# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-mg-afr/c8307bdb-62a0-4685-b72e-b91844c8af45
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-mg-afr/c8307bdb-62a0-4685-b72e-b91844c8af45)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                     MUSIEK V2

                                 NOVEMBER 2023

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        2                          DBE/November 2023
                                         NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.          Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

            AFDELING A:      Gehooropleiding                         (8)
            AFDELING B:      Herkenning van Musiekkonsepte           (14)
            AFDELING C:      Vormontleding                           (8)

2.          VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.          Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) OF VRAAG 4
            (Jazz) OF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.          Skryf AL jou antwoorde op die vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
            en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.          Hierdie eksamen word geskryf terwyl die kandidate na 'n CD luister.

6.          Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
            teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.          Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier en is bedoel vir
            rofwerk. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.          Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
            musiekinstrument hê NIE.

9.          Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
            in hulle antwoorde te verskaf.

10.         Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    3                          DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir korrekte antwoorde wat nie
in hierdie nasienriglyne verskyn nie.

AFDELING A: GEHOOROPLEIDING
VRAAG 1
 Snit 1

1.1   Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 hieronder.

                                                 ½    ½ ½ ½

                                                              ½ punt x 4 soos aangedui          (2)

 Snit 2

1.2   Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

                                    Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2            (1)

 Snit 3

1.3   Dui die korrekte weergawe van die uittreksel wat jy hoor aan deur 'n kruisie (X) in
      die toepaslike blokkie te maak.

                                                                                       X

                                                                             EEN punt           (1)
                                                                                                [4]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     4                           DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van die volgende TWEE uittreksels.

 Snit 4

      2.1.1     Volmaakte kadens                                                       1 punt        (1)

 Snit 5

      2.1.2     Onvolmaakte kadens                                                     1 punt        (1)

 Snit 6

2.2   Watter EEN van die volgende beskryf die metrum?

          Onreëlmatige tyd   Tweeslagmaat       Drieslagmaat        Vierslagmaat

                                                                                      1 punt         (1)

 Snit 7

2.3   Watter term beskryf die kontoer van die melodie die beste?

                                                 Arpeggio
            Afgaande         Sekwense                          Trapsgewys
                                                formasies

                                                                                       1 punt        (1)

 Snit 8

2.4   Identifiseer die prominente komposisietegniek.

             Ostinato        Nabootsing         Omkering       Pedaalpunt

                                                                                       1 punt        (1)

 Snit 9

2.5   Identifiseer die beste beskrywing van hierdie vokale stuk.

              Atonaal           TTB            A cappella          Polifonies

                                                                                       1 punt        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      5                  DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

 Snit 10

2.6   Dui TWEE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                         ANTWOORD
       Aangehoue akkoorde op klawerbord                             X
       Herhaalde ritme-motief                                       X
       I–V–IV–V
       I–V–ii–IV–V                                                  X
       Solo manstem met vertragingseffek (ʹdelay effectʹ)           X
       Melodie op die sintetiseerder
                                                                             2x1         (2)

                                                                            (8 ÷ 2)      [4]

                                                             TOTAAL AFDELING A:          8

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      6                    DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM)

 Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word,
 moet slegs die eerste antwoorde nagesien word.

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA MUSIEK (IAM)
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Snit 11

3.1   Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                        KOLOM A                          ANTWOORD
       Beenratels                                            X
       Roep en antwoord
       Kruisritmes                                           X
       'n Verandering van polsslag                           X
       Parallelle harmonie
       Liggaamsperkussie                                     X
       Membranofone
       Homofonie
                                                                               3x1         (3)

 Snit 12

3.2   Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                        KOLOM A                          ANTWOORD
       A cappella
       Agtergrondstemme sing in parallelle
                                                             X
       intervalle
       Roep en antwoord                                      X
       Enkelvoudige tweeslagmaat                             X
       Vierstemmige sang
       Basstemparty word verdubbel deur
                                                             X
       baskitaar
       Saamgestelde tydmaat
       Polifoniese tekstuur in agtergrondstemme
                                                                               3x1         (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                       7                           DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

