# Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the GEC Test 2023 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ns-memo-afrikaans/584e0ed0-0676-41d7-977b-2f47d73b3456
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: GEC Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/ns-memo-afrikaans/584e0ed0-0676-41d7-977b-2f47d73b3456)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · GEC Test · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    AOS-PROEFSTUDIE
                                    NASIENRIGLYNE 2022
                              NATUURWETENSKAPPE: AFRIKAANS
                                       GRAAD 9

AFDELING A

           Een punt per antwoord.
           Geen halwe punte word toegeken nie.
           Dui die korrekte antwoord met ‘n regmerkie () aan en onderstreep die verkeerde antwoord.
           Geen punte moet toegeken word indien leerders meer as een antwoord gekies het nie.
            Onderstreep almal.
           Indien daar geen antwoord aangedui is nie, los die vraag.

       Nr                                       Verwagte antwoord
    1.          D    Elektrostatiese krag.                                                        
    2.          C    Die massa sal dieselfde bly en die gewig sal verminder.                      
    3.          D    Word die kortste voorwerp.                                                   
    4.          C    Die swaartekrag en die seun se spierkrag op die sak.                         
    5.          A    10 N na links.                                                               
    6.          B    Elektrone is van die trui na die ballon oorgedra.                            
    7.          A    Die suurlemoenselle het ‘n suur sap wat as ‘n elektroliet dien.              
    8.          A    Elektrode sal van die anode na die katode vloei.                             
    9.          D   ‘n Teenstand teen die beweging van ladings.                                   
    10.         B    Hoe langer die geleier, hoe hoër die weerstand.                              
    11.         C     9Ω                                                                          
    12.              Die voltmeterlesing en die helderheid van die gloeilamp het dieselfde
                D                                                                                 
                     gebly namate die aantal selle vermeerder het.
    13.         A    Die vloei van die ladings vind deur verskeie paaie plaas.                    
    14.         A   Al drie gloeilampe sal ewe helder skyn.                                       
    15.         A   A1 en A4; A2 en A3                                                            
    16.         C   Die som van die lesings in V1 en V2 sal dieselfde wees as die lesing in V3.   
    17.         C   ⅓                                                                             
    18.         C    Die potensiaalverskil van die battery sal verdubbel.                         
    19.         C    Dit oorlaai die sisteem wat dan lei tot kragonderbrekings.                   
    20.              Die elektriese stroom word deur die lewende draad aan die toestel
                A                                                                                 
                     voorsien.
    21.         B    Steenkool.                                                                   
    22.         B    Gedurende kernsplitsing om water te verhit.                                  
    23.         C    Sonkrag.                                                                     
    24.         B    79.2 kWh.                                                                    
    25.         B    Kilowatt uur.                                                                
    26.         B    Elektrone word vrygestel.                                                    
    27.         D    R0,84                                                                        
    28.         A    Maak gebruik van LED-gloeilampe.                                             
Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline          1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

     Nr                                     Verwagte antwoord
    29.     D     Sonpanele gekoppel aan songeisers bevat gevaarlike besoedelaars.            
    30.     C     Semi-soliede mantel.                                                        
    31.     C     Warm lawa → gletsers smelt → vloede → gemeenskappe naby water               
    32.           Die litosfeer is die sfeer wat alle koue, harde en soliede land en die
            A                                                                                 
                  semi-soliede vloeistof onder die kors bevat.
    33.     D     4Fe + 3O2 → 2Fe2O3                                                          
    34.          Plutoniese gesteentes vorm wanneer magma afkoel en stadig binne in
            A                                                                                 
                 die Aardkors kristalliseer.
    35.     C    Aluminium, suurstof, silikon en yster.                                       
    36.          Kompaksie en                Hoë temperature             Kristallisasie van
            A                                                                                 
                 sementasie                  en druk                     magma
    37.     B    78                  21                   0.93                  0.04          
    38.     A    Digtheid verminder as hoogte toeneem.                                        
    39.          Die troposfeer is die laagste laag wat ongeveer 15 km bokant die Aarde
            D                                                                                 
                 is.
    40.     B    50 km - 80 km               -500C - 300C                Meteoriete           
    41.          ‘n Toename in kweekhuisgasse veroorsaak ‘n verhoging in die
            A                                                                                 
                 temperatuur op Aarde.
    42.     A    2Fe2O3 + 3C → 4Fe + 3CO2                                                     
    43.     C    Elektrolise.                                                                 
    44.     B    Verfyning van metale deur dit skoon te maak en te versprei.                  
    45.          Die regering moet die myne besit en winste gebruik om Suid-Afrika te
            D                                                                                 
                 verbeter.
    46.          Elektromagnete verwyder die magnetiese stukke wat yster bevat uit die
            D                                                                                 
                 nie-magnetiese afval.
    47.          Die hoofvolgordefase is wanneer die swaartekragdruk wat in die ster
            A    intrek gelyk is aan die energie wat uit die ster stoot.                      
    48.     B    A – wit dwerg, B – swart dwerg en C – swart gat                              

Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline       2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B

      Moenie die leerder meer as een keer vir dieselfde fout penaliseer nie.
      Geen halwe punte word toegeken nie.
       Foute wat deur leerders gemaak word moet onderstreep word en nie met ‘n kruisie (X)
       aangedui word nie.

