# Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p1-afr-memo-nov-2019-2/b5e44997-93f5-41e2-8669-d23324e2ff85
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p1-afr-memo-nov-2019-2/b5e44997-93f5-41e2-8669-d23324e2ff85)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           PROVINSIALE ASSESSERING

                                        GRAAD 10

                           LANDBOUWETENSKAPPE V1
                                   NOVEMBER 2019
                                   NASIENRIGLYNE

    PUNTE: 150

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         2                                  NW/November 2019
                                    NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       B 
         1.1.2       A 
         1.1.3       D 
         1.1.4       C 
         1.1.5       B 
         1.1.6       D 
         1.1.7       C 
         1.1.8       D 
         1.1.9       A 
         1.1.10      B                                                           (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1       Slegs B 
         1.2.2       Slegs A 
         1.2.3       Geen 
         1.2.4       Slegs A 
         1.2.5       Albei A en B                                                  (5 x 2)      (10)

1.3      1.3.1       Kompetisie 
         1.3.2       Industrialisasie 
         1.3.3       Rou materiale/grondstowwe 
         1.3.4       Domestikeer/mak maak 
         1.3.5       Wildstropery                                                  (5 x 2)      (10)

1.4      1.4.1       Aspek 
         1.4.2       Edafies/grondfaktore 
         1.4.3       Verbruikers/Parasiete 
         1.4.4       Bestaans 
         1.4.5       Varke                                                         (5 x 1)       (5)

                                                                     TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                     3                                 NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE

2.1     Weidingsekologie

        2.1.1 Natuurlike verandering in die weiveld
              Ekologiese suksessie                                                          (1)

        2.1.2 Eerste tipe plante
              Pionier spesies                                                               (1)

        2.1.3 TWEE metodes om oorbeweiding te voorkom
               Wisselweiding 
               Geen/nul beweiding                                                          (2)

        2.1.4 Definisie van aangeplante weiding
              Dit is ‘n area/gedeelte land wat beplant is  met grastipes of ander nie
              natuurlike weidingsgewasse                                                    (2)

2.2     Weidingsbestuur

        2.2.1 Definisie van weidingsbestuur
              Die bestuur van natuurlike plantegroei  wat gebruik word vir weiding         (2)

        2.2.2 TWEE redes waarom weidingsbestuur belangrik is
               Primêre bron van voedsel vir vee 
               Bron van genetiese materiaal van weidingspesies 
               Weiveld is ‘n landbou hulpbron 
               Goed bestuurde weiveld hou die omgewing in balans            (Enige 2)      (2)

        2.2.3 Verduideliking van wisselweiding
              Meer as een kamp word aan ‘n groep diere toegeken  na ‘n sekere
              periode word die diere na ‘n ander kamp geskuif sodat die eerste kamp
              kan rus/hergroei                                                              (2)

        2.2.4 TWEE veldbestuurpraktyke
              Tropgrootte 
              Dierverhouding 
              Veldbrand                                                      (Enige 2)      (2)

2.3     Tropgrootte

        2.3.1 DRIE faktore wat tropgrootte beïnvloed
                  Weiveldbestuur 
                  Weerstoestande/droogte/vloede 
                  Voedselinname 
                  Plant groei vermoë                                        (Enige 3)      (3)

        2.3.2 Verduideliking van TWEE gevolge van ‘n te groot tropgrootte
                  Daar sal ‘n daling  in die produksie van diere wees 
                  Die produksie potensiaal  van die veld sal verlaag                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                   4                                 NW/November 2019
                              NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.4     Biome

        2.4.1 Gee ‘n ander woord/term vir ekologiese gebiede
              Biome                                                                       (1)

        2.4.2 Voorbeelde van flora gevind in die fynbos area
               Bossies met harde blare 
               Riete 
               Hout bossies 
               Taai bossies 
               Knol plante 
               Ericoids 
               Bessies 
               Protea bome                                                (Enige 2)      (2)

        2.4.3 TWEE ekologiese areas met lae reënval
               Nama-karoo 
               Karoo                                                                     (2)