 Snit 13

3.3 Beskryf die kenmerke van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word.

           Dis 'n inleiding
           Word deur akkordeon gespeel
           Melodie word in oktawe gehoor
           Pentatoniese melodie
           Herhaalde akkoorde aan die einde van die inleiding
           Vryheid van metrum aan die begin
           Metrum verander na streng twee polsslae per maat
           Intrede van die stem dui die einde van die inleiding/uittreksel aan
                                                                                  Enige VIER       (4)

 Snit 14

3.4   Watter toonleer vorm die basis van die melodie in hierdie uittreksel?

      Antwoord: Pentatonies                                                            1 punt      (1)

 Snit 15

3.5   Beskryf die ritmiese eienskappe van die begeleiding in hierdie uittreksel.

           Skoffel/Skiffle-ritme word deur kitaar en tromstel gespeel
           Baskitaar speel op die polsslag/lopende bas

                                                                                       1 punt      (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                        8                            DBE/November 2023
                                         NSS – Nasienriglyne

 Snit 16

3.6   3.6.1   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 16 verband
              hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                   KOLOM A                          SNIT 16
                  Perkussie deur middel van voetestamp                   X
                  Instrumentale tussenspele
                  Tweestemmige sang
                  Vierstemmige sang                                      X
                  Trapsgewyse melodie
                  Forte- en piano-dinamiek word gebruik                  X
                  Ululasie
                  Djembe is deel van die ritmeseksie
                  Gesinkopeerde ritme                                    X
                                                                                     3 punte         (3)

 Snit 17

      3.6.2   Identifiseer die tydmaatteken van die musiek in die uittreksel.

                  Antwoord:
                                           OF          OF           OF
                                                                                    1 punt           (1)

 Snit 18

3.7   3.7.1   Beskryf die rol van die leier in die inleiding.

                    Stel die toonsoort van die lied vir die groep vas
                    Stel die tempo vas
                    Verskaf die roep
                    Dui aan wanneer die groep begin sing
                                                                                 Enige EEN           (1)
 Snit 19

      3.7.2   Noem TWEE vokale tegnieke wat in hierdie uittreksel gehoor word.

                    Vokale gly (scooping)
                    Krepitasie
                                                                                      2 punte        (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                     9                             DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

 Snit 20

3.8    Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf.
       Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                                     ANTWOORD
        Lopende bas in agtstenote                                               X
        Eie ritme-patrone op tromstel, klavier en baskitaar
        Melodiese fragmente deur penniefluitjie                                 X
        Mbaqanga-musiek
        Krepitasie deur die mansanger
        Kwêla-invloede                                                          X
        Saksofoon lei nuwe melodiese materiaal in                               X
        Gemengde vokale ensemble
        Sikliese akkoordstruktuur                                               X

                                                                                     4x1           (4)

 Snit 21

3.9    3.9.1     Noem die titel van hierdie musiek.

                 Antwoord: Phamba Madiba                                            1 punt         (1)

       3.9.2     Dui aan of die volgende stellings wat die uittreksel beskryf, WAAR of
                 ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder
                 neer.

                 (a)   WAAR

                 (b)   ONWAAR
                                                                                  2 punte          (2)

 Snit 22

3.10   Identifiseer die akkoordsiklus wat in die uittreksel gebruik word.

               I–IV–V–V               IV–V–I–I                I–I–V–IV

                                                                                    1 punt         (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    10                      DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

 Snit 23

3.11   Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

           Manstemme sing noue harmonieë ('close harmonies') in die inleiding
           Parallelle harmonie
           Die aanvanklike gesinkopeerde motief word drie keer herhaal
           Solo manstem met begeleidende kort vokale motiewe
           Opgewekte gevoel
           Moderne isicathamiya met instrumentale begeleiding
                                                                          Enige EEN         (1)

                                                                             (28 ÷ 2)       [14]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           14

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   11                        DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

 Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word,
 moet slegs die eerste antwoorde nagesien word.

