# Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p2-afr-memo-nov-2019/aedaf31d-8c3c-4c9e-a780-b9d0829858a5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p2-afr-memo-nov-2019/aedaf31d-8c3c-4c9e-a780-b9d0829858a5)

## About this document

Accounting · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      PROVINSIALE ASSESSERING

                             REKENINGKUNDE V2
                               NOVEMBER 2019
                               NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
                                MEMORANDUM

                     Hierdie nasieriglyne bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                             2                    NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1 BTW

              indirekte     
     1.1.1
              15%.         
     1.1.2
              uitset.      
     1.1.3
              nulkoers      
     1.1.4
              vrygestel        
     1.1.5
              R1 000 000       
     1.1.6
                                                                                   6

1.2 ETIEK

     Lewer kommentaar op hierdie voorstel. Verskaf TWEE punte.

       Enige TWEE geldige redes:       

            Belasting ontduiking/koop van gesteelde goedere is onwettig/
             oneties.
            Die uitreik van dokumente is belangrik vir interne.
             kontroleprosesse/Dit is bedrog om nie ‘n faktuur uit te reik nie.
            Onwettige aktiwiteite kan die beeld van die onderneming skaad
            Afslaglimiete moet deur bestuur vasgestel word.(anders is dit
             bedrog)
                                                                                   4

                                   TOTALE PUNTE

                                          10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai on asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                             3                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 2
2.1 Stel ‘n korrekte Debiteurekontrolerekening vir September 2019 op deur
    van die foute en weglatings in ag te neem. Balanseer die rekening.

               ALGEMENE GROOTBOEK VAN SUNSHINE HANDELAARS
Dt                        DEBITEUREKONTROLE                                                    Kt
2019      01    Saldo        a/b    20 840 2019        30        Bank en       KOJ   24 380
Sep             (21 370–                   Sep                   korting
                530)                                             toegestaan
          30    Verkope      DJ     31 920                       Debiteure-    DAJ     1 140
                                                                  afslag 
                                                                  (980+160)
                Bank        KBJ        600                       Joernaal       AJ       580
                (V/T)                                            krediete
                Joernaal     AJ      1 620                       Saldo         o/d     29 000
                debiete
                (820+800
                )
                Kleinkas   KKJ      120
                                      55 100                                            55 100
2019      01    Saldo        a/b    29 000
Okt

                                                                                          20
2.2 Stel ‘n korrekte lys van Debiteure op vir 30 September 2019.
     DEBITEUR                                            Debiet Krediet
     S Taylor                                              6 500
     P Africa (7 480– 200)           een deel korrek 7 280
     G Kruger (5 340+120)             een deel korrek  5 460
     M Ahmed (1 890–90)               een deel korrek 1 800
     R Dioka                                             6 760
     P Hlapa (–800+800)               een deel korrek      0
     T Makobo(1 800–300–300) or (1 800–              1 200
        600)                                  een deel korrek
                                                     Bewerking     29 000                21

2.3 Bespreek TWEE strategieë wat geïmplementeer kan word om
    debiteure aan te moedig om hul rekeninge op tyd te vereffen.
       Enige TWEE geldige strategieë.    
              Voeg rente by agterstallige rekeninge.
              Staan korting toe vir vroeë betaling.
              Stuur gereeld rekeninge uit.
              Volg agterstallige rekeninge op.                                            4

                                   TOTALE PUNTE

                                           45

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai on asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                            4                              NW/November 2019
                               NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1   Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar
      geëindig 28 Februarie 2019.

