# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-mg-afr/8fc141f4-f762-4335-a969-bb87befafcf6
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-mg-afr/8fc141f4-f762-4335-a969-bb87befafcf6)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehoud                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                            DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor                         (8)
      AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14)
      AFDELING C: Vorm                           (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
      (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum                moet   die   eksamen   in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehoud                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                            DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

 Nota aan nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoord wat
 nie in hierdie nasienriglyn vervat is nie.

AFDELING A: GEHOOR (Verpligtend)

VRAAG 1

1.1   Noteer die ritme van die note wat in maat 2 tot 3 hieronder weggelaat is.

      Antwoord:
                                   ½ ½ ½      ½         ½    ½

                                                          ½ punt per noot soos aangedui          (3)

1.2   Noteer die note wat by (A) en (B) weggelaat is.

      Antwoord:

                                   Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2              (1)

                                                                                                 [4]

Kopiereg voorbehoud                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      4                             DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE
      uittreksels.
      2.1.1   Antwoord: Onderbroke                                                    1 punt          (1)

      2.1.2   Antwoord: Plagaal                                                       1 punt          (1)

2.2   Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke in hierdie uittreksel.
      Antwoord:
       Herhaling
       Sinkopasie
       Melodiese variasie
       Herhaalde akkoorde in die begeleiding
       Harmoniese variasie                                                   Enige TWEE              (2)

2.3   Beantwoord die vrae wat volg deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
      maak.

      2.3.1   Identifiseer die genre/styl van hierdie uittreksel.

                      Bebop             Blues                Ragtime         Dixieland

              Antwoord: Blues                                                         1 punt          (1)

      2.3.2   Watter term beskryf die ritmiese gevoel in hierdie uittreksel die beste?

                 Onreëlmatig         Vaste ritme             Swing           Poliritmies

              Antwoord: Swing                                                         1 punt          (1)

      2.3.3   Watter term beskryf die gebruik van ritmiese tekstuur die beste?

                Onreëlmatige
                                      Poliritmies       Monoritmies       Vrye ritme
                   ritme
              Antwoord: Poliritmies                                                   1 punt          (1)

      2.3.4   Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken?

               Eenvoudige           Saamgestelde              Saamgestelde
               vierslagmaat         tweeslagmaat              drieslagmaat
              Antwoord: Saamgestelde tweeslagmaat                                     1 punt          (1)

                                                                                           (8 ÷ 2) [4]

                                                                     TOTAAL AFDELING A:               8

Kopiereg voorbehoud                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   5                       DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

ADELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat versoek word,
 sal net die eerste aantal antwoorde wat verlang is, nagesien word.

3.1   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                       KOLOM A                      ANTWOORD
       SATB                                               X
       Majeur tonaliteit                                  X
       Cothoza
       TTBB
       A cappella                                         X
       Improvisasie
       Akkoordsiklus                                      X
       Izibongo
                                                                              3x1            (3)

3.2   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A                       ANTWOORD
       Mineur toonsoort
       Konsertina                                         X
       Enkelparty-tekstuur
       Herhalende begeleiding                             X
       Stygende melodiese sekwense
       Uhadi-begeleiding
       Twee-akkoord-siklus                                X
       Lofdigte                                           X
                                                                              3x1            (3)

Kopiereg voorbehoud                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   6                            DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

3.3   Identifiseer die DRIE kenmerke (3.3.1 tot 3.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor
      word.

      Antwoord:
      3.3.1 Vokale tegniek:                Ululasie

      3.3.2 Komposisietegniek:             Roep-en-antwoord/oorvleueling
                                           Herhaling/imitasie/nabootsing
                                           Sikliese akkoordpatroon as antwoord op die
                                            roep
                                           Kruisritmes

      3.3.3 Aërofoon:                      Fluitjie

                                                                                   3x1            (3)

3.4   Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die eienskappe hieronder.
      Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

      Antwoord:
            EIENSKAP              SNIT 13                         SNIT 14
       Vokale              Krepitasie                    Umngqokolo
       tegniek             Sleepsang/glysang             Botoonsang
       Harmonie            Meestal primêre               Akkoorde is die gevolg van
       (Akkoorde)           drieklanke (meestal            klankkonstruksie in
                            majeur akkoorde)               lae/vlakke
                           Akkoordsiklus                 Twee-akkoord siklus
                           Dalende parallelle
                            beweging

