# Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/musiek-v2-sep-2012-afr-memo/01516d05-356a-476e-8d6a-461d9c3dd5e7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/musiek-v2-sep-2012-afr-memo/01516d05-356a-476e-8d6a-461d9c3dd5e7)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 Province of the
                 EASTERN CAPE
                 EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2012

                         MUSIEK V2
                        MEMORANDUM

PUNTE:   33

                Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               MUSIEK V2                                  (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1: RITME

SNIT 1 (moet DRIE KEER gespeel word.)

1.1   Korrigeer die ritmiese patroon sodat dit korrespondeer met die musiek wat jy
      hoor.

      Antwoord:

                                                            (2 foute x 1 punt elk)     [2]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     MUSIEK V2                                3

 VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE

 SNIT 2 (moet VIER KEER gespeel word). Wag 2 – 3 minute elke keer nadat dit
 gespeel is om genoeg tyd te verleen om die vraag te voltooi.

 2.1    Vul die ontbrekende notasie by (a), maat 5 – 7 in.

        8 note x ½ punt elk                                                   (4)

 2.2    Noem die komposisionele tegniek wat by (b) gebruik word.

        Antwoord: Sekwens                                                     (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               MUSIEK V2                                (SEPTEMBER 2012)

2.3   Noem die kadens by (c).

      Antwoord: Volmaak/ V-I                                                         (1)

2.4   Noem TWEE verskille tussen die melodie vanaf maat 1 – 16 en maat
      17 – 32.

      Antwoord: Maat 17 – 32 word ŉ oktaaf hoër as maat 1 – 16 gespeel.
                  Daar is ŉ ritmiese verskil tussen maat 9 en maat 25.               (2)
                                                                                     [8]

                                                      TOTAAL AFDELING A:             10

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        MUSIEK V2                                        5

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE EN GENRE

 VRAAG 3

 3.1    Snit 3 moet TWEE KEER gespeel word.

        3.1.1      Beskryf die ritme van hierdie stuk.                                   (1)

                   Antwoord:      Konstante swing-ritme

        3.1.2      Identifiseer die DRIE instrumente in hierdie stuk.

                   Antwoord:      Klavier
                                  tromstel
                                  kontrabas                                              (3)

 3.2    Snit 4 moet TWEE KEER gespeel word.

        3.2.1      Beskryf die inleiding van hierdie stuk.

                   Antwoord:      Mannekoor, A cappella-koor, Isicathamiya-groep         (1)

        3.2.2      Aan watter genre kan die instrumentale afdeling behoort?

                   Antwoord:      Afrika-jazz                                            (1)

 3.3    Snit 5 moet TWEE KEER gespeel word.

        3.3.1      Identifiseer die groep instrumente wat in hierdie uittreksel gehoor
                   kan word.

                   Antwoord:      Strykkwartet                                           (1)

        3.3.2      Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer? Maak ŉ (X) by die
                   antwoord van jou keuse.

                   Ragtime                  Kwela   X                 Jazz               (1)

 3.4    Snit 6 moet TWEE KEER gespeel word.

        3.4.1      Die perkussie gedeelte word deur watter instrument gespeel?
                                                                                         (1)
                   Drumkit                  Djembe-trom               Snaartrom X

        3.4.2      Hierdie musiek is geskik vir watter soort orkes?

                   Big Band                 Mars-orkes X              Swing-orkes        (1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 MUSIEK V2                                 (SEPTEMBER 2012)

3.5   Snit 7 moet TWEE KEER gespeel word.

      3.5.1   Met watter stylperiode sal jy hierdie musiek assosieer?

              Antwoord: Barok-era                                                     (1)

      3.5.2   Gee EEN rede vir jou antwoord in VRAAG 3.5.1.

              Antwoord: Instrumente sluit ŉ klavesimbel in.
                        Grondbas kan gehoor word.
                        Polifoniese tekstuur                                          (1)
                                                                        (12 ÷ 2) =    [6]

VRAAG 4

Snit 8, 9 en 10 moet TWEE KEER agtereenvolgend gespeel word. Wag ±2
minute voor die snitte vir die tweede keer gespeel word.

Luister na die volgende snitte en kies of die verklarings WAAR OR ONWAAR is.

