# Music Grade 12 P2 NSC November 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-afr/62b7eca9-ca5c-4d4c-aa49-f0e71b277519
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-afr/62b7eca9-ca5c-4d4c-aa49-f0e71b277519)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                       MUSIEK V2

                                NOVEMBER 2019

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                     VRAAG         PUNTE VERWERF                    GEMODEREER
                                         PUNTE                GEMODEREERDE
                               MAKS.             TEKEN                       TEKEN
                                        BEHAAL                   PUNTE

                                        10   1                 10       1
                       1         5
                       2         6
                       3         4
                      4/5/6      8
                       7         8

                     TOTAAL     30

        Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    2                         DBE/November 2019
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor           (10)
        AFDELING B: Herkenning       (12)
        AFDELING C: Vorm             (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) of VRAAG 5 (JAZZ) of
        VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum            moet die    eksamen      in   die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet op die puntetoekenning by elke vraag let om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    3                             DBE/November 2019
                                            NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.

2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

3.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal afneem.
      • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:

      •     WKM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snit 37
      •     Jazz-kandidate: Snitte 1 tot 10, Snitte 20 tot 28 en Snit 37
      •     IAM-kandidate:  Snitte 1 tot 10 en Snitte 29 tot 37

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  4                  DBE/November 2019
                                          NSS

                              OPSOMMING VAN PUNTE

                     AFDELING A: GEHOOR              TOTAAL

                     VRAAG 1 (VERPLIGTEND)             3

                     VRAAG 2 (VERPLIGTEND)             7

                                         SUBTOTAAL     10

                     AFDELING B: HERKENNING          TOTAAL

                     VRAAG 3 (VERPLIGTEND)             4

                     VRAAG 4 (WKM) OF                  8

                     VRAAG 5 (JAZZ) OF                 8

                     VRAAG 6 (IAM)                     8

                                         SUBTOTAAL     12

                     AFDELING C: VORM                TOTAAL

                     VRAAG 7 (VERPLIGTEND)             8

                                         SUBTOTAAL     8

                     GROOTTOTAAL                       30

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   5                         DBE/November 2019
                                           NSS

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in mate 2–3 hieronder.

                                                                                              (2)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer.

 Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar.

1.2     Watter EEN van die notasies hieronder stel die fluitparty die beste voor? Maak
        'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

       (a)

       (b)

       (c)

                                                                                              (1)

Speel Snit 2 weer EEN keer.
                                                                                              [3]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    6                        DBE/November 2019
                                            NSS

VRAAG 2

 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 4 DRIE keer.

2.1     Gee 'n gepaste Italiaanse term om die tempo van die musiek in die uittreksel
        hierbo te beskryf.

        ______________________________________                                               (1)

2.2     Identifiseer die komposisietegniek wat by 2.2 gebruik word.

        ______________________________________                                               (1)

2.3     Noem die kadens wat by 2.3 gevorm word.

        ______________________________________                                               (1)

 Speel Snit 5 VYF keer.

Die uittreksel begin by maat 33.

2.4     Die notasie van maat 3 is by 2.4 op die partituur weggelaat. Vul die
        ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes, wat met die musiek ooreenstem, in.           (2)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

Die uittreksel begin by maat 43.

2.5     Noem die interval wat tussen die gegewe noot en die ontbrekende noot
        by 2.5 gevorm word.

                                                                                             (1)

2.6     Watter tipe nie-akkoordnoot is by 2.6 weggelaat?

                                                                                             (1)
                                                                                             [7]

                                                               TOTAAL AFDELING A:            10
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   7                        DBE/November 2019
                                           NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 7 TWEE keer.

3.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek in Snit 7.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A          ANTWOORDE
             Imitasie/Nabootsing
             12-maat-blues
             Drieslagmaat
             Membranofoon
             Ritmiese ostinato
             Rubato
             Swing
             Improvisasie                                                                    (3)

Speel Snit 8 TWEE keer.

