# Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-afr/71fdd2d3-22ac-421f-8c1f-b071a8b3a0b8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-afr/71fdd2d3-22ac-421f-8c1f-b071a8b3a0b8)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                           GRAAD 12

                                           MUSIEK V2

                                       NOVEMBER 2023

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                      SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
           PUNTE VERWERF                                        GEMODEREER
  VRAAG
                     NASIENER                 SN/HN              HN/IM            EM
             MAKS      PUNTE    PAR        PUNTE    PAR       PUNTE    PAR    PUNTE     PAR

                     10    1              10   1             10    1         10    1

     1         4
     2         4
   3/4/5      14
     6         8

  TOTAAL      30

           Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      2                            DBE/November 2023
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

            AFDELING A:      Gehoor                                  (8)
            AFDELING B:      Herkenning van Musiekkonsepte           (14)
            AFDELING C:      Vormontleding                           (8)

2.          VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.          Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) OF VRAAG 4
            (Jazz) OF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.          Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
            musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.          Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.          Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
            teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
            bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.          Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
            musiekinstrument hê NIE.

9.          Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
            in hulle antwoorde te verskaf.

10.         Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   3                         DBE/November 2023
                                           NSS

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

1.   Laat kandidate by elke vraag toe om eers die vraag deur te lees en speel dan die
     betrokke snit.

2.   Die nommer van elke snit sal elke keer duidelik aangekondig word voordat die
     musiek begin.

3.   Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke
     raampie gespesifiseer word.

4.   Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
     antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

5.   Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of
     Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
      Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.   Die snitte moet soos volg gespeel word:
      IAM-kandidate: Snitte 1 tot 23 en Snit 49
      JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 10, Snitte 24 tot 35 en Snit 49
      WKM-kandidate: Snitte 1 tot 10 en Snitte 36 tot 49

7.   'n CD-speler wat met 'n battery werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
     beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    4                          DBE/November 2023
                                            NSS

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer direk na mekaar.

1.1   Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 hieronder.

                                                                                                (2)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2   Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

                                                                                                (1)

 Speel weer Snit 2.

 Speel Snit 3 DRIE keer direk na mekaar.

1.3   Dui die korrekte weergawe van die uittreksel wat jy hoor aan deur 'n kruisie (X) in
      die toepaslike blokkie te maak.

                                                                                                (1)
                                                                                                [4]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    5                         DBE/November 2023
                                            NSS

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van hierdie TWEE uittreksels.

 Speel Snit 4 DRIE keer direk na mekaar.

      2.1.1                                                                                    (1)

 Speel Snit 5 DRIE keer direk na mekaar.

      2.1.2                                                                                    (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer direk na mekaar.

2.2   Watter EEN van die volgende beskryf die metrum?

       Onreëlmatige tyd     Tweeslagmaat          Drieslagmaat     Vierslagmaat                (1)

 Speel Snit 7 TWEE keer direk na mekaar.

2.3   Watter term beskryf die melodielyn die beste?

              Dalend        Sekwensieel       Gebroke akkoord       Trapsgewys                 (1)

 Speel Snit 8 TWEE keer direk na mekaar.

2.4   Identifiseer die prominente komposisietegniek.

              Ostinato        Nabootsing           Omkering         Pedaalpunt                 (1)

 Speel Snit 9 TWEE keer direk na mekaar.

2.5   Identifiseer die beste beskrywing van hierdie vokale stuk.

              Atonaal            TTB               A cappella        Polifonies                (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                        DBE/November 2023
                                              NSS

 Speel Snit 10 TWEE keer direk na mekaar.

2.6         Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband
            hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                     KOLOM A                           ANTWOORD
             Aangehoue akkoorde op klawerbord
             Herhaalde ritme-motief
             I–V–IV–V
             I–V–ii–IV–V
             Solo manstem met vertragingseffek (ʹdelay effectʹ)
             Melodie op die sintetiseerder
                                                                                 (8 ÷ 2)       (2)
                                                                                               [4]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:           8

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      7                      DBE/November 2023
                                              NSS

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 11 TWEE keer direk na mekaar.

