# Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p1-afr-memo-nov-2019/989c98a2-637e-4970-ae94-80699333c358
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p1-afr-memo-nov-2019/989c98a2-637e-4970-ae94-80699333c358)

## About this document

Accounting · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          PROVINSIALE ASSESSERING

                                           GRAAD 10

                                   REKENINGKUNDE V1
                                      NOVEMBER 2019
                                      NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
8.    'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9.    'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken word vir een
      deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel
      korrek, voor die punt toegeken word. As ‘n syfer ‘n metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel
      korrek’
10    In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
      Rekeningkunde/V1                            2                         NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10 - Nasienriglyne
VRAAG 1

1.1     AARP BEGINSELS

       1.1.1     F       
       1.1.2     E       
       1.1.3     D       
       1.1.4     A       
       1.1.5     C       
                                                                                                 5

1.2   REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

                   ALGEMENE GROOTBOEK                        BEDRAG    VERGELYKING
                                                                R
               Rekening         Rekening                               B    E    L
               Gedebiteer      Gekrediteer
       Vb.     Onttrekkings          Handelsvoorraad            500     –      –       0
       1.2.1   Krediteurekontrole   Bank                     3000    -      0      -

       1.2.2   Debiteure-afslag     Debiteurekontrole       750    –     –       0
                                     Koste van verkope
               Handelsvoorraad 
                                     
                                                               500    +     +       0

       1.2.3                                                  12 880   +
               Handelsvoorraad      Bank                                     0       0
                                                                     -

       1.2.4   Rente op
               agterstallige
               rekening             Krediteurekontrole         25    0      –     +
               of Rente uitgawe
               of Rente betaal
                                                                                                25

                                         TOTALE PUNTE
                                                 30

      VRAAG 2
      Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V1                           3                            NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 - Nasienriglyne

          RAV VERSPREIDERS

          INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëIDNIG OP 28 FEBRUARIE 2019
           Verkope (875 000 – 13 000)            een deel korrek        862 000*
           Koste van verkope                                              (400 000) 
           Bruto wins                                 berekening     5     462 000*
           Ander inkomste                              berekening           49 280
             Kommissie-inkomste (8 400 + 4 000)                          12 400*
             Huurinkomste (37 100 – 3 100)                             34 000*
             Korting ontvang                                                   880
             Oninbare skulde verhaal / ingevorder                          2 000
            Bruto bedryfsinkomste                   berekening 14          511 280
           Bedryfsuitgawes                         berekening            (183 223) 
             Lone                                                          20 300
             Salarisse                                                     95 250
             Water en elektrisiteit                                        11 700
             Diverse uitgawes                                               3 570
             Korting toegestaan (800– 40)                                   760*
             Versekering (9 800 – 720)                                    9 080*
             Bankkoste (1 210 + 183)                                      1 393*
             Oninbare skulde (2 300 + 720)                                3 020*
             Telefoon (12 560+ 1 450)                                    14 010*
             Skryfbehoeftes (10 800– 460)                                10 340*
             Donasies                                                        800
             Handelsvoorraadtekort (16 500– 800–15 500)
                                                       Sien donasies          200*
             Waardevermindering (11 600 + 1 200) of
             (5 800 + 7 000)                                              12 800*
           Bedryfswins                             berekening 29          328 057
             Rente-inkomste                                                  480
           Wins voor rente uitgawe                 berekening            328 537
             Rente-uitgawe (235 000 + 85 000 - 270 000)               (50 000)*
           Netto wins vir die jaar                 berekening 7           278 537
          * bewerking een deel korrek

                                    TOTALE PUNTE
                                            55

VRAAG 3
  Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
   Rekeningkunde/V1                            4                              NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 - Nasienriglyne

3.1     BEGRIPPE: Staaf WAAR of ONWAAR

                   3.1.1                      3.1.2                      3.1.3
                 Waar                     Onwaar                     Onwaar 
                                                                                                       3

3.2     NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT:
3.2.1   VOORRAAD
        Handelsvoorraad (105 000 – 2 000)                                       103 000
        Verbruiksgoedere voorhande                                                    900
                                                                                   103 900             4

