# Agricultural Sciences Grade 11 North West November 2024 Memo

> Grade 11 Agricultural Sciences memorandum from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-mg-afr-nov-2024/3c448cfe-c03c-458d-91b6-ccdac8f06d3f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 North West November 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-mg-afr-nov-2024/3c448cfe-c03c-458d-91b6-ccdac8f06d3f)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 11

                         LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2024

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landbouwetenskappe/V2                         2                     NW/November 2024
                                   Graad 11  Nasienriglyne

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1      1.1.1      B 
          1.1.2      A 
          1.1.3      C 
          1.1.4      D 
          1.1.5      D 
          1.1.6      B 
          1.1.7      C 
          1.1.8      A 
          1.1.9      B 
          1.1.10     D                                                    (10 x 2)       (20)

 1.2       1.2.1     E 
           1.2.2     A 
           1.2.3     H 
           1.2.4     J 
           1.2.5     B                                                      (5 x 2)      (10)

 1.3      1.3.1      Floëem 
          1.3.2      Partenokarpie 
          1.3.3      Dreinering 
          1.3.4      Monokultuur 
          1.3.5      Kweekhuis                                              (5 x 2)      (10)

 1.4       1.4.1     Organiese kunsmis 
           1.4.2     Seleksie 
           1.4.3     Wisselbou 
           1.4.4     Besproeiing 
           1.4.5     Spanningsmeter                                          (5 x 1)      (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Landbouwetenskappe/V2                           3                          NW/November 2024
                                     Graad 11  Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 2: PLANTVOEDING

 2.1     Water en Voedingstowwe

         2.1.1     Identifiseer die proses
                   Transpirasie                                                                  (1)

         2.1.2     TWEE aanpassings van plante om waterverlies te verminder
                    In breëblaarplante is meeste van die stomata aan die onderkant van
                     die blare 
                    Die stomata word deur twee sluitselle omring 
                    Blink blare wat hittegolwe weerkaats 
                    Laag planthare (trigome) op die blare 
                    Oppervlak van blare bedek met wasagtige laag (dik kutikula) 
                    Plante pas hulle groeiseisoen aan 
                    Plante rol hulle blare op 
                    Plante het klein blare 
                    Plante se blare het ‘n liggrys kleur 
                    Plante produseer slegs blare in die reënseisoen 
                    Sukkulente stoor water in hulle stingels en blare word naalde 
                    Stomata is ingesak/ingesonke stomata 
                    Verdikte blare (sukkulente)                               (Enige 2)         (2)

         2.1.3     TWEE redes hoekom die proses belangrik is vir plant se groei
                    Bevorder die absorpsie van water 
                    Bevorder die absorpsie van mineraalsoute 
                    Help met die balans van waterinhoud in die plant      (Enige 2)             (2)

 2.2     Mineraalvoeding

       2.2.1     Watter kunsmis sak sal ‘n beter opbrengs met blaaragtige groente lewer
                 Sak A                                                                 (1)

       2.2.2     Regverdig met TWEE redes
                  Die verhouding/persentasie stikstof in Sak A (8) is groter as die
                    verhouding stikstof in Sak B (1). 
                  Blaaragtige groente vereis meer stikstof vir vegetatiewe groei.               (2)

       2.2.3     Doel van die nommer (30)
                 Die syfer 30 dui die persentasie massa van die kunsmis aan  wat die
                 elemente bevat. 
                                            OF
                 30 dui die totale hoeveelheid voedingstowwe aan  in 100 kg van die
                 mengsel. 
                                            OF
                 30 dui aan dat die kunsmis ‘n 30% mengsel bevat  van N.P.K.                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Landbouwetenskappe/V2                       4                      NW/November 2024
                                 Graad 11  Nasienriglyne

2.3   Voedingstowwe - Stoororgane

      2.3.1   DRIE dele van ‘n plant wat gemodifiseer is as ‘n stoororgaan
               Stingels 
               Wortels 
               Blare 
               Sade 
               Vrugte                                                    (Enige 3) (3)

      2.3.2   EEN chemiese proses
              Fotosintese                                                                 (1)

      2.3.3   TWEE vereistes vir fotosintese
               CO2 
               Sonlig 
               Water                                                      (Enige 2) (2)

      2.3.4   EEN produk wat in plante gestoor word
               Stysel 
               Suiker / Glukose 
               Lipiede/vette 
               Proteïene                                                  (Enige 1) (1)

2.4   Plantminerale

      2.4.1   Verskaf byskrifte
              A – Fosfor 
              B – Kalium 
              C – Mikro 
              D – (Blaar) chlorose                                                        (4)

      2.4.2   TWEE metodes om voedingstofstatus te bepaal
               Grondmonsters 
               Plant-/blaarmonsters                                                      (2)

      2.4.3   TWEE faktore wat beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed
               Grondtekstuur 
               Grond pH                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Landbouwetenskappe/V2                                            5                         NW/November 2024
                                                      Graad 11  Nasienriglyne

 2.5   Tempo van Fotosintese

       2.5.1                     Grafiek om die effek van ligintensiteit op die tempo van fotosintese
                                 te bepaal.