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Snit 24
4.1    Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 24 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                         ANTWOORD
        Trommotief op toms                                        X
        Bas-ostinato deurgaans
        Vinnig en lewendig met 'n swing-dansritme                 X
        Klarinet-improvisasie                                     X
        Gedempte horing-seksie
        Verwerkte musiek vir big band                             X
        Onreëlmatige tydmaat in 'n swing-maatslag
        Vinnige tempo met 'n bebop-maatslag

                                                                                3x1          (3)

 Snit 25
4.2    Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 25 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                         ANTWOORD
        Ragtime
        New Orleans-jazz                                          X
        Glissando                                                 X
        Hoofmelodie op houtblasers
        Saksofoon-solis
        Klarinet speel melodiese fragmente                        X
        Drieslagmaat
        Teenmelodie (Kontramelodie) deur tromboon
                                                                  X
        gespeel

                                                                                3x1          (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   12                            DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

 Snit 26
4.3    Beskryf die inleiding sowel as die hantering van die melodie in hierdie uittreksel.

       Inleiding
        Instrumentale inleiding (klavier, tromstel/snaartrom en kontrabas)
        Matige tempo/moderato
        Inleiding bestaan uit 'n 8-maat frase
        Sagte dinamiek
        4-akkoord patroon word 4 keer herhaal
        Tromstel/snaartrom gebruik 'n borsel-tegniek vir die begeleiding
        Klavier speel gesinkopeerde akkoorde voor eerste en derde polsslae
        Kontrabas verdubbel die klavierritme

       Melodie
        Vrouestem/altstem/jazz sanger
        Gesinkopeerde ritme/melodie begin op tweede polsslag
        Meestal trapsgewyse beweging, maar spronge van sesdes en oktawe kom
         voor
        Begin op die dominantnoot
        Nuanses in vokale toonkleur ondersteun die emotiewe inhoud van die lied

                                                             Enige VIER
                                                             Ten minste EEN per item             (4)

 Snit 27

4.4    Wat is die tonaliteit van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word?

       Antwoord: Mineur/dissonant/akkoorde wat uit vierdes opgebou word              1 punt      (1)

 Snit 28

4.5    Beskryf die ritmiese kenmerke van die begeleiding in hierdie uittreksel.

       Antwoord:
        Skoffel/Skiffle-ritme op kitaar en tromstel
        Baskitaar speel op die polsslag/lopende bas

                                                                                     1 punt      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                      13                             DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

 Snit 29 en 30

4.6     Dui TWEE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 29 en 30
        verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies vir elke snit.

                               KOLOM A                              SNIT 29      SNIT 30
            Melodiese omvang van 'n sewende                           X
            Ballade-agtige styl met 'n hees kwaliteit                                 X
            Spraakagtige, vokale gelyksang('chant')-
                                                                      X
            kwaliteit
            Liriese sopraan
            Reëlmatige vier-maat melodiese frase                                       X
            Sekwense in melodie gebruik                                                X
            Glissando op die laaste noot van elke frase               X
            Herhaling van twee frases

                                                                                           2x2       (4)

 Snit 31

4.7    Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel.

       Antwoord:
        Elektriese kitaar is prominent
        Gebroke-akkoord-inleiding / kitaar “comping”/ geplukte snare
        Begin op die dominant akkoord
        Yl begeleiding op die kitaar
        Vullers (melodies en akkoordstyl) op die kitaar word saam met die vokale
          frases gehoor
        Baskitaar speel “cut time” / halfnote / twee polse per maat.