3.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek in Snit 8.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A           ANTWOORDE
             Aksente
             Akkoordsiklus
             Penniefluitjie
             Akoestiese uitvoering
             Kitaar
             Saamgestelde maatslag
             Kwêla
             Bebop                                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      8                           DBE/November 2019
                                              NSS

 Speel Snit 9 TWEE keer.

3.3         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek in Snit 9.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A            ANTWOORDE
             Cantabile
             Trioolfiguur ostinato
             Monofonies
             Polifonies
             A cappella
             Liggaamsperkussie
             Tweeslagmaat
             Presto                                                                               (3)

Speel Snit 10 TWEE keer.

3.4         Kies DRIE beskrywings uit (a)–(d) en skryf neer wat jy hoor.

        (a) Klassifikasie van instrument

        (b) Prominente komposisietegniek

        (c) Stemtipe

        (d) Toonleer

                                                                                                  (3)
                                                                                   (12 ÷ 3)       [4]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      9                             DBE/November 2019
                                              NSS

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) OF VRAAG 5 (JAZZ) OF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 11 TWEE keer.

4.1         Met watter stylperiode assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                                    (1)

4.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 4.1.

                                                                                                    (1)

4.3         Noem die perkussie-instrument/slaginstrument wat in hierdie uittreksel
            gebruik word.

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 12 TWEE keer.

4.4         Noem die karakters van die twee sangers in hierdie uittreksel.

            (a) Karakter:

            (b) Karakter:                                                                           (2)

4.5         Watter TWEE van die volgende terme beskryf hierdie uittreksel? Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

             BESKRYWENDE TERME            ANTWOORDE
             Lebhaft
             Cantabile
             Scherzando
             Affettuoso
             Stringendo                                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         10                     DBE/November 2019
                                                 NSS

 Speel Snit 13 en Snit 14 EEN keer direk na mekaar.

4.6         Noem die tekstuur wat in ELK van die volgende uittreksels gebruik word.

            Snit 13:

            Snit 14:                                                                            (2)

 Speel Snit 15 TWEE keer.

4.7         Identifiseer die genre in hierdie uittreksel.

                                                                                                (1)

 Speel Snit 16 TWEE keer.

4.8         Wat word deur hierdie karakter verteenwoordig?

                                                                                                (1)

 Speel Snit 17 TWEE keer.

4.9         Skryf die beskrywende titel van hierdie beweging neer.

                                                                                                (1)

 Speel Snit 18 TWEE keer.

4.10        Watter TWEE solo-blaasinstrumente speel die melodie aan die begin van
            hierdie uittreksel?

                                                                                                (2)

 Speel Snit 19 TWEE keer.

4.11        Verduidelik TWEE maniere waarop hierdie uittreksel die beeld van die see
            sou kon beskryf.

                                                                                                (2)
                                                                                 (16 ÷ 2)       [8]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:             12
                                                 OF
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                     DBE/November 2019
                                              NSS

VRAAG 5: JAZZ

Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 20 TWEE keer.

5.1         Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                                 (1)

5.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 5.1.

                                                                                                 (1)

5.3         Noem EEN membranofoon wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 21 TWEE keer.

5.4         Watter TWEE items beskryf hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in TWEE
            toepaslike blokkies.

                    BESKRYWENDE ITEMS                ANTWOORDE
             Roep en antwoord by saksofoon
             Inleiding deur ritmeseksie
             Marabi- en kwêla-elemente
             Ostinato-bas
             Jazz- en soul-elemente                                                              (2)

 Speel Snit 22 TWEE keer.

5.5      Watter TWEE items beskryf hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in TWEE
         toepaslike blokkies.

                  BESKRYWENDE ITEMS                 ANTWOORDE
            Swing- en kwêla-elemente
            Eenvoudige drieslagmaat
            Mbaqanga-kitaarinleiding
            Scat-sang
            Rock- en kwêla-elemente
            Big band-styl-begeleiding                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         12                       DBE/November 2019
                                                 NSS

5.6      Noem die vroulike Afrika jazz-sanger wat gewoonlik met hierdie lied
         geassosieer word.

                                                                                                  (1)

5.7         Beskryf die rol van die kitaar in hierdie uittreksel.

                                                                                                  (2)

 Speel Snit 23, 24 en 25 EEN keer.

