# Mathematics Grade 11 P1 North West November 2024 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-11-mathematics-p1-qp-afr-nov-2024/f9574947-5433-4acd-b172-fba18e967389
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 North West November 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-mathematics-p1-qp-afr-nov-2024/f9574947-5433-4acd-b172-fba18e967389)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                        GRAAD 11

                                      WISKUNDE V1
                                     NOVEMBER 2024

 PUNTE: 150

 TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde /V1                                        2                          NW/November 2024
                                                  Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.
 1.       Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
 2.       Beantwoord AL die vrae.
 3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.
 4.       Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te
          bepaal, duidelik aan.
 5.       Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

 6.       Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
          gebruik, tensy anders vermeld.
 7.       Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
 8.       Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
 9.       Skryf netjies en leesbaar.

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde /V1                                                   3               NW/November 2024
                                                            Graad 11

VRAAG 1

1.1      Los op vir x :

         1.1.1 𝑥 2 + 𝑥 = 12                                                             (3)

         1.1.2 3𝑥 2 − 2𝑥 − 6 = 0                                                        (3)

         1.1.3 √𝑥 + 7 − 1 = 𝑥                                                           (6)

         1.1.4 2 − 𝑥 > 𝑥 2                                                              (4)

                          3
                      −
         1.1.5    𝑥       4   =8                                                        (3)

         1.1.6    3𝑥+2 + 3−𝑥 = 10                                                       (6)

1.2      Los gelyktydig vir x en y op indien:

         𝑦 + 7 = 2𝑥 .............................................       

         en

         𝑥 2 + 𝑥𝑦 + 𝑦 2 = 21          .....................................
                                                                                        (6)

1.3      Die volgende vergelyking word gegee: (𝑦 − 3)(𝑥 2 − 8)(5𝑥 + 2) = 0

         Los op vir x indien:

         1.3.1 𝑦 = 3                                                                    (1)

         1.3.2 𝑦 ≠ 3 ; 𝑥 ∈ ℤ                                                            (1)

         1.3.3 𝑦 ≠ 3 ; 𝑥 ∈ ℚ                                                            (1)

         1.3.4    𝑦 ≠ 3 ;𝑥 ∈ ℝ                                                          (2)
                                                                                        [36]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskunde /V1                                       4                                  NW/November 2024
                                                Graad 11

VRAAG 2

                             25𝑥−1
2.1     Vereenvoudig :                                                                       (3)
                               52𝑥

                                                               𝑥 2 +2
2.2     Indien 𝑥 = √3 + 2 , bereken die waarde van           . Gee die antwoord
                                                      𝑥−2
        met ’n rasionale noemer sonder om ’n sakrekenaar te gebruik.                         (5)

2.3                                                            5
        Indien √10 = 3,162 bereken die waarde van              √316,2 sonder om ’n
        sakrekenaar te gebruik.                                                              (4)
                                                                                             [12]

VRAAG 3

Die volgende lineêre patroon word gegee:       8 ; 6 ; 4 ; ….

3.1     Watter term sal die eerste negatiewe term in hierdie patroon wees?                   (2)

3.2     Bepaal 𝑇𝑛 , die formule vir die nde term van die ry.                                 (2)

3.3     Bepaal n indien 𝑇𝑛 = −2008.                                                          (2)

3.4     Hierdie lineêre patroon vorm die ry van eerste verskille van ’n kwadratiese
        getalpatroon. T4 van die kwadratiese patroon is 58. Bepaal die eerste drie
        terme van die kwadratiese getalpatroon.                                              (3)
                                                                                             [9]

VRAAG 4

Gegee die volgende kwadratiese patroon :          75 ; 53 ; 35 ; 21 ; ...

