# Music Grade 12 P2 NSC November 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2017-afr/48289e40-9664-45c2-a37b-5099172c30f6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2017-afr/48289e40-9664-45c2-a37b-5099172c30f6)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                       MUSIEK V2

                                NOVEMBER 2017

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                     VRAAG          PUNTE BEHAAL                    GEMODEREER
                                         PUNTE                GEMODEREERDE
                               MAKS.             TEKEN                       TEKEN
                                        BEHAAL                   PUNTE

                                       10    1                 10      1
                       1        5
                       2        5
                       3        4
                      4/5/6     8
                       7        8

                     TOTAAL     30

        Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                           DBE/November 2017
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor           (10)
        AFDELING B: Herkenning       (12)
        AFDELING C: Vorm             (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ)
        ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum            moet die    eksamen       in   die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat moet NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                           DBE/November 2017
                                           NSS

INSTRUKSIES VIR DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer voordat dit gespeel word, duidelik
      aangekondig word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
      • WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 39
      • JAZZ-kandidate: Snit 1–13, Snit 25–30 en Snit 39
      • IAM-kandidate:       Snit 1–13 en Snit 31–39

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 4                   DBE/November 2017
                                         NSS

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR              TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)             5

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)             5

                                         SUBTOTAAL     10

                     AFDELING B: HERKENNING          TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)             4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                  8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                 8

                     VRAAG 6 (IAM)                     8

                                         SUBTOTAAL     12

                     AFDELING C: VORM                TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)             8

                                         SUBTOTAAL     8

                     GROOTTOTAAL                       30

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  5                          DBE/November 2017
                                          NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 2–3 hieronder.

                                                                                             (2)

Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.

Speel Snit 2 TWEE keer.

1.2     Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat die harmoniese progressie wat jy hoor,
        die beste beskryf.

        (a)    Twaalfmaat sikliese akkoordprogressie

        (b)    Twaalfmaat klassieke akkoordprogressie

        (c)    Twaalfmaat blues-akkoordprogressie                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   6                          DBE/November 2017
                                           NSS

 Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar.

1.3     Luister na Snit 3 en beantwoord die vrae hieronder.

        1.3.1   Watter EEN van die uittreksels (a), (b) of (c) hieronder stem ooreen
                met die melodie van die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in die
                toepaslike blokkie.

                (a)

                (b)

                (c)

                                                                                               (1)

 Speel Snit 3 nog EEN keer.

        1.3.2   Watter musiekstyl beskryf hierdie uittreksel die beste? Maak 'n kruisie
                (X) in die toepaslike blokkie.

                      Progressive jazz      Blues         Cool jazz          Pop               (1)
                                                                                               [5]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        7                        DBE/November 2017
                                                NSS

VRAAG 2

 Speel Snit 4 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel uit Die Peer Gynt Suite van Grieg hieronder. Beantwoord die
vrae wat volg.

 Speel Snit 5 EEN keer.

2.1     Watter EEN van die volgende items beskryf die tydmaatteken? Maak 'n kruisie
        (X) in die toepaslike blokkie.

                Saamgestelde               Enkelvoudige              Saamgestelde
                 drieslagmaat              drieslagmaat              tweeslagmaat                 (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.2     Luister na maat 1–4.

        2.2.1        Noteer die noot wat op die partituur by 2.2 weggelaat is. Gebruik die
                     korrekte nootwaarde.                                                         (1)

        2.2.2        Benoem die interval wat tussen die gegewe note en die ontbrekende
                     noot by 2.2 gevorm word, bv. Majeur 3de.

                                                                                                  (1)

2.3     Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word by 2.3 in maat 2
        gebruik?

                Sekwens              Ostinato             Variasie         Omkering               (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     8                           DBE/November 2017
                                             NSS

 Speel Snit 7 TWEE keer.

2.4     Die notasie by 2.4 is uit die partituur weggelaat. Vul die ontbrekende
        toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die melodie wat jy hoor.                 (2)

 Speel Snit 8 TWEE keer.

2.5     Luister na maat 1–8.

        Noem DRIE verskille wat jy tussen maat 1–4 en maat 5–8 hoor.

                                                                                                  (3)

2.6     Gee die Italiaanse term vir die artikulasie wat in die uittreksel uit Die Peer Gynt
        Suite gebruik word.

                                                                                                  (1)
                                                                                   (10 ÷ 2)       [5]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:               10

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                          DBE/November 2017
                                              NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Bestudeer AL die vrae van VRAAG 3 vir twee minute.

 Speel Snit 9 en Snit 10 TWEE keer.

3.1         Luister na die volgende TWEE uittreksels, Snit 9 en Snit 10. Maak 'n kruisie
            (X) in die blokkie wat die vokale tegniek wat deur die sanger(s) gebruik word,
            verteenwoordig.

