# Agricultural Sciences Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p2-afr-marking-guidelines-nov-2019/b53c3ba8-bd70-4c96-8a87-cf5205d6a289
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p2-afr-marking-guidelines-nov-2019/b53c3ba8-bd70-4c96-8a87-cf5205d6a289)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 10

                       LANDBOUWETENSKAPPE V2
                                NOVEMBER 2019

                                NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopierg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                               2                   NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       C 
         1.1.2       B 
         1.1.3       D 
         1.1.4       A 
         1.1.5       D 
         1.1.6       C 
         1.1.7       A 
         1.1.8       B 
         1.1.9       D 
         1.1.10      C                                                       (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1       D 
         1.2.2       F 
         1.2.3       H 
         1.2.4       A 
         1.2.5       B                                                        (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1       Profase 
         1.3.2       Dolomiet 
         1.3.3       Sel 
         1.3.4       Graan 
         1.3.5       Alkaliniteit/Brak                                        (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1       Glans 
         1.4.2       Klimaat/reënval/temperatuur 
         1.4.3       Damme 
         1.4.4       Chloroplaste 
         1.4.5       Besoedeling                                               (5 x 1)       (5)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:           45

Kopierg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                               3                     NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

2.1      Sonkrag

         2.1.1       Definisie van die konsep sonkrag
                      Energie vanaf die sonstrale/son 
                      wat omgesit word na elektriese energie/elektrisiteit                       (2)

         2.1.2       Is sonkrag ‘n hernubare of nie-hernubare hulpbron
                     Sonkrag is hernubaar                                                         (1)

                     REDE
                      Word maklik sonder die hulp van die mens aangevul 
                      Kom in oorvloed voor, kan dus nie opgebruik word nie 
                      Is ‘n onuitputlike bron van natuurlike energie      (Enige 1)              (1)

         2.1.3       TWEE redes waarom huiseienaars sonkrag stelsels installeer
                      Verminder hul afhanklikheid van Eskom 
                      Om elektrisiteits rekeninge te verlaag 
                      Om hul huise meer omgewingsvriendelik te maak                              (2)
                                                                       (Enige 2)

         2.1.4       Die voordeel van noodbattery stelsels
                     Batterye stoor energie vir gebruik tydens beurtkrag of
                     kragonderbrekings                                                            (1)

2.2      Waterbesoedeling

         2.2.1       DRIE landboupraktyke wat bydra tot besoedeling
                      Bestuiwing met plaagdoders 
                      Kunsmis afloop 
                      Lewendehawe afval                                                          (3)

         2.2.2       TWEE maatstawwe van toepassing om waterbesoedeling deur
                     sediment te beheer
                      Plaas kompos/onkruidvrye deklaag bo-op grond om te verhoed
                       dat dit wegspoel 
                      Vermy grondbewerking naby riviere as dit te droog/nat is                   (2)

         2.2.3       Definisie van waterkwaliteit
                      Water kwaliteit verwys na die chemiese, fisiese en biologiese 
                      eienskappe van water                                                       (2)

         2.2.4       Die rol van reën in die besoedeling van riviere
                      Reënwater versamel besoedelaars/reste van plaagdoders en
                        kunsmisstowwe 
                      en spoel dit af in riviere wat besoedeling veroorsaak                      (2)

         Die verbruik van bees- en hoendervleis per persoon in Suid Afrika
Kopierg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                               4                    NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.3      tussen 2014 en 2018

         2.3.1       Berekening van die gemiddelde verbruik van beesvleis per
                     persoon tussen 2014 en 2018
                      20kg + 15kg + 15kg + 25kg + 20kg 
                      = 95kg ÷ 5 
                      = 19kg                                                                 (3)

         2.3.2       Rede waarom daar meer hoendervleis in Suid Afrika verbruik
                     word
                     Hoendervleis is goedkoper/armer gemeenskappe kan slegs die
                     goedkoper hoendervleis bekostig                                          (1)

         2.3.3       Gekombineerde staafgrafiek van die verbruik van bees- en
                     hoendervleis per persoon in Suid Afrika tussen 2014 en 2018

         Kriteria/rubriek vir die nasien van die grafiek
          Korrekte opskrif:
            (Verbruik van bees-en hoendervleis per persoon tussen 2014 en 2018) 
          X-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Jaar) 
          Y-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Verbruik) 
          Korrekte eenheid op die Y-as (kg per jaar) 
          Gekombineerde staafgrafiek 
          Akkuraatheid                                                                       (6)

2.4      Die digtheid van grond

         2.4.1       Verduideliking van die konsep grondkompaksie
                      ‘n Toestand waar die gronddeeltjies saamgedruk/pers word 
                      sodat daar min spasie/ruimte vir lug en water in die grond is          (2)

Kopierg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                5                 NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

         2.4.2       TWEE voordele van los grond vir die groei van plante
                      Los deeltjies het meer spasie/ruimte vir lug sodat daar meer
                       suurstof vir plantwortels is 
                      Plantwortels het beter toegang en kan meer water absorbeer 
                      Los deeltjies bevorder die groei van grondmikrobes 
                      Plantwortels kan die grond dieper indring, wat die staanvermoë
                       van plante verbeter                                  (Enige 2)         (2)