                                                                              Enige TWEE             (2)

 Snit 32

4.8    Kies 'n toepaslike modus vir hierdie musiekuittreksel.

                 Ionies              Dories               Frigies             Lidies

                                                                                       1 punt        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    14                           DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

 Snit 33

4.9    Kies VIER beskrywings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste
       beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                                ANTWOORD
        Afrika-township-jazz                                                  X
        Voortstuwende, energieke riff in bastrom
        Eie ritme-patrone op klavier en tromboon                              X
        Simfoniese jazz
        Ragtime- en blues-invloede
        Beuel-agtige roepe deur trompette                                     X
        Skerp akkoord-aksente deur saksofone                                  X
        Afwisselende vier-akkoordsiklus
        Dialoog-verwerking tussen koperblasers en houtblasers                 X
                                                                                    4x1           (4)

 Snit 34
4.10   4.10.1    Noem die titel van hierdie stuk musiek.

                 Antwoord: Umjomela                                                   1 punt      (1)

       4.10.2    Identifiseer die akkoordsiklus wat in die uittreksel gebruik word.

                       I–IV–V–V                 I–I–IV–V                 I–I–V–IV
                                                                                      1 punt      (1)

       4.10.3    Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf, WAAR of
                 ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder
                 neer

                 (a)   WAAR
                 (b)   ONWAAR
                                                                                  2 punte         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  15                         DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

 Snit 35

4.11   Identifiseer EEN prominente aspek van die ritme van die begeleiding.

           Herhalende ritmiese motiewe
           Marabi-agtige styl
           Konstante ritme op snaartrom
           Sinkopasie

                                                                         Enige EEN            (1)

                                                                               (28 ÷ 2)       [14]

                                                             TOTAAL AFDELING B:               14

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  16                         DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

 Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word,
 moet slegs die eerste antwoorde nagesien word.

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Snit 36

5.1    Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 36 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                            KOLOM A                        ANTWOORD
        Cantabile- en legato-melodie                              X
        Agitato
        Gebroke-akkoord-begeleiding                               X
        Polifoniese tekstuur
        Vierslagmaat
        Dissonante akkoorde                                       X
        Klassieke periode
        Rubato                                                    X

                                                                                 3x1         (3)

 Snit 37

5.2    Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 37 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                      ANTWOORD
        Impressionisme
        Strykkwartet                                              X
        Opgaande chromatiese toonlere                             X
        Melodiese nabootsing                                      X
        Strykorkes
        Legato-motiewe                                            X
        Heeltoon-toonleer
        Staccato melodiese fragmente

                                                                                 3x1         (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   17                           DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

 Snit 38
5.3    Beskryf hoe die komponis die musikale materiaal van die eerste TWEE frases in
       die herhaling ontwikkel het.
       Antwoord:
       Algemene eienskappe
        Sopraan- en altstemme sing die eerste helfte van elke frase
        Sang is in unisoon, 'n oktaaf uitmekaar
        Die tweede helfte van elke frase is in vierstemmige harmonie
          (eerste kadens: onvolmaak, tweede kadens: volmaak)
        Vierstemmige harmonie deur vrouestemme
        Die kadenspassasie van die tweede frase word uitgebrei voordat dit oplos by
          die volmaakte kadens
                                                                            Enige VIER           (4)
 Snit 39 en 40
5.4    Voltooi die volgende tabel.
       Antwoord:
                     EIENSKAP                   SNIT 39               SNIT 40

        Stemtipe                          Bas                   Koloratuursopraan

        Italiaanse tempo-aanduiding       Adagio/Larghetto      Allegro/Agitato

                                                           EEN korrekte feit per blok x ½        (2)
 Snit 41 en 42

5.5    Beskryf die melodieë in die volgende TWEE uittreksels.

       SNIT 41
        'n Cantabile-melodie in bel canto-styl
        Kombinasie van gebroke akkoorde en trapsgewyse beweging
        Opwaartse spronge en appoggiaturas verhoog emosionele diepte
        Peinsende en mymerende karakter
        Omvang van tiende
        Melismas dra by tot 'n legato cantabile styl
                                                                     Enige TWEE
       SNIT 42
        'n Ligte, volksagtige melodie
        Ongekompliseerde en singbare styl
        Meestal trapsgewyse beweging 
        Lewendige en speelse karakter waartoe kort staccato-note bydra
        Omvang van negende
        Kort melismas ('slurs') dra by tot speelse karakter
                                                                     Enige TWEE

                                                                                  2x2=4          (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                   18                           DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

 Snit 43

5.6    Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.