                                                                                           Punt
  Nr                       Verwagte antwoord               Rasionaal/Verduideliking

  1.        Hulle is op 'n soortgelyke manier         Aanvaar enige een feit wat in die    1
             gevorm                                     linkerkantse kolom voorkom,
             OF                                          asook enige ander korrekte
            Beide het suid- en noordpole                       antwoord.
             OF
            Hul magnetiese velde strek van            1 punt: indien enige een korrekte
             Noordpool tot Suidpool                             feit genoem is
             OF
            Hul magnetiese veld is nader of
             sterker by die pole en strek ver
             uitmekaar aan die kant of strek uit in
             die ruimte
             OF
            Figuur A (Aarde) het ‘n swakker
             magnetiese veld en Figuur B
             (magnetiese staaf) het ‘n sterker
             magnetiese veld.
             OF
            Die staafmagneet (Figuur B) trek
             voorwerpe aan en die Aarde (Figuur A)
             trek die maan aan.
             OF
            Die Aarde (Figuur A) het ‘n groter
             magnetiese veld as die staafmagneet
             (Figuur B).

  2.       Die klip  sal eerste die grond tref.       2 punte: korrekte antwoord en        2
                                                               korrekte rede
            Die effek van lugweerstand is baie
             minder op die klip.                         1 punt: indien slegs die
            OF                                         relevante rede gegee word
            Die effek van lugweerstand is baie
             meer op die papier.
             OF
            Die klip is swaarder (meer massa) as
             die papier.
             OF
            Die klip het meer gewig as die papier
             a.g.v. sy groter massa.

  3.    Die onafhanklike veranderlike is die dikte     1 punt vir die korrekte antwoord    1
        van die drade.

Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

  4.       VTOTAAL = VR1 + VR2 +VR3                  2 punte: korrekte antwoord met die      2
           5V = 1.5V + VR2 + 1.5V (Stroombane in              korrekte eenheid
           serie is potensiële verdelers)
           VR2 = 5V – 3V                              1 punt: korrek met geen eenheid
           VR2 = 2V
  5.     Dit is baie energiedoeltreffend; dit kan   Aanvaar enige korrekte antwoord,        1
           groot hoeveelhede energie uit 'n baie     asook enige ander antwoord van
           klein massa kernbrandstof                           toepassing.
           produseer.
           OF
         Dit is nie sodanig afhanklik van           1 punt: vir enige een korrekte feit
           fossielbrandstowwe nie en dra dus nie                  genoem
           by tot die kweekhuiseffek en klimaats-
           verandering nie.
           OF
         Dit word nie geraak deur die
           verandering van olie- en gaspryse
           nie.
           OF
         Dit is tans ‘n volhoubare bron van
           energie.
   6.    Troposfeer.                                 1 punt: vir die korrekte antwoord      1
   7.    Sedimentêre gesteentes vorm deur die         1 punt: enige korrekte of              1
         neerlegging van materiaal op die              relevante verduideliking
         Aardoppervlak en (of) in waterliggame.
   8.    Vermy die vrystelling van gasse soos       Aanvaar enige ander relevante en        1
           metaan en koolstofdioksied wat                  korrekte antwoord
           skadelik is vir die osoonlaag.
           OF                                        1 punt: indien enige een korrekte
         Minimaliseer die gebruik van motors                       feit
           om die vrystelling van                              genoem word
           koolstofmonoksied te verminder.
   9.    Skade aan die landoppervlak deur                                                   1
           oopgroefmynbou en                         Aanvaar enige ander relevante en
           diepskagmynbou.                                korrekte antwoord
           OF
         Mynhope is onaansienlik en kan             1 punt: indien enige een korrekte
           gevaarlike chemikalieë bevat wat                         feit
           drinkwater kan besmet.                             genoem word
           OF
         Mynbou kan ook geraasbesoedeling
           veroorsaak aangesien groot
           masjinerie, boorwerk en skietwerk
           raserig is.
 10.       Blou, Geel, Rooi                           1 punt vir die korrekte volgorde       1
                                                                                           (12)

Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline      4

## Related documents

- [NS Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-test/768aa9ee-58e9-4e10-8543-ae5889bee1dd) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans NS Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-ns-test/a36f5835-c4cc-498c-94fd-08df58a57ff5) — Natural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8) — Natural Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — QP · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr9 NS (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-possible-answers/6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-question-paper/2c95ebbd-ecb4-4d5e-bcd3-b51dd06538cf) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