                                   Die effek van ligintensiteit op die tempo van fotosintese
                                        bepaal deur die aantal O2 borrels geproduseer.
                            60

        Aantal O2 borrels
                            50

                            40

                            30

                            20

                            10

                            0
                                    10           15             20               25   30            35
                                                                Ligintensiteit (cd)

                                 KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
                                  Korrekte opskrif (C) 
                                  Staafgrafiek (T) 
                                  Korrekte eenhede (cd) (U) 
                                  X-as: Korrekte kalibrering en byskrifte (Ligintensiteit) (X) 
                                  Y-as: Korrekte kalibrering en byskrifte (Aantal O2 borrels) (Y) 
                                  Akkuraatheid (80% + korrek geplot) (P)                                        (6)

        2.5.2                    Tendens van hoe die aantal borrels beïnvloed is deur die
                                 ligintensiteit
                                 Soos die ligintensiteit toeneem,  neem die aantal O2 borrels ook toe           (2)

        2.5.3                    TWEE metodes om die plant te manipuleer sodat tempo van
                                 fotosintese toeneem
                                   Oplei 
                                   Snoei 
                                   Spasiëring
                                    Kweekhuise                                 (Enige 2)                        (2)
                                                                                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Landbouwetenskappe/V2                        6                       NW/November 2024
                                  Graad 11  Nasienriglyne

 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE

 3.1    Geslagtelike voortplanting

        3.1.1   Letter van die manlike orgaan van die blom
                C                                                                          (1)

        3.1.2   Letter van die gemodifiseerde blomblare wat die stamper vorm
                A
                                                                                            (1)

        3.1.3   Letter van die deel van die stamper wat die eiersel vorm
                B                                                                          (1)

        3.1.4   Letter van die buis wat die stempel met die vrugbeginsel verbind
                D                                                                          (1)

        3.1.5 Tweesaadlobbige blom
              Blomme wat saad produseer (embrio/kiemplantjies) 
              met twee saadlobbe                                                           (2)

 3.2    Saadontkieming

        3.2.1   Voorsien die LETTER en NAAM
                a) C  Stempel 
                b) A  Stamper 
                c) B  Vrugbeginsel                                                        (6)

        3.2.2   Seldeling wat manlike gamete vorm
                Mitose 
                                                                                            (1)

 3.3    Tipes saadontkieming

        3.3.1   Identifiseer die tipes saadontkieming
                A – Tweesaadlobbige 
                B – Eensaadlobbige                                                         (2)

        3.3.2   DRIE omgewingstoestande benodig vir saadontkieming
                 Genoeg water 
                 Genoeg suurstof 
                 Genoeg hitte 
                 Genoeg lig                                              (Enige 3)        (3)

        3.3.3   TWEE skrapingsmetodes
                 Meganies 
                 Termies 
                 Chemies 
                 Diere                                                   (Enige 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Landbouwetenskappe/V2                        7                     NW/November 2024
                                  Graad 11  Nasienriglyne

 3.4    Plantverbetering

        3.4.1   EEN voordeel en EEN nadeel
                Voordeel – gewenste eienskappe ontwikkel 
                Nadeel – nageslag kan steriel wees                                       (2)

        3.4.2   DRIE gewenste eienskappe
                 Insek- of siektebestand 
                 Onkruiddoderbestand 
                 Droogtebestand
                 Hoër voedingswaarde 
                 Toename in gewasopbrengs 
                 GM gewasse bly vir langer vars 
                 Veilig vir menslike verbruik 
                 Nuwe verbeterde variëteite                            (Enige 3)        (3)

        3.4.3   Die doel van mutasie
                 Verbeter gewasgehalte 
                 Verbeter genetiese variasie en oorerflikheid                           (2)

 3.5    Plantplae/ -parasiete en -siektes

        3.5.1   EEN manier waarop onkruid gewasopbrengs verminder
                 Versmoor plante 
                 Vertraag die groei van plante 
                 Gasheer vir plae en parasiete 
                 Gebruik meer water 
                 Beïnvloed grondstruktuur 
                 Neem voedingstowwe op wat plante kon gebruik het     (Enige 1)         (1)

        3.5.2   TWEE redes waarom onkruid makliker groei as gewasse
                 Groei maklik in versteurde/beskadigde omgewings 
                 Produseer groot hoeveelhede saad
                 Saad hou baie lank 
                 Ontkiem baie keer in ‘n enkele groeiseisoen 
                 Vaar goed in uiterste omgewingstoestande 
                 Geen biologiese vyande nie                       (Enige 2)             (2)

        3.5.3   TWEE saadverspreidingsagente
                 Voëls 
                 Mense 
                 Diere 
                 Wind 
                 Saad en plante 
                 Vegetatief 
                 Gewasse na oestyd                                     (Enige 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Landbouwetenskappe/V2                        8                          NW/November 2024
                                  Graad 11  Nasienriglyne

