# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-afr/ca3263d9-a663-4f54-8a49-b5e1eb675f65
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-afr/ca3263d9-a663-4f54-8a49-b5e1eb675f65)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2020

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      2                           DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor             (10)
        AFDELING B: Herkenning         (12)
        AFDELING C: Vorm               (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) OF VRAAG 5 (JAZZ)
        OF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum                  moet die   eksamen   in   die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet op die puntetoekenning by elke vraag let om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                          DBE/November 2020
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde
wat nie in hierdie nasienriglyne voorkom nie.

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1

1.1     Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in mate 2–3 hieronder.

        Antwoord:
                                     ½      ½      ½       ½   ½   ½

       ½ punt per pols soos aangedui (½ x 6) = 3 punte                                        (3)

1.2     Watter EEN van die notasies hieronder stel die melodielyn wat op die klavier
        gespeel word, die beste voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

        Antwoord:

            (a)

            (b)                                                                    X

            (c)

         1 punt                                                                               (1)
                                                                                              [4]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       4                             DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                 ½    ½ ½       ½

2.1         Noem die solo-instrument in hierdie uittreksel.

             Antwoord:Trompet /Flügelhorn        1 punt                                              (1)

2.2         Luister na die eerste TWEE frases. Watter komposisietegniek word by 2.2
            gebruik? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Sekwens             Herhaling            Ostinato             Omkering

             1 punt                                                                                  (1)

2.3         Luister nou na die DERDE frase. Watter tipe nie-akkoordnoot hoor jy by 2.3?

             Antwoord: Deurgangsnoot         1 punt                                                  (1)

2.4         Luister weer na die DERDE frase. Die notasie van maat 11 is by 2.4
            weggelaat. Vul die ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes wat met die
            musiek ooreenstem, in.
            Antwoord:
            Kyk na partituur
             Korrekte toonhoogtes en ritme (½ punt elk x 4) = 2 punte                                (2)

2.5         Luister na die VIERDE frase. Noem die interval wat tussen die gegewe noot
            en die weggelate noot by 2.5 gevorm word.
            Antwoord: Majeur 6de (Kyk na partituur)            1 punt                                (1)
                                                                                                     [6]
                                                                        TOTAAL AFDELING A:           10
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       5                      DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

Luister na die volgende uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

 Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word,
 word slegs die eerste antwoorde nagesien.

3.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 7 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                      KOLOM A             ANTWOORDE
             Serioso
             Beklemtoonde akkoorde                X
             Glissando                            X
             Rallentando
             Gepunteerde ritmes                   X
             Mineurtoonsoort
             Polifonies
             Inleiding                            X

             Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                          (3)

3.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 8 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                     KOLOM A              ANTWOORDE
             Scat-sang ('Scatting')           X
             Monofonies
             Mineurtoonsoort                      X
             Aërofoon
             Ostinato                             X
             Majeurtoonsoort
             Vierslagmaat                         X
             Tenoorstem

             Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         6                         DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

3.3         Dui TWEE stellings in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband
            hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                                      KOLOM A                              ANTWOORDE
             Die uittreksel bestaan uit homofoniese en polifoniese
                                                                               X
             orkesteksture.
             Die uittreksel bevat 'n klavierinleiding met 'n
             homofoniese tekstuur.
             Die uittreksel bevat 'n inleiding met 'n monofoniese
                                                                               X
             tekstuur.
             Die uittreksel bestaan uit 'n strykorkes en 'n klavesimbel.       X
             Die uittreksel bestaan uit 'n klavesimbel wat deur
             houtblaasinstrumente begelei word.

             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                               (2)

3.4         Identifiseer (a) tot (d) en skryf neer wat jy hoor.

        Antwoord:
         (a) Rol van die aërofoon            Melodiese improvisasie
                                             Skep atmosfeer
                                             Verskaf die melodie
                                             Fluitmelodie as inleiding
            (b) Tekstuur                     Homofonies/Homofonies en polifonies (kitaar
                                             en fluit)
            (c) Stemtipe van hoofsanger      Tenoor/Bariton
            (d) Rol van die kordofoon        Verskaf (akkoordmatige) begeleiding
                                             Gebroke-akkoordbegeleiding
                                             Teenmelodie/kontramelodie teenoor fluit
                                             Solo kitaar inleiding                                 (4)

            Enige EEN korrekte antwoord by (a) tot (d) = 4 x 1 = 4 punte
                                                                                    (12 ÷ 3)       [4]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        7                      DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) OF VRAAG 5 (JAZZ) OF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

4.1         Identifiseer die genre van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in die
            toepaslike blokkie.