         2.4.3       TWEE oorsake van grondkompaksie
                      Die gebruik van swaar landboumasjienerie 
                      Verkeerde bewerkingspraktyke 
                      Bewerking as die grond te nat is 
                      Te veel bewerkings                                    (Enige 2)        (2)

         2.4.4       DRIE maatstawwe om grondkompaksie te verminder
                      Vermy die bewerking van grond as dit te nat is 
                      Gebruik breër bande op voertuie/werktuie tydens bewerkings 
                      Gebruik wetenskaplike bewerkingspraktyke/geen/minimum
                       bewerking
                      Vermy die gebruik van swaar masjienerie/werktuie  (Enige 3)            (3)
                                                                                               [35]

VRAAG 3: GRONDKUNDE

3.1      Diagram van die verskillende grondkomponente

         3.1.1       Rede waarom die minerale deeltjies die grootste deel van
                     grond vorm
                     Grond vorm vanaf hierdie minerale deeltjies tydens verwering             (1)

         3.1.2       TWEE tipes minerale waarvan minerale vorm
                      Primêre minerale 
                      Sekondêre minerale                                                     (2)

         3.1.3       Onderskei tussen
                     Kapillêrevog
                      Water in die grondporieë tussen gronddeeltjies 
                      wat deur plante opgeneem kan word                                      (2)

                     Higroskopiese vog
                      Water wat so styf deur die gronddeeltjie vasgehou word 
                      dat plante dit nie kan opneem nie                                      (2)

         3.1.4       Voorbeelde van lewende organismes

                     (a)   Makro-organismes

                            Ertwurms 
                            Miere 
                            Termiete 
                            Honderdpote                                     (Enige 1)        (1)
Kopierg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                6                  NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

                     (b)    Mikro-organisms:
                            Bacterië 
                            Fungi                                           (Enige 1)        (1)

 3.2     Die gesteente siklus

         3.2.1       Identifikasie van die tipe gesteentes
                     A Stollingsgesteente                                                     (1)
                     B Metamorfiese gesteente                                                 (1)

         3.2.2       Wyse waarvolgens sedimentêre gesteentes gevorm word
                      Wanneer sediment 
                      deur gravitasie afsak/hard word om gesteentes te vorm                  (2)

         3.2.3       DRIE voorbeelde van sedimentêre gesteentes
                      Sandsteen 
                      Skalie 
                      Kalksteen 
                      Dolomiet 
                      Fosforiete 
                      Gips 
                      Klipsout 
                      Steenkool 
                      Konglomeraat                                          (Enige 3)        (3)

         3.2.4       Verduideliking van die konsep magma
                      Warm vloeibare gesteentes vanuit die aarde 
                      vorm lawa en ander stollingsgesteentes na afkoelling                   (2)

 3.3     Eienskappe van verwering

         3.3.1      DRIE eienskappe van toepassing op chemiese verwering
                     Silikate reageer met water en vorm ‘n nuwe mineraal 
                     Klei plate absorbeer water, dit word sagter en verweer makliker 
                     Water reageer met koolstofdioksied, koolsuur vorm wat
                      gesteentes verweer 
                     Gesteentes breek af deur die aanhoudende blootstelling aan
                      suurstof                                              (Enige 3)         (3)

         3.3.2      TWEE agente van toepassing op fisiese/
                    meganiese verwering
                     Temperatuur 
                     Wind 
                     Water 
                     Gletsers                                               (Enige 2)        (2)

         3.3.3      Onderskei tussen
                    Verwering
                     Die afbreek van gesteentes 
                     deur biologiese, chemiese en fisiese middele                            (2)
Kopierg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                              7                  NW/November 2019
                               NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

                    Erosie
                     Die verwydering van grond/opgeloste materiaal 
                     van een omgewing na ‘n ander deur agente soos water/wind 
                                                                                            (2)

3.4      Die faktore betrokke by die vorming van grond

         3.4.1      Die rol van klimaat in die vorming van grond

                     (a) Reënval
                      Die hoeveelheid reën bepaal 
                      die tempo van chemies/biologiese verwering en loging                (2)

                     (b) Temperatuur
                      Gesteentes in warmer dele verweer vinniger 
                      as dieselfde gesteentes in koeler dele                              (2)

         3.4.2       Die tipe verwering wat deur topografie beïnvloed word
                     Fisiese/meganiese verwering                                           (1)

         3.4.3       Die grondvormings faktor wat die kleur, chemiese kenmerke
                     en die minerale inhoud van grond bepaal
                     Moedergesteente/materiaal                                             (1)

         3.4.4       TWEE belangrike aspekte van grond in ekostelsels
                      Grond dien as groeimedium vir plante 
                      Grond voorsien water/voedingstowwe/lug aan plante 
                      Voorsien ‘n habitat vir grond organismes 
                      Reguleer plante se temperatuur                    (Enige 2)         (2)
                                                                                            [35]

Kopierg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                8                  NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 4: PLANTSTUDIES EN BIOLOGIESE KONSEPTE

