# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2017-memo-afr/0f580dfc-c3a6-455d-8b5c-cedfc33ec700
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2017-memo-afr/0f580dfc-c3a6-455d-8b5c-cedfc33ec700)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2017

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                           DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor           (10)
        AFDELING B: Herkenning       (12)
        AFDELING C: Vorm             (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ)
        ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum               moet die   eksamen     in   die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat moet NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehoud                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                            DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer voordat dit gespeel word, duidelik
      aangekondig word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM)), jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
      • WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 39
      • JAZZ-kandidate: Snit 1–13, Snit 25–30 en Snit 39
      • IAM-kandidate:       Snit 1–13 en Snit 31–39

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    4                      DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR                    TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                   5

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                   5

                                            SUBTOTAAL        10

                     AFDELING B: HERKENNING                TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                   4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                        8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                       8

                     VRAAG 6 (IAM)                           8

                                            SUBTOTAAL        12

                     AFDELING C: VORM                      TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                   8

                                            SUBTOTAAL        8

                     GROOTTOTAAL                             30

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   5                          DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

Nota aan nasiener: Kandidate moet punte ontvang vir enige korrekte antwoorde wat
nie in die nasienriglyne gegee word nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 2–3 hieronder.

        Antwoord:

         ½ punt per regmerkie x 4 = 2 punte
         Nota aan nasiener: ½ punt per regmerkie/halfmaat                                     (2)

Speel Snit 1 weer TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.

Speel Snit 2 TWEE keer.

1.2     Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat die harmoniese progressie wat jy hoor,
        die beste beskryf.

        (a)    Twaalfmaat sikliese akkoordprogressie

        (b)    Twaalfmaat klassieke akkoordprogressie

        (c)    Twaalfmaat blues-akkoordprogressie                  X
                Korrekte antwoord = 1 punt                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        6                         DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar.
1.3     Luister na Snit 3 en beantwoord die vrae hieronder.
        1.3.1 Watter EEN van die uittreksels (a), (b) of (c) hieronder stem ooreen
                met die melodie van die musiek wat jy hoor? Maak 'n kruisie (X) in die
                toepaslike blokkie.
                (a)

                (b)

                                                                                      X

                (c)

                 Korrekte antwoord = 1 punt                                                       (1)

 Speel Snit 3 nog EEN keer.

        1.3.2   Watter musiekstyl beskryf hierdie uittreksel die beste? Maak 'n kruisie
                (X) in die toepaslike blokkie.

                      Progressive jazz          Blues          Cool jazz      Pop

                 Antwoord: Blues = 1 punt                                                         (1)
                                                                                                  [5]
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                           DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
 Speel Snit 4 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Die Peer Gynt Suite van Grieg hieronder. Beantwoord die
vrae wat volg.

 Speel Snit 5 EEN keer.

2.1     Watter EEN van die volgende items beskryf die tydmaatteken? Maak 'n kruisie
        (X) in die toepaslike blokkie.

                Saamgestelde               Enkelvoudige              Saamgestelde
                 drieslagmaat              drieslagmaat              tweeslagmaat

         Antwoord: Saamgestelde tweeslagmaat = 1 punt                                              (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

2.2     Luister na maat 1–4.

        2.2.1        Noteer die noot wat op die partituur by 2.2 weggelaat is. Gebruik die
                     korrekte nootwaarde.

                      Antwoord: Sien partituur: genoteerde noot = 1 punt                           (1)
                                ½ punt vir toonhoogte en ½ punt vir nootwaarde

        2.2.2        Benoem die interval wat tussen die gegewe note en die ontbrekende
                     noot by 2.2 gevorm word, bv. Majeur 3de.

                      Antwoord: Rein (Volmaakte 4de (kwart) = 1 punt
                                (Geen punte vir onvolledige antwoord)                              (1)

2.3     Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word by 2.3 in maat 2
        gebruik?

