# Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-afr/b0a98483-cd4f-447d-975e-960f7ca6aa09
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-afr/b0a98483-cd4f-447d-975e-960f7ca6aa09)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 12

                                                MUSIEK V2

                                         NOVEMBER 2021

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                       SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
            PUNTE BEHAAL                                         GEMODEREER
  VRAAG
                     NASIENER                  SN/HN              HN/IM             EM
             MAKS      PUNT     PAR.        PUNT     PAR.      PUNT     PAR.    PUNT     PAR.

                     10    1               10     1           10    1          10   1

     1        4
     2        4
   3/4/5      14
     6        8

  TOTAAL      30

           Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                          DBE/November 2021
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor                                 (8)
      AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte         (14)
      AFDELING C: Vormleer                               (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
      (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum            moet     die   eksamen    in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                           DBE/November 2021
                                           NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK

1.    Die instruksies vir die persoon wat met die klankapparaat werk, verskyn in
      raampies.

2.    Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
      gespeel word.

3.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer
      is, gespeel word.

4.    Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
      antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

5.    Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz,
      Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
       Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
       Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
       Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
       'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.    Die snitte moet soos volg gespeel word:
       IAM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snit 42
       JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 20 tot 30 en Snit 42
       WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 31 tot 42

7.    'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
      beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      4                           DBE/November 2021
                                              NSS

AFDELING A: GEHOOR (Verpligtend)

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1         Noteer die ritme van die note wat in maat 2 tot 3 hieronder weggelaat is.

                                                                                                    (3)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2         Noteer die note wat by (A) en (B) weggelaat is.

                                                                                                    (1)

Speel Snit 2 weer.

                                                                                                    [4]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      5                            DBE/November 2021
                                              NSS

VRAAG 2

2.1         Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE
            uittreksels.

Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar.

            2.1.1     Kadens:                                                                          (1)

Speel Snit 4 DRIE keer na mekaar.

            2.1.2     Kadens:                                                                          (1)

Speel Snit 5 TWEE keer na mekaar.

2.2         Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke in hierdie uittreksel.

                                                                                                       (2)

2.3         Beantwoord die vrae wat volg deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
            maak.

Speel Snit 6 EEN keer.

            2.3.1     Identifiseer die genre/styl van hierdie musiekuittreksel.

                           Bebop             Blues          Ragtime          Dixieland                 (1)

Speel Snit 7 EEN keer.

            2.3.2     Watter term beskryf die ritmiese gevoel in hierdie uittreksel die
                      beste?

                        Onreëlmatig      Vaste ritme          Swing          Poliritmies               (1)

Speel Snit 8 EEN keer.

            2.3.3     Watter term beskryf die gebruik van ritmiese tekstuur die beste?

                        Onreëlmatige
                                           Poliritmies      Monoritmies       Vrye ritme
                           ritme                                                                       (1)

Speel Snit 9 EEN keer.

            2.3.4     Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken?

                        Eenvoudige            Saamgestelde            Saamgestelde
                        vierslagmaat          tweeslagmaat             drieslagmaat                    (1)
                                                                                        (8 ÷ 2)        [4]

                                                                   TOTAAL AFDELING A:                  8

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   6                        DBE/November 2021
                                           NSS

ADELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 10 TWEE keer na mekaar.

3.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                            KOLOM A              ANTWOORD
             SATB
             Majeur tonaliteit
             Cothoza
             TTBB
             A cappella
             Improvisasie
             Akkoordsiklus
             Izibongo                                                                         (3)

 Speel Snit 11 TWEE keer na mekaar.

3.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                         KOLOM A                 ANTWOORD
             Mineur toonsoort
             Konsertina
             Enkelparty-tekstuur
             Herhalende begeleiding
             Stygende melodiese sekwense
             Uhadi-begeleiding
             Twee-akkoord-siklus
             Lofdigte                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      7                       DBE/November 2021
                                              NSS

 Speel Snit 12 TWEE keer na mekaar.

3.3         Identifiseer die DRIE kenmerke (3.3.1 tot 3.3.3) wat in hierdie uittreksel
            gehoor word.

            3.3.1     Vokale tegniek:

            3.3.2     Komposisietegniek:

            3.3.3     Aërofoon:

                                                                                                (3)

 Speel Snitte 13 en 14 na mekaar.

