# Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the November EC 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/natural-science-gr9-memo-nov2016-afrik/a384de90-66e7-4a16-93a7-22416531ec29
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-gr9-memo-nov2016-afrik/a384de90-66e7-4a16-93a7-22416531ec29)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · November EC · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       SENIOR FASE

                        GRAAD 9

                 NOVEMBER 2016

          NATUURLIKE WETENSKAPPE
               MEMORANDUM

PUNTE:   100

               Die memorandum beslaan 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             NATUURLIKE WETENSKAPPE                      (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Puntetoekenning in hierdie vraestel is gebaseer op die vlak van
        antwoorde wat van die leerders vereis word.

 2.     Sommige vrae vereis verskeie of veelvoudige antwoorde. SLEGS die
        vereiste getal antwoorde of feite sal oorweeg word.

 3.     Waar toepaslik, sal punte vir ontbrekende feite van ŉ antwoord met meer
        as een punt, afgetrek word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              NATUURLIKE WETENSKAPPE                                   3

 AFDELIG A
 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
   NR.               VERWAGTE ANTWOORD                          LETTER   PUNT
 1.1       Potensiële verskil                                      A       √          (1)

 1.2       Volt                                                   B         √         (1)

 1.3       nie-kontakkragte                                       C         √         (1)

 1.4       ongelyksoortige ladings trek mekaar aan                B         √         (1)

 1.5       is gevaarlik en word as energie diefstal beskou        A         √         (1)

 1.6       Die mantel, aardkors en die grond                      A         √         (1)

 1.7       sedimentêre, stollings en metamorfiese                 C         √         (1)

 1.8       baie dig en het ŉ hoë gravitasie.                      A         √         (1)

 1.9       swartgat                                               B         √         (1)

 1.10      Kernkrag kombinasie                                    D         √         (1)
                                                                                     [10]

 VRAAG 2: KORREKTE WOORDE/TERME

   NR.                      VERWAGTE ANTWOORD                            PUNT
 2.1       Elektrone                                                       √          (1)

 2.2       Erts                                                            √          (1)

 2.3       Die mantel                                                      √          (1)
 2.4       ŉ Mineraal                                                      √          (1)

 2.5       Hidroëlektrisiteit                                              √          (1)
                                                                          (5 x 1)     [5]
 VRAAG 3: PASSENDE ITEMS
   NR.                  VERWAGTE ANTWOORD                       LETTER   PUNT
 3.1       ŉ Resistor                                             D        √          (1)

 3.2       ŉ Nie-geleier                                          F         √         (1)

 3.3       Atmosfeer                                              A         √         (1)

 3.4       Derde posisie van die son af                           G         √         (1)

 3.5       Aardverwarming                                         B         √         (1)
                                                                          (5 x 1)     [5]
                                                             TOTAAL AFDELING A:       20

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               NATUURLIKE WETENSKAPPE   (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING B: ENERGIE EN VERANDERING

 VRAAG 4: KRAGTE

  NR.                      VERWAGTE ANTWOORD              PUNT
 4.1     Newton/s                                           √           (1)

 4.2     Noord- en Suidpool                                 √√          (2)

 4.3     Krag is ŉ trek of stoot.                           √           (1)

 4.4     Sir Isaac Newton                                   √           (1)

 4.5     Kontak- en nie-kontakkragte                        √√          (2)

 4.6     Swaartekrag                                        √           (1)

 4.7     Wrywingskragte                                     √√         (2)
                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)             NATUURLIKE WETENSKAPPE                                      5

 VRAAG 5: ELEKTRIESE STROOMBANE

 NR.                         VERWAGTE ANTWOORD                             PUNT
 5.1

        ŉ Elektriese stroombaan:                                           √√√√√          (5)

 5.2    5.2.1
                 Oop skakelaar:                                              √            (1)

        5.2.2
                 Voltmeter:                                                  √            (1)

        5.2.3
                 Resistor:                                                   √            (1)

        5.2.4    Geleier/verbinder: ______________                           √            (1)

        5.2.5
                 Ammeter:                                                    √            (1)

 5.3       Die materiaal waarvan ŉ geleier gemaak is. Verskillende
            materiale bied verskillende grade van weerstand aan die
            vloei van ŉ elektriese stroom.                                  √√            (2)

         Die lengte van ŉ geleier. Hoe langer die geleier hoe groter
          die weerstand.                                                    √√            (2)

          Die dikte van die geleier. Hoe dikker die geleier hoe kleiner
           die weerstand.                                                   √√            (2)

         Die temperatuur van die geleier. Hoe hoër die
          temperatuur, hoe groter die weerstand.                            √√           (2)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             NATUURLIKE WETENSKAPPE                       (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 6: PRAKTIESE ONDERSOEK

 NR.                        VERWAGTE ANTWOORD                               PUNT
 6.1    Kombuis-toebehore verbruik meeste van die elektrisiteit, want
        dit het die hoogste persentasie (29%) in vergelyking met die
        ander toebehore.
        (½ punt vir die korrekte antwoord en verduideliking.)                  √        (1)

 6.2    Daar is baie van hierdie toebehore as die leerder korrek is, gee
        vir hom/haar ŉ punt. Elektriese stoof, ketel, strykyster,
        mikrogolfoond, ens.
        (½ punt vir elke voorbeeld.)                                           √        (1)

