# Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/musiek-v1-qp-sept-2018-afr/341321b8-aad3-4f81-b88d-707d72bc8bbd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/musiek-v1-qp-sept-2018-afr/341321b8-aad3-4f81-b88d-707d72bc8bbd)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2018

                                   MUSIEK V1

NAAM:

PUNTE:       120

TYD:         3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 24 bladsye, insluitend 1 bladsy manuskrippapier.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C, D en E.

 2.    AFDELING A en B is VERPLIGTEND.

 3.    AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
       AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
       slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).

 4.    Skryf al die musieknotasie in AFDELING A in potlood en al die geskrewe teks in
       blou of swart ink. Beantwoord die vrae in die spasies aangedui daarvoor.

 5.    Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E in blou of swart ink in die
       ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.

 6.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik word.

 7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
       is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.

 8.    Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
       musiekinstrument hê NIE.

 9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg inligting
       in hul antwoorde te gee binne die gegewe tydsduur.

 10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   MUSIEK V1                              3

 NASIENROOSTER

       AFDELING             VRAAG      PUNTE      NASIENER   MODERATOR
 A: MUSIEKTEORIE              1           20
    (VERPLIGTEND)             2           15
                              3           10
                              4           15
                          SUBTOTAAL       60
                                       EN
 B: ALGEMENE
    MUSIEKKENNIS              5           20
    (VERPLIGTEND)
                          SUBTOTAAL       20
                                       EN
 C: WKM                       6           10
                              7             5
                              8             5
                              9             5
                              10          15
                          SUBTOTAAL       40
                                       OF
 D: JAZZ                      11          10
                              12            5
                              13            5
                              14            5
                              15          15
                          SUBTOTAAL       40
                                       OF
 E: IAM                       16          10
                              17            5
                              18            5
                              19            5
                              20          15
                          SUBTOTAAL       40

                        GROOTTOTAAL      120

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
  4                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2018)

   AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND)                                         (90 minute)

   Beantwoord VRAAG 1
   EN VRAAG 2.1 OF 2.2
   EN VRAAG 3.1 OF 3.2
   EN VRAAG 4.1 OF 4.2

   Beantwoord al die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

   VRAAG 1                                                                        (25 minute)

   1.     Bestudeer die aangepaste uittreksel uit Plaisir d’amour deur Martini
          hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                   1.6
                  1.2
  Fluit

                                                           1.3.1                  1.4.1

Klavier

                                                                                   1.4.2

                        1.7

                               1.3.2

  Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                        MUSIEK V1                                            5

 1.1   Benoem die verwante toonsoort van hierdie stuk.

                                                                                              (1)

 1.2   Voeg die tydmaatteken by 1.2 op die partituur. Beskryf die tydmaatteken
       volledig.

                                                                                              (2)

 1.3   Identifiseer die intervalle by 1.3.1 en 1.3.2 volgens tipe en afstand.

        1.3.1          _________________________

        1.3.2          _________________________                                              (2)

 1.4   Benoem die drieklanke by 1.4.1 en 1.4.2 volgens tipe en posisie, bv. mineur,
       tweede omkering. (Oorweeg SLEGS die note in die blokkie.)

       1.4.1           _________________________

       1.4.2           _________________________                                              (2)

 1.5   Wat is die betekenis van die Italiaanse term molto lento?

                                                                                              (1)

 1.6   Transponeer die fluitparty by 1.6 ŉ mineur terts laer. Voeg die nuwe
       toonsoortteken by.                                                                     (2)

 1.7   Herskryf die klavier se linkerhand gedeelte gemerk 1.7 ŉ oktaaf hoër in die
       tenoorsleutel. Gebruik die korrekte sleutel en toonsoortteken. Korrigeer ook die       (3)
       groepering in die tweede maat van 1.7.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.8     Skryf die Frigiese modus op F, stygend, sonder toonsoorttekens, in die alt-
         sleutel en gebruik heelnote.                                                   (2)

 1.9     Skryf die dalende blues toonleer op Eb, met toonsoorttekens, in die
         bassleutel en gebruik halfnote.                                                (2)

 1.10    Watter Italiaanse term het die teenoorgestelde betekenis van cresc.?

                                                                                        (1)

 1.11    Skryf TWEE enharmoniese weergawes van die noot wat nie pas in die
         toonaard nie.

                                                                                         (2)
                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                       MUSIEK V1                                          7

 VRAAG 2                                                             (25 minute)

 Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.

 2.1    Voltooi die aanvangsmotief hieronder om ŉ twaalf-maat-melodie in
        drieledige vorm vir enige enkellyn-melodiese instrument van jou keuse te
        skep. Noem die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg
        dinamiek- en artikulasietekens by.