3.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                        ANTWOORD
             Beenratels
             Roep en antwoord
             Kruisritmes
             'n Verandering in polsslag
             Parallelle harmonie
             Liggaamsperkussie
             Membranofone
             Homofonie                                                                       (3)

 Speel Snit 12 TWEE keer direk na mekaar.

3.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                        ANTWOORD
             A cappella
             Agtergrondstemme sing in parallelle intervalle
             Roep en antwoord
             Enkelvoudige tweeslagmaat
             Vierstemmige sang
             Basstemparty word op baskitaar verdubbel
             Saamgestelde tydmaat
             Polifoniese tekstuur in agtergrondstemme                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       8                          DBE/November 2023
                                               NSS

 Speel Snit 13 TWEE keer direk na mekaar.

  3.3       Beskryf die kenmerke van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word.

                                                                                                   (4)

 Speel Snit 14 TWEE keer.

3.4         Watter toonleer vorm die basis van die melodie in hierdie uittreksel?

                                                                                                   (1)

 Speel Snit 15 TWEE keer.

3.5         Beskryf die ritmiese kenmerke van die begeleiding in hierdie uittreksel.

                                                                                                   (1)

 Speel Snit 16 TWEE keer direk na mekaar.

3.6         3.6.1     Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 16
                      verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                       KOLOM A                        SNIT 16
                        Perkussie deur middel van voetestamp
                        Instrumentale tussenspele
                        Tweestemmige sang
                        Vierstemmige sang
                        Trapsgewyse melodie
                        Forte- en piano-dinamiek word gebruik
                        Ululasie
                        Djembe is deel van die ritmeseksie
                        Gesinkopeerde ritme                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        9                         DBE/November 2023
                                                NSS

 Speel Snit 17 TWEE keer.

            3.6.2     Identifiseer die tydmaatteken van die musiek in hierdie uittreksel.

                                                                                                   (1)

 Speel Snit 18 TWEE keer direk na mekaar.

3.7         3.7.1     Beskryf die rol van die leier in die inleiding.

                                                                                                   (1)

 Speel Snit 19 TWEE keer direk na mekaar.

            3.7.2     Noem TWEE vokale tegnieke wat in hierdie uittreksel gehoor word.

                                                                                                   (2)

 Speel Snit 20 TWEE keer direk na mekaar.

3.8         Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf.
            Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                   KOLOM A                              ANTWOORD
             Lopende bas in agstenote
             Eie ritme-patrone op tromstel, klavier en baskitaar
             Melodiese fragmente deur penniefluitjie
             Mbaqanga-musiek
             Krepitasie deur die mansanger
             Kwêla-invloede
             Saksofoon lei nuwe melodiese materiaal in
             Gemengde vokale ensemble
             Sikliese akkoordstruktuur                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        10                            DBE/November 2023
                                                NSS

 Speel Snit 21 TWEE keer direk na mekaar.

3.9         3.9.1      Noem die titel van hierdie stuk musiek.

                                                                                                      (1)

            3.9.2      Dui aan of die volgende stellings wat die uittreksel beskryf, WAAR
                       of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b)
                       hieronder neer.

                                      STELLINGS                            ANTWOORD
                        (a) Ritme op vhaVenda-tromme gespeel                                          (1)
                        (b) Akoestiese kitaar-riff                                                    (1)

 Speel Snit 22 TWEE keer direk na mekaar.

3.10        Identifiseer die akkoordsiklus wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                    I–IV–V–V               IV–V–I–I                 I–I–V–IV                          (1)

 Speel Snit 23 TWEE keer direk na mekaar.

3.11        Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                      (1)
                                                                                       (28 ÷ 2)       [14]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:               14

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    11                       DBE/November 2023
                                            NSS

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 24 TWEE keer direk na mekaar.

4.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 24 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                          ANTWOORD
             Trommotief op toms
             Bas-ostinato deurgaans
             Vinnig en lewendig met 'n swing-dansritme
             Klarinet-improvisasie
             Gedempte horing-seksie
             Verwerkte musiek vir big band
             Onreëlmatige tydmaat in 'n swing-maatslag
             Vinnige tempo met 'n bebop-maatslag                                             (3)

 Speel Snit 25 TWEE keer direk na mekaar.