3.4         Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die kenmerke hieronder.
            Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

              KENMERK                   SNIT 13                    SNIT 14
             Vokale
             tegniek

             Harmonie
             (Akkoorde)

                                                                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       8                          DBE/November 2021
                                               NSS

 Speel Snitte 15 en 16 na mekaar.

3.5         Beskryf EEN kenmerk van die tekstuur en EEN kenmerk van die begeleiding
            vir ELKE uittreksel. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

            Snit 15: Tekstuur

            Snit 15: Begeleiding

            Snit 16: Tekstuur

            Snit 16: Begeleiding

                                                                                                    (4)

 Speel Snit 17 TWEE keer.

3.6         3.6.1     Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                    (1)

            3.6.2     Beskryf die eienskappe van direto/izibongo in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (3)

 Speel Snit 18 EEN keer.

            3.6.3     Noem SES instrumente van die begeleidingsorkes in hierdie
                      uittreksel.

                                                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        9                     DBE/November 2021
                                                NSS

 Speel Snit 19 EEN keer.

3.7         Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                (1)

 Speel Snit 19 weer.

3.8         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                         ANTWOORD
             Vokale glysang/sleepsang
             Herhaalde vokale frase
             Isicathamiya
             Sanger beweeg van sang na spraak
             Ululasie
             Izibongo
             Begeleiding deur vroulike vokale ensemble
             Ukuvamba deur die hoofkitaar                                                       (3)
                                                                               (28 ÷ 2)         [14]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                    DBE/November 2021
                                              NSS

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 20 TWEE keer na mekaar.

4.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                         ANTWOORD
             Gedempte trompet speel die melodie
             Saksofoon en tromboon speel 'n harmoniese vamp
             Akkoordsiklus
             Blues
             Tremolo-kitaar
             Big Band
             Saamgestelde tweeslagmaat
             Bebop                                                                            (3)

 Speel Snit 21 TWEE keer na mekaar.

4.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                         ANTWOORD
             Idiofone en membranofone
             Gesinkopeerde melodielyn op vibrafoon
             Onreëlmatige aksente op die marimba
             Klavier
             Begeleiding deur die strykers
             Melodie in majeur toonsoort op elektriese kitaar
             Eenvoudige drieslagmaat
             Monofoniese tekstuur                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                          DBE/November 2021
                                              NSS

 Speel Snit 22 TWEE keer na mekaar.

4.3         Beskryf DRIE kenmerke (4.3.1 tot 4.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word.

            4.3.1     Instrumentale
                      begeleiding:

            4.3.2     Inleiding:

            4.3.3     Tekstuur:

                                                                                                   (3)

 Speel Snitte 23 en 24 na mekaar.

4.4         Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente
            hieronder. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

              ELEMENT                  SNIT 23                        SNIT 24
             Harmonie

             Ritme

                                                                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                           DBE/November 2021
                                               NSS

 Speel Snitte 25 en 26 na mekaar.

4.5         Beskryf TWEE kenmerke van die melodie vir ELKE uittreksel. Skryf jou
            antwoorde in die spasies wat verskaf word.

            Snit 25: Melodie

            Snit 26: Melodie

                                                                                                         (4)

 Speel Snit 27 TWEE keer.

4.6         4.6.1     Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                         (1)

            4.6.2     Beskryf die gebruik van melodie in hierdie uittreksel.

                                                                                                         (3)

 Speel Snit 28 EEN keer.

            4.6.3     Beskryf die funksie van die klarinet in hierdie uittreksel.

                                                                                                         (1)

 Speel Snit 28 weer.

            4.6.4     Behalwe die klarinet, noem VIER ander instrumente van die
                      begeleidingsorkes in hierdie uittreksel.

                                                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        13                    DBE/November 2021
                                                NSS

 Speel Snit 29 EEN keer.

4.7         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                   KOLOM A                         ANTWOORD
             Saksofoon en fluitinleiding
             Big band
             Bebop
             12-maat-blues
             Kort onreëlmatige frases
             The Jazz Pioneers
             Trompet
             Lopende bas ('Walking bass')                                                       (3)

 Speel Snit 30 EEN keer.

4.8         Identifiseer die tydmaatteken in hierdie uittreksel.

                                                                                                (1)
                                                                               (28 ÷ 2)         [14]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                    DBE/November 2021
                                              NSS

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 31 TWEE keer na mekaar.

