# Mathematical Literacy Grade 11 P2 North West June 2024 QP

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-11-maths-lit-p2-qp-afr-junie-2024/2710368d-cef2-403f-aee4-50c45585c1ef
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P2 North West June 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-maths-lit-p2-qp-afr-junie-2024/2710368d-cef2-403f-aee4-50c45585c1ef)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                   GRAAD 11

                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

                                   JUNIE 2024

                                                                      PUNTE: 75

                                                                   TYD: 1½ uur

                       Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskundige Geletterdheid/V2                    2                                    NW/Junie 2024
                                            Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.      Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

 3.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
         gebruik word.

 4.      Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy
         anders aangedui.

 5.      Toon AL die berekeninge duidelik aan.

 6.      Rond AL die finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
         aangedui.

 7.      Dui maateenhede aan, waar van toepassing.

 8.      Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
         aangedui.

 9.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskundige Geletterdheid/V2                       3                                       NW/Junie 2024
                                               Graad 11

 VRAAG 1

 1.1
          Neo probeer 'n resep om Griekse gevulde eiervrug te maak. Die resep hieronder
          toon die bestanddele wat nodig is vir die maak van Griekse gevulde eiervrug.

                     PRENT VAN GRIEKSE                         BESTANDDELE
                        EIIERPLANT

                                                                       12 ons (350 g)
                                                                       maalvleis

                                                                       ¼ koppire (60 ml)
                                                                       ligte room

                                                                        ¼

           Dien                                       Voorbereidingstyd: 10 min

                                                      Gaarmaaktyd: 40 min

         Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         1.1.1 Skryf die maksimum aantal mense, waarvoor hierdie resep gemaak word
               neer.                                                                               (2)

         1.1.2 Noem die aanbevole tyd wat dit Neo sal neem om hierdie gereg voor te
               berei en gaar te maak.                                                              (2)

         1.1.3 ‘n 1 Koppie olie is gelykstaande aan 60 ml. Bepaal die aantal milliliter
                  4
               wat daar in een koppie olie is.                                                     (2)

         1.1.4 Neo sal hierdie gereg om 6:37 nm. begin bedien.

                 Skryf hierdie tyd neer, deur die 24-uur-klokformaat te gebruik.                   (2)
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskundige Geletterdheid/V2                      4                                    NW/Junie 2024
                                              Graad 11

 1.2
           Die skaal wat op die sitplekplan van 'n eksamenlokaal gebruik word, is 1:50.

         1.2.1 Verduidelik die betekenis van die skaal van die sitplekplan.                    (2)

         1.2.2 Noem EEN ander tipe skaal waarvan jy geleer het.                                (2)

 1.3     Definieer die konsep uitkoms soos gebruik in waarskynlikheid.                         (2)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskundige Geletterdheid/V2                     5                                       NW/Junie 2024
                                             Graad 11

 VRAAG 2

 2.1    Hieronder is 'n kaart van die Noordwes provinsie wat dorp/stede en paaie wys.

           KAART VAN NOORDWES WAT NASIONALE PAAIE WYS WAT NA
                           DORPTE/STEDE LEI

       Gebruik die kaart hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

       2.1.1 Bepaal die totale aantal provinsies anders as Noordwes wat op hierdie kaart
             getoon word.                                                                             (2)

       2.1.2 Die N4 is 718 km lank, dit begin op die Botswana-grens en eindig in Komatipoort
             op die Mosambiekse grens.

              Identifiseer enige TWEE dorpe op die kaart waardeer die N4 gaan.                        (2)

       2.1.3 Die oppervlakte van die Noordwes-provinsie is 104 882 km². Die oppervlakte
             van die hele Suid-Afrika is 1 220 813 km².

              (a)     Bepaal die persentasie wat die Noordwes provinsie beslaan van die hele
                      Suid-Afrika.                                                           (3)

              (b)     Gee 'n rede waarom 'n reisiger van Botswana 'n paspoort nodig het om
              in      die Noordwes provinsie in te kom.
                                                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskundige Geletterdheid/V2                      6                                     NW/Junie 2024
                                              Graad 11

 2.2
        Mpho, Tshepo en twee vriende beplan om na die Pilanesburg Wildreservaat naby
        Rustenburg te ry. Hulle sal met 'n Land Rover van Taung af reis. Die voertuig
        het 'n brandstofverbruik van 6,42 liter/100 km. Die sitplekuitleg word hieronder
        getoon.

                       DIE SITPLEKUITLEG VAN 'N LAND ROVER

       Gebruik die kaart en inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

       2.2.1 Noem die aansig wat in die sitplekuitleg wat getoon word.                                (2)

       2.2.2 Die afstand vanaf Taung na die Pilanesburg Wildreservaat is 460 km. Die Land
             Rover dek hierdie afstand in 4,5 uur.

              Bereken die gemiddelde spoed van hierdie voertuig.

              Jy kan die volgende formule gebruik:       Afstand = spoed × tyd                        (3)

       2.2.3 Bereken die hoeveelheid petrol wat benodig word vir die retoer-trip.                     (4)

       2.2.4 Tumi het vir sy vriende aangedui dat hy 25% seker is dat hy by hulle sal aansluit
             op hierdie reis.

              Die waarskynlikheidskaal hieronder toon die kanse vir verskeie
              waarskynlikhede.

              Skryf die waarskynlikheid neer wat Tumi se kanse is om op hierdie reis te gaan
              die beste beskryf.                                                                   (2)
                                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskundige Geletterdheid/V2                       7                                    NW/Junie 2024
                                               Graad 11

 VRAAG 3

 3.1
          Kea en Tumi beplan vanjaar hul 30ste huweliksherdenking. Kea wil 'n vierlaag
          silindriese vanilje-en-sjokoladekoek hê.