4.1     Skryf die VYFDE term van die getalpatroon neer.                                      (1)

4.2     Bepaal Tn , die nde term van die kwadratiese patroon.                                (4)

4.3     Watter term in die ry het ’n waarde van 131?                                         (4)

4.4     Bepaal die maksimumwaarde van die volgende getalpatroon:
                                     53                21
                        −15 ; −           ; −7 ; −             ; ….                          (4)
                                     5                  5
                                                                                             [13]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskunde /V1                                    5                                NW/November 2024
                                             Graad 11

VRAAG 5

5.1    Rekenaars word aangekoop vir R 300 000. Dit verminder in waarde soos
       getoon in die diagram hieronder. Bepaal die koers waarteen die
       waardevermindering bereken is.

                              300 000

                     Waarde
                              135 000

                                        0     5                                          (3)
                                              Jare

5.2    Pieter is ’n boer en hy het ’n wins van R3,5 miljoen gemaak. Hy besluit om ’n
       nuwe trekker te koop vir R2 250 000 en hy belê die res van die geld. Hierdie
       belegging moet gebruik word om die trekker oor 6 jaar te vervang.

       5.2.1 Hoeveel geld het Pieter beskikbaar om te belê?                              (1)

       5.2.2 Indien die gemiddelde inflasiekoers vir die volgende 6 jaar 4% per jaar
             is, wat sal die beraamde koste van ’n nuwe trekker oor 6 jaar wees?         (2)

       5.2.3 Die ou trekker ondergaan waardevermindering teen ’n koers van
             14% p.j. op die verminderde saldo metode. Bereken die waarde van die
             ou trekker na 6 jaar.                                                       (3)

       5.2.4 Pieter belê die bedrag bereken in 5.2.1 vir 6 jaar. Vir die eerste 4 jaar
             verdien die belegging rente teen 9% p.j. maandeliks saamgestel en
             daarna word dit verminder na 8,5% p.j. kwartaalliks saamgestel. Een
             jaar voor die einde van die 6 jaar periode, moet Pieter R100 000 onttrek
             vir onvoorsiene uitgawes. Neem aan dat die ou trekker na 6 jaar ingeruil
             sal word vir die verminderde waarde om die nuwe trekker gedeeltelik te
             finansier. Bepaal met behulp van die nodige berekeninge of Pieter
             na 6 jaar genoeg geld van sy belegging sal hê om die trekker te vervang.
                                                                                         (6)
                                                                                         [15]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskunde /V1                                     6                              NW/November 2024
                                              Graad 11

VRAAG 6

Die grafieke van 𝑓(𝑥) = −𝑥 + 2 en 𝑔(𝑥) = −𝑥 2 − 4𝑥 + 12 is hieronder geskets. Die
grafieke sny mekaar by B en Q. A en B is die 𝑥-afsnitte van 𝑔. D is die draaipunt van 𝑔 .
F en E is die y-afsnitte van f en 𝑔 onderskeidelik.

6.1     Bepaal die lengte van AB.                                                      (4)

6.2     Bepaal die lengte van FE.                                                      (2)

6.3     Bereken die koördinate van die draaipunt, D.                                   (3)

6.4     Bepaal die waardeversameling van g.                                            (1)

6.5     Bepaal die gemiddelde gradiënt van g tussen D en B.                            (2)

6.6     Bereken die koördinate van Q.                                                  (4)

6.7     Vir watter waardes van x is 𝑓(𝑥) > 𝑔(𝑥) ?                                      (2)

6.8     Vir watter waarde van k sal −𝑥 2 − 4𝑥 + 𝑘 = 0 twee gelyke wortels hê?          (2)

6.9     Gebruik die grafiek om die volgende ongelykheid op te los: 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) ≤ 0 .    (2)
                                                                                       [22]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde /V1                                       7                                    NW/November 2024
                                                Graad 11

VRAAG 7
                                                     𝑘
Die grafieke van:      𝑓(𝑥) = 𝑎 𝑥    en 𝑔(𝑥) =             +𝑞   is hieronder geskets.
                                                    𝑥+𝑝

      1
P (1 ; 3) is die punt waar f en g mekaar sny. Q (−2 ; 9) lê op sowel f as op die vertikale
asimptoot van g.

7.1       Bepaal:

          7.1.1 die waarde van a.                                                              (2)