        2.4.4 TWEE ekologiese areas wat die hoof produseerders van dier se
              voedings materiaal is
               Savanna 
               Grasveld                                                                  (2)

2.5     Aardverwarming

        2.5.1 Formuleer a opskrif vir die diagram.
              ‘n Diagram wat aardverwarming/kweekhuis effek toon                         (2)

        2.5.2 TWEE menslike aksie wat die verskynsel in VRAAG 2.5.1 veroorsaak
               Brand van fossiele brandstof 
               Fabrieke gee rook/CO2 af 
               Gebruik van motorkarre 
               Steenkool kragstasies gee rook/CO2 af in die lug 
               Ontbossing 
               Industrialisasie 
               Lugbesoedeling                                       (Enige 2)            (2)

        2.5.3 DRIE gevolge van aardsverwarming op landbou
               ‘n Verhoging in die watervlakke van die see 
               Onvermoë van sekere spesies om aan te pas by hoër temperature 
               Uitsterf van sommige spesies 
               Onvoorspelbare seisoene 
               Droogtes 
               Vloede 
               Verhoogde temperature                                 (Enige 3)           (3)
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                       5                             NW/November 2019
                                                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE

3.1     Landbou-ekonomie

        3.1.1 TWEE bydraes van landbou tot S.A se ekonomiese status
               Voedsel produksie 
               Rou materiale/grondstowwe 
               Werkskepping/geleenthede 
               Voedselsekuruteit 
               Ontwikkeling van platteland/skep infrastruktuur 
               Ekonomiese stabiliteit 
               Bewaring van die natuurlike hulpbronne                                                     (Enige 2)      (2)

        3.1.2 Algemene tendens van die totale van lewendehawe tussen 2000 en
              2010 af
               Daar is ‘n verlaging  in die totale van lewendehawe                                                       (2)

        3.1.3 Gekombineerde staafgrafiek van bees en vark totale vir 2000 en 2010

                                                        Bees en Vark produksie vir 2000 en 2010

         Totale hoeveelheid (Miljoen)
                                        16
                                                      BEESTE      VARKE
                                        14

                                        12

                                        10

                                        8

                                        6

                                        4

                                        2

                                        0
                                                           2000                                2010
                                                                              Jare

                                             Krieria/Rubriek/Merkriglyne
                                              Korrekte opskrif 
                                              X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Jare) 
                                              Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid) 
                                              Korrekte eenheid (Miljoen) 
                                              Staafgrafiek 
                                              Akkuraatheid                                                               (6)

        3.1.4 Berekening van die verskil in produksie vanaf 2000 tot 2010 in skape
              en bokke
                  32 - 25 
                  = 7 miljoen                                                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                     6                                 NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.2     Voedselprodukte

        3.2.1 TWEE ander tipes voedsel preserverings metodes
               Beroking 
               Prosessering 
               Kook 
               Souting/pekel 
               Vries/verkoeling 
               Uitdroging 
               Pasteurisasie/stretilisasie 
               Vakuumverpakking 
               In-lê (in suiker)                                            (Enige 2)      (2)

        3.2.2 TWEE redes vir die preservering van voedsel
               Om verrotting/agteruitgang te verhoed 
               Om die rakleeftyd te verleng 
               Om die verlies aan kwaliteit te verhoed                   (Enige 2)         (2)

        3.2.3 Onderskei tussen
              Vars voedsel - Hoofsaaklik groente/vrugte wat vars/rou aangekoop 
                              word en so gou as moontlik na aankoop benut word 
              Stapelvoedsel - Dit vorm hoofsaaklik die basis  van die bevolking se
                              dieet/goedkoop/beskikbaar/toeganklik                          (2)

        3.2.4 Kennis stelsel om te weet Mopaniewurms is eetbaar
              Inheemse kennis stelsels/IK                                                   (1)

