# Mathematics Grade 1 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 1 Mathematics question paper from the ANA 2011 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-1/f8814884-d885-4068-a02e-a95a7954883d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/mathematics) › [Mathematics Grade 1 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-1/f8814884-d885-4068-a02e-a95a7954883d)

## About this document

Mathematics · Grade 1 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   LEARNER NUMBER

                                             JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
                                                 GRAAD 1 GESYFERDHEID AFRIKAANS

                                                      GESLAG (MERK )             SEUN        DOGTER
VAN:

NAAM:                                                 PROVINSIE

GEBOORTEDATUM

SKOOL SE NAAM

EMIS NR.                                         DISTRIK/ STREEK

__________________________________________________________________________________________________

Nota vir die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten
minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou
genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle, hul eie antwoorde
onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het, kan u
voortgaan om die volgende vraag op dieselfde wyse te lees. Volg
dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60
minute.

  1.       Vul in die leë blokkies die ontbrekende getalle in.

           1.1

            3       4                  6         7                  9                    11

           1.2

           20                40       50        60                           90

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

2.   Voltooi hierdie tabel deur die leë blokkies in te vul.

                                Aantal
               Vorm                            Getal in woorde
                                vorms

     ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆             9

                                   7                 sewe

3.   Op watter plek staan die prentjies op die getallelyn? Die eerste
     plek word vir jou aangedui.

           1
           l    l     l     l      l       l     l     l      l   l
                                                          ☺

     3.1   Die  staan op die___________________ plek.

     3.2   Merk  die blokkie van die prentjie wat op die 6de plek
           staan.

                               

4.   Teken die volgende vorm wat hierdie patroon sal verleng.

                                       2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

5.   Skryf jou antwoord in elke blokkie neer:

     5.1         20 + 3 =

     5.2         18 – 4 =

6.   Skryf die ontbrekende getalle neer. ‘n Voorbeeld word vir jou
     gegee.

     6.1   Dubbel die getal is ...

              Getal          Dubbel

                 5             10

                 7

     6.2   Helfte van die getal is ...

              Getal           Helfte

                16              8

                20

7.   Skryf die regte antwoord in elke blokkie neer:

     7.1    10 + 10 + 10 =

     7.2    10 – 2 – 2 =

                                         3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

8.   Merk () die vierkant.

9.   Kyk na die aantal tien sent en vyf sent muntstukke in elke vraag.

     9.1 Die hoeveelheid geld is ... (Skryf die antwoord in die leë blokkie
         neer.)

     9.2 Ek het 4 muntstukke in my sak wat saamtel tot 25c.
         Merk () die 4 muntstukke wat ek in my sak het.

                                   4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

10. Bets en haar 2 maats eet 12 suiglekkers. Elkeen eet dieselfde
      aantal suiglekkers. Hoeveel suiglekkers het elkeen geëet?

      Elkeen het __________________ suiglekkers geëet.

11.   Tino koop appels en piesangs by ‘n groentewinkel.

appels

piesangs

      Hoeveel van elke vrug het Tino gekoop?

      11.1 Hy het ____________ appels gekoop

      11.2 Hy het ____________ piesangs gekoop.

                        Einde van hierdie toets!
                                Dankie

                                   5

## Related documents

- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-mathematics-memo/76268245-26ee-4a07-9d65-5a7a63c7c31c) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+1+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-mathematics-2013-memo/a84870d1-f207-4cce-a397-8e8bebc2a7bb) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Numeracy Grade 1 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-grade-1-memo-all-languages/0dce8155-1925-4504-83fb-fc00454a7cdf) — Mathematics · Memo · 2011
- [Afrikaans Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-1/25a6c4ca-2256-4c10-afd6-8143c611d114) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr
- [2013+Grade+1+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/2a7092c0-71aa-4df6-b7d2-795c67baa486) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 1 Mathematics

- [Grade 1 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-mathematics-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/3829b6cc-331f-421b-a224-294f28b4a3e2) — Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo-1/585ef226-2dc9-48a4-ba4b-a0c54bc555ec) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