      Oud: R33 000 – R14 000 x 10/100 = R1 900  een deel korrek

      Nuut: R14 000 x 10/100 x 6/12              = R 700 een deel korrek
                                                  R2 600  bewerking een deel korrek

                                                OF

          33 000 – 14 000 = 19 000 x 10/100 x 6/12 = 950  een deel korrek
          33 000 x 10/100 x 6/12 = 1 650  een deel korrek
             950 + 1 650 = 2 600  bewerking een deel korrek
                                                                                                5

3.2   Bereken die drawaarde (boekwaarde) van toerusting op
      28 Februarie 2019.
                         R15 100 twee punte
      R33 000  – (12 500  + 2 600 ) = R17 900  een deel korrek
                                     Sien 3.1

                                                                                                4

3.3   BATEREGISTER

                         CAT Pick-   Datum
            BATE:                              1 Desember 2016
                         up-Loaderaangekoop:
                                 Waardevermin- 20% p.j. op
           Kosprys:   R110 000
                                 deringsmetode verminderde saldo
                    REKORD VAN WAARDEVERMINDERING
            Datum     Waardever-   Opgehoopte Drawaarde
                      mindering    Waardever-
                                    mindering
          28 Feb 2018                                26 400            83 600 

          28 Feb 2019                            43 120               66 880 
                         16 720                                                               5

3.4   Gee EEN rede waarom ‘n vastebateregister 'n nuttige
      beheerinstrument vir vaste bates is.

      Enige EEN geldige rede: 
      
          Verifikasie van bates vir Balansstaat-doeleindes.
          Kan fisies die bate items vergelyk/kontroleer met die bateregister.
          Vinnige verwysingsbron van bate-item se geskiedenis indien dit
           verkoop word.
                                                                                                2
Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai on asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                         5                     NW/November 2019
                            NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.5   Noem TWEE interne kontrole maatreëls wat die eienaar in plek
      kan stel om die misbruik van die voertuig deur die drywer te
      verminder.

      Enige TWEE geldige maatreëls:  
         Installeer ‘n opsporingsmeganisme.
         Verduidelik die gedragskode aan die werknemers en die
          prosedure indien die voertuig misbruik word.
         Bestuurder moet ‘n rekord/verslag hou van kilometers wat gery
          word.
                                                                                   4

                             TOTALE PUNTE

                                      20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai on asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                  6                                NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1     Gebruik die volgende inligting en stel die Handelsvoorraad
        rekening op. Balanseer die rekening.

               ALGEMENE GROOTBOEK VAN BOOMA HANDELAARS
Dt                       HANDELSVOORRAAD                                                              Kt
2019                                                    2019           Koste van        KOJ
        1     Saldo           a/b       4 500                 31                             900 
Mar                                                     Mar            verkope           
                              KBJ                                      Koste van         DJ
        31    Bank                      5 000                 31                             600 
                                                                      verkope           
              Krediteure                                               Krediteure       KAJ
        31                    KJ        1 400                 31                             1 000 
              kontrole                                                kontrole          
                                                                31     Onttrekkings    AJ    2 000 
                                                                31     Saldo             o/d   6 400 
                                          10 900                                               10 900
April   1     Saldo            a/b       6 400 

                                                                                                  24
4.2.1 Stel TWEE moontlike redes voor waarom hierdie bedrae van
      mekaar verskil.
        Enige TWEE relevante redes:      deelpunte vir onvolledige antwoorde

            Voorraad is uit die stoorkamer verwyder sonder die nodige
             toestemming of dokumentasie/Voorraadbeheermaatreëls is nie
             doeltreffend nie.
            Voorraad is gesteel/Winkeldiefstal
            Voorraad is bestel en vanaf ontvangde dokumentasie ingeskryf,
             maar die items is nog nie fisies ontvang op 31 Mei 2018 nie.
                                                                                                   4

4.2.2    Die besigheid koop meer op kontant as op krediet aan. Bewys
         hierdie stelling deur bedrae (syfers) aan te haal om jou
         antwoord te staaf.