                                                 Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4          (4)

Kopiereg voorbehoud                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      7                             DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

3.5   Beskryf EEN eienskap van die tekstuur en EEN eienskap van die begeleiding vir
      elke uittreksel. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

      Antwoord:
        SNIT                     TEKSTUUR                          BEGELEIDING
       Snit 15           Homofonies/akkoordmatig           Geharmoniseerde
                         Digte koorklank/TTBB wat           agtergrondsang
                          afwissel met 'n solostem          Kitaar speel in 'n tokkelstyl
                         Roep-en-antwoord                  Tromstel verskaf ritmiese
                                                             voortstuwing
                                                            Herhalende akkoordsiklus
                                                            Baskitaar omlyn die
                                                             akkoordprogressie
                                                            Baskitaar verdubbel die
                                                             basstemparty
       Snit 16           Oorvleueling                      Umngqokolo sanger(s)
                         Lae/vlakke van musiek             Kruisritme deur skudkoker
                         Digte tekstuur                    Tik/slaan van uhadi-snaar
                                                            Fluitagtige teenmelodie/fluit-
                                                             agtige klank
                                                            Herhalende akkoordsiklus

                                                  Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4             (4)

3.6   3.6.1   Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

              Antwoord: Malombo                                                     1 punt            (1)

      3.6.2   Beskryf die eienskappe van direto/izibongo in hierdie uittreksel.

              Antwoord:
               Die uitvoerder sê sy eie name op van wie geprys word
               Hy praat bo-oor die instrumentale begeleiding
               Gebruik 'n vorm van spraaksang
               Daar is geen enkele, konstante melodiese verloop – toonhoogtes
                 word deur gesproke teks bepaal (meloritmies)
               Daar word in 'n flink tempo gepraat
               Die lofsang sentreer rondom die dominantnoot
               Beeldspraak word gebruik

                                                                              Enige DRIE              (3)

Kopiereg voorbehoud                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     8                          DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

      3.6.3   Noem SES instrumente van die begeleidingsorkes in hierdie uittreksel.

              Antwoord:
              Afrika-trom
              Tromstel
              Skudkoker(s)
              Ritmestokkies
              Elektriese kitaar
              Baskitaar
              Fluit
              Koedoe-horing (Lenaka)

                                                                   Enige SES x ½ punt            (3)

3.7   Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

      Antwoord: Maskanda                                                         1 punt          (1)

3.8   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                         KOLOM A                            ANTWOORD
       Vokale glysang/sleepsang                                X
       Herhaalde vokale frases                                 X
       Isicathamiya
       Sanger beweeg van sang na spraak                        X
       Ululasie
       Izibongo                                                X
       Begeleiding deur vroulike vokale ensemble
       Ukuvamba deur die hoofkitaar

                                                                                  3x1            (3)

                                                                                (28 ÷ 2)         [14]

                                             OF

Kopiereg voorbehoud                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   9                          DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die onderstaande snitte en beantwoord die vrae wat volg.

4.1   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 20 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                          ANTWOORD
       Gedempte trompet speel die melodie                          X
       Saksofoon en tromboon speel 'n harmoniese vamp
       Akkoordsiklus                                               X
       Blues                                                       X
       Tremolo-kitaar
       Big Band
       Saamgestelde tweeslagmaat                                   X
       Bebop

                                                                                3x1            (3)

4.2   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 21 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                          KOLOM A                         ANTWOORD
       Idiofone en membranofone                               X
       Gesinkopeerde melodielyn op vibrafoon
       Onreëlmatige aksente op die marimba                     X
       Klavier                                                 X
       Begeleiding deur die strykers
       Melodie in majeur toonsoort op elektriese kitaar        X
       Eenvoudige drieslagmaat
       Monofoniese tekstuur

                                                                                3x1            (3)

Kopiereg voorbehoud                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  10                            DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