            3.1.1    Snit 9:

                       Jodelsang      Falset-sang        Botoonsang        Fluistering            (1)

            3.1.2    Snit 10:

                       Jodelsang      Falset-sang        Botoonsang        Fluistering            (1)

 Speel Snit 11 TWEE keer.

3.2         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A               SNIT 11
             Harp
             Adagio
             Klavier
             Pizzicato
             Xilofoon
             Onreëlmatige tydmaat                                                                 (2)

 Speel Snit 12 TWEE keer.

3.3         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A            SNIT 12
             4/4
             Ritmiese ostinato
             Staccato-melodie
             Houtblaasinstrumente
             Strykers
             Pedaalpunt                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 10                      DBE/November 2017
                                         NSS

 Speel Snit 13 TWEE keer.

3.4         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.

                    KOLOM A            SNIT 13
             Glockenspiel
             Alt
             Legato
             Xilofoon
             Klarinet
             Harp                                                                        (2)
                                                                           (8 ÷ 2)       [4]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        11                         DBE/November 2017
                                                NSS

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

 Speel Snit 14 EEN keer.

4.1         Met watter genre assosieer jy hierdie uittreksel?

                Concerto         Sonate         Simfonie        Konsertouverture
                                                                                                   (1)

 Speel Snit 15 TWEE keer.

4.2         Dui TWEE items aan wat KORREK is met betrekking tot die musiek wat jy
            hoor.

             Scherzando
             Melodie in die klarinetparty
             Ontwikkeling
             Beklemtoning
             Heruiteensetting
             Grave
             Allegro                                                                               (2)

 Speel Snit 16 TWEE keer.

4.3         Gee EEN Italiaanse musiekterm wat die verandering wat jy in die tempo van
            hierdie uittreksel hoor, beskryf.                                                      (1)

 Speel Snit 17 DRIE keer.

4.4         Noem die solo-blaasinstrument wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                                                                                                   (1)

 Speel Snit 18, 19 en 20 EEN keer na mekaar.

4.5         Identifiseer die stemtipe in ELKE uittreksel.

                  SNIT                STEMTIPE
                 Snit 18
                 Snit 19
                 Snit 20                                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                         DBE/November 2017
                                               NSS

 Speel Snit 21 EEN keer.

4.6         Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 22 EEN keer.

4.7         Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. Wat is uniek aan hierdie
            stemtipe?

            Karakter:     ___________________________________________________

            Beskrywing: ___________________________________________________                         (2)

 Speel Snit 23 TWEE keer.

4.8         Uit watter beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6 is hierdie uittreksel
            geneem?

                 5de beweging           1ste beweging           6de beweging                        (1)

4.9         Kies 'n toepaslike tempo-aanduiding vir hierdie uittreksel.

             Sehr schnell     Allegro ma non troppo     Andante ma non troppo                       (1)

4.10        Watter EEN van die volgende blaasinstrumente speel die melodie in hierdie
            uittreksel?

                  Fagot             Hobo              Fluit          Trompet                        (1)

Speel Snit 24 TWEE keer.

4.11        Watter seksie van die orkes hoor jy in hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

4.12        Noem die kadens waarmee hierdie uittreksel eindig.

                                                                                                    (1)
                                                                                     (16 ÷ 2)       [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:               12

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                           DBE/November 2017
                                              NSS

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

 Speel Snit 25 EEN keer.

            5.1.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                       Mbaqanga      Nuwe jazz/Afro jazz        Marabi         Kwêla               (1)

 Speel Snit 26 TWEE keer.

            5.1.2    Noem die speel-/uitvoeringstegniek wat jy in die baslyn van hierdie
                     uittreksel hoor.

                                                                                                   (1)

            5.1.3    Watter EEN van die volgende is die KORREKTE kombinasie van
                     instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor?

                           Kora           Marimba           Marimba          Marimba
                        Kontrabas        Kontrabas         Kontrabas        Kontrabas
                        Saksofoon         Klarinet         Saksofoon        Tromboon
                        Skudkoker        Skudkoker         Skudkoker        Skudkoker
                         Tromstel         Tromstel          Tromstel         Djembe
                                                                                                   (1)

 Speel Snit 27 TWEE keer.

            5.1.4    Noem die Suid-Afrikaanse orkes wat jy met hierdie uittreksel
                     assosieer.

                                                                                                   (1)

            5.1.5    Beskryf die kontrasterende kenmerke tussen die instrumentseksies
                     van hierdie orkes. Laat die stem uit jou beskrywing weg.

                                                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       14                           DBE/November 2017
                                               NSS

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 28 TWEE keer.

            5.2.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                                                                                                    (1)

            5.2.2    Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.2.1 te staaf.

                                                                                                    (2)

            5.2.3    Identifiseer die   instrument    wat   dwarsdeur     hierdie   uittreksel
                     improviseer.

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 29 EEN keer.