4.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 25 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                          ANTWOORD
             Ragtime
             New Orleans-jazz
             Glissando
             Hoofmelodie op houtblasers
             Saksofoon-solis
             Klarinet speel melodiese fragmente
             Drieslagmaat
             Teenmelodie (Kontramelodie) deur tromboon
             gespeel                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       12                          DBE/November 2023
                                               NSS

 Speel Snit 26 DRIE keer direk na mekaar.

4.3         Beskryf die inleiding sowel as die hantering van die melodie in hierdie
            uittreksel.

            Inleiding:

            Melodie:

                                                                                                    (4)

 Speel Snit 27 TWEE keer.

4.4         Wat is die tonaliteit van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word?

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 28 TWEE keer.

4.5         Beskryf die ritmiese kenmerke van die begeleiding in hierdie uittreksel.

                                                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     13                            DBE/November 2023
                                             NSS

 Speel Snitte 29 en 30 TWEE keer direk na mekaar.

4.6    Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiekkenmerke in Snit 29 en
       Snit 30 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies vir ELKE
       snit.

                             KOLOM A                              SNIT 29       SNIT 30
        Melodiese omvang van 'n sewende
        Ballade-agtige styl met 'n hees kwaliteit
        Spraakagtige, vokale gelyksang('chant')-kwaliteit
        Liriese sopraan
        Reëlmatige vier-maat melodiese frase
        Sekwense in melodie gebruik
        Glissando op die laaste noot van elke frase
        Herhaling van twee frases                                                                  (4)

 Speel Snit 31 TWEE keer direk na mekaar.

4.7    Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel.

                                                                                                   (2)

 Speel Snit 32 TWEE keer direk na mekaar.

4.8    Kies 'n toepaslike modus vir hierdie musiekuittreksel.

              Ionies               Dories               Frigies               Lidies               (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      14                          DBE/November 2023
                                              NSS

 Speel Snit 33 TWEE keer direk na mekaar.

4.9    Kies VIER beskrywings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste
       beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                               ANTWOORD
        Afrika-township-jazz
        Voortstuwende, energieke riff in bastrom
        Eie ritme-patrone op klavier en tromboon
        Simfoniese jazz
        Ragtime- en blues-invloede
        Beuel-agtige roepe deur trompette
        Skerp akkoord-aksente deur saksofone
        Afwisselende vier-akkoordsiklus
        Dialoog-verwerking tussen koperblasers en houtblasers                                     (4)

 Speel Snit 34 TWEE keer direk na mekaar.

4.10   4.10.1    Noem die titel van hierdie stuk musiek.

                                                                                                  (1)

       4.10.2    Identifiseer die akkoordsiklus wat in hierdie uittreksel gebruik word.

                           I–IV–V–V                I–I–IV–V              I–I–V–IV                 (1)

       4.10.3    Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf, WAAR of
                 ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder
                 neer.

                                       STELLINGS                        ANTWOORD
                     (a)   'n Moderne instrumentale elektriese klank
                           met tradisionele invloede                                              (1)
                     (b)   Fusie van marabi, kwêla en township-jive;
                           die hoofmelodie word deur die trompet
                           gespeel                                                                (1)

 Speel Snit 35 TWEE keer direk na mekaar.

4.11   Identifiseer EEN prominente aspek van die ritme van die begeleiding.

                                                                                                  (1)
                                                                                    (28 ÷ 2)      [14]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:               14

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     15                     DBE/November 2023
                                             NSS

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 36 TWEE keer direk na mekaar.

5.1         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 36 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                     ANTWOORD
             Cantabile- en legato-melodie
             Agitato
             Gebroke-akkoord-begeleiding
             Polifoniese tekstuur
             Vierslagmaat
             Dissonante akkoorde
             Klassieke periode
             Rubato                                                                          (3)

 Speel Snit 37 TWEE keer direk na mekaar.

5.2         Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 37 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                        ANTWOORD
             Impressionisme
             Strykkwartet
             Opgaande chromatiese toonlere
             Melodiese nabootsing
             Strykorkes
             Legato-motiewe
             Heeltoon-toonleer
             Staccato melodiese fragmente                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    16                        DBE/November 2023
                                            NSS

 Speel Snit 38 DRIE keer direk na mekaar.