4.3   Beskryf die DRIE kenmerke (4.3.1 tot 4.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor
      word.

      Antwoord
      4.3.1 Instrumentale begeleiding:        Kitaar – reëlmatige 'strumming' van
                                               akkoorde (harmoniese en ritmiese
                                               funksie)
                                              Tromstel – gebruik meestal borsels om
                                               maatslag aan te dui (ritmiese funksie)
                                              Klarinet – omlyn die akkoordprogressie;
                                               verskaf 'n teenmelodie en melodiese
                                               opvulmateriaal
                                              Sikliese akkoordstruktuur word deur die
                                               kitaar en klarinet verskaf
                                              Kontrabas omlyn die harmonie
                                              Kontrabas speel ‘n lopende bas
                                               (walking bass)

      4.3.2 Inleiding:                        Klarinet begin met die melodie, gevolg
                                               deur die kitaar en tromstel

      4.3.3 Tekstuur:                         Homofonies
                                              Roep-en-antwoord

                                                                                    3x1          (3)

4.4   Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente hieronder.
      Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

      Antwoord:
       Element                    SNIT 23                        SNIT 24
       Harmonie          Sikliese                    Sikliese akkoordprogressie
                          akkoordprogressie           Vier-akkoord patroon
                         Twee-akkoord patroon          o (I-IV-I64-V)
                          (i-VII)/(I-ii)                o (I-ii6-I64-V)
                         Harmoniese ostinato
       Ritme             Herhaling van 'n            Herhalende skiffle-agtige ritme
                          komplekse                   Twee duidelik gedefinieerde
                          gepunteerde ritmiese         ritmiese motiewe
                          patroon                     Uitgebreide aanwending van
                         Ritmiese lae/vlakke          sinkopasie
                          (klavier en tromme)         Saksofoon en kitaar/banjo het
                         Ritmiese ostinato            afsonderlike ritmiese materiaal

                                               Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4           (4)

Kopiereg voorbehoud                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      11                           DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

4.5   Beskryf TWEE kenmerke van die melodie vir ELKE uittreksels. Skryf jou
      antwoorde in die spasies wat verskaf word.
      Antwoord:
        SNIT                                          MELODIE
       Snit 25           Melodie gesing deur 'n manstem
                         Vokale frase word drie keer herhaal
                         Klein variasie in die derde herhaling
                         Melodie gebaseer op 'n natuurlike mineur toonleer
                         Melodie het 'n noue omvang (majeur 6de)
                         Elke frase eindig met 'n dalende sleepsang/glysang
                         Gesinkopeerde melodie
       Snit 26           (Alt)saksofoon melodie
                         Begin met 'n herhalende melodiese frase (vier keer)
                         Dit word gevolg deur 'n antwoord-frase met nuwe materiaal (drie
                          keer)
                         Beide frases is in ‘n majeur toonsoort
                         Uittreksel eindig met 'n triller
                         Bestaan uit twee motiewe wat herhaal word
                         Hoogs gesinkopeerde melodie
                         Die antwoord-frase (2de frase) bevat ‘n dalende sekwens
                                                                                     2x2            (4)

4.6   4.6.1   Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.
              Antwoord: Marabi                                                      1 punt          (1)

      4.6.2   Beskryf die gebruik van melodie in hierdie uittreksel.
              Antwoord:
               Pentatonies van aard
               Herhalende motiewe
               Dalende melodiese tendens
               Sekwensiële karakter
                                                                               Enige DRIE           (3)
      4.6.3   Beskryf die funksie van die klarinet in hierdie uittreksel.
              Antwoord:
               Speel die melodie in die inleiding
               Speel 'n teenmelodie dwarsdeur die uittreksel
               Speel melodiese opvulmateriaal tussen vokale frases
                                                                              Enige EEN             (1)

Kopiereg voorbehoud                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    12                      DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

      4.6.4   Behalwe die klarinet, noem VIER ander instrumente van die
              begeleidingsorkes in hierdie uittreksel.
              Antwoord:
              Ritmekitaar
              Klavier
              Tromstel
              Snaartrom
              Kontrabas
              Banjo
                                                                               4x½             (2)

4.7   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                        KOLOM A                        ANTWOORD
       Saksofoon en fluitinleiding
       Big band
       Bebop                                                 X
       12-maat-blues                                         X
       Kort onreëlmatige frases                              X
       The Jazz Pioneers
       Trompet                                               X
       Lopende bas ('Walking bass')                          X
                                                                                3x1            (3)

4.8   Identifiseer die tydmaatteken in hierdie uittreksel.

      Antwoord: Eenvoudige vierslagmaat ( )                                    1 punt          (1)

                                                                              (28 ÷ 2)         [14]

                                             OF

Kopiereg voorbehoud                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   13                        DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die onderstaande snitte en beantwoord die vrae wat volg.