 3.6     DRIE maatreëls om die verspreiding van plantsiektes te voorkom/beheer
          Gewasbeheer 
          Biologiese beheer 
          Chemiese beheer                                                                     (3)
                                                                                                [35]

 VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

 4.1    Grondopnames

        Herrangskik die stappe in kronologiese volgorde
         Lugfoto’s word van die streek geneem en bestudeer 
         Nadat die lugfoto’s geneem is, kan die opnamegebied besoek word 
         Die plaas of gebied word volgens homogene grond- en/of veldsoorte verdeel 
         Grondklassifikasie van duidelik aangeduide profieltoetsgate word gebruik 
         Die grondhorisonne van die toetsgate word nou beskryf 
         Al die inligting wat versamel is, word geïnterpreteer om die geskiktheid van die
          grond te bepaal 
                                                                                                (6)

 4.2    Presisieboerdery

        4.2.1   DRIE ultramoderne aanpassings
                 NIKT 
                 Geo-plekbepaling data (GPS) 
                 Karakterisering van verskeidenheid 
                 Nuwe inligting– en kommunikasietegnologie                   (Enige 3)        (3)

        4.2.2   TWEE ekonomiese voordele
                 Afname in die behoefte van voedingstof-/ kunsmisinsette 
                 Hoër produksie-uitsette                                                      (2)

 4.3    Grondbewerking

        4.3.1   DRIE doelwitte/gevolge van grondbewerking
                 Deurlugting 
                 Grondvog 
                 Infiltrasie 
                 Temperatuur 
                 Breek van grond en uitgrawing 
                 Voedingstofstatus                                           (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Landbouwetenskappe/V2                        9                          NW/November 2024
                                  Graad 11  Nasienriglyne

        4.3.2   Onderskei tussen primêre en sekondêre grondbewerking
                Primêre grondbewerking
                Dit is die eerste ploeg of bewerking  van die grond in die nuwe
                seisoen voor planttyd 
                                                                                                (2)
                Sekondêre grondbewerking
                Om die saadbed te verbeter  deur die grond fyner te maak, die
                gewasreste weg te werk en die onkruid uit roei 
                                                                                                (2)

 4.4    Besproeiingstelsels

        4.4.1   Identifiseer die besproeiingstelsels
                A – Vloedbesproeiing 
                B – Spilpunt-/Sprinkelbesproeiing 
                C – Mikro-/Drupbesproeiing 
                                                                                                (3)

        4.4.2   TWEE toestande vir vloedbesproeiing
                  Gelyke helling 
                  Water is volop en goedkoop 
                  Sterk stroom water 
                                                                                                (2)

        4.4.3   EEN voordeel van spilpunt/sprinkelbesproeiing
                 Min arbeid 
                 Geen water gaan verlore agv wegsyfering 
                 Water word akkuraat gemeet 
                 Gebruik van ongelyke grond is moontlik 
                 Water word egalig toegedien                                 (Enige 1)        (1)

        4.4.4   TWEE kriteria wat watergehalte bepaal
                 Geen toksiene 
                 Geen patogeniese organismes 
                 Geen hoë biologiese inhoud 
                 Geen hoë soutinhoud                                        (Enige 2)         (2)

 4.5    Bereken die totale voginhoud van die leemgrond as ‘n persentasie.
        Wys Formule en ALLE berekeninge.

        % vog = vogmassa – droëmassa x 100 
                       droëmassa
              = 150g – 120g x 100 
                    120g
              = 25  %                                                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Landbouwetenskappe/V2                       10                        NW/September 2024
                                  Graad 11  Nasienriglyne

 4.6    Akwakultuur

        4.6.1   Identifiseer die tipe boerdery
                Akwakultuur                                                              (1)

        4.6.2   TWEE basiese vereistes vir hoër opbrengs
                 Temperatuur 
                 Watergehalte 
                 Opgeloste suurstof 
                 Bestuur van voer 
                 pH 
                 Instandhouding 
                 Stikstofhoudende verbindings 
                 Siektebeheer                                              (Enige 2)    (2)

        4.6.3   TWEE faktore wat die boer moet oorweeg wanneer ‘n geskikte
                visspesie gekies moet word vir kommersiële boerdery.
                  Teelvisse kan nie uit die natuur versamel word nie 
                  Kennis van die spesie 
                  Aanpasbaarheid/Gehardheid in groot hoeveelhede/hoë digthede 
                  Spesies wat die vermoë het om basters voort te bring met inheemse
                    spesies mag nie gebruik word nie 
                  Siekte- en parasietstatus van ‘n spesie moet ondersoek word 
                  Markprys en aanvraag 
                  Eenvoudige larwe-ontwikkeling 
                  Reproduksie in aanhouding                                (Enige 2)    (2)
                                                                                          [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/79d52bf8-a885-4e19-a1ce-123ca2ca92aa) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2011 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr11-memo-nov2011-afrikaans/795be76f-72b3-4f16-8634-4b24b49b6d83) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans/756ae09f-83b3-4863-92d0-59169e2a3480) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d-watermark/1cbfc058-6f9e-4d20-9381-988b194a7eea) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
