# Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 23 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a)

## About this document

Music · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                        NASIONALE
                                    SENIOR SERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                             MUSIEK V2

                                       NOVEMBER 2024

 PUNTE: 30

 TYDSDUUR: 1½ uur

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

                                     SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
          PUNTE VERWERF                                            GEMODEREER
VRAAG             NASIENER                   SN/HN                     HN/IM               EM
          MAKS     PUNTE      PAR        PUNTE     PAR             PUNTE       PAR    PUNTE       PAR

                  10      1             10     1              10        1             10    1

  1         4
  2         4

 3/4/5     14

  6         8

TOTAAL     30

           Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

 Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Musiek/V2                                   2                            DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor                                       (8)
      AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte                (14)
      AFDELING C: Vormanalise                                  (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord verder ook VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) OF
      VRAAG 4: JAZZ OF VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum              moet     die   eksamen   in   die
      teenwoordigheid van die toesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning vir elke vraag om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Musiek/V2                                   3                          DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK                       Nov

1.   Laat die kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit.

2.   Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
     gespeel word.

3.   Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke
     raampie gespesifiseer word.

4.   Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
     antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

5.   Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of Westerse
     Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
      Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.   Die snitte moet soos volg gespeel word:
      IAM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snitte 38 tot 41
      JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 10, Snitte 20 tot 28 en Snitte 38 tot 41
      WKM-kandidate: Snitte 1 tot 10 en Snitte 29 tot 41

7.   'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar
     wees.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Musiek/V2                                   4                         DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1 Noteer en voltooi die ritme van die ontbrekende note in maat 1 en 3.

                                                                                                (3)

 Speel weer Snit 1.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2   Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

                                                                                                (1)

 Speel weer Snit 2.

                                                                                                [4]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Musiek/V2                                     5                          DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

VRAAG 2

2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE
      uittreksels.

 Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar.

      2.1.1    Snit 3:                                                                           (1)

 Speel Snit 4 DRIE keer na mekaar.

      2.1.2    Snit 4:                                                                           (1)

Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

2.2   Identifiseer die prominente komposisietegnieke in die volgende TWEE
      uittreksels:

 Speel Snit 5 TWEE keer na mekaar.

      2.2.1          Pedaalpunt        Verkleining         Kreeftegang     Herhaling             (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer na mekaar.

      2.2.2          Nabootsing        Verkleining          Omkering      Vergroting             (1)

 Speel Snit 7 TWEE keer na mekaar.

2.3   Watter EEN van die volgende beskryf die ritme van die melodie?

            Gesinkopeerd          Onreëlmatig         Gepunteerd           Swing                 (1)

 Speel Snit 8 DRIE keer na mekaar.

2.4   Identifiseer die akkoordprogressie in hierdie uittreksel.

              I–I–V–I              IV–V–I–V               I–I–IV–V         I–ii–V–I              (1)

 Speel Snit 9 TWEE keer na mekaar.

2.5   Beskryf die tipe melodie.

               Majeur              Heeltoon               Modaal         Chromaties              (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Musiek/V2                                    6                     DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

 Speel Snit 10 DRIE keer na mekaar.

2.6   Dui EEN beskrywing in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband
      hou. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                             KOLOM A                          ANTWOORD
       Polifonies, majeur tonaliteit en misterioso
       Parallelle beweging, andante en slegs diskantsleutel
       Wye omvang, parallelle beweging en misterioso
       Misterioso, polifonies en andante
       Homofonies, secco en andante                                                        (1)
                                                                             (8 ÷ 2)       [4]

                                                              TOTAAL AFDELING A:           8

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Musiek/V2                                   7                      DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

3.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
       musiek in Snit 11–13 verband hou. Maak vir ELKE snit 'n kruisie (X) in DRIE
       toepaslike blokkies.

 Speel Snit 11 DRIE keer na mekaar.

       3.1.1    Snit 11                    KOLOM A                 ANTWOORD
                          Melodie in unisoon
                          Tweestemmige koorbegeleiding
                          Oorvleueling van solostemme
                          Krepitasie word gebruik
                          Ugubhu-begeleiding
                          Beenratels
                          SATB
                          Gesinkopeerde ritmes                                             (3)

 Speel Snit 12 DRIE keer na mekaar.