             Konsert-ouverture        Simfonie           Ouverture         Aria

             1 punt                                                                            (1)

4.2         Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.

            Antwoord: Tamino       1 punt                                                      (1)

4.3         Noem die stemtipe in hierdie uittreksel.

            Antwoord: Tenoor/Liriese tenoor        1 punt                                      (1)

4.4         Hoe gee die komponis uitdrukking aan emosies deur musiek in hierdie aria?
            Noem DRIE maniere.

            Antwoord:
             Dinamiek: sagte dinamiese vlakke/sfp of forte by die klimaks/crescendo's
             Melodie: uitdrukkingsvolle melodie/interval van 'n opgaande majeur 6 de
             Melodie: uitdrukkingsvolle gebruik van appoggiaturas (leunnote) met twee-
               noot sugmotiewe/melismas
             Melodie: uitdrukkingsvolle dalende melodiese lyn
             Melodie: ornamentasie beklemtoon die emosie in die musiek
             Karige orkesbegeleiding: dien as agtergrond tot die melodie en antwoord
               dan motiewe in die melodie om emosie te versterk
             Harmonie: gebruik van verminderde akkoorde om die teks te beklemtoon
             Tempo: stadige tempo versinnebeeld verliefdheid
             Artikulasie: instrumente en stem gebruik legato om die gevoel van liefde
               en ontsag te versinnebeeld

             Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                         8                        DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

4.5         Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
            Antwoord:
                            KOLOM A                       ANTWOORDE
             Orkes-fortissimo                                    X
             Altvioolsolo
             Tuba
             Tremolo in die timpani/pouke                        X
             Affettuoso
             Melodie deur die koperblasers gespeel
             Sforzando                                           X
             Romantiese orkes
             Allegro                                             X
             Piccolo
             Arpeggio-figurasies in hoë strykers                 X

             Enige VIER korrekte antwoorde = 4 punte                                              (4)

4.6         Noem die komponis van hierdie uittreksel.
            Antwoord: Beethoven             1 punt                                                (1)

4.7         Identifiseer die styltydperk.

            Antwoord: Romantiese periode             1 punt                                       (1)

4.8         Motiveer jou antwoord op VRAAG 4.7.
            Antwoord:
             Wye dinamiese omvang vir dramatiese effek
             Groot crescendo's en decrescendo's
             Gebruik van marcato, aksente en con forza vir dramatiese effek
             Mengsel van dun en digte teksture/homofoniese en polifoniese teksture
             Vol, ryk orkestrasie
             Voorkennis:
               o Konsertouverture as Romantiese genre
                 of
               o Mendelssohn as Romantiese komponis
                 of
               o Hebrides ouverture/Fingal se grot as Romantiese komposisie
             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (Voorkennis = slegs 1 punt)                  (2)
4.9         Gee die titel van die komposisie waaruit hierdie uittreksel geneem is en
            beskryf die atmosfeer van hierdie gedeelte.
            Antwoord:
            Titel: Hebrides Ouverture/Fingal se grot
            Atmosfeer: Kragtig/Dramaties/Intens/Onrustig/Opgewonde/Angstig
             Titel = 1 punt; Atmosfeer = 1 punt                                                   (2)
                                                                                   (16 ÷ 2)       [8]
                                                                     TOTAAL AFDELING B:           12
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        9                              DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

                                                 OF

VRAAG 5: JAZZ

Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

5.1         Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

            Antwoord: Kaapse jazz           1 punt                                                      (1)

5.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 5.1.