                Sekwens              Ostinato             Variasie         Omkering

         Antwoord: Variasie = 1 punt                                                               (1)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     8                             DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 7 TWEE keer.

2.4     Die notasie by 2.4 is uit die partituur weggelaat. Vul die ontbrekende
        toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die melodie wat jy hoor.

         Antwoord: Notasie: Sien partituur

         Korrekte toonhoogte en korrekte nootwaarde = ½ per regmerkie x 4 = 2
         punte
         Nota aan merker: Minus ½ punt vir verkeerde groepering of nootwaardes
         Slegs korrekte ritme = ½ punt                                                             (2)
 Speel Snit 8 TWEE keer.
2.5     Luister na maat 1–8.
        Noem DRIE verskille wat jy tussen maat 1–4 en maat 5–8 hoor.

         Antwoord: • Instrumentasie van die solo instrumente verskil:
                         o Mate 1–4 fluit
                         o Mate 5–8 hobo
                   • Maat 5–8 klink 'n oktaaf laer as mate 1–4
                   • Melodie is dieselfde behalwe vir die laaste maat van
                     elke frase (mate 4 en 8)
                   • Maat 5–8 moduleer na C# majeur in maat 8
                   • Begeleiding:
                     - in mate 1–4 meestal houtblasers
                     - in mate 5–8 meestal strykers
                   • Dinamiek
                     - Maat 5-8 bietjie harder
                     - in maat 5–8 effense cresecendo
                       Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                     (3)
2.6     Gee die Italiaanse term vir die artikulasie wat in die uittreksel uit Die Peer Gynt
        Suite gebruik word.
         Antwoord: Legato = 1 punt                                                                 (1)
                   Verduideliking van die term = ½ punt
                                                                                  (10 ÷ 2)         [5]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:                10

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                            DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Bestudeer AL die vrae van VRAAG 3 vir twee minute.

 Speel Snit 9 en Snit 10 TWEE keer.

3.1         Luister na die volgende TWEE uittreksels, Snit 9 en Snit 10. Maak 'n kruisie
            (X) in die blokkie wat die vokale tegniek wat deur die sanger(s) gebruik word,
            verteenwoordig.
            3.1.1 Snit 9:
                                                                                                    (1)
                       Jodelsang      Falsetto-sang          Botoonsang     Fluistering

            3.1.2    Snit 10:
                                                                                                    (1)
                       Jodelsang      Falsetto-sang          Botoonsang     Fluistering

                      Antwoord:    3.1.1 Jodelsang /Falsetto sang= 1 punt
                                   3.1.2 Botoonsang = 1 punt                                        [2]

 Speel Snit 11 TWEE keer.
3.2         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A                SNIT 11
             Harp
             Adagio
             Klavier                    X
             Pizzicato                  X
             Xilofoon                   X
             Onreëlmatige tydmaat

             Antwoord: Enige TWEE = 2 punte
                       Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word                        (2)

            Speel Snit 12 TWEE keer.

3.3         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.

                    KOLOM A            SNIT 12
             4/4
             Ritmiese ostinato         X
             Staccato-melodie
             Houtblaasinstrumente      X
             Strykers                  X
             Pedaalpunt                                                                             (2)
             Antwoord: Enige TWEE = 2 punte
                          Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
      Musiek/V2                               10                      DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

      Speel Snit 13 TWEE keer.

3.4        Dui TWEE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy
           hoor. Maak 'n kruisie (X) in die TWEE toepaslike blokkies.

