# Music Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-mg-afr/8586f2e2-96f3-445f-8e06-f4483fbd5669
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-mg-afr/8586f2e2-96f3-445f-8e06-f4483fbd5669)

## About this document

Music · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                    MUSIEK V2

                               NOVEMBER 2024

                               NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Musiek/V2                                   2                           DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

 Nota aan die nasiener: Kandidate moet gekrediteer word vir enige korrekte antwoord
 wat nie in hierdie nasienriglyn gegee word nie.

 AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

  Snit 1

 1.1 Noteer en voltooi die ritme van die ontbrekende note in maat 1 en 3.

      Antwoord:
                                            ½ ½ ½ ½                 ½       ½

                                                            ½ punt x 6 soos aangedui           (3)

  Snit 2

 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

      Antwoord:

                                    Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2           (1)
                                                                                               [4]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Musiek/V2                                      3                           DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2

 2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE uittreksels.

  Snit 3

       2.1.1   Antwoord: Volmaakte kadens                                             1 punt      (1)

  Snit 4

       2.1.2   Antwoord: Onderbroke kadens                                            1 punt      (1)

 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

 2.2   Identifiseer die prominente komposisietegnieke in die volgende TWEE uittreksels.

  Snit 5

       2.2.1         Pedaalpunt        Verkleining           Kreeftegang     Herhaling

                                                                                      1 punt      (1)

  Snit 6

       2.2.2         Nabootsing        Verkleining            Omkering       Vergroting

                                                                                      1 punt      (1)

  Snit 7

 2.3   Watter EEN van die volgende beskryf die ritme van die melodie?

            Gesinkopeerd          Onreëlmatig          Gepunteerd             Swing

                                                                                      1 punt      (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Musiek/V2                                       4                             DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

  Snit 8

 2.4   Identifiseer die akkoordprogressie in hierdie uittreksel.

                I–I–V–I             IV–V–I–V              I–I–IV–V              I–ii–V–I

                                                                                       1 punt        (1)

  Snit 9

 2.5   Beskryf die tipe melodie.

                Majeur               Heeltoon                 Modaal          Chromaties

                                                                                       1 punt        (1)

  Snit 10

 2.6   Dui EEN beskrywing in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                KOLOM A                                ANTWOORD
           Polifonies, majeur tonaliteit en misterioso
           Parallelle beweging, andante en slegs
           diskantsleutel
           Wye omvang, parallelle beweging en misterioso                  X
           Misterioso, polifonies en andante
           Homofonies, secco en andante

                                                                                       1 punt        (1)
                                                                                        (8 ÷ 2)      [4]

                                                                        TOTAAL AFDELING A:           8

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Musiek/V2                                   5                         DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

 Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
 OF VRAAG 4 (JAZZ)
 OF VRAAG 5 (WKM).

  Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer items aandui as wat verlang word,
  moet net die eerste antwoorde nagesien word.

 VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
 3.1   Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek
       in Snit 11–13 verband hou. Maak vir ELKE snit 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike
       blokkies.

  Snit 11

       3.1.1                     KOLOM A                    ANTWOORD
                 Melodie in unisoon
                 Tweestemmige koorbegeleiding                    X
                 Oorvleueling van solostemme                     X
                 Krepitasie word gebruik
                 Ugubhu-begeleiding
                 Beenratels                                      X
                 SATB
                 Gesinkopeerde ritmes                            X
                                                                                  3x1        (3)

  Snit 12

       3.1.2                    KOLOM A                     ANTWOORD
                 Handeklap in saamgestelde tweeslagmaat         X
                 Ululasie                                         X
                 Botoonsang
                 Aërofoon en idiofone                             X
                 Onreëlmatige tyd
                 Aërofoon en chordofoon
                 Sikliese vier-akkoordprogressie
                 Herhaling                                        X
                                                                                  3x1        (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Musiek/V2                                    6                          DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

  Snit 13

       3.1.3                   KOLOM A                       ANTWOORD
                 Basstemme-inleiding                             X
                 Majeur tonaliteit                                 X
                 Isicathamiya
                 Opgaande melodiese sekwense
                 A cappella                                        X
                 Improvisasie
                 SATB                                              X
                 Lofdig
                                                                                    3x1        (3)

  Snit 14

 3.2   Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
       met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
       antwoord neer.

