# Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 3 Mathematics question paper from the ANA 2011 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                            LEARNER NUMBER

                                        JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
                                           GRAAD 3 GESYFERDHEID AFRIKAANS

                                                    GESLAG (MERK )   SEUN      DOGTER
VAN:

NAAM:                                               PROVINSIE

GEBOORTEDATUM

SKOOL SE NAAM

EMIS NR.                                  DISTRIK/ STREEK

Instruksies aan leerders:
1.      Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.
2.      Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is .
3.      Hierdie toets duur 45 minute.
4.      Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeldoefeninge te beantwoord
        voordat jy die toets begin.

Voorbeeldoefeninge

Voorbeeld 1

Bereken: 125 + 64

NB. Die vraag kan op een van die volgende maniere beantwoord
word:

 100 + 20 + 5
+      60 + 4
 100 + 80 + 9 = 189

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Voorbeeld 2

Kies en merk () die sirkel.

  Jy het die vraag reg beantwoord as jy jou regmerkie in hierdie
  vorm              gemaak het.
              

Nota:
  • In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae beantwoord.
  • Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, alhoewel jy soms onseker mag
      wees met ŉ antwoord.
  • Skryf jou beste antwoord neer, en gaan voort na die volgende vraag.
  • Blaai om na die volgende bladsy nadat jy al die vrae op ŉ bladsy beantwoord
      het.
  • Kyk slegs na jou eie werk.

               Die toets begin op die volgende bladsy.

                                      3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.   Skryf hierdie getal in syfers oor: Tweehonderd ses en tagtig .

     _______________________

2.   Die waarde van die onderstreepte syfer in die getal

     2.1     346   is     ______________.

     2.2     752   is     ______________.

3.   68 afgerond tot die naaste 10 is ______________.

4.   Skryf die ontbrekende getalle neer as jy aantel in twintigs.

     618                                                678

5.   Volg die patroon en skryf die getal wat sal volg neer :

      825               775             725

                                    4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

6.   Bereken:

     6.1        225 + 173              6.2        72 – 37

             ______________                   ______________

             ______________                   ______________

             ______________                   ______________

             ______________                   ________________

     6.3        35 x 5

             ______________

             ______________

             ______________

             ______________

7.   Verdeel 74 in die helfte ____________.

8.   Verdubbel die getal 28 ____________.

                                  5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

9.    Petra koop 54 appels en 6 sakke. Sy pak dieselfde aantal
      appels in elke sak totdat al die appels klaar is.

      Hoeveel appels het sy in elke sak gepak?

      _____________________________________________________

      _____________________________________________________

      _____________________________________________________

10.   Merk  die blokkie langs die getallelyn met al die getalle in
      die regte volgorde.

        l        l   l       l
       1        ½    ¼       ¾

            l    l   l       l
        ½        ¾   1       ¼

        l        l       l       l
       ¼        ½    ¾       1

                                     6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

11.   Gebruik die pryslys om die vrae wat volg te beantwoord.

                                 Pryslys

             Koeldrank         R3,40

             Pakkie
                              R1,00
             aartappelskyfies

             Broodrolletjies   R1,50 elk

             Lekkers           35c elk

      11.1 Jy koop 2 broodrolletjies en 1 pakkie aartappelskyfies en
           betaal met ‘n R5 muntstuk.
           Hoeveel kleingeld sal jy terug kry ?
           _______________________________________________

           _______________________________________________

           _______________________________________________

      11.2 Hoeveel minder sal jy vir 5 lekkers moet betaal as vir 1
           koeldrank?

           ________________________________________________

           ________________________________________________

           ________________________________________________

                                       7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

12.   Wat is die vorm van die ingekleurde deel van die silinder?

      Merk  die regte vorm hieronder.

13.   Teken ‘n simmetrielyn op elkeen van die volgende vorms in.

      13.1

      13.2

                                  8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

14.   Hoeveel driehoeke is daar altesaam in hierdie figuur?

                       ______________________

15.   Teken die uurwyser en minutewyser op die horlosie in om 19:30
      aan te dui .
                                        12
                                   11           1

                            10                      2

                           9                            3

                               8                    4
                                   7            5
                                            6

16.   Voltooi:
                     1
                 1     jaar = _____ maande
                     2

                                        9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

17.   Gebruik die prentjies en beantwoord die vraag.

                                        250
                                        ml

      Hoeveel 250 ml glase koeldrank sal ‘n vol 1 liter bottel kan vul?

      _______ glase.

18.    Hoe lank is die potlood?

                                                  cm

                                   10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

19.   Die lengtes van die spelers in ‘n netbalspan word op die
      onderstaande grafiek aangedui. Gebruik die grafiek en
      beantwoord die vrae wat volg.

                                         Leng tes va n 'n sp a n netb a lsp eelsters
                                   180

                                   160

                                   140

        Lengte van spelers in cm
                                   120

                                   100

                                    80

                                    60

                                    40

                                    20

                                     0
                                         Am y    Pa t   N eo      Lu        Kim   Su e   A sh
                                                          Sp elers se n a m e

      19.1 Die aantal netbalspelers in die span is ___________.

      19.2 Wie is die langste speler in die span?___________.

      19.3 Lu is ____________ cm lank.

      19.4 Ash is ____________ cm lank.

      19.5 Lu het dieselfde lengte soos ______________.

                                                Einde van hierdie toets!
                                                        Dankie
                                                            11

## Related documents

- [Gr 3 AFRIKAANS NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Gr 3 XHOSA NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-xhosa-numeracy-qp/256cda43-c925-4eda-82de-51432edfd79c) — Mathematics · QP · 2011
- [Gr3 Numeracy N11 QP Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-xhosa/b5b4cc44-dc95-4aff-8780-1bb6153f5da8) — Mathematics · QP · 2011
- [Gr3 Numeracy N11 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-eng/ac0e1456-e907-41af-84a1-e9754f94953e) — Mathematics · QP · 2011 · Eng

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Memo · 2017 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