            Antwoord:
             Vermenging van Afrika-, ghoema- en swing-elemente
             Parallelle beweging van partye
             Volksagtige melodie
             Meestal homofonies
             Tipiese instrumente: saksofoon, kitaar, perkussie
             'n Tipiese nasale saksofoonklank met vibrato/klankbuiging aan die einde
               van die frase
             Voorkennis:
               o Robbie Jansen as Kaapse jazz komponis
                  of
               o Robbie Bop as Kaapse jazz komposisie
             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte (Voorkennis = slegs 1 punt)                        (2)

5.3         Kies die korrekte kombinasie van instrumente in die ritmeseksie in hierdie
            uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

             Akoestiese klavier         Klawerbord                    Elektriese orrel
             Tromstel                   Tromstel                      Tromstel
             Baskitaar                  Baskitaar                     Baskitaar
             Kitaar                     Kitaar                        Kitaar

             1 punt                                                                                     (1)

5.4         Is hierdie uittreksel in 'n majeur- of mineurtoonsoort?

            Antwoord: Majeur              1 punt                                                        (1)

5.5         Noem die chordofoon wat die kwêlaritme verskaf.

            Antwoord: Kitaar           1 punt                                                           (1)

5.6         Beskryf die tekstuur met EEN woord.

            Antwoord: Homofonies        1 punt                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       10                         DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.7         Gee TWEE redes waarom dit kwêlamusiek is.

            Antwoord:
             Prominente melodiese instrument is die penniefluit
             Dit het 'n township-jive ritme
             Daar is 'n skiffle-agtige maatslag
             Daar is 'n akkoordsiklus
             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte
             (Korrekte notasie van ritme sal aanvaar word)                                        (2)

5.8         Met watter kunstenaar, buiten Spokes Mashiyane, assosieer jy hierdie styl?

             Antwoord: Lemmy Mabaso/Elias Lerole/Kwêla Tebza               1 punt                 (1)

5.9         Identifiseer die orkes/kunstenaar wat jy met hierdie musiek assosieer.

             Antwoord: Manhattan Brothers/Miriam Makeba/Mafikizolo            1 punt              (1)

5.10        Met watter jazz-styl assosieer jy hierdie musiek?

             Antwoord: Marabi            1 punt                                                   (1)

5.11        Wat is die rol van die aërofoon in hierdie uittreksel?

            Antwoord: Teenmelodie (kontramelodie) fragmente/antwoord
                      (op die roep)                                                 1 punt        (1)

5.12        Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                         KOLOM A                    ANTWOORDE
             Mineurtoonsoort
             Sikliese akkoordstruktuur                    X
             Homofoniese tekstuur                         X
             A cappella
             Herhalende danswysie                         X
             Boogie-baslyn
             Vokale harmonie in noue ligging              X
             Monofoniese tekstuur

             Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                              (3)
                                                                                     (16 ÷ 2)     [8]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:           12

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        11                            DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: IAM

Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

6.1         Identifiseer die styl wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

               Mbaqanga         Maskanda            Malombo           Isicathamiya

            Antwoord: Malombo                1 punt                                                       (1)

6.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.1.

            Antwoord:
             Perkussie-instrumente afkomstig uit die baPedi en vhaVenda kulture
             Afrika-ritmes deur die tromme verskaf
             Kitaarbegeleiding verskaf geaksentueerde ritmiese 'riffs'
             Tipiese Afrika-'scat'-sang
             Voorkennis:
               o Philip Tabane as malombo komponis
                  of
               o Ngwana oya lela as malombi komposisie

             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte
             (Voorkennis = slegs 1 punt)                                                                  (2)

6.3         Kies die korrekte kombinasie van instrumente in die ritmeseksie in hierdie
            uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

             Afrika-tromme              Tromstel                      Afrika-tromme
             Tromstel                   Tabla                         Tromstel
             Baskitaar                  Baskitaar                     Baskitaar
             Kitaar                     Kitaar                        Kitaar
             Idiofone                   Idiofone                      Klawerbord

             1 punt                                                                                       (1)

6.4         Beskryf wat die sanger in hierdie uittreksel doen.

            Antwoord: Pryspoӫsie/go reta/izibongo                1 punt                                   (1)

6.5         Identifiseer die kunstenaar in hierdie uittreksel.

            Antwoord: Sello Galane                               1 punt                                   (1)

