# Music Grade 12 P2 NSC November 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2022-afr/8bdcda2b-4302-4d7a-97df-c91be9638459
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2022-afr/8bdcda2b-4302-4d7a-97df-c91be9638459)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 12

                                         MUSIEK V2

                                      NOVEMBER 2022

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                  VIR AMPTELIKE GEBRUIK ALLEENLIK
           PUNTE VERWERF                                      GEMODEREER
  VRAAG
                     NASIENER              SN/HN               HN/IM            EM
            MAKS      PUNTE     PAR     PUNTE    PAR        PUNTE    PAR    PUNTE     PAR

                     10    1           10    1             10    1         10    1

     1         4
     2         4
   3/4/5      14
     6         8

  TOTAAL      30

           Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   2                          DBE/November 2022
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A: Gehoor                                (8)
        AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte         (14)
        AFDELING C: Vormontleding                         (8)

2.      VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.      Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4
        (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.      Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
        musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.      Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.      Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
        teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.      Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
        bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.      Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
        musiekinstrument hê NIE.

9.      Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
        in hulle antwoorde te verskaf.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                          DBE/November 2022
                                           NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

1.   Laat die kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit.

2.   Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
     gespeel word.

3.   Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke
     raampie gespesifiseer word.

4.   Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
     antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

5.   Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz, Westerse
     Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
      Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.   Die snitte moet soos volg gespeel word:
      IAM-kandidate: Snitte 1 tot 18 en Snit 39
      JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 19 tot 27 en Snit 39
      WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 28 tot 39

7.   'n CD-speler wat met 'n battery werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
     beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      4                          DBE/November 2022
                                              NSS

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer direk na mekaar.

1.1         Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 tot 3 hieronder.

                                                                                                  (3)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer.

 Speel Snit 2 TWEE keer direk na mekaar.

1.2         Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

                   Do is F

                                                                                   (½ x 2)        (1)

 Speel weer Snit 2.
                                                                                                  [4]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                          5                          DBE/November 2022
                                                  NSS

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

 Speel Snitte 3 en 4 DRIE keer direk na mekaar.

2.1         Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van hierdie twee uittreksels.

 Snit 3 – Drie keer

            2.1.1            Volmaak         Onderbroke         Plagaal          Onvolmaak            (1)

 Snit 4 – Drie keer

            2.1.2            Volmaak         Onderbroke         Plagaal          Onvolmaak            (1)

 Speel Snitte 5 tot 9 TWEE keer direk na mekaar.

2.2         Identifiseer die tydmaatteken van hierdie uittreksel.

 Snit 5 – Twee keer

                                              Saamgestelde                Enkelvoudige
             Onreëlmatige tyd                                                                         (1)
                                               drieslagmaat               drieslagmaat

 Snit 6 – Twee keer

2.3         Identifiseer die prominente komposisietegniek.

                Pedaalpunt        Roep en antwoord         Nabootsing           Modulasie             (1)

 Snit 7 – Twee keer

2.4         Watter term beskryf die mees prominente ritmiese eienskap in die
            sopraanparty?

                    Ostinato           Gesinkopeerde          Swing             Poliritmies           (1)

 Snit 8 – Twee keer

2.5         Watter term beskryf die vokale uitvoering?

                      Aria               A cappella       Monofonies       Roep en antwoord           (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     6                       DBE/November 2022
                                             NSS

 Snit 9 – Twee keer

2.6         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                     KOLOM A                          ANTWOORD
             Monofoniese tekstuur gevolg deur homofoniese tekstuur
             Klawerbordbegeleiding
             Polifoniese tekstuur gevolg deur homofoniese tekstuur
             Roep en antwoord
             Homofoniese tekstuur gevolg deur monofoniese tekstuur
             SATB met solis                                                                  (2)
                                                                                (8 ÷ 2)      [4]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:          8

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   7                        DBE/November 2022
                                           NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snitte 10 tot 18 TWEE keer direk na mekaar.