            5.2.4    Watter EEN van die volgende is die KORREKTE kombinasie van
                     vokale lyne wat jy in hierdie uittreksel hoor?

                         Alt-melodie         Melodie in hoë            Falset-solostem
                        Begeleidings-          vrouestem              Geen agtergrond-
                          melodieë         Agtergrondstemme              stemme nie
                         Spraaksang        Manlike spraakstem        Manlike spraakstem             (1)

5.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 30 TWEE keer.

            5.3.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                                                                                                    (1)

            5.3.2    Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.3.1 te staaf.

                                                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     15                         DBE/November 2017
                                             NSS

            5.3.3    Noem EEN instrument wat die bestendige maatslag in die lied
                     verskaf.

                                                                                                (1)

            5.3.4    Identifiseer EEN komposisietegniek wat in die melodie gebruik word.

                                                                                                (1)
                                                                                 (16 ÷ 2)       [8]

                                                                TOTAAL AFDELING B:              12

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       16                           DBE/November 2017
                                               NSS

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

 Speel Snit 31 TWEE keer.

            6.1.1    Identifiseer die inheemse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                     (1)

            6.1.2    Gee DRIE redes om jou antwoord op VRAAG 6.1.1 te staaf.
                     Verwys na instrumentasie en die gebruik van melodie.

                                                                                                     (3)

 Speel Snit 32 EEN keer.

            6.1.3    Noem die ritmiese komposisietegniek wat in die tromparty gebruik
                     word.

                                                                                                     (1)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 33 EEN keer.

            6.2.1    Identifiseer EEN idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                     (1)

            6.2.2    Luister na die ritmiese aspekte van hierdie lied en gee TWEE redes
                     waarom dit tipiese inheemse Afrika-musiek is.

                                                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       17                           DBE/November 2017
                                               NSS

 Speel Snit 34 TWEE keer.

            6.2.3    Watter EEN van die volgende beskryf die tekstuur wat jy in hierdie
                     uittreksel hoor die beste?

                        Enkellaag       A cappella       Homofonies        Meervoudige lae          (1)

            6.2.4    Noem EEN vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 35 TWEE keer.

6.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

            6.3.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                                                                                                    (1)

            6.3.2    Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 6.3.1 te staaf.

                                                                                                    (2)

 Speel Snit 36 en Snit 37 TWEE keer.

            6.3.3    Beskryf TWEE verskille tussen die inleidings van die twee uittreksels.

                                    SNIT 36                              SNIT 37

                      _________________________           _________________________

                      _________________________           _________________________

                      _________________________           _________________________
                                                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   18                       DBE/November 2017
                                           NSS

 Speel Snit 38 EEN keer.

            6.3.4    Hoe vergelyk die roep en antwoord in hierdie uittreksel met die
                     tipiese roep en antwoord in maskandi?

                                                                                             (1)
                                                                              (16 ÷ 2)       [8]

                                                             TOTAAL AFDELING B:              12

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                         19          DBE/November 2017
                                 NSS

      LAAT HIERDIE BLADSY
            BLANKO.

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     20                   DBE/November 2017
                                             NSS

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 39 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                          21                        DBE/November 2017
                                                  NSS

 Speel Snit 39 weer.

7.1         Analiseer die vormstruktuur van hierdie stuk. Gebruik die tabel hieronder.

                           SEKSIE                              MAATNOMMERS

                                                                                                 (3)

7.2         Wat is die tekstuur van hierdie stuk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
            blokkie.

                Monofonies         Homofonies           Polifonies        Multifonies            (1)

7.3         Watter EEN van die komposisietegnieke hieronder word in die basparty van
            die begeleiding in maat 1–8 gebruik. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
            blokkie.

             Ritmiese variasie         Omkering         Pedaalpunt    Melodiese sekwens
                                                                                                 (1)
Speel Snit 39 weer.

7.4         Noem die tipe non-akkoordnoot wat jy op die eerste polsslag van maat 6 in
            die vioolparty hoor.

                                                                                                 (1)

7.5         Skryf EEN ritmiese verskil tussen die vioolparty en die begeleiding tussen
            maat 03–101 neer.

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 39 vir 'n finale oorsig.

                                                                     TOTAAL AFDELING C:          8
                                                                         GROOTTOTAAL:            30

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     DBE/November 2017
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2017-eng/fa609daf-d41b-4e7c-8025-46c1d444ce31) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P1 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2017-eng/44e7edc8-85db-465c-8c33-44dce5a59204) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P1 Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2017-afr/41a9ba84-5d21-481f-9ef9-eaf43762ca64) — Music · QP · 2017 · Afr
- [Music P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2017-eng/2c78344c-e06c-4924-bbf6-5027b1b1fc91) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