3.2.2   HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES
        Debiteurekontrole ( 80 500 + 500)                                        81 000
        Vooruitbetaalde Uitgawes                                                      950
        Opgelope Inkomste                                                           8 700
                                                                                    90 650             5

3.2.3   EIENAARSBELANG
        Saldo begin van die jaar                                                 1 036 470
        Netto wins vir die jaar                                                   774 300
        Byvoegings gedurende die jaar                                             100 000
        Onttrekkings (33 870 + 2 000)                                          (35 870) 
                                                                                 1 874 900            7

3.2.4   HANDELS- EN ANDER BETAALBARES
        Krediteurekontrole                                                         55 000
        Korttermyn deel van lening *(sien 3.2.5 kan daar voorkom)                  20 000
        Vooruitontvange Inkomste                                                   20 400
        Opgelope Uitgawes                                                            5 500
        SAID (LBS)                                                                   4 600
                                                                    *85 500       105 500             6

3.2.5   BALANSSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2019
   Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                           5                          NW/November 2019
                              NSS – Graad 10 - Nasienriglyne

      BATES                                                    Nota       R

      NIE-BEDRYFSBATES                                                   2 582 350
          Vaste bates                                                    1 933 000
          Vaste Deposito                                                   649 350

      BEDRYFSBATES                                                       208 050
      Handels en ander ontvangbares                                       90 650
      Voorraad                                                           103 900
      Kontant en kontant ekwiwalente                                      13 500
       ( 8500 + 5000)

      TOTALE BATES                                                     2 790 400

      EKWITEIT EN LASTE
      EIENAARSBELANG                                                     1 874 900
      Kapitaal                                                         1 874 900

      Nie-bedryfslaste                                                    100 000
      Lening (120 000 - 20 000)                                        100 000

      BEDRYFSLASTE                                                       815 500
      Handels en ander betaalbares                                       105 500
                     of   (105 500 – *20 000) = 85 500
      Huidige deel van lening * 20 000 (sien 3.2.4)
      Oortrokke bank                                                     710 000

      TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                         2 790 400
                                                                                           15

                                  TOTALE PUNTE
                                          40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
     Rekeningkunde/V1                             6                    NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10 - Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1 Bereken Verkope as die onderneming ŉ winsopslag van 50% op kosprys
    gebruik.

                 100
    600 000 X    150           = 900 000                                                 2

4.2 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.
      _______130 000________       100
    ½  (271 430 + 180 000)    X 1

    =57.6%

    Behoort die eienaar tevrede te wees met die opbrengs? Gee ŉ rede vir jou
    antwoord.
                                                                                           6
    Ja, dit is baie meer as ander beleggings soos die Vaste Deposito 10% 

4.3 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2019.

    54 070 + 34 700 + 1650 : 26 654
                        90 420 : 26 654
                           3.4 : 1

                                                                                           5

4.4 Bereken die vuurproefverhouding vir 2019.
           (90 420 – 54 070)
    34 700 + 1 650  : 26 654
               36 350 : 26 654
                   1.4 : 1 
                                                                                           4

4.5 Bereken die solvensieverhouding vir 2019.

    222 664 + 45 000 + 54 070 + 34 700 + 1 650 : 60 000  + 26 654
                                            358 084 : 86 654
                                                 4.1 : 1 
                                                                                           8
      Een deel korrek

                                         TOTALE PUNTE
                                                 25

     Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW NSC GR 10 ACC P1 ENG Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p1-eng-nov-2019/86646f19-be15-4f4f-8ae6-7106637f148b) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 ACC P1 AFR Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p1-afr-nov-2019/574600ef-4b75-4bcd-b056-680b624df038) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [NW GR 10 ACC P2 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p2-eng-memo-nov-2019/46918b6c-d54f-46fc-ab22-6836417f701d) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [NW GR 10 ACC P2 AFR MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p2-afr-memo-nov-2019/aedaf31d-8c3c-4c9e-a780-b9d0829858a5) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-english/a2e3ccb7-4ec3-44e1-be73-95a52cb7e1da) — Accounting · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Accounting P1 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-1/3312807c-6e7e-4245-94b1-2ab99c2d85b9) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Accounting P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/5e4e6d3c-6636-4866-91a5-260e70a7da2d) — Addendum · 2026 · Eng
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