4.1   Die uittreksels begin almal met ŉ inleiding.
                                                                                      (1)
                     WAAR                               ONWAAR X

4.2   Al die uittreksels bevat strykinstrumente.

                   WAAR X                                 ONWAAR                      (1)

4.3   TWEE uittreksels begin met perkussie instrumente.

                     WAAR                               ONWAAR X                      (1)

4.4   Die uittreksels is almal gebaseer op dieselfde melodie.

                   WAAR X                                 ONWAAR                      (1)

4.5   Al die uittreksels word teen dieselfde tempo gespeel.

                     WAAR                                ONWAAR X                     (1)

4.6   In Snit 10 word die melodie eers deur die trompet gespeel.

                   WAAR X                                 ONWAAR                      (1)

4.7   Al die uittreksels word deur ŉ simfonie-orkes gespeel.

                     WAAR                               ONWAAR X                      (1)
                                                                                      [7]

                                                         TOTAAL AFDELING B:            13

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                  MUSIEK V2                                        7

 AFDELING C: VORMLEER

 VRAAG 5: Snit 11 moet EEN keer gespeel word.

 Luister na die tweede beweging uit die Simfonie Nr. 94 deur Haydn en beantwoord
 die vrae.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                MUSIEK V2                               (SEPTEMBER 2012)

5.1   Wat is die tonika-sleutel van hierdie musiek?                                  (1)

      Antwoord: C majeur

5.2   Watter kadens kom aan die einde van A voor? Maak ŉ (X) langs jou
      antwoord.

      Onvolmaakte kadens in die           Volmaakte kadens in die dominant-
      tonika-sleutel                      sleutel X                                  (1)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                      MUSIEK V2                                    9

 Snit 12 sal EEN KEER gespeel word.

 5.3    Noem die verskil tussen A en A1.

        Antwoord: ŉ Begeleidende melodie word by die tema gevoeg.                  (1)

 Snit 13 sal EEN KEER gespeel word.

 5.4    Wat is die verskil tussen tema B en wanneer dit in maat 25 herhaal word?

        Antwoord: Houtblaasinstrumente sluit by die strykers aan.                  (1)

 5.5    Waar begin B1?

        Antwoord: Maat 41                                                          (1)

 5.6    Op watter komposisionele tegniek is tema A gebaseer?

        Antwoord: Ritmiese repetisie                                               (1)

 Snit 14 moet EEN KEER gespeel word.

 5.7    Wat is die sleutel en tekstuur aan die begin van die tema in maat 49?

        Antwoord: C mineur, monofonies                                             (2)

 Snit 15 moet EEN KEER gespeel word.

 5.8    Beskryf die musiek van maat 57 tot 74 met betrekking tot die volgende:

        Toonsoorte:    Begin in C mineur.
                       Moduleer na G majeur (in maat 69).

        Dinamika:      Begin forte.
                       Decrescendo in maat 70 tot piano in maat 71.

        Melodie:       Stygende- en dalende toonleerpassasies.
                       Melodie wissel tussen 1ste EN 2de viool.                    (6)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               MUSIEK V2                                  (SEPTEMBER 2012)

Snit 16 moet EEN KEER gespeel word.

5.9    Noem DRIE verskille tussen die tema aan die begin en wanneer dit
       terugkeer in maat 75.

       Antwoord: Dit word ŉ oktaaf hoër gespeel.
                    Die ritme bestaan uit sestiende-note eerder as agste-note.
                    Die melodie word deur die hobo/houtblasers gespeel.                 (3)

5.10   5.10.1 Wat, sou jy sê, is die vorm van hierdie werk?

               Antwoord:     Tema en variasies                                          (1)

       5.10.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord in VRAAG 5.10.1.

               Antwoord:     Daar is twee hooftemas.
                             Die temas keer herhaaldelik terug.
                             Die tema word altyd gevarieer.
                             Daar is variasies op die ritme, toonsoort en
                             orkestrasie.                                              (2)
                                                                                      [20]

                                             TOTAAL AFDELING C (20 ÷ 2 = 10)            10

                                                               GROOTTOTAAL:             33

## Related documents

- [MUSC P1 S12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-memo-eng/1cd20ce6-0929-4b48-8647-5288732c49c5) — Music · Memo · 2012 · Eng
- [MUSC P1 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-memo-afr/167fc8f4-f837-4b30-b8ca-afd4675b052f) — Music · Memo · 2012 · Afr
- [MUSIC P2 QP SEP 2012 FINAL MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-qp-sep-2012-final-memo/ba401aec-ce8f-4eca-bec7-aed1e115b99a) — Music · Memo · 2012
- [MUSC P1 S12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/musc-p1-s12-qp-afr/b4b064c4-266a-4317-b126-2c460231d49e) — Music · QP · 2012 · Afr
- [MUSIC P2 QP SEP 2012 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-qp-sep-2012-final/898a6c4f-8d31-4400-95f5-5469c908c369) — Music · QP · 2012
- [Music P1 Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2012-memo-eng/5b574c83-1377-40a7-a171-6c8e3627f619) — Music · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