 6.3     Skakel onnodige ligte af.
         Kan gasstowe en ketels gebruik.
         Was ligte klere met die hand.
                                    (Alle verwante antwoorde is korrek.)      √√        (2)

 6.4    29% van die kombuis-toebehore en 17% van die lugreëling.
        Antwoord: 46%                                                          √        (1)

 6.5    Berekening is slegs een punt, omdat hulle graad 9’s is. Basiese
        berekening.
        7% of R200
        7 ÷ 100 = 0,07
        0,07 x 200 = R14
        Die familie spandeer R14 van hul elektrisiteitsrekening aan
        wassery-toebehore.                                                    √√        (2)
                                                                                        [7]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              NATUURLIKE WETENSKAPPE                                             7

 VRAAG 7: SERIES EN PARALLELE STROOMBAAN BEREKENINGE

 NR.                       VERWAGTE ANTWOORD                                         PUNT
 7.1    Berekening: Drie resistors in serie

        7.1.1        Totale weerstand = R1 + R2 + R3
                                      = 20 Ω + 20 Ω + 20 Ω = 60 Ω                      √√√        (3)

        7.1.2                          V
                     Stroomsterkte =
                                       R

                                           120 volt
                                   =
                                            60 Ω

                                       =2A                                             √√√        (3)

 7.2    Stroomsterkte = Volt ÷ Weerstand
                    (I = V ÷ R)                                                        √√√        (3)

 7.3    Die volt vir elke gloeilamp sal 3 V wees. (Volt is dieselfde en
        word nie gedeel nie.)                                                          √√         (2)

 7.4           Serie stroombaan                           Parallel stroombaan
           Volt word gedeel.                         Volt word nie gedeel nie.
           Weerstand is regdeur                      Weerstand is regdeur
            dieselfde.                                 verskillend.                   √√√√       (4)
                                                                                                [15]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:           50

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              NATUURLIKE WETENSKAPPE                        (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING C: PLANEET AARDE EN DIE BUITENSTE RUIM

 VRAAG 8: DIE AARDE AS ’N STELSEL

 NR.                       VERWAGTE ANTWOORD                                    PUNT
 8.1     Die biosfeer bevat alle lewende organismes (diere en plante)
          wat oorleef as gevolg van hul interaksie met die litosfeer
          (soliede rotse en grond), wat weer water (hidrosfeer) en gasse
          (atmosfeer) benodig om te kan oorleef. Dus kan een slegs met
          die ondersteuning van ŉ ander oorleef. (Indien die leerder die
          interaksie korrek beskryf het, word volpunte toegeken.)               √√√√        (4)

 8.2       Stikstof – 78%                                                         √
           Suurstof – 21%                                                         √
           Koolstofdioksied – minder as 1%                                        √        (3)

 8.3     Stollingsgesteente                                                       √
         Sedimentêre gesteente                                                    √
         Metamorfiese gesteente                                                   √       (3)
                                                                                          [10]

 VRAAG 9: DIE ONTGINNING VAN MINERALE BRONNE

 NR.                         VERWAGTE ANTWOORD                                  PUNT
 9.1       Mynbou lei tot die verlies van boerdery en wildediere
            omgewings.
           Verwerking van gouderts laat soliede afval na.
           Mynbou-aktiwiteite beïnvloed beskermde areas.
           Mynbou bedreig biodiversiteit in die operasionele areas.
           Mynbou dra by tot suurvorming en aardverwarming.
           Mynbou lei tot die ontstaan van mynfvalhope wat hoë toeriste
            en kulturele erfenis waarde beskadig.
                                           (Enige vier verwante antwoorde)      √√√√        (4)

 9.2    Sand, potas en diamante.                             (Enige 1 x 1)         √        (1)

 9.3    9.3.1   Al – Aluminium                                                     √
        9.3.2   Au – Goud                                                          √
        9.3.3   Cu – Koper                                                         √        (3)

 9.4    Die maak van:
         Juwele
         Gereedskap
         Wapens
         Masjinerie en rangskikkings
        (Enige twee of enige verwante antwoorde.)                                 √√       (2)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)           NATUURLIKE WETENSKAPPE                              9

 VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE

 NR.                        VERWAGTE ANTWOORD                     PUNT
 10.1 Sterre                                                        √           (1)

 10.2 10.2.1         Blou                                            √          (1)

        10.2.2       Rooi                                            √          (1)

 10.3 Nebulae                                                        √          (1)

 10.4 Kernkrag                                                       √√         (2)

 10.5 Planetêre nebulae                                              √√         (2)

 10.6 Witdwerg                                                       √√        (2)
                                                                              [10]

                                                      TOTAAL AFDELING C:       30
                                                          GROOTTOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [NATURAL SC GR9 QP NOV2016 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-gr9-qp-nov2016-afrikaans/da02c009-2416-4e33-bf54-107b5c46e7ce) — Natural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-possible-answer/8677396b-3cad-4692-86ec-17c42b1d7d4e) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [NATURAL SC GR9 MEMO NOV 2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-gr9-memo-nov-2016-eng/f1b49dbe-8f9b-4ddb-8fa4-435ebc7cf7c6) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-question-paper/a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a) — Natural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [NATURAL SC GR9 QP NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-gr9-qp-nov2016-eng/941b0d9a-212a-4bce-b07e-bdc4cd49b7ae) — Natural Sciences · QP · 2016 · Eng
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — QP · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210) — QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