6.6         Met watter styl assosieer jy die musiek in VRAAG 6.5?

            Antwoord: Vrye kiba                                  1 punt                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      12                          DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.7         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek verband hou. Maak 'n
            kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

            Antwoord:
                         KOLOM A                  ANTWOORDE
             IsiXhosa-ritmes en -harmonie
             Roep en antwoord                            X
             Gesinkopeerde aksente                       X
             Botoonsang
             Vroue-agtergrondstemme                      X
             Mineurtoonsoort
             Sikliese akkoordprogressie                  X

             Enige DRIE korrekte antwoorde = 3 punte                                               (3)

6.8         Gee die musiekterm vir die inleiding aan die begin van hierdie uittreksel.

            Antwoord: Isihlabo          1 punt                                                     (1)

6.9         Skryf TWEE eienskappe neer van die musiek waarna in VRAAG 6.8 verwys
            word.

            Antwoord:
             Geplukte akoestiese kitaar (ukupika)
             Melodiese motiewe bestaande uit kort uitbarstings
             Dit klink soos 'n 'geϊmproviseerde klanktoets' om die intonasie/stemming
               van die instrument te toets
             Vrye ritme en metrum word gebruik
             Enige TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                               (2)

6.10        Gee EEN rede waarom dit maskanda-musiek is.

            Antwoord:
             Spesifieke vokale styl wat eie is aan maskanda
             Die konsertina word gebruik
             Ukuvamba-tegniek: akkoorde word perkussief gespeel ('strummed')
             Zulu indlamu-ritme word op die trom gespeel

             EEN korrekte antwoord = 1 punt                                                        (1)

6.11        Beskryf die rol van die mans-agtergrondstemme in hierdie uittreksel.

            Antwoord: Verskaf die 'antwoord' tot die 'roep' van die vrouesangers

             EEN korrekte antwoord = 1 punt                                                        (1)

6.12        Noem die vokale tegniek wat jy in die agtergrond van hierdie uittreksel hoor.

            Antwoord: Ululasie     1 punt                                                          (1)
                                                                                    (16 ÷ 2)       [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:              12
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    13                    DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORM

VRAAG 7

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    14                         DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

7.1         Noem die vormtipe van hierdie stuk.

            Antwoord: ABA/Drieledig          1 punt                                        (1)

7.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die
            vorm van hierdie stuk te gee. Gebruik die tabel hieronder.

            Antwoord:
             SEKSIE MAATNOMMERS
             A1  ½    1–8 of 02–82    ½
             B   ½    9–16 of 82 –161 ½
             A2         2
                  ½ 16 –24
                             1
                                      ½
             Coda ½ 241–34            ½

             ½ punt vir elke korrekte seksie = 2 punte
             ½ punt vir korrekte maatnommers van elke seksie = 2 punte

                                                  OF

            Antwoord:
             SEKSIE MAATNOMMERS
             A1  ½    1–8 of 02–82   ½
                               2   1
             B   ½    9–16 of 8 –16 ½
               2
             A       162–34         

             ½ punt elk vir korrekte Seksie A1 en B = 1 punt
             ½ punt elk vir korrekte maatnommers van Seksie A1 en B = 1 punt
             1 punt vir Seksie A2 as geen koda aangedui is nie
             1 punt vir die maatnommers van Seksie A2 as geen koda aangedui is nie               (4)

7.3          Vergelyk die melodie in maat 1 met die melodie wat op die partituur by X in
             maat 5 aangedui is. Watter komposisietegniek is in maat 5 gebruik?

             Antwoord:
             Melodiese variasie/versiering (ornamentasie)/gevarieerde
             herhaling                                                        1 punt             (1)

7.4         Noem die toonsoort en kadens in mate 15 en 16 by 7.4.

            Antwoord:
             A majeur
             Volmaakte kadens

             TWEE korrekte antwoorde = 2 punte                                                   (2)
                                                                                                 [8]

                                                               TOTAAL AFDELING C:                8
                                                                   GROOTTOTAAL:                  30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-eng/2898a027-428b-4511-a182-5a9e7db7cb57) — Music · QP · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng-1/3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-afr/766a7455-cdb5-4346-881e-51c43e1dea3e) — Music · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