          Die diagram van die koek word hieronder getoon.

                      KEA SE VIERLAAGSILINDRIESE VANILJE EN SJOKOLADEKOEK

        Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

        3.1.1 Bepaal die totale hoogte van die koek in millimeter.                                    (3)

        3.1.2 Die koek word gebak met 3 en 'n half pond botter.

                Bepaal die massa van die botter, in kilogram.

                LET WEL: 1 pond = 453,592 gram                                                        (3)

        3.1.3 Die onderste laag van die koek het 'n radius van 14 cm.

                (a)      Bepaal die deursnee van die onderste laag in cm.                             (2)

                (b)      Verifieer, met berekeninge, dat die volume van die onderste
                         laag van hierdie koek 9 237,48 cm3 is.

                         Jy kan die formule gebruik:

                         Volume van 'n silinder = 3,142 × (radius)2 × hoogte.                         (3)

        3.1.4 Die koek moet teen 5 °C in die yskas gebêre word.
              Skakel hierdie temperatuur om na °F.
                                                            𝟗
                Jy kan die formule gebruik:     °F – 32° = ( × °C)                                    (3)
                                                            𝟓

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskundige Geletterdheid/V2                      8                                      NW/Junie 2024
                                              Graad 11

 3.2
          Mev Nku het twee kinders, Tom en Neo. Hulle gaan by twee verskillende skole
          skool. Die inligting hieronder beskryf Mev Nku se roetine op 'n spesifieke oggend.

             Sy vat die kinders na hul onderskeie skole.
             Eers laai sy vir Tom by punt A af.
             Dan neem sy Neo na haar skool by punt B.
             Daarna keer sy terug huis toe.

          Mev Nku se reis word in die grafiek hieronder geïllustreer.

                              AFSTAND AFGELÊ VANAF DIE HUIS

                                          Tyd in munite

        Gebruik die grafiek en inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

        3.2.1 Dit het mev Nku 15 minute geneem om die 10 km vanaf haar huis na Tom se
              skool te ry.

                Druk 15 minute as 'n breukdeel van 'n uur in desimale vorm uit.                        (2)

        3.2.2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Indien ONWAAR,
              gee die korrekte stelling.

                (a)    Dit het Mev Nku 25 minute geneem om vanaf Neo se skool na
                       die huis te ry.                                                                 (2)

                (b)     Die afstand vanaf Tom se skool na Neo se skool is 15 km.                       (2)

        3.2.3 Mev Nku het haar huis om 6:47 die oggend verlaat om haar kinders skool toe
              te vat. Oppad terug huis toe het sy vir 20 minute by die winkel gestop om
              brood te koop.

                Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of sy voor 08:00 vm by haar huis
                sal aankom.                                                                             (4)
                                                                                                       [24]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskundige Geletterdheid/V2                        9                                   NW/Junie 2024
                                                Graad 11

 VRAAG 4

 4.1
         Sol het 'n sirkelvormige venster in die middel van 'n vierkantige muur
         geïnstalleer, soos in die diagram hieronder getoon. Hy beoog om die muur met
         3 lae verf te verf.

         Die deursnee van die sirkelvormige venster is 144 cm.

         Die lengte van elke kant van die vierkantige muur is 230 cm.

        Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

        4.1.1    Bereken die omtrek van die venster.

                 Jy kan die formule gebruik: Omtrek van die sirkel = 3,142 × d.                 (2)

        4.1.2    Bereken, (in cm²), die oppervlakte van die muur wat geverf moet word.

                 Jy kan die formules gebruik:

                                                           𝐝
                 Oppervlakte van 'n sirkel = 3 142 ×(𝟐)𝟐 waar d die deursnee is

                 Oppervlakte van 'n vierkant = s², waar s die lengte van elke sy is             (6)

        4.1.3    Herlei die antwoord in VRAAG 4.1.2 na m².                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Wiskundige Geletterdheid/V2                     10                                   NW/Junie 2024
                                             Graad 11

 4.2
          Die diagram hieronder toon 'n skaaldiagram van Kitso Sekondêre Skool se
          administrasiegebou.

                KITSO SEKONDÊRE SKOOL SE ADMINISTRASIEGEBOU

          1:300

        Gebruik die diagram hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

        4.2.1     Bepaal die aantal kantore in hierdie administrasiegebou.                  (2)

        4.2.2     Die lengte van die fotostaatkamer op die skaaldiagram is 2,2 cm.

                  Gebruik die gegewe skaal hierbo om die werklike lengte van die
                  fotostaatkamer in meter te bereken.                                       (3)

        4.2.3     Gee 'n rede waarom die administrasiegebou 'n wagarea het.                  (2)
                                                                                            (17)

                                                                             TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATHS LIT P2 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/b71c0e93-964d-44b6-a1ae-cd1c706373e7) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-afrikaans/0015cc1c-578e-4965-a95e-722a98dd2d1a) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/477797da-6b61-4757-9c37-ce1ed5b7c5f3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [MATHS LIT P2 MEMO GR11 NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr11-nov2023-afrikaans/6625a6ef-c67f-4a65-aa1a-f050841f0f48) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Afr
- [MATHS LIT GR11 P2 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-gr11-p2-memo-nov2022-afrikaans/8c7033a8-caf2-4285-a7e0-5e3c22a2f68a) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 MEMO NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-memo-nov-2018-afrikaans/85a2df79-1a1f-492f-96c6-73ffff9a3796) — Mathematical Literacy · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/913740d3-d3f7-470f-ad0e-289f4f74f68b) — QP + Memo · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATS LIT P1 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mats-lit-p1-gr11-memo-nov2022-afrikaans/82c1eccc-bd69-4888-8907-cade8df40621) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
