# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-afr/766a7455-cdb5-4346-881e-51c43e1dea3e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-afr/766a7455-cdb5-4346-881e-51c43e1dea3e)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                            DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor           (10)
      AFDELING B: Herkenning       (12)
      AFDELING C: Vorm             (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.

3.    Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
      VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum                moet   die   eksamen   in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet op die puntetoekenning by elke vraag let om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                         DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde
wat nie in hierdie nasienriglyne voorkom nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

1.1   Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende
      note in mate 2–3 hieronder.

      Antwoord:
                                ½       ½      ½          ½   ½   ½

       1½ punt per maat soos aangedui = 3 punte                                               (3)

1.2 Watter EEN van die notasies hieronder stel die solo-stemparty-gedeelte die beste
    voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
     (a)

      (b)

                                                                              X

      (c)

            1x1 = 1 punt                                                                      (1)

                                                                                              [4]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      4                          DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

Luister na die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                     ½ ½ ½ ½

2.1      Noem die interval wat tussen die Db-noot en die ontbrekende noot in
         maat 24 gevorm word.

            Antwoord: Volmaakte 4de       1 punt                                                    (1)

2.2         Watter tipe nie-akkoordnoot hoor jy in maat 54?

             Antwoord: Vooruitneming 1 punt                                                         (1)

2.3         Noem die kadens by maat 11 en 12.

             Antwoord: Volmaakte kadens 1 punt                                                      (1)

2.4         Luister na die musiek vanaf mate 1 tot 6. Van die notasie in maat 4 is uit die
            partituur weggelaat. Vul die ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat
            ooreenstem met die musiek wat jy hoor.

            Antwoord: Kyk partituur
             Korrekte toonhoogtes en nootwaardes = ½ punt elk
             Geen punt vir slegs korrekte toonhoogte of nootwaarde nie                              (2)

2.5         Noem die soloinstrument wat die melodiese lyn speel.

             Antwoord: Trompet       1 punt                                                         (1)
                                                                                                    [6]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:                 10

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      5                          DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE LUISTER (VERPLIGTEND)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word,
 word slegs die eerste korrekte aantal antwoorde nagesien.

3.1         Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 7 hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                      KOLOM A                Snit 7
             Chromatiese passasie              X
             Adagio
             Duo
             Allegretto                         X
             Stryk- en houtblaaskwartet
             Majeurtoonsoort                    X
             Strykkwartet                       X

             3x1 = 3 punte                                                                         (3)

3.2      Watter EEN van die volgende stellings is KORREK? Maak 'n kruisie (X) in die
         toepaslike blokkie.

            Antwoord:
                                                Stelling
             Die uittreksel bevat 'n motief, 'n nabootsing en 'n onvolmaakte kadens      X
             Die uittreksel bevat 'n motief, omkering en 'n onvolmaakte kadens
             Die uittreksel bevat 'n motief, herhaling en 'n onvolmaakte kadens

             1 punt                                                                                (1)

3.3         Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 9 hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                                 KOLOM                        Snit 9
             Vokale melodie begin met 'n opmaat              X
             Drieslagmaat
             Vierslagmaat                                    X
             Swing/shuffle-ritme                             X
             Kitaarinleiding
             12 maat-blues
             Sillabiese toonsetting                          X

             3x1 = 3 punte                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                         DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

3.4         Met watter items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy in Snit 10 hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                       KOLOM A                 Snit 10
             Akkoordbegeleiding            X
             Allegro
             Eenvoudige vierslagmaat       X
             Saamgestelde drieslagmaat
             Kitaar-inleiding              X
             Egalige ritme                 X
             Altstem                       X

             3x1 = 3 punte                                                                       (3)

3.5         Kies enige TWEE items uit KOLOM A en identifiseer wat jy in KOLOM B hoor.

        Antwoord:
                        KOLOM A                                 KOLOM B
                                                             (IDENTIFISEER)
            Solo-instrument                        Penniefluit
            Prominente komposietegniek             Herhaling
            Musikale genre                         Kwêla
            Tekstuur                               Homofonie

            2x1 = 2 punte                                                                        (2)
                                                                               (12 ÷ 3 =)        [4]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                           DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) OF VRAAG (JAZZ) OF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1     Met watter EEN van die karakters in KOLOM A assosieer jy ELKE snit?
        Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie vir elke snit.
        Antwoord:
           KOLOM A             Snit 12          Snit 13        Snit 14
         Papageno                X
         Tamino                                                   X
         Sarastro                                  X
         Monastatos
         Pamina

            3x1 = 3 punte                                                                           (3)

4.2     Gee 'n gepaste Italiaanse term om die tempo van die musiek in hierdie
        uittreksel te beskryf.
            Antwoord: Largo/Larghetto/Adagio       1 punt                                           (1)