 Instrument:          _______________________________

 Die melodie sal volgens die onderstaande kriteria nagesien word:

                                                      PUNTE-        KANDIDAAT
                      BESKRYWING
                                                    TOEKENNING       SE PUNT
 Vorm en kadenspunte                                     3
 Korrektheid
 Nootstele, polsslae per maat, toevallige tekens,        2
 spasiëring
 Kwaliteit
 Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie, tempo-           10
 aanduiding, musikaliteit
 TOTAL                                                  15                            [15]
                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     MUSIEK V1                         (EC/SEPTEMBER 2018)

 2.2   Voltooi die aanvangsmotief hieronder om ŉ twaalf-maatmelodie in drieledige
       vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
       die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
       artikulasietekens by.

 Instrument:     _______________________________

 Die melodie sal volgens die onderstaande kriteria nagesien word:

                                                      PUNTE-        KANDIDAAT
                 BESKRYWING
                                                    TOEKENNING       SE PUNT
 Vorm en kadenspunte                                    3
 Korrektheid
 Nootstele, polsslae per maat, toevallige tekens,       2
 spasiëring
 Kwaliteit
 Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie, tempo-           10
 aanduiding, musikaliteit
 TOTAAL                                                 15                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     MUSIEK V1                                         9

VRAAG 3                                                              (10 minute)

Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2

3.1      Bestudeer the aangepaste uittreksel van die Sonatina Opus 168 no.3
         deur Diabelli hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                (g)
                                                (a)                       (b)

                                               ____                      ____
              (c)                       (d)

            ____                       ____
                                                               (f)

                                                                              (e)

    Nuwe
                                                                           ____
    toonsoort: ______
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2018)

        3.1.1   Die stuk moduleer vanaf mate 15–20. Dui die nuwe toonsoort in die
                spasie op die partituur aan.                                            (1)

        3.1.2   Besyfer die akkoorde gemerk (a)–(e) op die partituur met Romeinse
                besyfering, bv. D: V (of Va).                                           (5)

        3.1.3   Benoem die tipe nie-akkoordnoot by (f).

                ___________________________________                                     (1)

        3.1.4   Kies die korrekte antwoord vir die komposisie-tegniek wat gebruik
                is by (g).

                     Herhaling          Sekwens                  Omkering               (1)

        3.1.5   Vergelyk die melodie soos dit verskyn vanaf maat 0 4 – 43 en maat
                84 – 123. Noem TWEE verskille wat in die musiek voorkom.

                                                                                         (2)
                                                                                        [10]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    MUSIEK V1                                      11

 3.2 Bestudeer die aangepaste uittreksel van Ebony and Ivory deur Paul
     McCartney hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                 (a)               (b)                 (c)
                                                     ______
              ______             ______

                                (d)                            (e)
                       (f)    ______
                                                              ______

                                               (h)
                                 (g)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  MUSIEK V1                        (EC/SEPTEMBER 2018)

       3.2.1 Benoem die toonsoort van die stuk.

                                                                                  (1)

       3.2.2 Identifiseer akkoorde (a)–(e) en skryf die akkoordsimbole in die
             spasies bokant die notebalk op die partituur, bv. C/E.               (5)

       3.2.3 Benoem die tipe nie-akkoordnote by (f) en (g).

               (f) ______________________       (g) _______________________       (2)

       3.2.4 Benoem die kadens gemerk (h). Identifiseer die kadens deur die
             korrekte akkoordsimbole by te voeg.

               Kadens:

               Akkoordsimbole:                                                    (2)
                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      MUSIEK V1                                        13

 VRAAG 4                                                               (30 minute)

 Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2

 4.1    Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en
        baspartye by te voeg. Gebruik ten minste EEN nie-akkoordnoot.

 Die harmonisering sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                    PUNTE-             KANDIDAAT
 BESKRYWING
                                                  TOEKENNING            SE PUNT
 Akkoordprogressie
                                                        12
 Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadens
 Korrektheid                                            14
 Notasie, verdubbeling, spasiëring,              (Minus ½ punt per
 stemvoering                                           fout)
 Kwaliteit
 Musikaliteit, nie-akkoordnote,                         4
 stylbewustheid, kreatiwiteit
                                                      30 ÷ 2
 TOTAAL                                                15                            [15]

                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                    MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.2    Voltooi die stuk hieronder deur geskikte harmoniese materiaal op die leë notebalke
        by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal in maat 1 voorgestel
        word.

