# Natural Sciences And Technology Grade 6 November 2016 Memo

> Grade 6 Natural Sciences And Technology memorandum from the November Exam 2016, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-tech-gr6-n16-memo-afr/38d2407e-ceaa-4064-b0cc-7306e0e5e664
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences And Technology
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences And Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences And Technology Grade 6 November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-tech-gr6-n16-memo-afr/38d2407e-ceaa-4064-b0cc-7306e0e5e664)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                           GRAAD 6

                     NOVEMBER 2016

 NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
             MEMORANDUM

PUNTE:   80

                   Die memorandum beslaan 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE   (EC/NOVEMBER 2016)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    C√       elektriese stroombaan.

1.2    C√       elektrisiteit maklik gelei.

1.3    B√       Alarms

1.4    C√       asteroïede.

1.5    C√       365¼ dae.                                                  (5 x 1)    [5]

VRAAG 2

2.1    B√       Fossielbrandstof

2.2    E√       Maan

2.3    F√       Teleskoop

2.4    G√       Battery

2.5    D√       Ruimte verkenningstuig (Rover)                             (5 x 1)    [5]

VRAAG 3

3.1   Komponente √

3.2   Simbole √

3.3   Turbine √

3.4   Opwekker √

3.5   Mercurius √                                                          (5 x 1)    [5]

                                                           TOTAAL AFDELING A:         15

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)      NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                             3

AFDELING B

VRAAG 4

4.1    Skakelaar √                                                                        (1)

4.2    Geleier √                                                                          (1)

4.3    Hidroëlektriese krag √                                                             (1)

4.4    Maspale √                                                                          (1)

4.5    Rotasie √                                                                          (1)
                                                                                          [5]

VRAAG 5

5.1   Drie √                                                                              (1)

5.2   Om die inset-energie te voorsien. √                                                 (1)

5.3   Ja √                                                                                (1)

5.4   Gloeilamp. √                                                                        (1)

5.5   Nee √
      Die skakelaar is oop. √√                                                            (3)

5.6    Hulle weet watter komponente hulle vir ŉ stroombaan benodig. √
       Hulle weet hoe die komponente in ŉ stroombaan rangskik word. √
      (Enige een of enige ander relevante antwoord is aanvaarbaar)                        (2)
                                                                                          [9]

VRAAG 6

6.1 Geleiers:     Muntestukke √ Koeldrankblikkie √ Mes √          (Enige 2 x 1)(2)
    Nie-geleiers: Potlood √ Koffiebeker/Glas √ Uitveër √          (Enige 2 x 1)(2)        (4)

6.2 Die geleiers is van metaal gemaak. √
    Die nie-geleiers is van nie-metale gemaak. √                                          (2)

6.3 Die glas van die gloeilamp is ŉ nie-geleier. √                                        (1)
                                                                                          [7]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE         (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 7

7.1 Inset:          Skakelaar skakel die TV-stel aan. √
    Proses:         Elektriese komponente laat die skerm aan kom. √
    Uitset:         Beelde verskyn op die skerm. √                                            (3)

7.2 Elektriese speelgoedkarretjie √ Elektriese hek √ Waaier √              (Enige 1 x 1)      (1)

7.3                                            Elektriese
                                                                                  Die
      Skakelaar skakel                   komponente verhit
                                                                               gloeilamp
          lig aan.                       die filament van die
                                                                               ie brand.
                                             gloeilampie.
              (1)                                 (1)                              (1)        (3)

7.4
                                                                                              (1)

7.5  Die skakelaar was oop. √
     Die komponente was nie goed gekonnekteer nie. √
     Die batterye was pap. √
     Die loeier het nie gewerk nie. √
    (Enige ander relevante antwoord is aanvaarbaar)                                           (2)
                                                                                             [10]

VRAAG 8

8.1 Skakel die ligte af wanneer dit nie gebruik word nie. √
    Skakel die geiser af wanneer warm water nie benodig word nie. √
    (Leerderantwoord kan verskil)                                                             (2)

8.2 8.2.1     Hernubare energiebronne kan nie opgebruik word nie. √                           (1)

      8.2.2   Nie-hernubare energiebronne is wanneer dit opgebruik is, is dit vir ewig
              klaar. √                                                                        (1)

8.3 8.3.1     SOORT TOESTEL                          WATT GEBRUIK
              Lamp                                           70 W                   (1)
              Radio                                          14 W                   (1)
              Yster                                         600 W                   (1)
              Haardroër                                     550 W                   (1)
                                                                         Noem 4 (4 x 1)       (4)

      8.3.2   Verskillende toestelle verbruik verskillende hoeveelhede energie.
              (Leerderantwoorde kan verskil)                                                  (2)