3.3     Landbouwetgewing

        3.3.1 Onderskei tussen
              Grondwet -      Die hoogste wet van ‘n land  dit verskaf die basiese
                              beginsels wat ander wette moet navolg                         (1)
              ‘n Groenskrif - Voorlopige verslag op ‘n regerings voorstel  vir ‘n nuwe
                              wet of die verandering van ‘n bestaande wet                   (1)

        3.3.2 DRIE aspekte van landbou wat deur wette aangespreek word
               Indiensnemings wette 
               Grond/grondhervormings wette 
               Bemarkings wette 
               Hulpbron beskermings wette 
               Siekte en parasiet wette 
               Inset hulpbron wette 
               Dierewelsyns wette                                   (Enige 3)              (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       7                              NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.4     Landbou organisasies

        3.4.1 TWEE funksies van die departement van landbou
               Bestuur en beheer landbou navorsings fasiliteite 
               Beheer en verbeter fitosanitêre status van die land 
               Verseker die veiligheid en effektiwiteit van landboukundige insette 
               Bestry die ontstaan en verspreiding van siektes en parasiete 
               Fasiliteer en voorsien onderrig en opleiding in landbousektor 
               Bied finansieële steun aan boere 
               Bevorder bewaring van die land se natuurlike hulpbronne  (Enige 2)         (2)

        3.4.2 Gee die volle name vir die volgende
                (a) LNR - Landbounavorsingsraad                                            (1)

                     (b) NLBR - Nasionale Lanboubemarkingsraad                             (1)

                     (c) WNNR - Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad                  (1)

        3.4.3 TWEE voordele van landbou-organisasies
               Navorsings bevindings is voordelig vir boere 
               Voorsien inligting aan boere 
               Lig boere in oor die nuuste nuus/tendense/ontwikkelings in die
                landbousektor 
               Verskaf opleiding                                          (Enige 2)       (2)

3.5     Voedselsekerheid in Suid Afrika

        3.5.1 Verduideliking van die konsep voedselsekerheid
              ‘n Maatstaf van die volhoubare beskikbaarheid  en toegang tot voedsel
              vir al die mense van Suid Afrika                                             (2)

        3.5.2 TWEE bedreigings van voedselsekerheid in Suid Afrika
               Natuurlike hulpbronne/grond/water/energie 
               Arbeid 
               Biodiversiteit 
               Klimaats toestande/veranderinge 
               Ekonomiese stabiliteit 
               Politieke beleid/klimaat/wêreld tendense                     (Enige 2)     (2)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                      8                                  NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 4: VEEKUNDE

4.1     Suid Afrikaanse beesrasse

        4.1.1 Identifikasie van die ras
              Nguni                                                                           (1)

        4.1.2 TWEE eienskappe van die ras uit die foto
               Veelkleurige vel/huid 
               Horings het ‘n verskeidenheid vorms 
               Medium grootte 
               Neus se punt is swart                                          (Enige 2)      (2)

        4.1.3 Wetenskaplike naam van die tipe beesras
              Bos indicus                                                                     (1)

        4.1.4 TWEE eienskappe van ‘n bul
               Kompakte raam 
               Blokkerige bou 
               Voortplantings ywer/libido 
               Kort nek 
               Breë gesig 
               Swaar slaggewig                                                (Enige 2)      (2)

        4.1.5 EEN ander inheemse SA beesras
               Bonsmara 
               Afrikaner 
               Drakensberger                                                  (Enige 1)      (1)

4.2     Beesrasse

        4.2.1 Identifikasie van die doel van
              Ras A - Melk ras                                                                (1)
              Ras B - Dubbeldoel ras (melk en vleis)                                          (1)

        4.2.2 Naam van RAS A
              Jersey                                                                          (1)

        4.2.3 TWEE eienskappe van RAS A
               Hulle is lig bruin van kleur 
               Swart neus met ‘n ligter rand (indien hulle suiwer geteel is) 
               Relatiewe klein raam/grootte 
               Effektiewe voedsel omskakeling 
               Lae onderhouds koste 
               Koei is baie vrugbaar 
               Mees doeltreffende suiwel produseerders 
               Melk is geel/hoë bottervet persentasie 
               Uitermatig slank/holrug                                        (Enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                     9                               NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