5.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 31 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                    KOLOM A                       ANTWOORD
             Simfonies
             Stringendo
             Allegro
             Romantiese periode
             Strykorkes
             Tweede tema in majeur toonsoort
             Concerto
             Klassieke periode                                                                (3)

 Speel Snit 32 TWEE keer na mekaar.

5.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                    KOLOM A                       ANTWOORD
             Pesante
             Impressionistiese periode
             Inleiding deur koperblasers
             TTTB
             Sinkopasie in melodielyn
             Orkestrale tutti
             Fortissimo inleiding
             Melismas                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      15                          DBE/November 2021
                                              NSS

 Speel Snit 33 TWEE keer na mekaar.

5.3         Beskryf DRIE kenmerke (5.3.1 tot 5.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word.

            5.3.1     Mees prominente
                      komposisiekenmerk:

            5.3.2     Romantiese kenmerk:

            5.3.3     Frases:

                                                                                                   (3)

5.4         Beantwoord die volgende vrae.

 Speel Snitte 34 en 35 na mekaar.

            5.4.1     Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die
                      musiekelemente gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat
                      verskaf word.

                        ELEMENT                SNIT 34                   SNIT 35
                      Tydmaatteken

                      Tekstuur

                                                                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      16                            DBE/November 2021
                                              NSS

 Speel Snitte 36 en 37 na mekaar.

            5.4.2     Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die
                      musiekelemente gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat
                      verskaf word.

                      Snit 36: Stemming

                      Snit 36: Artikulasie

                      Snit 37: Stemming

                      Snit 37: Artikulasie

                                                                                                     (4)

 Speel Snit 38 TWEE keer na mekaar.

5.5         5.5.1     Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.

                                                                                                     (1)

            5.5.2     Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                     (1)

            5.5.3     Identifiseer die houtblaasinstrument met 'n hoë toonhoogte wat jy
                      in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                     (1)

 Speel Snit 38 weer.

            5.5.4     Beskryf kortliks die begeleiding van hierdie aria.

                                                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        17               DBE/November 2021
                                                NSS

 Speel Snit 39 TWEE keer.

5.6         Kies DRIE stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste
            beskryf. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                   KOLOM A                   ANTWOORD
             Tema aanvanklik deur die tjello's gespeel
             Motiewe deur die lae houtblasers gespeel
             Cantabile-melodieë
             Mineur tonaliteit
             Klarinet en hobo speel solopassasies
             Rustige seksie
             Kodetta-seksie
             Viole speel die tema die tweede keer                                         (3)

 Speel Snit 40 TWEE keer.

5.7         Beskryf die melodie van die uittreksel.

                                                                                          (3)

 Speel Snit 41 TWEE keer.

5.8         Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel.

                                                                                          (1)
                                                                         (28 ÷ 2)         [14]

                                                             TOTAL SECTION B:             14

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 18            DBE/November 2021
                                         NSS

AFDELING C: VORMLEER (Verpligtend)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
 Speel Snit 42 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     19                      DBE/November 2021
                                             NSS

 Speel Snit 42 weer.

6.1         Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk.

                                                                                               (1)

6.2         Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
            te verskaf. Skep rye in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met sy
            ooreenstemmende maatnommers aan.

                        SEKSIES                            MAATNOMMERS

                                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       20                     DBE/November 2021
                                               NSS

6.3         Noem TWEE maniere waarop die ritmiese motief,           in hierdie uittreksel
            gebruik word.

                                                                                            (2)

6.4         Noem die prominente ritmiese kenmerk wat in maat 19 tot 20 gebruik word.

                                                                                            (1)

6.5         Skryf die betekenis van D.C. al Fine in Afrikaans.

                                                                                            (1)

Speel Snit 42 vir 'n finale oorsig.

                                                                 TOTAAL AFDELING C:         8
                                                                     GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     DBE/November 2021
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P1 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2021-eng/9516b474-9a42-4e04-859a-93e4d6245ec7) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2021-eng/1069be7d-0133-4b18-81b1-0f2ef4201fee) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-eng/2898a027-428b-4511-a182-5a9e7db7cb57) — Music · QP · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-eng/fc424d1c-1c53-4ac2-b957-75c371d8cbf4) — Music · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