      8.3.3   Dit kan ŉ brand veroorsaak. √
              Dit kan mense skok/doodmaak. √
              (Enige relevante antwoord is aanvaarbaar.)                                      (2)
                                                                                             [12]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)       NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                         5

VRAAG 9

9.1 Gasreuse is:
        Baie groter √
        Verder weg van die Son af √
        Gemaak van gas en nie van rots nie √                                          (3)

9.2 9.2.1     Een kant van die aarde is donker √
              (Enige relevante antwoord rakende die diagram is aanvaarbaar.)           (1)

     9.2.2    Geen, sonlig val daarop. √                                               (1)

     9.2.3    Indië is in die donker deel en dit is nag daar √√                        (2)
                                                                                       [7]

VRAAG 10

PUNTE WORD AS VOLG TOEGEKEN:
  Son en byskrif                                                                      (1)
  Aarde en byskrif                                                                    (1)
  Maan en byskrif                                                                     (1)
  Aarde se wentelbaan met rigtingspyle                                                (1)
  Maan se wentelbaan met rigtingspyle                                                 (1)
  Netheid                                                                             (1)
                                                                                       [6]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             NATUURLIKE WETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE          (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 11

11.1   SKA       Square Kilometer Array √
       KAT       Karoo Array Telescope √
       SALT      Southern African Large Telescope √                                           (3)

11.2   Die ligging was gekies vir sy donker en oop hemelruim met goeie
       weersomstandighede. √√                                                                 (1)
                                                                                              [4]

VRAAG 12

12.1    Wiele word van draadwerk gemaak. √
        Elektriese motor dryf elke wiel aan. √
        Kameras om foto’s te neem. √
        Sonpanele om batterye te herlaai. √
        Meganiese arms om proefstukkies op te tel. √
       (Enige twee antwoorde is aanvaarbaar)                               (Enige 2 x 1)      (2)

12.2   12.2.1        Die maanverkenningstuie (moon rovers) en die Marsverkenningstuie
                     is dieselfde, omdat …
                       Hulle wiele en asse het. √
                       Die wiele in alle rigtings draai. √
                       Dit word aangedryf deur sonpanele en batterye. √
                       Hulle is voertuie. √                              (Enige 2 x 1)       (2)

       12.2.2        Die maanverkenningstuie (moon rovers) en die Marsverkenningstuie
                     is verskillend, omdat …                                                  (1)
                      Maanverkenningstuie ry op die oppervlak van die maan en
                          Marsverkenningstuie ry op die oppervlak van Mars. √
                      Maanverkenningstuie word gewoonlik deur menslike
                          ruimtevaarders bestuur. Marsverkenningstuie word deur robotte
                          beheer. √
                     (Enige een antwoord is aanvaarbaar)
                                                                                              [5]

                                                                TOTAAL AFDELING B:            65
                                                                    GROOTTOTAAL:              80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [NS+Tech N16 memo Xho](https://www.hlayiso.com/library/ns-tech-n16-memo-xho/9263b64f-9185-4307-ae36-8cc4b46939b5) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2016
- [Natural Sc+Tech-Gr6 N16-MEMO-Eng](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-tech-gr6-n16-memo-eng/b3d68e7e-a32f-4c35-b671-1a7c687ebcea) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Natural Sc+Tech-Gr6 N16-QP-Afr](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-tech-gr6-n16-qp-afr/4fb372b9-a05d-401b-9f3c-ddd560ff9455) — Natural Sciences and Technology · QP · 2016 · Afr
- [NS+Tech N16 QP Xho](https://www.hlayiso.com/library/ns-tech-n16-qp-xho/60333372-4169-4a10-9e02-a2afc633104e) — Natural Sciences and Technology · QP · 2016
- [Natural Sc+Tech-Gr6 N16-QP-Eng](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-tech-gr6-n16-qp-eng/24041bcf-d010-4551-980e-dfd7d57f65d4) — Natural Sciences and Technology · QP · 2016 · Eng
- [Gr 6 NST Afrikaans June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-possible-answer/d194b304-60b1-4d6e-baf8-52b02b476880) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences And Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-question-paper/1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-english-june-2024-question-paper/10822ddb-3886-4153-968e-09a60484aba1) — QP · 2024 · Eng
- [NSTECH QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/788a34fb-861a-4036-85b0-5c8d994f44fe) — QP · 2024
- [NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 NSTECH QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-english/49aaa32d-e220-41fc-b9f2-675b1fbeb4c6) — QP · 2024 · Eng
- [Gr 6 NST (English) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-english-june-2023-possible-answers/651c796a-1f24-408f-94f9-723d53e78b47) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