       3.1.2    Snit 12                    KOLOM A                 ANTWOORD
                          Handeklap in saamgestelde tweeslagmaat
                          Ululasie
                          Botoonsang
                          Aërofoon en idiofone
                          Onreëlmatige tyd
                          Aërofoon en chordofoon
                          Sikliese vier-akkoordprogressie
                          Herhaling                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Musiek/V2                                     8                          DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

 Speel Snit 13 DRIE keer na mekaar.

       3.1.3    Snit 13                      KOLOM A                     ANTWOORD
                            Basstemme-inleiding
                            Majeur tonaliteit
                            Isicathamiya
                            Opgaande melodiese sekwense
                            A cappella
                            Improvisasie
                            SATB
                            Lofdig                                                               (3)

 Speel Snit 14 TWEE keer.

3.2    Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
       met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
       antwoord neer.

       3.2.1     Isihlabo word teen 'n lewendige tempo in vierslagmaat gespeel.

                                                                                                 (1)

       3.2.2     Die solomelodie is op die heeltoon-toonleer gebaseer.

                                                                                                 (1)

       3.2.3     'n Staalsnaarkitaar word gespeel deur ukuvamba te gebruik.

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 15 TWEE keer.

3.3    Beskryf die kenmerke van izibongo soos dit in hierdie uittreksel gehoor word.

                                                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Musiek/V2                                     9                          DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

 Speel Snit 16 TWEE keer na mekaar.

3.4    Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel.

       3.4.1     Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
                 toepaslike blokkie.

                         Vokale           Vokale          Vokale
                                                                         Onomatopee
                         glysang         krepitasie       ululasie                               (1)

       3.4.2     Hoe dra die musiek die betekenis van die teks oor?

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 17 TWEE keer.

3.5    Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel.

       3.5.1     Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                                 (1)

       3.5.2     Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 17
                 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                         KOLOM A                          ANTWOORD
                     Afrika-ritmes wat deur die bongo- en malombo-
                     tromme verskaf word
                     Voordra van 'n gedig
                     Nabootsing tussen stem en geplukte kitaarmelodie
                     Liriese en huppelende fluitmelodieë
                     Vokale scat-sang
                     Legato-kitaarmelodieë
                     Lirieke wat in Tshivenda gesing word
                     Gebruik ululasie om opwinding te skep
                     Westerse instrumente
                     Gesinkopeerde ritmes                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Musiek/V2                                       10                 DBE/November 2024
                                           NSS Vertroulik

 Speel Snit 18 EEN keer.

3.6    Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.

       Titel:                                                                              (1)

       Styl:                                                                               (1)

 Speel Snit 19 DRIE keer.

3.7    Verduidelik die struktuur van hierdie uittreksel.

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________                   (4)

 Speel weer Snit 19.

                                                                          (28 ÷ 2)         [14]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            14

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Musiek/V2                                  11                           DBE/November 2024
                                      NSS Vertroulik

VRAAG 4: JAZZ

4.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
       musiek in Snit 20–22 verband hou.

 Speel Snit 20 DRIE keer na mekaar.

       4.1.1     Snit 20                   KOLOM A                       ANTWOORD
                           Big band-verwerking
                           Gesinkopeerde ritmes en homofoniese
                           tekstuur
                           Stadige tempo in drieslagmaat
                           Thelonious Monk swing-combo
                           Sekwense in blaserseksie
                           Akkoorduitbarstings slegs op die maatslag
                           Sikliese vier-akkoordprogressie
                           Klavier-en-bas-einde                                                 (3)

 Speel Snit 21 DRIE keer na mekaar.

       4.1.2     Snit 21                    KOLOM A                      ANTWOORD
                           Klarinette speel kontrapuntaal teenoor die
                           tromboon
                           Opgewekte tempo in drieslagmaat
                           Blues
                           Aanvangsmelodie begin op die tweede
                           polsslag
                           Dixieland en vaste ritme
                           Opgewekte tempo in vierslagmaat
                           Gesinkopeerde ritmes en polifoniese
                           tekstuur
                           Baskitaar en tromstel                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Musiek/V2                                   12                            DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

 Speel Snit 22 DRIE keer na mekaar.