                   KOLOM A             SNIT 13
            Glockenspiel           X
            Alt
            Legato                 X
            Xilofoon
            Klarinet               X
            Harp

            Antwoord: Enige TWEE = 2 punte
                      Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word            (2)

      Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                              DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

 Speel Snit 14 EEN keer.
            4.1      Met watter genre assosieer jy hierdie uittreksel?
                         Concerto         Sonate         Simfonie        Konsertouverture

                      Antwoord:     Konsertouverture = 1 punt                                         (1)
 Speel Snit 15 TWEE keer.
            4.2      Dui TWEE items aan wat KORREK is met betrekking tot die musiek
                     wat jy hoor.
                     Antwoord:
                      Scherzando
                      Melodie in die klarinetparty
                      Ontwikkeling                            X
                      Beklemtoning                            X
                      Heruiteensetting                        X
                      Grave
                      Allegro                                 X

                      Enige TWEE = 2 punte
                      Slegs die eerste TWEE gekose items moet nagesien word
                      Ontwikkeling en Heruiteensetting = 1 punt                                       (2)
 Speel Snit 16 TWEE keer.
            4.3      Gee EEN Italiaanse musiekterm wat die verandering wat jy in die
                     tempo van hierdie uittreksel hoor, beskryf.
                      Antwoord: •       Ritardando
                                    •   Rallentando
                                    •   Rit./Rall.
                                    •   Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt
                                    •   Verduideliking van die term = ½ punt                          (1)
 Speel Snit 17 DRIE keer.
            4.4      Noem die solo-blaasinstrument wat in hierdie uittreksel gebruik
                     word.
                      Antwoord: Klarinet = 1 punt                                                     (1)
 Speel Snit 18, 19 en 20 EEN keer na mekaar.
        4.5       Identifiseer die stemtipe in ELKE uittreksel.
                  Antwoord:
                         SNIT 18           SNIT 19            SNIT 20
                          Bariton           Tenoor             Bas

                      1 punt elk = 3 punte                                                            (3)
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                           DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne
 Speel Snit 21 EEN keer.
            4.6      Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.
                      Antwoord: Sarastro = 1 punt
                                                                                                        (1)
 Speel Snit 22 EEN keer.
            4.7      Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. Wat is uniek aan
                     hierdie stemtipe?
                     Antwoord:
                     • Koningin van die Nag
                     Beskrywing
                     • Sopraan met die grootste omvang (hoë F)
                     • Koloratuursoprano
                     • Die feit dat dit gemaklik in die buitengewoon hoë register sing
                     • Vokaal, tegnies,besonder beweeglik
                     • Beweeglik
                      Korrekte karakter      = 1 punt
                      Beskrywing             = 1 punt                                                   (2)

 Speel Snit 23 TWEE keer.
            4.8      Uit watter beweging van Beethoven se Simfonie Nr. 6 is hierdie
                     uittreksel geneem?

                          5de beweging             1ste beweging         6de beweging

                      Antwoord: 1ste beweging = 1 punt                                                  (1)

            4.9      Kies 'n toepaslike tempo-aanduiding vir hierdie uittreksel.

                      Sehr schnell     Allegro ma non troppo       Andante ma non troppo

                      Antwoord: Allegro ma non troppo = 1 punt                                          (1)
            4.10     Watter EEN van die volgende blaasinstrumente speel die melodie in
                     hierdie uittreksel?
                           Fagot              Hobo             Fluit          Trompet

                      Antwoord:      Hobo = 1 punt                                                      (1)
Speel Snit 24 TWEE keer.
            4.11     Watter seksie van die orkes hoor jy in hierdie uittreksel?
                      Antwoord: Strykerseksie= 1 punt
                                                                                                        (1)
            4.1.12   Noem die kadens waarmee hierdie uittreksel eindig.
                      Antwoord: Onvoltooide (Onvolmaakte) kadens = 1 punt                               (1)
                                                                                       (16 ÷ 2)         [8]
                                                                    TOTAAL AFDELING B:                  12
                                                OF
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                            DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

 Speel Snit 25 EEN keer.

            5.1.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                       Mbaqanga      Nuwe jazz/Afro jazz          Marabi       Kwêla

                      Antwoord: Nuwe jazz/Afro jazz = 1 punt

 Speel Snit 26 TWEE keer.