       3.2.1    Isihlabo word teen 'n lewendige tempo in vierslagmaat gespeel.

                Antwoord: Onreëlmatige/vrye maatslag (ad lib)                     1 punt       (1)

       3.2.2    Die solomelodie is op die heeltoon-toonleer gebaseer.

                Antwoord: Pentatoniese                                            1 punt       (1)

       3.2.3    'n Staalsnaarkitaar word gespeel deur ukuvamba te gebruik.

                Antwoord: Ukupika/Plukstyl                                        1 punt       (1)

                                                                                 3x1=3

  Snit 15

 3.3   Beskryf die kenmerke van izibongo wat in hierdie uittreksel gehoor word.

       Antwoord:
       • Dit begin met krepitasie
       • Gepraat teen 'n vinnige tempo
       • Dit het 'n herhalende begeleiding
       • Dit maak gebruik van poëtiese beeldspraak en beskryf 'n gebeurtenis wat in
          die sanger se woonbuurt plaasgevind het toe hulle sleg behandel is
       • Hy dank God vir alles wat nou weer terug na normaal is
       • Hy sluit stamname/izibongo/iziduko/izithakazelo/direto in by sy lofdig

                                                                          Enige TWEE           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Musiek/V2                                       7                           DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

  Snit 16

 3.4    Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel:

        3.4.1        Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
                     toepaslike blokkie.

                          Vokale            Vokale            Vokale
                                                                              Onomatopee
                          glysang          krepitasie         ululasie

                                                                                       1 punt      (1)

        3.4.2        Hoe dra die musiek die betekenis van die teks oor?

                     Antwoord:
                     • Die vokale glysang op 'left alone' boots 'n gehuil na omdat hy die feit
                        betreur dat Unomathemba hom verlaat het
                     • Die stadige tempo reflekteer die klaende stemming van die musiek
                     • Unomathemba se naam word oor en oor in 'n dalende motief gehoor
                        wat seerkry simboliseer soos hy na haar verlang
                                                                               Enige TWEE          (2)

  Snit 17
 3.5    Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel:

        3.5.1        Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                     Antwoord: Philip Tabane/Malombo                                   1 punt      (1)

        3.5.2        Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 17 verband
                     hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                           KOLOM A                           ANTWOORD
                      Afrika-ritmes wat deur die bongo- en malombo-                X
                      tromme verskaf word
                      Voordra van 'n gedig
                      Nabootsing tussen stem en geplukte kitaarmelodie             X
                      Liriese en huppelende fluitmelodieë
                      Vokale scat-sang                                             X
                      Legato kitaarmelodieë
                      Lirieke wat in Tshivenda gesing word
                      Gebruik ululasie om opwinding te kweek
                      Westerse instrumente                                         X
                      Gesinkopeerde ritmes                                         X

                                                          Enige VIER korrekte antwoorde            (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Musiek/V2                                         8                            DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

  Snit 18
 3.6        Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.

            Antwoord:
            Titel: Melodi Yalla

            Styl:      Mbaqanga

                                                                                          2x1         (2)
  Snit 19
 3.7        Verduidelik die struktuur van hierdie uittreksel.

            Antwoord:
            • Begin met 'n aanvanklike roep deur 'n manstem en antwoord deur 'n
               vrouegroep a cappella
            • Die woorde verander in die tweede roepgedeelte van 'Melodi' na 'Phalafala'
            • Die tweede roepgedeelte word gevolg deur 'n krepitasie en instrumentale
               antwoord
            • Die eerste roep en antwoord word herhaal sonder begeleiding
            • Die roep en antwoord word dan herhaal met begeleiding
            • Die woorde 'Melodi' en 'Phalafala' word afgewissel in die roepgedeelte
            • Die woord 'kere' word bygevoeg vir nadruk

                                                                Enige VIER korrekte antwoorde         (4)

                                                                                        (28 ÷ 2)      [14]

                                                                        TOTAAL AFDELING B:            14

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Musiek/V2                                      9                      DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4: JAZZ

 4.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
        musiek in Snitte 20-22 verband hou.