          7.1.2 die vergelyking van g                                                          (4)

          7.1.3 die definisieversameling van g                                                 (1)

7.2    Skryf die vergelyking van k(x) neer indien k die funksie is wat verkry word
       deur f in die y-as te reflekteer en 2 eenhede afwaarts te transleer.                    (2)

7.3       Bepaal die waardeversameling van 𝑘.                                                  (1)

7.4       Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as van g in die vorm y = mx + c,
          indien m < 0 .                                                            (3)

7.5       Vir 𝑥 ≥ −2 , bepaal die x-waarde(s) waarvoor 𝑓(𝑥) ≥ 𝑔(𝑥) .                           (2)

7.6       Gebruik die grafiek om die volgende ongelykheid op te los:

                                           2
                                    1 ≥
                                          𝑥+2                                                  (3)
                                                                                               [18]
Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskunde /V1                                   8                              NW/November 2024
                                            Graad 11

VRAAG 8

’n Gholfbal word vanaf punt A na punt B geslaan. Die pad van die gholfbal word op die
kartesiese vlak geplaas sodat A op die y-as lê en B op die x-as.

    Punt A is 30 m vertikaal bo die grond
    Punt B is horisontaal 300 m vanaf A op grondvlak
    Die pad van die gholfbal word gemodelleer deur 𝑦 = 𝑎𝑥² + 𝑏𝑥 + 𝑐
    Die bal beweeg deur die punt (200; 30)

         Bepaal die maksimum hoogte bo die grond wat die bal bereik.                    (5)
                                                                                        [5]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskunde /V1                                    9                                 NW/November 2024
                                             Graad 11

VRAAG 9

Gegee: A en B is 2 verskillende gebeurtenisse.

P(A) = 0,5 ; P(B) = 0,3 ; P(A of B) = 0,7

9.1     Is die gebeurtenisse onderling uitsluitend? Motiveer met gepaste berekeninge.    (3)

9.2     Teken ’n Venn-diagram wat die verskillende waarskynlikhede in die situasie
        voorstel.                                                                  (3)

9.3     Bereken P ( (nie A) of B )                                                       (2)

9.4     Is die gebeurtenisse A en B onafhanklik? Motiveer met gepaste berekeninge.       (4)
                                                                                         [12]

VRAAG 10

In ’n parkeerarea is 14 Volkswagen en 18 BMW motors geparkeer. Daar is geen ander
motors nie. Gedurende die middag word twee motors gesteel – een vroeg in die middag
en die ander een later.

10.1    Stel die situasie met ’n boomdiagram voor met waarskynlikhede op alle
        vertakkings aangetoon. Toon ook moontlike uitkomste aan.              (4)

10.2    Bepaal met behulp van die boomdiagram die waarskynlikheid dat:

        10.2.1   beide gesteelde motors BMW’s is                                         (2)

        10.2.2   ten minste EEN Volkswagen gesteel sal word                              (2)
                                                                                         [8]

                                                                GROOTTOTAAL : 150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Wiskunde/V1                                              9                                      NW/November 2024
                                                       Graad 11

                                  INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE GR11

      b  b 2  4ac
x
           2a

A  P(1  ni)        A  P(1  ni)            A  P(1  i) n                  A  P(1  i ) n

                                                 x  x2 y1  y 2 
d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2          M  1     ;         
                                                 2         2 

                                                                                   y 2  y1
y  mx  c                            y  y1  m( x  x1 )                    m                m  tan 
                                                                                   x 2  x1

                a     b     c
In ABC:                                               a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
              sin A sin B sin C

                              1
              area ABC        ab. sin C
                              2

                                                                 xi  x 
                                                               n          2

x
     x                                                2  i 1
      n                                                              n

           n( A)
P ( A)                                               P(A or B) = P(A) + P(B) – P(A and B)
           n S 

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