              Antwoord: Onvolmaakte kadens                                           1 punt         (1)

 Snit 44

5.7    Kies die toepaslike karakteraanduiding vir hierdie musiekuittreksel.

             Giocoso              Lebhaft            Sotto voce           Risoluto

                                                                                     1 punt         (1)

 Snit 45

5.8    Identifiseer die prominente komposisietegniek wat in hierdie uittreksel gehoor
       word.

             Sekwens          Teenbeweging           Nabootsing         Ornamentasie

                                                                                     1 punt         (1)

 Snit 46

5.9    Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor die beste beskryf.
       Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                                ANTWOORD
        Chromatiese afgaande en opgaande bewegings                         X
        Klarinet speel laaste opgaande solo
        Fortissimo tutti-akkoorde                                             X
        Kodetta
        Glissando in die strykers
        Ritardando                                                            X
        Klarinette speel die hooftema pianissimo                              X
        Gesinkopeerde tjello- en baslyn-kadensfiguur
        Fanfare in die trompette                                              X

                                                                                   4x1             (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                    19                           DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

 Snit 47

5.10   5.10.1    Wat is die beskrywende titel van hierdie beweging?

                 Antwoord: Storm                                                  1 punt         (1)

       5.10.2    Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf WAAR of
                 ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder.

                 (a)      WAAR
                 (b)      ONWAAR
                                                                                 2 punte         (2)

       5.10.3    Kies die korrekte gebruik van dinamiek in hierdie uittreksel.

                                    Piano met 'n                        Forte met 'n
                     Pianissimo                         Fortissimo
                                     crescendo                          decrescendo

                                                                                  1 punt         (1)

 Snit 48

5.11   Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.

           Die laaste mate van die vierde beweging van Beethoven se Pastorale
            Simfonie
           Begin met 'n piano (p) koraalagtige seksie met 'n dalende melodiese lyn en
            'n soetklinkende/dolce karakter
           Begeleiding is deur die lae strykers wat 'n pianissimo tremolo-figuur speel
           Hierdie koraalagtige seksie en begeleidingsfiguur word herhaal
           Die einde bestaan uit 'n opgaande toonleerpassasie op solofluit wat deur 'n
            aangehoue akkoord in die orkes ondersteun word
           Die fluitpassasie vorm 'n brug na die vyfde beweging wat dan dadelik sonder
            onderbreking begin

                                                                             Enige EEN           (1)

                                                                                  (28 ÷ 2)       [14]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              14

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                 20             DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)

VRAAG 6

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Snit 49

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2                                  21                           DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

6.1   Verskaf 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
      ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.

             SEKSIES             MAATNOMMERS
                A½                     1–8 ½
                B½                    9 –16 ½
                A½                     1–8 ½

                                                                               6x½          (3)

6.2   Noem die oorkoepelende vormtipe van die stuk.

      Antwoord: Drieledig/ABA                                                 1 punt        (1)

6.3   Noem die toonsoort en tipe kadens by (M) in mate 153-16.

      Antwoord:
      Toonsoort: A mineur
      Kadens: Onvolmaak

                                                            Toonsoort        = 1 punt
                                                            Kadens           = 1 punt       (2)

6.4   Bestudeer die partituur in mate 9-12. Noem die komposisietegniek.

      Antwoord: (Motief en) sekwens, nabootsing                               1 punt        (1)

6.5   Dui die term aan wat die karakter van die stuk die beste beskryf. Maak 'n kruisie
      (X) in die toepaslike blokkie.

            Andante                                  Allegro            Allegretto
                               Larghetto
             molto                                  con moto            tranquillo

                                                                              1 punt        (1)

                                                               TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                   GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng-1/3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-afr/766a7455-cdb5-4346-881e-51c43e1dea3e) — Music · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