  Snit 20

        4.1.1                         KOLOM A                       ANTWOORD
                     Big band verwerking                                X
                     Gesinkopeerde ritmes en homofoniese
                                                                       X
                     tekstuur
                     Stadige tempo in drieslagmaat
                     Thelonious Monk swing combo
                     Sekwense in die blaserseksie                      X
                     Akkoorduitbarstings slegs op die maatslag
                     Sikliese vier-akkoordprogressie
                     Klavier-en-bas einde                              X
                                                                                             (3)

  Snit 21

        4.1.2                          KOLOM A                      ANTWOORD
                     Klarinette speel kontrapuntaal teenoor die
                                                                       X
                     tromboon
                     Opgewekte tempo in drieslagmaat
                     Blues
                     Aanvangsmelodie begin op die tweede
                                                                       X
                     polsslag
                     Dixieland en vaste ritme
                     Opgewekte tempo in vierslagmaat                   X
                     Gesinkopeerde ritmes en polifoniese tekstuur      X
                     Baskitaar en tromstel
                                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Musiek/V2                                      10                        DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

  Snit 22

 4.1.3                            KOLOM A                         ANTWOORD
            Herhalende motiewe in unisoon                               X
            Hoofmelodie op trompet gespeel
            Inleiding eindig met 'n volmaakte kadens
            Melodie op klarinet                                         X
            Inleiding sluit 'n voortdurende lopende bas in
            Inleiding eindig met 'n onvolmaakte kadens                  X
            Kwêla-stylinvloede
            Kitaar en kontrabas begelei die melodie                     X

                                                                                     3x1         (3)

  Snit 23

 4.2     Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
         met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
         antwoord neer.

         4.2.1     Dit word teen 'n matige tempo gespeel, in saamgestelde maatslag, met 'n
                   sikliese akkoordprogressie.

                   Antwoord: Enkelvoudige                                           1 punt       (1)

         4.2.2     Harmonie is op die blues-toonleer gebaseer.

                   Antwoord: Majeur                                                 1 punt       (1)

         4.2.3     Die melodie word eerste deur saksofone gespeel.

                   Antwoord: Klavier                                                1 punt       (1)

                                                                                 3x1=3

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Musiek/V2                                     11                      DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

  Snit 24

 4.3    4.3.1   Noem die styl wat in hierdie uittreksel voorkom.

                Antwoord: Kwêla                                                   1 punt       (1)

        4.3.2   Beskryf TWEE ritmiese kenmerke van hierdie musiekstyl.

                Antwoord:
                • Dit bevat die tipiese kwêla-ritme /

                •    Skiffle-agtige/Skoffel-agtige ritme
                •    Sinkopasie
                •    Herhalende ritmiese patrone
                                                                          Enige TWEE           (2)

  Snit 25

 4.4    Beantwoord die volgende vrae in verband met hierdie uittreksel:

        4.4.1   Met watter sanger assosieer jy hierdie liedjie?

                Antwoord: Miriam Makeba                                           1 punt       (1)

        4.4.2   Watter item hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
                toepaslike blokkie.

                       Vokale             Vokale             Vokale        Vokale
                       vibrato           krepitasie          neurie       scat-sang

                                                                                  1 punt       (1)

        4.4.3   Identifiseer EEN ander vokale kenmerk wat jy hoor wat spesifiek met
                hierdie kunstenaar geassosieer word.