        4.2.4 TWEE ander beerrasse met dieselfde doel as RAS A
               Guernsey 
               Fries/Holstein 
               Ayrshire                                                   (Enige 2)      (2)

4.3     Skape en bokke

        4.3.1 Identifikasie vanuit die foto’s
              A - Merino                                                                  (1)
              B - Bok                                                                     (1)

        4.3.2 EEN eienskappe van RAS A
               Medium tot groot raam 
               Wit wol 
               Ramme het spiraal horings 
               Nie baie vleis aan die karkas nie 
               Uitstekende bou 
               Uitstekende beweiers 
               Goeie groei vermoë 
               Mees ekonomiese omsetters van voedsel na vleis en wol 
               Ooie het baie goeie reproduktiewe vermoëns 
               Goeie moeders                                          (Enige 1)          (1)

        4.3.3 Die doel van RAS B
              Produksie van vleis                                                         (1)

        4.3.4 Verduideliking hoe RAS B ontstaan het
              Deur die kruising van die inheemse Afrika bokrasse  met die Europese
              melkbok rasse                                                               (2)

        4.3.5 Produk van die Angorabok
              Sybokhaar                                                                   (1)

4.4     Pluimvee

        4.4.1 TWEE tipes produksiestelsels in hoender produksie
               Lêhen/eier produksie 
               Braaikuiken/vleis produksie                                               (2)

        4.4.2 EEN tipe inheemse hoederras
               Potchefstroom Koekoek 
               Boschvelder 
               Ovambo 
               Venda 
               Kaalnek 
               Natal game                                                 (Enige 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                      10                                NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

         4.4.3 VIER vereistes vir suksesvolle pluimveeproduksie
                Voldoende effektiewe huisvesting/behuising 
                Behoorlike bestuur 
                Teling 
                Voeding 
                Behoorlike gesondheidprogram/biosekuriteit                   (Enige 4)      (4)

4.5             Wildboerdery in S.A

         4.5.1 TWEE redes waarom olifante bedreig is
                Verlies van habitat 
                Ivoorstropery                                                               (2)

         4.5.2 Verduidelik waarom renosters gestroop word vir hulle horings
               In die Verre Ooste  word geglo dat die horing medisinale eienskappe/
               waarde het                                                                    (2)

         4.5.3 DRIE belangrikhede van wildsboerdery in S.A
                  Genereer inkomste/besigheidsmoontlikhede 
                  Werkskepping/verskaffing 
                  Help met ekonomiese groei/buitelandse valuta 
                  Help met die bewaring van natuurlik habitat/hulpbronne 
                  Ontwikkel infrastruktuur/ontwikkeling in plattelandse
                     gemeenskappe/areas                                   (Enige 3)          (3)
                                                                                              [35]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                      GROOT TOTAAL :          150

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 AGRIC SC P1 Eng MEMO Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p1-eng-memo-nov-2019/4b4b1db5-feb8-42a2-b1b3-42c00c004ba4) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 AGRIC SC P1 Afr NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-agric-sc-p1-afr-nov-2019/1f9d88a3-51e1-4094-b36a-9caed8093229) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 AGRIC SC P1 Eng Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-agric-sc-p1-eng-nov-2019/0ac3984e-f92c-4c27-a3fe-e66e1be81b73) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Eng
- [NW GR 10 AGRIC SC P2 ENG MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p2-eng-marking-guidelines-nov-2019/26d76b8e-8941-4ae3-8c26-165343ebae63) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW GR 10 AGRIC SC P2 AFR MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p2-afr-marking-guidelines-nov-2019/b53c3ba8-bd70-4c96-8a87-cf5205d6a289) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2019-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/90731281-5655-4ac5-aafd-e2831c2da8dd) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P1 ENG](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p1-eng/53bdd726-0da3-4ce7-945a-3532eb7b5d01) — QP · 2024 · Eng
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — QP · 2020 · Afr
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — QP · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