       4.1.3   Snit 22                      KOLOM A                        ANTWOORD
                            Herhalende motiewe in unisoon
                            Hoofmelodie op trompet gespeel
                            Inleiding eindig met 'n volmaakte kadens
                            Melodie op klarinet
                            Inleiding sluit 'n voortdurende lopende bas
                            in
                            Inleiding eindig met 'n onvolmaakte kadens
                            Kwêla-stylinvloede
                            Kitaar en kontrabas begelei die melodie                               (3)

 Speel Snit 23 TWEE keer.

4.2    Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
       met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
       antwoord neer.

       4.2.1     Dit word teen 'n matige tempo gespeel, in saamgestelde maatslag, met
                 'n sikliese akkoordprogressie.

                                                                                                  (1)

       4.2.2     Harmonie is op die blues-toonleer gebaseer.

                                                                                                  (1)

       4.2.3     Die melodie word eerste deur saksofone gespeel.

                                                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Musiek/V2                                    13                          DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

 Speel Snit 24 TWEE keer.

4.3    4.3.1   Noem die styl wat in hierdie uittreksel voorkom.

                                                                                                 (1)

       4.3.2   Beskryf TWEE ritmiese kenmerke van hierdie musiekstyl.

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 25 TWEE keer.

4.4    Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel:

       4.4.1     Met watter sanger assosieer jy hierdie liedjie?

                                                                                                 (1)

       4.4.2     Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
                 toepaslike blokkie.

                       Vokale            Vokale            Vokale          Vokale
                       vibrato          krepitasie         neurie         scat-sang              (1)

       4.4.3     Identifiseer EEN ander vokale kenmerk wat jy hoor wat spesifiek met
                 hierdie kunstenaar geassosieer word.

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Musiek/V2                                       14                DBE/November 2024
                                           NSS Vertroulik

 Speel Snit 26 TWEE keer.

4.5    Kies TWEE items in KOLOM A wat met die musiek in Snit 26 verband hou. Maak 'n
       kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                KOLOM A                      ANTWOORD
        Marabi-, kwêla- en Afrika-avant-garde-invloede
        Sikliese akkoordprogressie en parallelle beweging
        Invloede van Louis Armstrong is teenwoordig
        Mbaqanga- en kwêla-invloede
        Vrye improvisasie, onafhanklik van akkoorde
        Enkellaag- instrumentale verwerkings
        Roep en antwoord tussen hoë en lae koperblasers                                    (2)

4.6    Beskryf die ritme in hierdie uittreksel.

                                                                                           (2)

 Speel Snit 27 EEN keer.

4.7    Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.

       Titel:                                                                              (1)

       Styl:                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Musiek/V2                                   15                            DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

 Speel Snit 28 TWEE keer.

4.8    Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:

           Melodie:

                                                                                                  (1)

           Harmonie:

                                                                                                  (1)

           Ritme:

                                                                                                  (1)

           Toonkleur:

                                                                                                  (1)
                                                                                  (28 ÷ 2)        [14]

                                                                TOTAAL AFDELING B:                14

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Musiek/V2                                  16                        DBE/November 2024
                                      NSS Vertroulik

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

5.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
       musiek in Snit 29–31 verband hou.

 Speel Snit 29 DRIE keer na mekaar.

       5.1.1   Snit 29                     KOLOM A                   ANTWOORD
                         Klavier- en kontrabasinleiding
                         Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur
                         toonsoort
                         Andante agitato
                         Liriese melodie met vae kadense
                         Blokharmonieë in klavier met ostinato bas
                         Arpeggio-begeleiding vir solo piccolo
                         Presto agitato
                         Tonika-pedaalpunt in die begeleiding                                (3)

 Speel Snit 30 DRIE keer na mekaar.

       5.1.2   Snit 30                     KOLOM A                   ANTWOORD
                         Rubato in versierde melodie
                         Arpeggio-begeleiding
                         Uittreksel eindig met 'n volmaakte kadens
                         Ritardando
                         Matige tempo in 'n mineur toonsoort
                         Polifoniese tekstuur
                         Presto agitato in 'n mineur toonsoort
                         Huppelende triole                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Musiek/V2                                    17                         DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

 Speel Snit 31 DRIE keer na mekaar.