 Snit 10 – Twee keer

3.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                  ANTWOORD
             Ululasie
             Lofsang
             Man- en vrouesolis
             Melodiese perkussie
             Perkussiewe klanke
             Oorvleueling
             Aërofoon
             Sikliese akkoordprogressie                                                      (3)

 Snit 11 – Twee keer

3.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                  ANTWOORD
             Trekklavier/Konsertina
             Man- en vrouesangers
             Orrel
             Trom en ideofoon
             Mansangers
             Krepitasie en ululasie
             Trom en aërofoon
             Parallelle beweging                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   8                        DBE/November 2022
                                           NSS

 Snit 12 – Twee keer

3.3         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                          KOLOM A                     ANTWOORD
             Abangoma-ritmes
             Ululasie
             Roep en antwoord
             Homofonies
             Kitaarbegeleiding
             Enkelvoudige tydmaat
             Saamgestelde tydmaat
             Kwêla                                                                           (3)

 Snit 13 en 14 – Twee keer direk na mekaar

3.4         Vergelyk die musiek in Snit 13 en Snit 14 aan die hand van die gegewe
            eienskappe. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

                    EIENSKAPPE              SNIT 13                 SNIT 14

             Sangers

             Styl

             'n Begeleidings-
             instrument
                                                                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       9                             DBE/November 2022
                                               NSS

 Snit 15 – Twee keer

3.5         Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
            maak.

            3.5.1    Watter musiekstyl hoor jy in hierdie uittreksel?

                           Kwêla          Mbaqanga           Malombo           Maskanda              (1)

            3.5.2    Watter komposisietegniek word in hierdie uittreksel gebruik?

                                                                               Roep en
                       Oorvleueling        Sekwens          Nabootsing
                                                                               antwoord              (1)

            3.5.3    Kies die groep instrumente wat jy hoor.

                        Sopraan-             Alt-           Sopraan-            Alt-
                        saksofoon         saksofoon         saksofoon        saksofoon
                       Penniefluitjie        Fluit         Penniefluitjie   Penniefluitjie
                          Kitaar            Kitaar            Kitaar           Kitaar
                         Skutter           Skutter          Snaartrom        Snaartrom               (1)

 Snit 16 – Twee keer

            3.5.4    Beskryf wat die solis in hierdie uittreksel doen.

                                                                                                     (2)

            3.5.5    Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                     (1)

 Snit 17 – Twee keer

3.6         3.6.1    Noem hierdie mbaqanga-lied.

                                                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      10                             DBE/November 2022
                                              NSS

            3.6.2    Watter mbaqanga-styleienskappe hoor jy in hierdie uittreksel? Maak
                     'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                STYLEIENSKAPPE                      ANTWOORD
                      Voortstuwende polsslag op die tromme
                      Sikliese akkoordprogressie
                      Roep en antwoord tussen 'n mansleier en
                      vroue-agtergrondstemme
                      Kitaar-ostinato
                      Kitaarinleiding
                      Krepitasies
                      Orrelinleiding                                                                 (3)

 Snit 18 – Twee keer

3.7         3.7.1    Noem die styl wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                                     (1)

            3.7.2    Motiveer jou antwoord op VRAAG 3.7.1.

                                                                                                     (2)
                                                                                      (28 ÷ 2)       [14]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    11                      DBE/November 2022
                                            NSS

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snitte 19 tot 27 TWEE keer direk na mekaar.

 Snit 19 – Twee keer

4.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 19 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                      ANTWOORD
             Dixieland
             Saamgestelde drieslagmaat
             Akkoordsiklus
             Ragtime
             Vinnige tempo
             Jazz-kwartet
             Lopende bas ('Walking bass')
             Boogie-woogie                                                                   (3)

 Snit 20 – Twee keer

4.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                      ANTWOORD
             Vokale perkussie
             Gesinkopeerde sopraanmelodie
             Solo en SATB
             A cappella
             Poliritme
             Sekwens
             Klawerbordbegeleiding
             Monofoniese tekstuur                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     12                     DBE/November 2022
                                             NSS

 Snit 21 – Twee keer

4.3         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                      ANTWOORD
             2-maat-inleiding
             8-maat-inleiding
             Volle blaserseksie speel 'n akkoordbegeleiding
             Strykerseksie speel 'n akkoordbegeleiding
             Polifoniese tekstuur
             Ritmeseksie
             Big band
             Bebop
             Orkes                                                                           (3)

 Snitte 22 en 23 – Twee keer direk na mekaar

4.4         Vergelyk die musiek in Snit 22 en Snit 23 met betrekking tot die gegewe
            eienskappe. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

                    EIENSKAPPE                SNIT 22              SNIT 23

             Tekstuur

             Styl

             Houtblaas-
             instrument(e)
                                                                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       13                            DBE/November 2022
                                               NSS

 Snit 24 – Twee keer

4.5         Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
            maak.

