# Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the GEC Test 2023 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-marking-guideline/ad19a31e-ae37-44b8-af25-eb02f25de83e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: GEC Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-marking-guideline/ad19a31e-ae37-44b8-af25-eb02f25de83e)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · GEC Test · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       AOS PROEFSTUDIE
                                       NASIENRIGLYN 2023
                                      NATUURWETENSKAPPE
                                          GRAAD 9

 AFDELING A

          Een punt per antwoord.
          Daar is geen halwe punte nie.

        Nr.        Verwagte antwoord ( )             Nr.       Verwagte antwoord ( )

     1.        B                                  32.     C       
     2.        B                                  33.     C       
     3.        D                                  34.     B       
     4.        C                                  35.     A       
     5.        C                                  36.     D       
     6.        B                                  37.             
                                                           D
     7.        D       
                                                   38.     A       
     8.        A       
                                                   39.     A       
     9.        D       
     10.       B                                  40.     D       
     11.       C                                  41.     A       
     12.       B                                  42.     A       
     13.       D                                  43.     B       
     14.       B                                  44.     B       
     15.       A                                  45.     D       
     16.       C                                  46.     C       
     17.       A                                  47.     A       
     18.       B                                  48.     B       
     19.       C                                  49.     A       
     20.       D                                  50.     A       
     21.       C                                  51.     D       
     22.       A                                  52.     D       
     23.       B       
                                                   53.     B       
     24.       A       
                                                   54.     C       
     25.       B       
     26.       C                                  55.     C       
     27.       A       
     28.       C       
     29.       D       
     30.       B       
     31.       D       
Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

 AFDELING B

          Moenie ŉ leerder meer as een keer vir dieselfde fout penaliseer nie.
          Daar is geen halwe punte nie.

   Nr.               Verwagte antwoord                     Verduideliking / Verklaring        Punt

  1.        Hoe dikker die hout (groter die           Aanvaar enige korrekte - of enige
            afstand)  tussen die magneet en          ander relevante antwoord.
            die skuifspelde, hoe swakker is die
            aantrekkingskrag.                       2 punte: indien enige een feit gestel
                                                      word.
            OF
                                                      0 punte: indien slegs ŉ gedeelte
            Hoe dunner die hout (kleiner die          van die feit aangebied word en daar
            afstand) tussen die magneet en           geen verhouding is tussen die
            die skuifspelde, hoe sterker is die       dikte van die hout en die
            aantrekkingskrag.                        skuifspelde.

            OF

            Hoe nader die magneet en die              NB: Geen punte vir waarneming
            skuifspelde aan mekaar is , hoe          in plaas van gevolgtrekking nie.
            sterker is die aantrekkingskrag.        Waarneming word in die stam
                                                      verskaf.
            OF
                                                                                               2
            Hoe verder die magneet en die
            skuifspelde van mekaar af is , hoe
            swakker is die
            aantrekkingskrag.
            
            OF

            Hoe kleiner/minder die afstand
            tussen die magneet en die
            skuifspelde van mekaar is, hoe
            sterker is die aantrekkingskrag.

            OF

            Hoe groter die afstand tussen die
            magneet en die skuifspelde van
            mekaar is, hoe swakker die
            aantrekkingskrag

  2.       2.1 Koper                                 1 punt: vir elke korrekte antwoord       2

           2.2 Nichroom                              0 punte: verkeerde antwoord

Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

  3.1    Parallelle verbinding                    1 punt vir die korrekte antwoord
                                                                                        1

  3.2    Soos die aantal selle vermeerder, bly die 1 punt vir die korrekte rede
         potensiaalverskil dieselfde.
                                                   0 punte vir die korrekte rede, met
         OF                                        verkeerde of geen antwoord op die
                                                                                        1
                                                   hoofvraag.
         Soos die aantal selle vermeerder, sal die
         stroom dieselfde bly. 

  4.     Koste = kragverbruik in kW x tyd in ure x 3 punte: korrekte berekening met
                                                   korrekte formule en eenheid
         eenheidsprys
                = 1 kW x 2 h x R2/kWh             2 punte: korrekte berekening met
                                                   geen formule of korrekte eenheid
                = R4
         OF

         Koste = kragverbruik in kW x tyd in ure x 1 punt: slegs korrekte formule /     3
                                                   antwoord
         eenheidsprys
                = 1 000 x 2 x 2
                  4 000
                = 1 000 (1 000 W = 1 kW)

                = R4

Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

  5.     Water (hidrosfeer) verdamp en die         2 punte vir die korrekte
         waterdamp styg na die atmosfeer om         verduideliking wat bewys lewer van
         wolke te vorm                            interaksie tussen die korrekte sfere
                                                    soos gevra.
         OF
                                                    2 punte: enige korrekte of
         Waterdamp (atmosfeer) kondenseer om relevante verduideliking.
         wolke te vorm. Wanneer die druppels
         (hidrosfeer) te swaar raak val dit as reën ‘1 punt’ sal NIE toegeken
         (hidrosfeer)                              word vir enige ander
                                                    verduideliking
          OF
                                                    0 punte: Indien die leerder
         Wolke produseer reën wat na riviere,       geen verhouding in die
                                                                                           2
         strome en oseane vloei                     antwoord toelig nie, sal geen
                                                    punte toegeken word nie.
          OF
                                                    Die gebeurtenis of
         Oseane absorbeer CO2 van die               aktiwiteit wat genoem
         atmosfeer.                                 word, moet slegs die twee
                                                    sfere weerspieël.
          OF

         Golfaksie voeg CO2 by die water.

         Enige ander relevante korrekte
         verduideliking.

  6.     6.1 Sedimentêre rots                      1 punt vir die korrekte antwoord

         6.2 Sedimentêre lae                      0 punt Lae van rotse
                                                           Lae
                                                                                           2
            OF

        Sedimente

  7.     Suur water word gevorm- lewende
         organismes (natuurlike plantegroei en 2 punte: korrekte
         diere) vrek                         verduideliking

         OF                                         1 punt: onvolledige
                                                    verduideliking van die
         Die suur  wat gevorm word verweer         genoemde impak
         (vreet weg)  gedeeltes van die
                                                                                           2
         infrastruktuur, bv. brûe en metaaldakke    0 punt: Besoedel die
                                                    omgewing
         OF

         Uitgeputte (te min) suurstof  laat
         waterorganismes vrek 

                                                                                           [15]

Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 4

## Related documents

- [NS Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-test/768aa9ee-58e9-4e10-8543-ae5889bee1dd) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans NS Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-ns-test/a36f5835-c4cc-498c-94fd-08df58a57ff5) — Natural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8) — Natural Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — QP · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr9 NS (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-possible-answers/6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-question-paper/2c95ebbd-ecb4-4d5e-bcd3-b51dd06538cf) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