            5.1.2    Noem die speel-/uitvoeringstegniek wat jy in die baslyn van hierdie
                     uittreksel hoor.

                      Antwoord: (Vinnige) Walking bass = 1 punt                                     (1)

            5.1.3    Watter EEN van die volgende is die KORREKTE kombinasie van
                     instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor?

                           Kora           Marimba              Marimba       Marimba
                        Kontrabas        Kontrabas            Kontrabas     Kontrabas
                        Saksofoon         Klarinet            Saksofoon     Tromboon
                        Skudkoker        Skudkoker            Skudkoker     Skudkoker
                         Tromstel         Tromstel             Tromstel      Djembe

                      Antwoord: Blok No. 3: Marimba, Kontrabas, Saksofoon,
                                Skudkoker, Tromstel = 1 punt                                        (1)

 Speel Snit 27 TWEE keer.

            5.1.4    Noem die Suid-Afrikaanse orkes wat jy met hierdie uittreksel
                     assosieer.

                      Antwoord: Spirits Rejoice/Pacific Express
                                Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                             DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

            5.1.5    Beskryf die kontrasterende kenmerke tussen die instrumentseksies
                     van hierdie orkes. Laat die stem uit jou bespreking weg.

                      Antwoord: Ritmeseksie:
                                • Staccato-agtige ritmeseksie
                                • Gesinkopeerde ritme in die kitaar
                                Horns:
                                • Geaksentueerde note/'stabs'
                                    Ondersteunende strykerseksie
                                    • Ondersteunende strykerseksie speel
                                       legato/aanmekaargebind
                                    Enige TWEE kontrasterende feite = 2 punte                        (2)

5.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 28 TWEE keer.

            5.2.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                      Antwoord: Marabi = 1 punt                                                      (1)

            5.2.2    Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.2.1 te staaf.

                      Antwoord: • Duidelike jazzgevoel
                                • Big Band-styl verwerking
                                • Vokale solo en ondersteunende stemme
                                • Deurtrek van Amerikaanse jazz-invloede
                                • Suid-Afrikaanse taalgebruik
                                • Kunstenaar: The Manhattan Brothers
                                Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                              (2)

            5.2.3    Identifiseer die   instrument    wat     dwarsdeur   hierdie   uittreksel
                     improviseer.

                      Antwoord: Klarinet = 1 punt                                                    (1)

 Speel Snit 29 EEN keer.

            5.2.4    Watter EEN van die volgende is die KORREKTE kombinasie van
                     vokale lyne wat jy in hierdie uittreksel hoor?

                         Alt-melodie         Melodie in hoë           Falset-solostem
                        Begeleidings-          vrouestem             Geen agtergrond-
                          melodieë         Agtergrondstemme             stemme nie
                         Spraaksang        Manlike spraakstem       Manlike spraakstem               (1)

                      Antwoord: Blok No. 2: Melodie in hoë vrouestem;
                                Ondersteunende agtergrondstemme;
                                Gesproke mansstem = 1 punt

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      15                             DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

5.3         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 30 TWEE keer.

            5.3.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                      Antwoord: Kwêla = 1 punt                                                        (1)

            5.3.2    Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.3.1 te staaf.

                      Antwoord: •      Sikliese akkoordstruktuur
                                •      I – IV – I6/4 – V
                                •      Matige tot flink tempo
                                •      Skiffle-agtige tydmaat
                                •      Jive/Swing ritmes
                                •      Melodiese materiaal wat deur improvisasie
                                       ontwikkel word
                                    • Penniefluitmelodie
                                    • Begeleiding deur kitaar/banjo/basskitaar/trom
                                    Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                           (2)

            5.3.3    Noem EEN instrument wat die bestendige maatslag in die lied
                     verskaf.

                      Antwoord: Kitaar; Tromme; Banjo; Baskitaar/Penniefluit
                                Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                  (1)

            5.3.4    Identifiseer EEN komposisietegniek wat in die melodie gebruik word.

                      Antwoord: Herhaling of Variasie/Sekwens (Ritmies)
                                Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                  (1)
                                                                                     (16 ÷ 2)         [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:                 12

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                              DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: IAM

6.1         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

            Waar daar keuses gegee word, maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

 Speel Snit 31 TWEE keer.