         Bank vanaf die KBJ (kontantaankope) aan die debietkant is
         R5 000, terwyl Krediteurekontrole van die KJ (kredietaankope)
         R1 400 is.                                                                               2

                                         TOTALE PUNTE

                                                   30

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai on asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                  7                           NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1     VERVAARDIGING

5.1.1         Primêre           
        (a)
              Indirekte        
        (b)
              Vaste            
        (c)
                                                                                                      3

5.1.2   Bereken die volgende. Toon berekeninge duidelik.
                         BEREKENINGE                                       ANTWOORD
        (i) Direkte materiaalkoste per vlieër.
                                                                           R35 
                  25 + 5 + 5                                            een deel korrek
                                                                                                       4
        (ii) Totale fabrieksbokoste vir Oktober 2019.
                                                                             R16 000
                  5 000  + 8 000  + 2 500  + 500                       een deel korrek

                                                                                                       5

        (iii) Totale produksiekoste vir Oktober 2019
              indien 2 500 vlieërs vervaardig word.
                     85 twee punte                       een deel korrek       228 500
              (35  sien (i) bo + 50 ) x 2 500  = 212 500                     
                                        + sien (ii) bo 16 000               een deel korrek

                                                                                                       7
        (iv) Eenheidskoste per vlieër.

                228 500  sien (iii) bo / 2500                                91,40 
                                                                             Een deel korrek           3
        (v) Wat is die persentasie wins wat Dan ontvang
            per vlieër gedurende Oktober 2019 as die
            vlieërs teen R155 elk verkoop word?
                                                                             69.6% OR
                155  – 91,40  x 100                                         70% 
                  91,40           1                                         Een deel korrek
                                                                                                       4
        (vi) Verduidelik die verskil tussen vaste- en veranderlike koste.
        Veranderlike koste verskil, afhangende van die hoeveelheid goedere
        wat geproduseer word, bv. Grondstof. 
        Vaste koste bly konstant, ongeag die hoeveelheid goedere wat
        geproduseer word, bv. huur. 
                                                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai on asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                              8                             NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

5.2     BEGROTINGS

5.2.1   Wat is die doel met die opstel van ‘n kontantbegroting?

        Enige geldige rede: 

           Finansiële plan van verwagte ontvangstes en betalings.
           Beplanning van die ontvangste en betalings vir 'n periode in die
            toekoms.
           Waardebepaling van verwagte ontvangste en betalings om
            kontant te bestuur/beplan.                                                        2

5.2.2   Noem TWEE items wat nie in ‘n kontantbegroting sal veskyn
        nie.

        Enige TWEE geldige antwoorde:      

               Waardevermindering
               Oninbare skulde
               Eienaar neem handelsvoorraad vir eie gebruik (onttrekkings)
               Korting toegestaan
               Korting ontvang
                                                                                              2

5.2.3   Indien kontantverkope 60% van die totale verkope is, bereken
        die totale verkope vir Januarie.

                     42 000  x 100 /60  = 70 000             een deel korrek

                                                                                              5

5.2.4   Bereken die kontant oorskot/(tekort) vir Maart.

                     128 800  – 61 393  = 67 407 oorskot  een deel korrek
                                                                                              3

5.2.5   Bereken die banksaldo aan die einde van Maart.

                   67 407  sien 5.2.4 + 62 405  = 129 812  een deel korrek

                                                                                              3

                                  TOTALE PUNTE

                                           45

                                                                                    TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai on asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 ACC P2 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p2-eng-memo-nov-2019/46918b6c-d54f-46fc-ab22-6836417f701d) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 ACC P2 AFR ANTW NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p2-afr-antw-nov-2019/f0870d04-c888-4c41-9fc2-cb970d5185a5) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-english/a5f4e5b1-b3ff-4d87-b39a-605571800789) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 ACC P1 ENG Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p1-eng-nov-2019/86646f19-be15-4f4f-8ae6-7106637f148b) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 ACC P1 AFR Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p1-afr-nov-2019/574600ef-4b75-4bcd-b056-680b624df038) — Accounting · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Accounting P1 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-1/3312807c-6e7e-4245-94b1-2ab99c2d85b9) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Accounting P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/5e4e6d3c-6636-4866-91a5-260e70a7da2d) — Addendum · 2026 · Eng
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