4.3     Noem die houtblaasinstrument wat aan die einde van hierdie uittreksel gehoor
        word.
            Antwoord: Fluit   1 punt                                                                (1)

4.4     Watter item beskryf die komposisietegniek wat in hierdie uittreksel gebruik
        word? Kies uit die lys hieronder. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
        Antwoord:
            Melodiese             Afgaande                  Ritmiese     Opgaande
            omkering              sekwens                   variasie      sekwens

              1 punt                                                                                (1)

4.5     Wat is die titel van die beweging waaruit hierdie uittreksel kom?
            Antwoord:
            Ontwaking van aangename gevoelens met die aankoms op die platteland.
               1 punt                                                                               (1)

4.6     Watter solo-blaasinstrument speel die melodie?

            Antwoord: Klarinet 1 punt                                                               (1)

4.7     Watter blaasinstrument speel aan die begin van hierdie uittreksel 'n
        begeleiding vir die melodie?
            Antwoord: Fagot    1 punt                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       8                             DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

4.8         Beskryf hoe Beethoven die strykers in hierdie uittreksel aanwend.

            Antwoord:
               • Vorm deel van die begeleiding
               • Twee akkoorde word as tussenwerpsels aan die einde van elke
                 subfrase bygevoeg (kadense)
               • Die twee akkoorde word geaksentueerd of > non-legato gespeel
               • Crescendo/Diminuendo aan die einde van die snit
               • Speel in die inleiding
               • Alwisseling tussen strykers en blasers
               • Gebruik homofoniese tekstuur

             2x1 = 2 punte                                                                            (2)

4.9      Kies DRIE stellings wat die musiek wat jy hoor die beste beskryf.
         Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

         Antwoord:
          Alle instrumente speel in unisoon
          Opgaande legato passasies                                      X
          Opgaande chromatiese toonleerpassasies                         X
          Opgaande chromatiese sekwense in die klarinette
          Lang aangehoude note                                           X
          Klarinetsolo

            3x1 = 3 punte                                                                             (3)

4.10        Skryf die titel van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is neer.

             Antwoord: Hebrides Ouverture/Fingal se Grot             1 punt
             (Eensame eiland) = ½ punt                                                                (1)

4.11        Identifiseer die gedeelte van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.
            Kies uit die lys hieronder en maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
                  Gedeelte van werk             Antwoord
             Eerste onderwerp/tema
             Tweede onderwerp/tema
             Einde van die ontwikkeling              X
             Begin van die koda

             1x1 = 1 punt                                                                             (1)
                                                                                      (16 ÷ 2=)       [8]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:                12

                                               OF
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                        DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: JAZZ

5.1         Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?.
            Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                      KOLOM A                    Antwoorde
             Mbaqanga
             Pentatonies
             Majeur                                     X
             Eenvoudige vierslagmaat                    X
             12 maat-blues
             Cape jazz                                  X

               = 110                                    X
             Kwêla
             Harmoniese akkoordsiklus                   X

             4x1 = 4 punte                                                                      (4)

5.2         Watter item beskryf die melodiese beweging van die horingseksie?
            Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
             Chromatiese passasie
             Groepimprovisasie
             Opgaande sekwense
             Afgaande sekwense                      X

             1 punt                                                                             (1)

5.3         Behalwe vir die tromstel, noem EEN ander instrument wat deel van die
            ritmeseksie van hierdie uittreksel vorm.

            Antwoord: Baskitaar/Ritmekitaar/Klavier          1 punt                             (1)

5.4         Met watter EEN van die Suid-Afrikaanse solokunstenaars assosieer jy hierdie
            uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
            Antwoord:
              Robbie Jansen      Philip Tabane       Zim Ngqawana     Hugh Masekela

             1 punt                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        10                            DBE/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

5.5         Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
            Antwoord:
                             KOLOM A                              Antwoord
             Vermeng Xhosa-liedere met blues
             Abdullah Ibrahim-invloed                                    X
             Idiofoon                                                    X
             Modale akkoordprogressie                                    X
             Improvisasie
             Seremoniële atmosfeer                                       X

             3x1 = 3 punte                                                                             (3)

5.6         Beskryf die rol van die klavier in hierdie uittreksel.
            Antwoord:
            • Verskaf 'n kort inleiding
            • Speel die ostinato
            • Speel kort melodiese riffs
            • Verskaf ritmiese vooruitstuwing
            • Verskaf 'n Afrika perkussiewe klankkleur
            • Verskaf 'n harmoniese basis (modale akkoorde)

             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                                   (2)

5.7         Noem die instrument wat die begeleiding in die inleiding van hierdie uittreksel
            speel.
             Antwoord: (Ritme-)kitaar/banjo/kontrabas           1 punt                                 (1)

5.8         Beskryf die rol van die agtergrondsangers.
            Antwoord:
            • Verskaf harmoniese ondersteuning
            • Gee toonkleur (manlike stemme)
            • Verdigting van die tekstuur