            4.5.1    Watter musiekstyl hoor jy in hierdie uittreksel?

                           Kwêla          Mbaqanga           Malombo           Maskanda              (1)

            4.5.2    Watter komposisietegniek word in hierdie uittreksel gebruik?

                                                                                Roep en
                       Oorvleueling       Nabootsing         Herhaling
                                                                                antwoord             (1)

            4.5.3    Kies die groep instrumente wat jy hoor.

                        Saksofoon            Fluit          Saksofoon          Saksofoon
                          Banjo           Saksofoon          Klarinet            Kitaar
                          Kitaar            Klavier           Kitaar             Banjo
                        Baskitaar           Kitaar          Kontrabas          Kontrabas
                         Skutter           Tromstel         Snaartrom          Snaartrom             (1)

 Snit 25 – Twee keer

            4.5.4    Beskryf wat die solis in hierdie snit doen.

                                                                                                     (2)

            4.5.5    Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie uittreksel?

                                                                                                     (1)

 Snit 26 – Twee keer

4.6         4.6.1    Noem hierdie Cape jazz-werk.

                                                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                        DBE/November 2022
                                              NSS

            4.6.2    Watter Cape jazz-styleienskappe hoor jy in hierdie uittreksel? Maak
                     'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                    STYLEIENSKAPPE                      ANTWOORD
                      Marabi- en mbaqanga-invloede
                      Sikliese akkoordprogressie
                      Trompet- en tromboonmelodie
                      Prominente mineur 7de op die tonika-akkoord
                      Tremolo-akkoorde
                      Solo-trompet-improvisasie
                      Ostinato op snaartrom
                      Marabi- en malombo-invloede                                                  (3)

 Snit 27 – Twee keer

4.7         4.7.1    Noem die kunstenaar wat jy met hierdie snit assosieer.

                                                                                                   (1)

            4.7.2    Beskryf die musiek in Snit 27 met betrekking tot die gegewe
                     eienskappe. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

                       EIENSKAPPE                       BESKRYWING

                      Stemming

                      Ostinato

                                                                                                   (2)
                                                                                    (28 ÷ 2)       [14]

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    15                      DBE/November 2022
                                            NSS

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snitte 28 tot 38 TWEE keer direk na mekaar.

 Snit 28 – Twee keer

5.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 28 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                    ANTWOORD
             Solostemme
             Saamgestelde tydmaat
             Simfonieorkes
             Snaartrom
             Enkelvoudige tydmaat
             Sinkopasie
             Melodie verdubbel in oktawe
             Vivace                                                                          (3)

 Snit 29 – Twee keer

5.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 29 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                    ANTWOORD
             Monofoniese tekstuur
             Allegro vivace
             Klassieke periode
             Andante tranquillo
             Klavesimbel
             Gesinkopeerde ritmes
             Saamgestelde tydmaatteken
             Houtblasers in pare                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        16                           DBE/November 2022
                                                NSS

 Snit 30 – Twee keer

5.3         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die openingsmelodie en
            begeleiding in Snit 30 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike
            blokkies.

                                       KOLOM A                                 ANTWOORD
             Tjello's speel die openingsmelodie.
             Die Franse horings speel die herhaalde akkoord-
             begeleidingsfiguur.
             Die strykerseksie speel die herhaalde akkoord-
             begeleidingsfiguur.
             Die houtblaserseksie speel ook die hoofmelodie.
             Die koperblaserseksie speel ook die hoofmelodie.
             Die volle orkes speel die gesinkopeerde akkoorde.
             Accelerando is aan die einde van die uittreksel.                                         (3)

 Snit 31 – Twee keer

5.4         Beskryf die musiek in Snit 31 met betrekking tot die gegewe eienskappe.
            Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word.

                  EIENSKAPPE                               BESKRYWING

             Soort orkes

             Openingsakkoorde

                                                                                                      (3)

 Snit 32 – Twee keer

5.5         Identifiseer die toonleertipe. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                                                               Afgaande
                Harmoniese                               Chromatiese
                                  Majeur toonleer                              melodiese
                  mineur                                   toonleer
                                                                                mineur                (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        17                            DBE/November 2022
                                                NSS

 Snit 33 – Twee keer

5.6         Identifiseer die tekstuur van die begeleiding. Maak 'n kruisie (X) in die
            toepaslike blokkie.

                     Homofonies                 Polifonies                  Monofonies                (1)

 Snit 34 – Twee keer

5.7         Identifiseer die komposisietegniek. Maak 'n kruisie (X) in EEN toepaslike
            blokkie.

                    Omkering           Pedaalpunt          Verkleining         Herhaling              (1)

 Snit 35 – Drie keer

5.8         5.8.1      Lewer kommentaar op die metrum (polsslag) en tempo van hierdie
                       uittreksel.