            6.1.1    Identifiseer die inheemse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                      Antwoord: Malombo = 1 punt                                                         (1)

            6.1.2    Gee DRIE redes om jou antwoord op VRAAG 6.1.1 te staaf.
                     Verwys na instrumentasie en die gebruik van melodie.

                      Antwoord:      Instrumentasie
                                    • Moderne instrumentasie in kombinasie met
                                        tradisionele instrumente (Afrika-tromme,
                                        skudkokers, baskitaar, elektriese kitaar en fluit)
                                    • Afrika-tromme en handperkussie word verweef
                                        met unieke kitaar en fluitklanke
                                    • Afrika-ritmes word verskaf deur bongo en
                                        malombo tromme
                                    • Perkussiewe gebruik van skutters in rituele
                                    Melodie
                                    • Tonale blues se vokale, melodiese patroon
                                    • Blues klankbuiging van note op kitaar en fluit
                                    • Gebruik van krepitasie
                                    Ten minste EEN uit instrumentasie en melodie
                                    Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                              (3)

 Speel Snit 32 EEN keer.

            6.1.3    Noem die ritmiese komposisietegniek wat in die tromparty gebruik
                     word.

                      Antwoord: Herhaling/Ostinato/Sinkopasie = 1 punt                                   (1)

6.2         Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 33 EEN keer.

            6.2.1    Identifiseer EEN idiofoon wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                      Antwoord: Skudkoker/Beenskutter = 1 punt
                                Enige korrekte antwoord = 1 punt
                                Aanvaar enige ekwivalente Afrikanaam vir 'n
                                skudkoker, bv. iselwa, ligoshu, imiguza, ditjobo,
                                tshela                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      17                             DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

            6.2.2    Luister na die ritmiese aspekte van hierdie lied en gee TWEE redes
                     waarom dit tipiese inheemse Afrika-musiek is.

                      Antwoord: •      Batswana handperkussie (klap)
                                •      Ritmiese patroon (12312312) met aksente op
                                       een elke keer
                                    • Daar is meer klem op ritme as op melodie
                                       (begelei die dansbewegings)
                                    • Gebruik van ostinato/herhaling
                                    • Sinkopasie
                                    Enige TWEE korrekte feite = 2 punte                              (2)

 Speel Snit 34 TWEE keer.

            6.2.3    Watter EEN van die volgende beskryf die tekstuur wat jy in hierdie
                     uittreksel hoor die beste?

                        Enkellaag       A cappella        Homofonies      Meervoudige lae

                      Antwoord: Meervoudige lae = 1 punt                                             (1)

            6.2.4    Noem EEN vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                      Antwoord: Ululasie/Krepitasie/Umlilizelo
                                Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                 (1)

 Speel Snit 35 TWEE keer.

6.3         Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

            6.3.1    Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel
                     hoor.

                      Antwoord: Maskandi/mahubo/ indlamu/ndlamu = 1 punt                             (1)

            6.3.2    Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 6.3.1 te staaf.

                      Antwoord: •      Begin met Izihlabo
                                •      Inleiding is in vrye metrum
                                •      Kitaar in pluk-styl gespeel (ukupika)
                                •      Akoustiese/staalsnaar kitaar gebruik
                                •      Konsertina begeleiding
                                •      Ukubonga (Pryspoësie) is teenwoordig
                                •      Streng isiZulu teks word gebruik
                                •      Roep en antwoord kom voor tussen die leier
                                       en die agtergrondsangers en/of
                                       instrumentale groep
                                    Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     18                               DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 36 en Snit 37 TWEE keer.

