord:
            • Drieledige vorm (met koda)
            • ABA (met koda)
             Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                  (1)
7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.
            Antwoord:

                     SEKSIE                              MAATNOMMERS
                                          2b          2
             A½                          0        – 22 ½ (1–22)
             B½                          22 /23 – 482a ½ (23–48)
                                            3   1

                                         482b     – 622 ½ (48–62)
             A½                              3
                                         (62       – 742a ½ (63–74))
             (Coda ½)                       2b
                                         48       – 742a ½ (48–74)
             A ½ (1 mark if no coda)
                                          (1 punt indien geen koda)
            Nota aan die nasiener: die koda kan ook in maat 67 begin.
            Die kadensuitbreiding in maat 71 kan ook as die begin van 'n kort koda
            beskou word.
            ½ punt vir elke korrekte seksie = 2 punte
            ½ punt vir elke korrekte stel maatnommers = 2 punte                                (4)

 Speel Snit 38 TWEE keer.

7.3         Volg die musiekpartituur vanaf maat 623 tot die einde. Noem die kadens in
            maat 70–71.

            Antwoord:
            Volmaakte/Voltooide kadens
             1 punt                                                                            (1)

Speel Snit 39 TWEE keer.

7.4         Volg die musiekpartituur vanaf maat 02 tot maat 142. Noteer TWEE
            prominente ritmiese motiewe wat in hierdie uittreksel voorkom.
            Antwoord:

                                  OF                  OF

              Enige 2 motiewe = 2 punte
              ½ punt vir verduideliking van ritme en geen notasie                              (2)
 Speel Snit 40 vir 'n finale oorsig.                                                           [8]

                                                                    TOTAAL AFDELING C:         8
                                                                        GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-eng/4febbfe1-d2ba-422e-90e7-54477d48e034) — Music · QP · 2016 · Eng
- [Music P1 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2016-memo-eng/a6caab8b-dd62-4dec-96d5-8b526e1a28a1) — Music · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-afr/09580c69-6363-4726-9269-7214e4ab164d) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-eng/c1a52c0b-107e-4997-9ffa-59583f13f27e) — Music · Memo · 2016 · Eng
- [Music P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-memo-afr/84ae4e3c-6a86-460e-8ba0-8fe57e7ba5fb) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
