# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/music-p2-qp-gr12-sept-2015-afr/f3242838-edc6-400a-b070-0212bc9d28e6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-qp-gr12-sept-2015-afr/f3242838-edc6-400a-b070-0212bc9d28e6)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2015

                                 MUSIEK V2

PUNT
       30                             NAAM: _________________________________
E:

TYD:   1½ uur

                                   *MUSDM2*

       Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy manuskrippapier.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   MUSIEK V2                                (EC/SEPTEMBER 2015)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
       AFDELING A (Gehoor)          (10)
       AFDELING B (Herkenning) (12)
       AFDELING C (Vorm)            (8)

2.     Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ŉ CD luister.

3.     Die CD moet deur die musiekonderwyser word in die teenwoordigheid van
       die opsiener gespeel.

4.     Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere, soos aangedui op die
       vraestel, gespeel word.

5.     Kandidate moet hulle antwoorde op die vraestel beantwoord.

6.     Die musiekonderwyser moet die CD ten minste VYF dae voor die eksamen,
       in die teenwoordigheid van die opsiener, oopmaak. Die CD sal dan getoets
       word op die CD-speler wat tydens die eksamen gebruik sal word, om te
       verseker dat dit behoorlik funksioneer. Die musiekonderwyser moet ook
       seker maak dat die klankkwaliteit en akoestiek aanvaarbaar is.

7.     Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat bedoel is vir
       rofwerk. Die kandidaat mag dit van die vraestel verwyder.

8.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 MUSIEK V2                                           3

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 SNIT 1 (moet VIER KEER gespeel word). Wag EEN minuut tussen elke
 herhaling.

 1.1    Luister na die ritmiese frase en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2
        en 3 op die musiekpartituur in.

                                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  MUSIEK V2                            (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 SNIT 2 moet EEN KEER gespeel word om ŉ algehele oorsig te gee.

 2.1    Speel Snit 2 EEN KEER.

        Vul die korrekte tydmaatteken op die partituur in.                             (1)

 2.2    Speel Snit 2 VIER KEER. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.

        Vul die ontbrekende notasie by (a), in maat 8 en 9 in.                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   MUSIEK V2                                               5

 2.3    Speel Snit 2 EEN KEER.

        Identifiseer die intervalle volgens distansie en tipe by (b) in maat 1 en (c) in
        maat 14.

        Antwoord: (b):

                       (c):                                                                 (2)

 2.4    Speel Snit 2 EEN KEER.

        Noem die toonsoort, akkoord en omkering/posisie wat jy by (d) en (e) hoor,
        bv. F: I6 of F/A

        Antwoord: (d):

                       (e):                                                                 (2)
                                                                                            [8]

                                                              TOTAAL AFDELING A:             10

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 MUSIEK V2                               (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

 VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

 Identifiseer eienskappe van hierdie musiek deur die korrekte terme te kies. Maak ŉ
 kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

 3.1   Snit 3 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Idiofone
       Monofoniese Tekstuur
       Onreëlmatige Ritmes
       Membranofone
       Polifoniese Tekstuur
       Reëlmatige Ritmes                                                                 (3)

 3.2   Snit 4 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Melodie gespeel deur hoë strykers
       Moderato
       Strykers en houtblasers
       Andante
       Melodie gespeel deur lae strykers
       Slegs strykers                                                                    (3)

 3.3   Snit 5 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Polifonie
       Presto
       Romantiese Tydperk
       Moderato
       Homofonie
       Barok Tydperk                                                                     (3)

 3.4   Snit 6 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Sintetiseerder bevorder klank
       Afrika-Populêre Musiek
       Marimba en Trom-inleiding
       Strykers bevorder klank
       Afro-Jazz
       Klawerbord en Trom-inleiding                                                      (3)
                                                                           (12 ÷ 3)      [4]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   MUSIEK V2                                             7

BEANTWOORD VRAAG 4 OF VRAAG 5 OF VRAAG 6.
VRAAG 4: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

4.1    Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)

       4.1.1    Identifiseer die komponis en werk.

                Antwoord:                                                                   (2)

       4.1.2    Van watter genre is hierdie musiek ŉ voorbeeld?

                Antwoord:                                                                   (1)

       Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word)

       4.1.3    Watter komposisionele tegniek kom prominent in hierdie musiek
                voor?

                Antwoord:                                                                   (1)

       Snit 7 (moet TWEE KEER gespeel word)

       4.1.4    Beskryf hierdie werk met betrekking tot toonsoort, tempo en
                instrumentasie.
                Antwoord: Toonsoort:

                Tempo:

                Instrumentasie:                                                             (4)

4.2    Snit 8 (moet EEN KEER gespeel word)

       4.2.1    Identifiseer die komponis en werk.

                Antwoord:                                                                   (2)

       4.2.2    Met watter stylperiode en genre sal jy hierdie uittreksel assosieer?

                Antwoord:                                                                   (2)

4.3    Snit 9 (moet TWEE KEER gespeel word)

       Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ŉ
       kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

       Allegro
       Alto
       Der Holle Rache
       Papagena
       Queen of the Night
       Die Strahlen Der Sonne
       Coloratura Soprano
       Andante                                                                              (4)
                                                                               (16 ÷ 2)     [8]
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   MUSIEK V2                                (EC/SEPTEMBER 2015)