 Die harmonisering sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:

                                                       PUNTE-          KANDIDAAT
                     BESKRYWING
                                                     TOEKENNING         SE PUNT
 Akkoordprogressie
                                                           12
 Akkoordkeuse, korrekte gebruik van kadense
 Korrektheid
                                                           14
 Notasie, stemvoering, spasiëring, verdubbeling
 Kwaliteit
 Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid en           4
 kreatiwiteit
                                                         30 ÷ 2
 TOTAAL                                                   15                              [15]

                                                            TOTAAL AFDELING A:              60

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                         MUSIEK V1                                       15

 AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS                                      (90 minute)

 Beantwoord AFDELING B
 EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
 OF AFDELING D (Jazz)
 OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek)

 Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

 AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)

 VRAAG 5

 5.1    Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
        die antwoord en skryf slegs die letter (A−D) langs die vraagnommer
        (5.1.1–5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.1.11 E.

        5.1.1     ŉ Heeltoontoonleer bestaan uit ...

                  A     intervalle van ŉ majeur 2de .
                  B     heeltone.
                  C     halftone.
                  D     A en B.                                                           (1)

        5.1.2     In die stygende melodiese mineur word die volgende noot (note)
                  verhoog:

                  A     4de en 5de
                  B     6de en 7de
                  C     2de en 3de
                  D     Geeneen van die bogenoemde nie                                    (1)

        5.1.3     Musiek is ...

                  A     klank.
                  B     styl.
                  C     georganiseerde klank.
                  D     lawaai.                                                           (1)

        5.1.4     ŉ Melisma is ...

                  A     note wat staccato gesing word.
                  B     ŉ persoon wat agtergrondsang sing.
                  C     ŉ groep gesinkopeerde note.
                  D     ŉ melodiese vloei van note wat op ŉ enkele lettergreep gesing
                        word.                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                      MUSIEK V1                        (EC/SEPTEMBER 2018)

        5.1.5    Ritme is ...

                 A     die patroon van beweging in tyd.
                 B     die verwantskap tussen 2 of meer toonhoogtes wat gelyktydig
                       klink.
                 C     die kwaliteit van ŉ klank en die variasie tussen stemme en
                       verskeie instrument-tipes.
                 D     die spoed van die stuk.                                         (1)

        5.1.6    Vier vier-en-sestigste note is gelykstaande aan ...

                 A     ŉ heelnoot.
                 B     ŉ agstenoot.
                 C     ŉ sestiende noot.
                 D     ŉ kwartnoot.                                                    (1)

        5.1.7    Lebhaft beteken ...

                 A     stadig.
                 B     grasieus.
                 C     op ŉ loopgang.
                 D     lewendig.                                                       (1)

        5.1.8    Vraag en Refrein in Afrikamusiek is ...

                 A     wanneer die koor met ŉ kort frase reageer op die solis se
                       vraag.
                 B     wanneer die koor die hele vers herhaal.
                 C     wanneer die koor saam met die solis sing.
                 D     wanneer die koor reageer met woorde en ŉ melodie wat verskil
                       van die solis se musiek.                                        (1)

        5.1.9    Jazz het twee baie spesifieke eienskappe:

                 A     Polifonie
                 B     Improvisasie
                 C     Sinkopasie en ritmiese swing
                 D     B en C                                                          (1)

        5.1.10 Watter instrument pas nie?

                 A     Hobo
                 B     Franse Horing
                 C     Fagot
                 D     Saksofoon                                                       (1)

                                                                           (10 x 1)   (10)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                             MUSIEK V1                                17

 5.2     Verduidelik wat jy verstaan van die term musiekindustrie.                    (3)

 5.3     Wat is die verskillende stappe van die waardeketting?                        (3)

 5.4     Watter maatskappy in Suid-Afrika is verantwoordelik vir die meganiese
         regte van musiek?                                                            (1)

 5.5     Definieer enige EEN van die volgende terme:

         5.5.1        Musiekregte

         5.5.2        Musiekskepper

         5.5.3        Uitvoer (Optrede) regte

         5.5.4        Meganiese regte                                                 (3)

                                                            TOTAAL AFDELING B:         20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                                   MUSIEK V1                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 Beantwoord AFDELING C (WKM)
 OF AFDELING D (JAZZ)
 OF AFDELING E (IAM).

 AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WAM)

 VRAAG 6

 6.1     In die Barok-orkes word die baslyn deur die tjello, die kontrabas en soms
         die fagot gespeel. Wat word hierdie baslyn genoem?                                (1)

 6.2     Noem twee vroeëre styltipes in die ontwikkeling van die Simfonie.                 (2)

 6.3     In watter van die drie dele van Sonatevorm vind ons die verhoogde
         spanningslyn van ŉ werk?                                                          (1)

 6.4     Wat was die styl wat Mendelssohn ontwikkel het waarin die houtblasers en
         strykers vinnige note in hul hoë registers speel, genoem?                         (1)

 6.5     Definieer die term aria.                                                          (1)

 6.6     Wat is die betekenis van bel canto?                                               (1)

 6.7     Noem die Italiaanse komponis wat verantwoordelik was vir die ontwikkelling
         van die item genoem in VRAAG 6.6.                                                 (1)

 6.8     Noem TWEE vorme van die simfoniese-gedig.                                         (2)
                                                                                          [10]

 VRAAG 7

 7.1     Kies ŉ karakter van KOLOM B wat pas by die aria in KOLOM A. Skryf
         slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (7.1.1–7.1.3) in die
         ANTWOORDEBOEK, bv. 7.1.4 F.

                     KOLOM A                               KOLOM B
         7.1.1       Der Hölle Rache kocht in A        Papageno
                     meinem Herzen
         7.1.2       Der Vogelfänger bin ich ja B      Tamino
         7.1.3       O Isis und Osiris          C      Pamina
                                                D      Koningin van die Nag
                                                E      Sarastro                            (3)

 7.2     Identifiseer TWEE verskille tussen die Simfonie van die Klassieke era en
         die Simfonie van die Romantiese era. Die antwoord kan in tabelvorm
         weergee word.                                                                     (2)
                                                                                           [5]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      MUSIEK V1                                       19

VRAAG 8

Noem VYF spesifieke musikale eienskappe wat die komponiste van die Mannheim-
skool in die orkestrale musiek van hul tyd ingesluit het. Beskryf elkeen in een sin.   (5)
                                                                                       [5]

VRAAG 9

Beskryf die inleiding van Die Towerfluit se ouverture deur onder andere na die
simboliek van die Vrymesselary te verwys.                                              (5)
                                                                                       [5]

VRAAG 10

Gedurende sy lewe, was Mendelssohn versigtig vir die meer radikale musikale
ontwikkelings wat deur sommige van sy Romantiese tydgenote aangedurf is. Dit is
dus nie verrassend dat sy Hebrides-ouverture in ŉ konvensionele sonatevorm
geskryf is nie.

Skryf ŉ opstel waarin jy ŉ uitleg gee van bogenoemde ouverture se struktuur.           (12)

Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
opstel.                                                                                (3)

Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

               KRITERIA                              PUNTE TOEKENNING
Uitleg van vormstruktuur                                    12
Logiese uiteensetting en struktuur van die                   3
opstel
TOTAAL                                                          15
                                                                                       [15]

                                                              TOTAAL AFDELING C:        40

                                        OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
20                                        MUSIEK V1                           (EC/SEPTEMBER 2018)

AFDELING D: JAZZ

VRAAG 11

11.1    Kies korrekte antwoord uit KOLOM B wat met die korrekte item in
        KOLOM A ooreenstem. Skryf slegs die korrekte letter (A–E) langs die
        vraag se nommer (11.1.1–11.1.5) in die ANTWOORDEBOEK,
        byvoorbeeld 11.1.6 F.

                       KOLOM A                                 KOLOM B
        11.1.1       African Inkspots           A     Phillip Tabane

        11.1.2       Jazz Epistles              B     Hugh Masekela

        11.1.3       Silent Beauty              C     Josephine “Dolly” Rathebe

        11.1.4       Star Time                  D     Masekela, Moeketsi, Gwangwa

        11.1.5       Trompet                    E     Die Dark City Sisters
                                                                                (5 x 1)    (5)

11.2    Identifiseer die jazz-styl van die onderstaande kunstenaars:

        11.2.1       Fezile “Feya” Faku

        11.2.2       The Blue Notes

        11.2.3       Gideon Nxumalo

        11.2.4       Mahotella Queens

        11.2.5       Lemmy “Special” Mabaso                                                 (5)
                                                                                           [10]

VRAAG 12

12.1    Wat is Afro-jazz?                                                                  (1)

12.2    Noem EEN Afro-jazz groep van die 1980’s wat kommersiële sukses behaal
        het.                                                                               (1)

12.3    Noem EEN instrument wat Zim Ngqawana bespeel.                                      (1)

12.4    Noem TWEE vroeë orkeste waaraan Gumede verbonde was.                               (2)
                                                                                           [5]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                        MUSIEK V1                                         21

VRAAG 13

Bespreek die styleienskappe van EEN van die kunstenaars van Kaapse Jazz.
Noem ten minste EEN treffer/album.