5.8         Identifiseer die blaasinstrument in ELK van die volgende uittreksels.

             Snit 23:
             Snit 24:
             Snit 25:                                                                             (3)

 Speel Snit 26 en 27 EEN keer.

5.9         Noem die tekstuurtipe wat in ELK van die volgende uittreksels gebruik word.

             Snit 26:

             Snit 27:                                                                             (2)

 Speel Snit 28 TWEE keer.

5.10        Met watter EEN van die solokunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
            uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

              Feya Faku       Moses Molelekwa          Spokes Mashiyane   Todd Matshikiza         (1)
                                                                                  (16 ÷ 2)        [8]
                                                                    TOTAAL AFDELING B:            12

                                                 OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        13              DBE/November 2019
                                                NSS

VRAAG 6: IAM

Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 29 TWEE keer.

6.1         Met watter styl assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                        (1)

6.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.1.

                                                                                        (2)

 Speel Snit 30 EEN keer.

6.3         Watter TWEE items hou verband met die volgende uittreksel? Maak 'n
            kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

               BESKRYWENDE ITEMS                ANTWOORDE
             Pentatonies
             Falsetto-sang
             Eenvoudige tweeslagmaat
             Majeur                                                                     (2)

 Speel Snit 31 TWEE keer.

6.4         Identifiseer die chordofoon in hierdie uittreksel.

                                                                                        (1)
6.5     Watter TWEE van die volgende items beskryf hierdie uittreksel? Maak 'n
        kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            BESKRYWENDE ITEMS            ANTWOORDE
            Oorvleueling van stemme
            Saamgestelde tydmaat
            A cappella
            Homofonies
            Kruisritmes                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        14                             DBE/November 2019
                                                NSS

 Speel Snit 32 EEN keer.

6.6         Noem die stemtegniek wat deur die lae, donker stem gebruik word.

                                                                                                       (1)

 Speel Snit 33 TWEE keer.

6.7         Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie musiek?

                                                                                                       (1)

6.8         Beskryf die gebruik van lofdigte (ukubonga) in hierdie uittreksel.

                                                                                                       (2)

 Speel Snit 34 EEN keer.

6.9         Beskryf die tekstuur in hierdie uittreksel ná die instrumentale inleiding.

                                                                                                       (1)

 Speel Snit 35 EEN keer.

6.10        Noem die stemtegniek wat deur die agtergrondsanger in hierdie uittreksel
            gebruik word.

                                                                                                       (1)

 Speel Snit 36 EEN keer.

6.11        Identifiseer die aerofoon wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                                                                                                       (1)

6.12        Met watter EEN van die volgende danse assosieer jy hierdie uittreksel? Maak
            'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Indlamu             Mokhibo             Tshikona           Umxhentso
                                                                                                       (1)
                                                                                         (16 ÷ 2)      [8]
                                                                    TOTAAL AFDELING B:                 12

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     15                   DBE/November 2019
                                             NSS

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 37 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                     DBE/November 2019
                                              NSS

 Speel Snit 37 weer.

7.1         Noem die vormtipe van hierdie stuk.

                                                                                           (1)

7.2      Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
         van hierdie stuk te gee. Gebruik die tabel hieronder.

                          SEKSIE                             MAATNOMMERS

                                                                                          (4)

7.3         Wat is die funksie van die F#-noot in maat 11?

            ________________________________________________                              (1)

7.4         Noem die kadense wat X en Y gemerk is.

            Kadens X:

            Kadens Y:                                                                     (2)

 Speel Snit 37 vir 'n algemene oorsig.
                                                                                          [8]

                                                                TOTAAL AFDELING C:        8
                                                                    GROOTTOTAAL:          30

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     DBE/November 2019
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-eng/fc424d1c-1c53-4ac2-b957-75c371d8cbf4) — Music · QP · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng-1/3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2019-eng/c698734b-07b1-4c0a-8e90-d034c762303d) — Music · QP · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