5.1   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 31 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                         ANTWOORD
       Simfonies                                                X
       Stringendo
       Allegro                                                  X
       Romantiese periode
       Strykorkes
       Tweede tema in majeur toonsoort                          X
       Concerto
       Klassieke periode                                        X

                                                                               3x1            (3)

5.2   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 32 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                         ANTWOORD
       Pesante                                                 X
       Impressionistiese periode
       Inleiding deur koperblasers
       TTTB
       Sinkopasie in melodielyn                                  X
       Orkestrale tutti                                          X
       Fortissimo inleiding                                      X
       Melismas

                                                                               3x1            (3)

Kopiereg voorbehoud                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  14                           DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

5.3   Beskryf DRIE kenmerke (5.3.1 tot 5.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word.

      Antwoord:
      5.3.1 Mees prominente             Pedaalpunt
            komposisiekenmerk:          Herhaling van dieselfde noot

      5.3.2    Romantiese               Cantabile melodie met gebroke-akkoord
               kenmerk:                  begeleiding
                                        Ekspressiewe melodie
                                        Rubato

      5.3.3    Frases:                  Reëlmatige (4-maat/2-maat)
                                        Simmetriese/gebalanseerde frases
                                        Twee eenderse frases (variasie in die tweede)
                                        Eerste frase eindig met 'n onvolmaakte kadens
                                        Tweede frase eindig met 'n volmaakte kadens
                                        Derde frase het nuwe melodiese materiaal

                                                                                 3x1            (3)

5.4   Beantwoord die volgende vrae.

      5.4.1   Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente
              gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

              Antwoord:
               ELEMENT                 SNIT 34                      SNIT 35
               Tydmaat-         Vierslagmaat                Vierslagmaat
               teken            Tweeslagmaat                Tweeslagmaat

               Tekstuur         Homofonies                  Polifonies
                                                             Kontrapuntaal/fugaal
                                                             Gebruik van
                                                              imitasie/nabootsing

                                               Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4          (4)

Kopiereg voorbehoud                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    15                             DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

      5.4.2   Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente
              gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word.

              Antwoord:
               ELEMENT                  SNIT 36                         SNIT 37
               Stemming          Majestueus en groots            Onrustige en ratse
                                 Ernstig en formeel               karakter
                                 Statig                          Ingewikkeld/kompleks
                                 Plegtig                         Uitgebreid
                                 Grave/Largo                     Senuweeagtige energie
                                                                  Agitato/Energico/
                                                                   Con brio
               Artikulasie       Meestal legato                  Meestal staccato/non-
                                 Beklemtoonde                     legato/los-van-mekaar
                                  akkoorde (sfp) tussen
                                  melodiese seksies

                                                  Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4            (4)

5.5   5.5.1   Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.

              Antwoord: Papageno                                                    1 punt           (1)

      5.5.2   Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor.

              Antwoord: Bariton                                                     1 punt           (1)

      5.5.3   Identifiseer die houtblaasinstrument met 'n hoë toonhoogte wat jy in
              hierdie uittreksel hoor.

              Antwoord: Piccolo/panfluit/houtfluit                                  1 punt           (1)

      5.5.4   Beskryf kortliks die begeleiding van hierdie aria.

              Antwoord:
               Strykers en houtblaas begeleiding
               Houtblasers speel saam met strykers elke twee mate
               Ligte en karige tekstuur
               Gevarieerde artikulasie (staccato en legato)
               Toonleeragtige passasies in die piccolo
               Sagte dinamiese vlak aan die begin
               Crescendo teen die einde van die uittreksel
               Hoë strykers verdubbel die melodie
               Eenvoudige harmoniese progressie word deur die begeleiding
                 verskaf
               Gebroke-akkoord begeleiding in die lae strykers
                                                                    Enige EEN                        (1)