                Antwoord:
                • Alt/Mezzo-sopraan
                • Rokerige, skor toonkleur
                • Gladde, ryk en warm stemkwaliteit
                                                                             Enige EEN         (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Musiek/V2                                      12                             DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

  Snit 26

 4.5    Kies TWEE items in KOLOM A wat met die musiek in Snit 26 verband hou. Maak 'n
        kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                     KOLOM A                                  ANTWOORD
            Marabi-, kwêla- en Afrika-avant-garde-invloede
            Sikliese akkoordprogressie en parallelle beweging                       X
            Invloede van Louis Armstrong is teenwoordig
            Mbaqanga- en kwêla-invloede                                             X
            Vrye improvisasie, onafhanklik van akkoorde
            Enkellaag-instrumentale verwerkings
            Roep en antwoord tussen hoë en lae koperblasers                         X

                                                              Enige TWEE korrekte antwoorde          (2)

 4.6    Beskryf die ritme in hierdie uittreksel.

        Antwoord:
        • Voortstuwende ritme deur tromstel en baskitaar in reëlmatige polsslae
        • Herhalende gesinkopeerde ritmiese patrone gespeel deur trombone
        • Melodie is gesinkopeer
        • Oop hi-hat speel op die polsslag
                                                  Enige TWEE korrekte antwoorde                      (2)

  Snit 27

 4.7    Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.

        Antwoord:
        Titel: Umjomela

        Styl:      Mbaqanga
                                                                                          2x1        (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Musiek/V2                                   13                             DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

  Snit 28

 4.8    Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:

        Antwoord:
        Melodie
        • Leierkitaar speel die melodie na die inleiding
        • Saksofoon voeg 'n ander melodielyn by op die tweede 8-maatsiklus
        • Melodie het 'n noue omvang
        Harmonie
        • Gebruik primêre akkoorde I – I – IV– V
        • Harmoniese siklusse in 4-maatpatrone
        Ritme
        • Gesinkopeerde ritmes deur alle instrumente aangewend
        Toonkleur
        • Leierkitaar, plektrum-baskitaar, ritme-kitaar, saksofoon, snaartrom
        • Roep en antwoord tussen leierkitaar en baskitaar, later tussen saksofoon en
           baskitaar
                                                               VIER korrekte antwoorde
                                                                  (EEN feit per element)          (4)
                                                                                     (28 ÷ 2)     [14]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:               14

                                         OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Musiek/V2                                       14                      DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

 5.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
        musiek in Snit 29-31 verband hou.

  Snit 29

        5.1.1                               KOLOM A                       ANTWOORD
                     Klavier- en kontrabasinleiding
                     Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur toonsoort           X
                     Andante agitato                                            X
                     Liriese melodie met vae kadense                            X
                     Blokharmonieë in klavier met ostinato bas
                     Arpeggio-begeleiding vir solo-piccolo                      X
                     Presto agitato
                     Tonika-pedaalpunt in die begeleiding                       X

                                                                                    3x1        (3)

  Snit 30

        5.1.2                               KOLOM A                      ANTWOORD
                     Rubato in versierde melodie                                X
                     Arpeggio-begeleiding                                       X
                     Uittreksel eindig met 'n volmaakte kadens
                     Ritardando                                                 X
                     Matige tempo in 'n mineur toonsoort                        X
                     Polifoniese tekstuur
                     Presto agitato in 'n mineur toonsoort
                     Huppelende triole

                                                                                    3x1        (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Musiek/V2                                       15                         DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

  Snit 31

        5.1.3                               KOLOM A                           ANTWOORD
                      Dissonante harmonie
                      Saamgestelde tweeslagmaat
                      Polifonie                                                     X
                      Mineur akkoorde in die inleiding                              X
                      SATB                                                          X
                      Orrelbegeleiding
                      Monofoniese tekstuur
                      Fugale styl na die inleiding                                  X

                                                                                        3x1        (3)

  Snit 32

 5.2    Vervang die onderstreepte woorde om ELKE stelling WAAR te maak in verband
        met die musiek wat jy hoor. Skryf SLEGS die korrekte woord of term as jou
        antwoord neer.

        5.2.1        Die orkesinleiding word deur houtblasers in vierslagmaat gespeel.

                     Antwoord: Strykers                                                 1 punt     (1)

        5.2.2        Die omvang van die melodie is 'n volmaakte/rein vyfde.

                     Antwoord: Oktaaf                                                   1 punt     (1)

        5.2.3        Hierdie aria is in G mineur.

                     Antwoord: Majeur                                                   1 punt     (1)

                                                                                   3x1=3

  Snit 33

 5.3    5.3.1        Gee die toepaslike datums van die stylperiode waarmee jy hierdie uittreksel
                     assosieer.