                                         OF

VRAAG 5: JAZZ

5.1     Snit 10 (moet EEN KEER gespeel word)

        5.1.1   Identifiseer hierdie werk.

                Antwoord:                                                                 (1)

        5.1.2   Identifiseer die kunstenaar/sanger wat in hierdie uittreksel gehoor
                kan word.

                Antwoord:                                                                 (1)

                Snit 10 (moet TWEE KEER gespeel word)

        5.1.3   Beskryf hierdie musiek met betrekking tot styl, stem, ritme en
                instrumentasie.

                Styl:

                Stem:

                Ritme:

                Instrumentasie:                                                           (4)

5.2     Snit 11 (moet EEN KEER gespeel word)

        5.2.1   Identifiseer die kunstenaar en werk.

                Antwoord:                                                                 (2)

                Snit 11 (moet TWEE KEER gespeel word)

        5.2.2   Beskryf die baslyn van hierdie musiek.

                Antwoord:                                                                 (2)

        5.2.3   Identifiseer TWEE instrumente wat deel vorm van die ritme-
                afdeling wat hierdie musiek speel.

                Antwoord:                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  MUSIEK V2                                             9

5.3     Snit 12 (moet TWEE KEER gespeel word)

        Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ŉ
        kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

        Saksofoon-melodie
        Hugh Masekela
        Klavier-leiding
        Trompet-melodie
        Abdullah Ibrahim
        Orrel-leiding
        Cape-Jazz
        Afro-Jazz                                                                       (4)
                                                                            (16 ÷ 2)    [8]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  MUSIEK V2                              (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 6: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

6.1     Snit 13 (moet EEN KEER gespeel word)

        6.1.1   Identifiseer die groep en titel van hierdie lied.

                Antwoord:                                                               (2)

                Snit 13 (moet TWEE KEER gespeel word)

        6.1.2   Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek.

                Antwoord:

                                                                                        (3)

        6.1.3   Identifiseer die styl van hierdie musiek.

                Antwoord:                                                               (1)

        6.1.4   Uit watter sangstyl het hierdie tipe musiek ontstaan? Maak ŉ kruisie
                (X) in die toepaslike blokkie.

                        Kwela                    Mbube                Marabi            (1)

6.2     Snit 14 (moet EEN KEER gespeel word.

        6.2.1   Identifiseer die styl van hierdie musiek.

                Antwoord:                                                               (1)

                Snit 14 (moet TWEE KEER gespeel word.)

        6.2.2   Noem DRIE redes vir jou antwoord in VRAAG 6.2.1.

                Antwoord:

                                                                                        (3)

        6.2.3   Met watter kunstenaar sal jy hierdie musiek assosieer?

                Antwoord:                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  MUSIEK V2                                             11

 6.3    Snit 15 (moet TWEE KEER gespeel word)

        Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ŉ
        kruisie (X) in die toepaslike blokkies.

        Hoofinstrument is kitaar
        Vers en Koor
        Marabi
        Vroue agtergrondsang
        A cappella-sang
        Sikliese struktuur
        Mbaqanga                                                                           (4)
                                                                              (16 ÷ 2)     [8]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            12

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               MUSIEK V2         (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING C: VORM

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 16 EEN KEER om ŉ oorsig te gee.

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            MUSIEK V2                         13

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                 MUSIEK V2                                (EC/SEPTEMBER 2015)

 7.1    Speel Snit 16 weer EEN KEER.

        Gee ŉ ontleding van die vorm van hierdie lied deur die onderstaande tabel
        te voltooi. Dui die hoofdele (byvoorbeeld A, B, ens.), maatnommers en
        toonsoorte aan.

             AFDELING               MAATNOMMERS                 TOONSOORTE

                                                                             (12 ÷ 3)      (4)

 7.2    Noem die vorm van hierdie stuk bv. Tweeledig.

        Antwoord:                                                                          (1)

 7.3    Speel Snit     16   weer   EEN
        KEER.

        Watter komposisionele tegniek word by (A), maat 6–8 gebruik?

        Antwoord:                                                                          (1)

 7.4    Noem die toonsoort en kadens by (B), maat 15–16.

        Antwoord:                                                                          (1)

 7.5    Speel Snit 16 weer EEN KEER.

        Identifiseer die tipe ritme wat deur die sanger sowel as die orkes in hierdie
        lied gebruik word.

        Antwoord:                                                                          (1)

                                                            TOTAAL AFDELING C:              8
                                                                GROOTTOTAAL:               30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            MUSIEK V2                         15

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [MUSIC P2 MEMO GR12 SEPT 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-memo-gr12-sept-2015-eng/4d3ab1c8-f79d-4f5c-9253-aca2907c9644) — Music · Memo · 2015 · Eng
- [MUSIC P2 MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-memo-gr12-sept-2015-afr/597d2987-c6f9-4a78-a0a9-8ab7c6751a78) — Music · Memo · 2015 · Afr
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2015 ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2015-eng-qp/5152ca77-6f18-4345-9883-b2973de8c282) — Music · QP · 2015 · Eng
- [Music P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-afr/f268e9c3-e2f5-4042-9c5d-a0deb0566d91) — Music · QP · 2015 · Afr
- [Music P2 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2015-eng/eedd46d9-6a28-4d69-a40a-b8226c3ef5c4) — Music · QP · 2015 · Eng
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/eb3dc6ce-4a41-4a4a-a609-73fa918e62e0) — Music · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