Kopiereg voorbehoud                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    16                       DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

5.6   Kies DRIE stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                            KOLOM A                         ANTWOORD
       Tema aanvanklik deur die tjello's gespeel                X
       Motiewe deur die lae houtblasers gespeel
       Cantabile-melodieë                                       X
       Mineur tonaliteit
       Klarinet en hobo speel solopassasies
       Rustige seksie                                           X
       Kodetta-seksie
       Viole speel die tema die tweede keer                     X

                                                                              3x1             (3)

5.7   Beskryf die melodie van die uittreksel.

      Antwoord:
      Melodie
       (Legato) aanvang (4-maat) frase gespeel deur die solo klarinet
       (Legato) antwoordfrase (4-mate) gespeel deur die solo Franse horing wat
         die Alpe-horing naboots
       Horing antwoord die klarinet se roep
       Gebroke akkoorde, majeur tweede omkering akkoord herhaal in die klarinet
       Die horing se antwoordfrase bestaan uit rein oktaaf- en kwint-intervalle
       Melodie dien as 'n skakel tussen die twee bewegings
       Melodie wek 'n pastorale stemming
       Jodeltema/volkswysie-karakter
                                                                         Enige DRIE           (3)

5.8   Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel.

      Antwoord:
      Begeleiding
       Lae strykers (altviool/tjello/kontrabas) speel 'n pedaalpunt
       Horing word deel van die begeleiding met lang aangehoue note
       Geleidelike crescendo teen die einde van die uittreksel
       Aanvanklike aangehoue akkoorde word gevolg deur gebroke-akkoord
         patroon/stadige tremolo-patroon
       Pizzicato in die kontrabas
       Die horing versterk die dominant-tonika harmonie aan die einde van frases
       Stadige tremolo in die hoë strykers in die tweede deel van die uittreksel

                                                                       Enige EEN              (1)
                                                                          (28 ÷ 2 =)          [14]

                                                             TOTAAL AFDELING B:               14
Kopiereg voorbehoud                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 17             DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORM (Verpligtend)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Kopiereg voorbehoud                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 18                       DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

6.1   Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk.

      Antwoord: ABA/Drieledige vorm/ABCAB                                   1 punt          (1)

6.2   Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm te
      verskaf. Skep rye in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met sy
      ooreenstemmende maatnommers aan.

      Antwoord:
            SEKSIES                MAATNOMMERS
              A ½                    1 – 16 ½
                 (a + b)               (1-8 + 9-16)
                 B ½                  17 – 24 ½
                 (c + c)             (17-20 + 21-24)
                 A ½                   1 – 16 ½
                 (a + b)               (1-8 + 9-16)

                                            OF

             SEKSIES             MAATNOMMERS
              A                     1–8
                           ½                             ½
              B                     9 -16
              C            ½       17 – 24               ½
              A                     1–8
                           ½                             ½
              B                     9 - 16
                                                                          3 punte           (3)
Kopiereg voorbehoud                                                    Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   19                         DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

6.3   Noem TWEE maniere waarop die ritmiese motief,                in hierdie uittreksel
      gebruik word.

      Antwoord:
       Die ritme van die motief word herhaal
       Die motief word sekwensieel aangewend
       Die intervalle van die motief (melodie) word gevarieer          Enige TWEE         (2)

6.4   Noem die prominente ritmiese kenmerk wat in maat 19 tot 20 gebruik word.

      Antwoord: Sinkopasie/gepunteerde ritme                                    1 punt     (1)

6.5   Skryf die betekenis van D.C. al Fine in Afrikaans.

      Antwoord:
      Gaan terug na die begin (D.C) en speel tot by die woord, Fine.            1 punt     (1)

                                                              TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                  GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehoud

## Related documents

- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-afr/b0a98483-cd4f-447d-975e-960f7ca6aa09) — Music · QP · 2021 · Afr
- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng-1/3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