                     Antwoord: Ongeveer 1810–1900                                       1 punt     (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Musiek/V2                                     16                           DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

       5.3.2    Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 33 verband
                hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                           KOLOM A                           ANTWOORD
                 Strykerseksie verskaf 'n kragdadige toonkleur
                 Wye dinamiese omvang                                                X
                 Standaard-orkestrasie                                               X
                 Tutti                                                               X
                 Timpani speel nie 'n prominente rol nie
                 Liriese en huppelende melodieë
                 Blaasinstrumente speel 'n primêre rol                               X
                 Menuet en trio
                 Trombone bygevoeg om 'n kragtige klank te skep
                 Fanfare op trompette                                                X

                                                             Enige VIER korrekte antwoorde          (4)

  Snit 34

 5.4   Identifiseer die volgende kenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor:

       Antwoord:
       Stemtipes
       • Sopraan
       • Bariton
       Tydmaatteken
       • Enkelvoudige vierslagmaat/ 4/4
       Harmoniese styl
       • Tonale (Klassieke) harmonie/Hoofsaaklik primêre akkoorde
                                                                                         4x1        (4)

  Snit 35

 5.5   Watter instrumente speel die Alberti-bas in hierdie uittreksel?

       Antwoord:
       Lae strykers/tjello's en altviole                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Musiek/V2                                   17                           DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

  Snit 36

 5.6   Identifiseer die titel en komponis van die beweging waaruit hierdie uittreksel
       geneem is.

       Antwoord:
       Titel:    •      Gewitter Sturm/Thunderstorm/Storm
                 •      Simfonie Nr. 6 in F majeur Op. 68 - Vierde beweging
       Komponis: •      Beethoven
                                                                        Titel = 1 punt
                                                                    Komponis = 1 punt            (2)

  Snit 37

 5.7   Beskryf VIER prominente kenmerke in die hout- en koperblaasseksies wat jy in
       hierdie uittreksel hoor.

       Antwoord:
       • Franse horings begin met 'n gedrae noot
       • Klarinette speel drie-noot motiewe aan die begin van die uittreksel
       • Fluite boots viole na
       • Lang aangehoue note in unisoon, chromaties opgaande, word deur die volle
          blaasseksie gespeel
       • Koperblaasinstrumente op die tussenslae
       • Herhalende akkoorde in gepunteerde ritme gespeel deur koperblasers en
          houtblasers
       • Piccolo speel hoog bo die tutti-orkes
       • Die bygevoegde trombone verskaf 'n kragdadige en donker toonkleur

                                                                         Enige VIER feite        (4)

                                                                                    (28 ÷ 2)     [14]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             14

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

Musiek/V2                         18             DBE/November 2024
                           NSS – Nasienriglyne

 AFDELING C: VORMANALISE (VERPLIGTEND)

 VRAAG 6

  Snit 38

 Antwoord:

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Musiek/V2                                        19                     DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

 6.1   Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui elke
       seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan.

       Antwoord:
            SEKSIES          MAATNOMMERS
               A    ½         Maat 1 – 8      ½
               B    ½         Maat 9 – 16     ½
               A    ½         Maat 17 – 24 ½

                                                                            ½ punt x 6       (3)
 6.2   Noem die vorm.
       Antwoord: Drieledig/ABA                                                   1 punt      (1)

  Snit 39

 6.3   Noem die komposisietegnieke wat gebruik word in:

       6.3.1       Maat 9 tot 12 by (X)

                   Antwoord: Herhaling
                                                                                 1 punt      (1)

       6.3.2       Maat 13 by (Y)

                   Antwoord: Sekwens                                              1 punt     (1)
  Snit 40

 6.4   Noem die toonsoort en kadens by (S) in maat 19 tot 20.

       Antwoord:
       Toonsoort:        D majeur
       Kadens:           Onvolmaakte kadens
                                                                                   2x1       (2)

  Snit 41
                                                                 TOTAAL AFDELING C:          8
                                                                       GROOTTOTAAL:          30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — Music · QP · 2024 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — Music · QP · 2024 · Afr
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