• Dollar Brand
• Robbie Jansen
• Winston Ngozi                                                                           (5)
                                                                                          [5]

VRAAG 14

Spokes Mashiyane en sy Big Five orkes se jazz-styl het ŉ bydrae gelewer tot
penniefluitjiemusiek. Identifiseer sy styl en noem VIER eienskappe van Mashiyane
se jazz-styl.                                                                             (5)
                                                                                          [5]

VRAAG 15

Gee die korrekte term vir Afrika- of township-jazz. Skryf ŉ analitiese opstel oor die
eienskappe van dié styl. Fokus op enige TWEE van die volgende groepe en hul
bydraes.

• The Jazz Maniacs
• The Merry Blackbirds
• The Manhattan Brothers
• Dark City Sisters

Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
opstel.

Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                       KRITERIA                          PUNTETOEKENNING
Korrekte term                                                   1
Styleienskappe                                                  3
Groep een en bydrae                                             4
Groep twee en bydrae                                            4
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel.                 3
TOTAAL                                                          15
                                                                                         [15]

                                                           TOTAAL AFDELING D:             40

                                        OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
22                                        MUSIEK V1                              (EC/SEPTEMBER 2018)

AFDELING E: INHEEMSE AFRIKAMUSIEK

VRAAG 16

16.1    Kies EEN beskrywing van KOLOM B wat met die korrekte term in
        KOLOM A ooreenstem. Skryf slegs die korrekte letter (A–E) langs die vraag
        se nommer (16.1.1–16.1.5) in die ANTWOORDEBOEK,
        byvoorbeeld 16.1.6 F.

                      KOLOM A                                      KOLOM B
        16.1.1   Cothoza                                 A      Akoestiese kitaar

        16.1.2   Cool Crooners                           B      Beswymingstoestand

        16.1.3   Isginci                                 C      Loop op tone

        16.1.4   Busi Mhlongo                            D      Blue sky

        16.1.5   Traditional Malombo music               E      Maskandi
                                                                                     (5 x 1)     (5)

16.2    Beantwoord die volgende vrae as WAAR of ONWAAR.

        16.2.1       Isicathamiya is ŉ sangstyl met begeleding.

        16.2.2       Izibongo is die vinnig-gesproke dele van Maskandi-liedere.

        16.2.3       Abavumuyo is ŉ instrument.

        16.2.4       Die ruimte vir ŉ geestelike uitvoering is belangrik vir die plasing van
                     die kunstenaars.

        16.2.5       Vertikale dimensie in musiek behels die organisering van eenheid
                     en onenigheid deur ritme.                                 (5 x 1)           (5)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      MUSIEK V1                                        23

 VRAAG 17

 17.1      Noem DRIE eienskappe van die Soul Brothers se musiek.                           (3)

 17.2      Noem VIER instrumente wat met latere malombo jazz geassosieër word.             (2)
                                                                                           [5]

 VRAAG 18

 Wat is die isihomuhomu in isicathamiya en waarom is dit belangrik as deel van die
 uitvoering?                                                                               (5)
                                                                                           [5]

 VRAAG 19

 Hoe was Kiba ontstam en verander na Vrye Kiba deur Sello Galane?                          (5)
                                                                                           [5]

 VRAAG 20

 ‘In die vroeë 1960’s het ŉ nuwe Afrika-jazz-styl met pertinente eienskappe ontwikkel,
 wat soms na verwys is as “musiekbrood”.’

 Skryf ŉ opstel waarin jy die stelling hierbo bespreek deur na die Makgona Tsohle-
 orkes en hul musiekstyl te verwys.

 Jy sal punte ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou
 opstel.

 Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:

                       KRITERIA                          PUNTETOEKENNING
 Naam van styl                                                  1
 Ontwikkelling van die styl                                     2
 Eienskappe van die styl                                        3
 Agtergrond oor die orkes                                       3
 Styleienskappe van die orkes                                   3
 Logiese aanbieding en struktuur van die opstel                 3
 TOTAAL                                                         15                        (15)
                                                                                          [15]

                                                               TOTAAL AFDELING E:          40
                                                                   GROOTTOTAAL:           120

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
24                            MUSIEK V1            (EC/SEPTEMBER 2018)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [MUSIEK V1 QP SEPT 2018 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/musiek-v1-qp-sept-2018-afr-d/eca9bfea-c391-4c92-b41b-910ad033449c) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/eb3dc6ce-4a41-4a4a-a609-73fa918e62e0) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIEK V1 MEMO GR12 SEPT 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/musiek-v1-memo-gr12-sept-2018-afr/f008d6c5-6b39-4cb1-acc1-bba558e3c832) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-english/4a235392-48cc-45ea-82f3-171a13fbbed6) — Music · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