                                                                                                      (2)

            5.8.2      Met watter soort kadens eindig hierdie uittreksel?

                                                                                                      (1)

            5.8.3      Watter tipe instrumentale groep speel in hierdie uittreksel? Maak 'n
                       kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                         Strykkwartet      Strykerseksie      Tutti-orkes       Strykertrio
                                                                                                      (1)

            5.8.4      Wie is die komponis?

                                                                                                      (1)

 Snit 36 – Twee keer

5.9         5.9.1      Identifiseer die tekstuur van die musiek in die inleiding van hierdie
                       uittreksel.

                                                                                                      (1)

            5.9.2      Identifiseer die stemtipes van die twee soliste. Maak 'n kruisie (X) in
                       die toepaslike blokkie.

                          Bariton en        Tenoor en         Bariton en        Tenoor en
                              alt            sopraan           sopraan             alt                (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        18                     DBE/November 2022
                                                NSS

            5.9.3    Dui die korrekte beskrywing aan van die komposisietegniek wat deur
                     die sangers gebruik word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike
                     blokkie.

                                            BESKRYWING                  ANTWOORD
                      Die twee sangers gebruik ostinato.
                      Die twee sangers gebruik vergroting.
                      Die twee sangers gebruik 'n stretto-tegniek.
                      Die twee sangers gebruik nabootsing.                                     (1)

            5.9.4    Beskryf die stemming van die musiek.

                                                                                               (1)

 Speel Snit 37 – Twee keer

5.10        Dui TWEE korrekte kombinasies van elemente aan wat jy in hierdie uittreksel
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                     ELEMENTE                           ANTWOORD
             Polifoniese tekstuur en majeur tonaliteit
             Klassieke orkes en allegretto
             Majeur tonaliteit en saamgestelde tydmaat
             Allegro en mineur tonaliteit
             Piccolo en tromboon prominent
             Homofoniese tekstuur en majeur tonaliteit                                         (2)

 Speel Snit 38 – Twee keer

5.11        Dui TWEE korrekte kombinasies van elemente aan wat jy in hierdie uittreksel
            hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                     ELEMENTE                          ANTWOORD
             Mineur tonaliteit en lae stemtipe
             Mineur toonsoort, gevolg deur 'n majeur toonsoort
             Koloratuursopraan en largo
             Allegro en mineur tonaliteit
             Koloratuursopraan en klassieke orkes
             Homofoniese tekstuur, gevolg deur polifoniese tekstuur                            (2)
                                                                                (28 ÷ 2)       [14]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            14

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      19             DBE/November 2022
                                              NSS

AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
 Speel Snit 39 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur volg.

    Tjello/
       KB

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      20                          DBE/November 2022
                                              NSS

 Speel weer Snit 39.

6.1         Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
            ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.

                         SEKSIES                    MAATNOMMERS

                                                                                               (2)

6.2         Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk.

                                                                                               (1)

6.3         Noem die toonsoort en tipe kadens by P in mate 11 tot 12.

                                                                                               (2)

6.4         Bestudeer die Viool II- en Tjello/KB-partye in maat 9 en 10. Noem EEN ander
            komposisietegniek, behalwe herhaling, in ELKE instrumentparty.

            Viool II:                                                                          (1)

            Tjello/KB:                                                                         (1)

6.5         Identifiseer die tipe ensemble wat hierdie stuk uitvoer. Maak 'n kruisie (X) in
            die toepaslike blokkie.

                 Klaviertrio        Strykertrio        Strykorkes          Trio-sonate         (1)

 Speel Snit 39 vir 'n finale oorsig.

                                                                  TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                      GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     DBE/November 2022
                                 NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — Music · QP · 2022 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-afr/b0a98483-cd4f-447d-975e-960f7ca6aa09) — Music · QP · 2021 · Afr
- [Music P2 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-eng/2898a027-428b-4511-a182-5a9e7db7cb57) — Music · QP · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-eng/fc424d1c-1c53-4ac2-b957-75c371d8cbf4) — Music · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