5.3         Beskryf hoe die komponis die musikale materiaal van die eerste TWEE frases
            in die herhaling ontwikkel het.

                                                                                              (4)

 Speel Snit 39 en Snit 40 TWEE keer direk na mekaar.

5.4         Voltooi die volgende tabel:

               EIENSKAPPE                 SNIT 39                   SNIT 40

             Stemtipe

             Italiaanse tempo-
             aanduiding
                                                                                              (2)

 Speel Snit 41 en 42 TWEE keer direk na mekaar.

5.5    Beskryf die melodieë in die volgende TWEE uittreksels:

       Snit 41:

                                                                                               (2)

       Snit 42:

                                                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    17                          DBE/November 2023
                                            NSS

 Speel Snit 43 TWEE keer direk na mekaar.

5.6    Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.

                                                                                                   (1)

 Speel Snit 44 TWEE keer direk na mekaar.

5.7    Kies 'n toepaslike karakteraanduiding vir hierdie musiekuittreksel.

             Giocoso              Lebhaft            Sotto voce              Risoluto              (1)

 Speel Snit 45 TWEE keer direk na mekaar.

5.8    Identifiseer die prominente komposisietegniek wat in hierdie uittreksel gehoor
       word.

            Sekwens          Teenbeweging          Nabootsing          Ornamentasie                (1)

 Speel Snit 46 TWEE keer direk na mekaar.

5.9    Kies VIER beskrywings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste
       beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                  KOLOM A                                ANTWOORD
        Chromatiese afgaande en opgaande bewegings
        Klarinet speel laaste opgaande solo
        Fortissimo tutti-akkoorde
        Kodetta
        Glissando in die strykers
        Ritardando
        Klarinette speel die hooftema pianissimo
        Gesinkopeerde tjello- en baslyn-kadensfiguur
        Fanfare in die trompette                                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     18                          DBE/November 2023
                                             NSS

 Speel Snit 47 DRIE keer direk na mekaar.

5.10   5.10.1    Wat is die beskrywende titel van hierdie beweging?

                                                                                                 (1)

       5.10.2    Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf, WAAR of
                 ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder
                 neer.

                                       STELLINGS                        ANTWOORD
                     (a)   Nabootsing tussen fluit en strykers                                   (1)
                           Staccato agstenoot-triole word deur die hoër
                     (b)
                           strykers gespeel                                                      (1)

       5.10.3    Kies die korrekte gebruik van dinamiek in hierdie uittreksel.

                                     Piano met 'n                       Forte met 'n
                       Pianissimo                       Fortissimo
                                      crescendo                         decrescendo              (1)

 Speel Snit 48 TWEE keer direk na mekaar.

5.11   Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                                 (1)
                                                                                  (28 ÷ 2)       [14]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              14

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     19                   DBE/November 2023
                                             NSS

AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)

VRAAG 6

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 49 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        20                       DBE/November 2023
                                                NSS

 Speel weer Snit 49.

6.1         Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
            ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.

                         SEKSIES                      MAATNOMMERS

                                                                                              (3)

6.2         Noem die oorkoepelende vormtipe van hierdie stuk.

                                                                                              (1)

6.3         Noem die toonsoort en tipe kadens by (M) in mate 153–16.

            Toonsoort:                                                                        (1)

            Kadens:                                                                           (1)

6.4         Bestudeer die partituur in mate 9–12. Noem die komposisietegniek.

                                                                                              (1)

6.5         Dui die term aan wat die karakter van hierdie stuk die beste beskryf. Maak 'n
            kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Andante                                 Allegro          Allegretto
                                    Larghetto
                  molto                                 con moto          tranquillo          (1)

 Speel Snit 49 vir 'n finale oorsig.

                                                                   TOTAAL AFDELING C:         8
                                                                       GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                               DBE/November 2023
                            NSS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-afr/b0a98483-cd4f-447d-975e-960f7ca6aa09) — Music · QP · 2021 · Afr
- [Music P2 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-eng/2898a027-428b-4511-a182-5a9e7db7cb57) — Music · QP · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-eng/fc424d1c-1c53-4ac2-b957-75c371d8cbf4) — Music · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