             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                                   (2)

5.9         Noem EEN groep wat jy met hierdie jazz-styl assosieer.
            Antwoord:
            • The Manhattan Brothers
            • The Merry Blackbirds

             Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt                                                      (1)
                                                                                     (16 ÷ 2=)          [8]
                                                                         TOTAAL AFDELING B:             12
                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       11                       DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: IAM
6.1         Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
            Antwoord:
                     KOLOM                  Antwoord
             Mbaqanga
             Modaal                     X
             Malombo
             Umrhube                    X
             Ululation                  X
             Majeur
             Aërofoon                   X
             Konsertina
             Herhaling                  X

             4x1 = 4 punte                                                                       (4)
6.2         Beskryf die gefluit wat jy hoor.
            Antwoord:
            • Verskaf melodiese materiaal oor marimba-begeleiding
            • Improviserende karakter
            • Glissandi
            • Verskeidenheid (3–4) van persone wat fluite (polifonies)
            • Roep en antwoord
                                                                                                 (1)
             Enige korrekte antwoord = 1 punt
6.3         Skryf 'n geskikte term neer wat die ritmiese kenmerk in die begeleiding
            beskryf.
            Antwoord:
            • Poliritmes/Kruisritmes
            • Herhaalde oorvleuelde ritmiese patroon
             Enige korrekte antwoord = 1 punt                                                    (1)
6.4         Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy die musiek wat jy hoor?
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
            Antwoord:
                      KOLOM A                      Antwoord
             Blues
             Batswana                          X
             Idiofoon                          X
             Malombo-trom
                                                                                                 (3)
             Akkoordsiklus                     X
             Tshikona

             Korrekte antwoorde = 3 punte

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     12                               DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

6.5      Identifiseer die verskille tussen Snit 29 en Snit 30. Kies slegs TWEE items in
         KOLOM A om te vergelyk.

         Antwoord:

                KOLOM A                 Snit 29                          Snit 30
            Inleiding           Orrel/Klawerbord             Kitaar prominent
                                prominent
                                Trommestel tree later        Trommestel speel van die begin
                                by inleiding in
            Stemtipe       Slegs manlike sangers             Vroulike sangers (SSA) en 'n
                           (solo en agtergrond               manlike solosanger
                           sangers)                          (bariton/Idoshaba/Umngqokolo)
            Tempo/Maatslag Ontspanne maatslag                Energetic driving beat
                                (Medium tempo)               (Vinnige tempo)

            Enige TWEE oorreemstemmende korrekte verskille = 2 X 2 = 4 punte
            Geen punte indien geen vergelyking gedoen is                                               (4)

6.6         Noem die styl waarmee jy beide uittreksels assosieer.
                                                                                                       (1)
             Antwoord: Mbaqanga      1 punt

6.7         Met watter kunstenaars/orkeste ('bands') word elke snit geassosieer?

            Antwoord:
            Snit 29: Soul Brothers
            Snit 30: Mahlathini en die Mahotella Queens/Cool Crooners

             2x1 = 2 punte                                                                             (2)
                                                                                     (16 ÷ 2=)         [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:                  12

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    13                    DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                         DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

7.1         Noem die vormtipe van hierdie stuk.

             Antwoord: AB/Tweeledig      1 punt                                               (1)

7.2         Motiveer jou antwoord van VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            te gee. Gebruik die tabel hieronder.

            Antwoord:
              Seksie      Maatnommers
             A           1–8 of 04–83
             B           84 – 163 

             1 punt vir elke korrekte seksie = 2 punte
             1 punt vir elke seksie se korrekte maatnommers = 2 punte
                                                                                              (4)

7.3         Noem die tekstuurtipe van hierdie uittreksel.

             Antwoord: Homofonies        1 punt                                               (1)

7.4         Wat is die funksie van die F-herstel in maat 8?

            Antwoord:
            • Tydelike/kort modulasie na C majeur
            • Die verlaagde leitoon van G majeur suggereer 'n sekondêre (tussen)
               dominant, V7/IV

             Enige korrekte antwoord = 1 punt
             Modulasie              = ½ punt                                                  (1)

7.5         Watter EEN van die volgende eienskappe word in hierdie stuk gebruik? Maak
            'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Antwoord:
             Pentatoniese toonleer    Drieslagmaat          Sinkopasie    Kinderkoor

               1 punt                                                                         (1)

                                                                                              [8]

                                                                    TOTAAL AFDELING C:        8
                                                                        GROOTTOTAAL:          30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-eng/97092bca-32dc-48cf-8ac5-1da5303b2d5d) — Music · QP · 2018 · Eng
- [Music P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2018-final-memo-afr/dc78da88-f718-4288-96ae-eff8f272b86b) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-english/4a235392-48cc-45ea-82f3-171a13fbbed6) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