4.1    Kaart van Suid Afrika wat die hoof produksie areas van spesifieke
       landbou kommoditeite aantoon

       Pas die produkte by die areas op die kaart

         4.1.1      C                                                                        (1)

         4.1.2      E                                                                        (1)

         4.1.3      D                                                                        (1)

         4.1.4      A                                                                        (1)

         4.1.5      B                                                                        (1)

4.2    Eksotiese spesies

         4.2.1      Definisie van die konsep eksotiese spesies
                     Spesies wat in areas groei 
                     wat van hul natuurlike habitat verskil 
                     waar hul nie natuurlik voorkom nie 
                     wat oorspronklik van ander lande afkomstig is 
                     en kan oorleef/reproduseer in ‘n ander land          (Enige 2)         (2)

         4.2.2      TWEE redes waarom eksotiese spesies bo plaaslike spesies
                    verkies word
                     Eksotiese spesies het hoër groeitempo’s as plaaslike spesies 
                     Produseer meer hout per eenheid oppervlakte in minder tyd              (2)

         4.2.3      TWEE groepe waarin eksotiese houtspesies verdeel word met
                    EEN voorbeeld van elk
                    (a) Hardehout                                                            (1)

                    Voorbeeld
                     Bloekom 
                     Hardekool 
                     Mopanie 
                     Wattel                                                (Enige 1)        (1)

                    (b)   Sagtehout                                                          (1)

                    Voorbeeld
                    Dennebome                                                                (1)

Kopierg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                 9                   NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

4.3    Lusern

         4.3.1      Landboukundige waarde van lusern
                    Lusern word aangeplant as weiding/voergewas                                (1)

         4.3.2      Die produksie van lusern in terme van

                    (a) Tipe grond
                          Oorleef in sanderige tot kleigronde 
                          In suurgronde met ‘n ligte kalk toediening 
                          Op goed gedreineerde leem gronde                   (Enige 2)        (2)

           (a)      (b) Klimaat
                          Lusern groei goed onder warm en droë toestande 
                          Verkies sonskyn toestande 
                          Kan ‘n wye reeks klimaats toestande hanteer     (Enige 2)           (2)

4.4    Fases van eerste meiotiese deling

         4.4.1      Die fases van eerste meiotiese deling

                    A Profase                                                                  (1)

                    B Anafase                                                                  (1)

                    C Telophase                                                                (1)

                    D Metafase                                                                 (1)

         4.4.2      Definisie van die term meiose
                     Die tipe seldeling waar vier dogterselle vorm elk met 
                     die helfte van die aantal chromosome van die moedersel                   (2)

         4.4.3      TWEE belangrike aspekte van meiose in lewende organismes
                     Meioss help met die vormasie van die geslagselle/gamete 
                     Halveer die aantal chromosome in die dogterselle 
                     Verseker ‘n konstante aantal chromosome van die liggaamsselle
                      van een generasie na die volgende 
                     Bring genetiese variasie in organismes               (Enige 2)           (2)

Kopierg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                  10                   NW/November 2019
                                    NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

4.5    Diagram met ‘n spefieke sel

         4.5.1      Naam van die sel hierbo
                    Diersel                                                                      (1)

         4.5.2      Naam van die dele wat met die funksies ooreenstem

                    A Sentriool                                                                  (1)

                    B Lisosoom                                                                   (1)

                    C Nukleus membraan                                                           (1)

                    D Sitoplasma                                                                 (1)

         4.5.3      VIER ooreenkomste tussen dier- en plantselle
                     Selmembrane is teenwoordig in beide dier- en plantselle 
                     Beide het ‘n kern/nucleus 
                     Mitochondria kom in beide selle voor 
                     Beide selle bevat ribosome 
                     Endoplasmiese retikulum is teenwoordig in beide selle 
                     Golgi apparaat is teenwoordig in beide selle 
                     Beide selle bevat vakuole                             (Enige 4)            (4)
                                                                                                  [35]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                         GROOTTOTAAL:             150

Kopierg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 AGRIC SC P2 ENG MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p2-eng-marking-guidelines-nov-2019/26d76b8e-8941-4ae3-8c26-165343ebae63) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 AGRIC SC P2 AFR NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-agric-sc-p2-afr-nov-2019/3e78f03c-4ebf-4c63-bf83-9a40ba4f4ce1) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Afr
- [NW GR 10 AGRIC SC P1 AFR Memo Nov 2019 2](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p1-afr-memo-nov-2019-2/b5e44997-93f5-41e2-8669-d23324e2ff85) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [NW GR 10 AGRIC SC P1 Eng MEMO Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p1-eng-memo-nov-2019/4b4b1db5-feb8-42a2-b1b3-42c00c004ba4) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/94edc054-2638-42f9-bf57-ceef7744699c) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 English](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2019-english/1a36e477-3dcb-4984-8539-69d57647fc68) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P1 ENG](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p1-eng/53bdd726-0da3-4ce7-945a-3532eb7b5d01) — QP · 2024 · Eng
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — QP · 2020 · Afr
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — QP · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