            6.3.3    Beskryf TWEE verskille tussen die inleidings van die twee uittreksels.

                     Antwoord:

                                 SNIT 36                            SNIT 37
                      Sang bygevoeg tot Izihlabo         Standaard Izihlabo

                      Gebruik krepitasie                 Geen krepitasie nie

                      Stemme begelei deur                Geheel en al instrumentaal
                      instrument (kitaar)                (guitar)
                      Roep (solo leier) en antwoord
                                                         Geen roep en antwoord nie
                      (agtergrondsangers)

                      Enige TWEE korrekte verskille     = 2 punte                                     (2)

 Speel Snit 38 EEN keer.

  6.3.4 Hoe vergelyk die roep en antwoord in hierdie uittreksel met die tipiese roep en
        antwoord van maskandi?

             Antwoord:
                            Tipiese vraag en antwoord                     Snit 38
                           Vraag: Manlike or vroulike        Vraag: Geharmoniseerde
                           groep                             vroulike groep
                           Antwoord: Groepsang               Antwoord: Geharmoniseerde
                                                             manlike groep
                           Unison of soloroep                Geharmoniseerde vraag
                                                                                   = 1 punt                 (1)
                                                                                      (16 ÷ 2)              [8]

                                                                        TOTAAL AFDELING B:                  12

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    19                    DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 39 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       20                            DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

 Speel Snit 39 weer.
7.1         Analiseer die vormstruktuur van hierdie stuk. Gebruik die tabel hieronder.
            Antwoord:
                                               OF
              SEKSIE         MAATNOMMERS             SEKSIE       MAATNOMMERS
              Inleiding     03–22                  A          03–102 
              A             23–102                 B           103 –182/3 
                               3     2/3
              B             10 –18 

                 ½ punt per regmerkie  (vir elke korrekte seksie) = 1½ punt
                 ½ punt per regmerkie  (vir korrekte maatnommers) = 1½ punt
                 ALTERNETIEWE ANTWOORD
                 1 punt vir A seksie en ½ punt vir B seksie = 1½ punte
                 Maatnommers: 1 punt vir A seksie en ½ punt vir B seksie = 1½ punte               (3)

7.2         Wat is die tekstuur van hierdie stuk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
            blokkie.

                Monofonies         Homofonies            Polifonies        Multifonies

             Antwoord: Homofonies = 1 punt                                                        (1)

7.3         Watter EEN van die komposisietegnieke hieronder word in die basparty van
            die begeleiding in maat 1–8 gebruik. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
            blokkie.

             Ritmiese variasie         Omkering          Pedaalpunt    Melodiese sekwens

             Antwoord: Pedaalpunt = 1 punt                                                        (1)

Speel Snit 39 weer.

7.4         Noem die tipe non-akkoordnoot wat jy op die eerste polsslag van maat 6 in
            die vioolparty hoor.
             Antwoord: Terughouding = 1 punt                                                      (1)
7.5         Skryf EEN ritmiese verskil tussen die vioolparty en die begeleiding tussen
            maat 03–101 neer.
            Antwoord:
            • Vioolparty het gelyke ritme (geen sinkopasie)
            • Regterhandparty word deurgaans gesinkopeer

             Kommentaar op vioolparty         = 1 punt
             Kommentaar op begeleiding        = 1 punt                                            (2)

 Speel Snit 39 vir 'n finale oorsig.

                                                                      TOTAAL AFDELING C:          8
                                                                          GROOTTOTAAL:            30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2017-eng/fa609daf-d41b-4e7c-8025-46c1d444ce31) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P2 Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2017-afr/48289e40-9664-45c2-a37b-5099172c30f6) — Music · QP · 2017 · Afr
- [Music P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2017-memo-eng/fe43edfa-7033-4f1b-b8a9-474f7af96383) — Music · Memo · 2017 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S17 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s17-memo-eng/8feea58b-6bc4-4dd8-85e8-cb81df65ed00) — Music · Memo · 2017 · Eng
- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