       5.1.3   Snit 31                        KOLOM A                   ANTWOORD
                          Dissonante harmonie
                          Saamgestelde tweeslagmaat
                          Polifonie
                          Mineur akkoorde in die inleiding
                          SATB
                          Orrelbegeleiding
                          Monofoniese tekstuur
                          Fugale styl na die inleiding                                          (3)

 Speel Snit 32 TWEE keer.

5.2    Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
       met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
       antwoord neer.

       5.2.1   Die orkesinleiding word deur houtblasers in vierslagmaat gespeel.

                                                                                                (1)

       5.2.2   Die omvang van die melodie is 'n volmaakte/rein vyfde.

                                                                                                (1)

       5.2.3   Hierdie aria is in G mineur.

                                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Musiek/V2                                   18                           DBE/November 2024
                                       NSS Vertroulik

 Speel Snit 33 TWEE keer.

5.3    5.3.1 Gee die toepaslike datums van die stylperiode waarmee jy hierdie
             uittreksel assosieer.

                                                                                                    (1)

       5.3.2 Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband
             hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                     KOLOM A                              ANTWOORD
                Strykerseksie verskaf 'n kragdadige toonkleur
                Wye dinamiese omvang
                Standaard-orkestrasie
                Tutti
                Timpani speel nie 'n prominente rol nie
                Liriese en huppelende melodieë
                Blaasinstrumente speel 'n primêre rol
                Menuet en trio
                Trombone bygevoeg om 'n kragtige klank te skep
                Fanfare op trompette                                                                (4)

 Speel Snit 34 TWEE keer.

5.4    Identifiseer die volgende kenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor:

       Stemtipes:

                                                                                                    (2)

       Tydmaatteken:                                                                                (1)

       Harmoniese styl:

                                                                                                    (1)

 Speel Snit 35 TWEE keer.

5.5    Watter instrumente speel die Alberti-bas in hierdie uittreksel?

                                                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 19

Musiek/V2                                  19                         DBE/November 2024
                                      NSS Vertroulik

 Speel Snit 36 TWEE keer.

5.6     Identifiseer die titel en komponis van die beweging waaruit hierdie uittreksel
        geneem is.

        Titel:                                                                                (1)

        Komponis:                                                                             (1)

 Speel Snit 37 TWEE keer.

5.7     Beskryf VIER prominente kenmerke in die hout- en koperblaasseksies wat jy in
        hierdie uittreksel hoor.

                                                                                              (4)
                                                                              (28 ÷ 2)        [14]

                                                              TOTAAL AFDELING B:              14

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 20

Musiek/V2                                     20                   DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

AFDELING C: VORMANALISE (VERPLIGTEND)
VRAAG 6

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 38 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 21

Musiek/V2                                    21                       DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

 Speel Snit 38 weer.

6.1     Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui
        elke seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.

                SEKSIES         MAATNOMMERS

                                                                                          (3)

6.2     Noem die vorm.

                                                                                          (1)

 Speel Snit 39 TWEE keer na mekaar (dit is maat 9 tot 141).

6.3     Noem die komposisietegnieke wat gebruik word in:

        6.3.1    Maat 9 tot 12 by (X)

                 Komposisietegniek by (X):                                                (1)

        6.3.2    Maat 13 by (Y)

                 Komposisietegniek by (Y):                                                (1)

 Speel Snit 40 TWEE keer na mekaar (hierdie is maat 17 tot 20).

6.4     Noem die toonsoort en kadens by (S) in maat 19 tot 20.

        Toonsoort:                                                                        (1)

        Kadens:                                                                           (1)

 Speel Snit 41 vir 'n finale oorsig.

                                                                 TOTAAL AFDELING C:       8
                                                                     GROOTTOTAAL:         30

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Musiek/V2                             DBE/November 2024
                     NSS Vertroulik

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Musiek/V2                                                    DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

            SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                  PUNTE VERWERF

                           HERNASIEN
                  MAKS      PUNTE         PAR

   VRAAG                   10       1

      1              4
      2              4
    3/4/5            14
      6              8

   TOTAAL            30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Music · Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — Music · QP · 2022 · Eng
- [Music P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2021-eng/1069be7d-0133-4b18-81b1-0f2ef4201fee) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr
- [Music P1 May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2022-mg-afr/c41229fd-d079-4d2e-9458-58f3b07bf59e) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
